Netwerk24 Groepie hou nagwaak vir Zuma by hof
Natuurlik ervaar oudpres. Jacob Zuma die hangende hofsaak teen hom as “ ’n moeilike tyd”, maar hy is ’n sterk man en hanteer dit goed. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Polisie skors ondersoeker wat glo wou stroop
’n Forensiese ondersoeker van die polisie se spesiale ondersoekeenheid is geskors nadat die eenheid uitgevind het van ’n saak teen hom van onregmatige betreding met die doel om te stroop in die … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Outistiese kind glo by skool aangerand
’n Outistiese tienjarige is volgens sy ma deur ’n personeellid by ’n skool in Springs aangerand. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Handtekening is dalk vervals, hoor hof
Andy Kawa, die Gautengse sakevrou wat die polisie vir nagenoeg R6 miljoen dagvaar, kon nie Donderdag in die Port Elizabeth-hooggeregshof verduidelik waarom haar handtekening voorkom op ’n verklaring … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Moenie grond vir die staat gee’
’n Groep inwoners van ’n landelike gemeenskap het Donderdag die vergadering in Queenstown oor grondonteiening bygewoon om uit hul eie ervaring teen grondbesit van die staat te waarsku. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Begin deur Nkandla te onteien’
Die eerste grond wat sonder vergoeding onteien moet word, is oudpres. Jacob Zuma se grond by Nkandla, is Donderdag gesê op ’n openbare vergadering oor onteiening sonder vergoeding. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Hulp vir opkomende boere ‘kan populisme afweer’
Die Wes-Kaapse landbou moet leiding bied met die ontwikkeling van opkomende boere om te verhoed dat populistiese politiek oor grondbesit opvlam. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Hart het Etzebeth geëis
Die oudstoeier Cliffie Etzebeth (69) is weens ’n hartaanval dood terwyl hy in sy bakkie gery het, het sy seun, Clifford, Donderdag vier dae ná sy dood bevestig. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Nuwe klanke in Zim-politiek hou belofte in’
’n Stabiele Zimbabwe is belangrik vir Suid-Afrika. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Eskom sit ligte af in Emfuleni
Eskom kry geen samewerking van die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit of die Gautengse regering oor dié munisipaliteit se enorme agterstallige kragrekening nie en gaan op 6 Augustus beurtkrag in die … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 3 in hof
Herman Mashaba, Johannesburgse burgemeester, sê die regstelsel moet inwoners en nie misdadigers nie, beskerm. Nuus (26-07-2018)
Maroela Brics-leiers teken samewerkingsooreenkoms
Die leiers van Brasilië, Rusland, Indië, Rusland, China en Suid-Afrika (Brics) het Donderdag hulself verbind om strategiese vennootskappe te verstewig deur vrede, ʼn regverdige internasionale orde, … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Twee leerkragte in hof ná leerling se dood
Twee onderwysers van ’n skool op Mbombela (Nelspruit) het Donderdag in die dorp se streekhof verskyn in verband met die dood van ’n leerling. Die meisie is na bewering doodgeslaan. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Dié Sudoku sal oningevul bly . . .
By die skrywer Tom Gouws (56) se werktafel is nou ’n leë stoel wat nooit weer gevul sal word nie. Nuus (26-07-2018)
Maroela 9/11-slagoffer 17 jaar later uitgeken
Die familie van ʼn 26-jarige analis kan uiteindelik berusting kry nadat sy oorskot byna 17 jaar, ná die aanvalle op 11 September 2001 by die Wêreldhandelsentrum, geïdentifiseer is. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 De Lille verlig oor ooreenkoms met DA
Sy is bly dat die mosie van wantroue teen haar teruggetrek is en verlig dat ’n ooreenkoms met die DA bereik is, sê Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Familiereünie gereël ‘om bloedskande te vermy’
In ’n poging om te keer dat neefs en niggies met mekaar trou, is Relph Speek en “ ’n groot taakspan” besig om ’n familiebyeenkoms in Jacobsdal in die Vrystaat te reël. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Spanning in Pakistan nadat Khan sê hy wen
Imran Khan, ’n voormalige krieketheld van Pakistan en leier van die PTI-party, het die politieke spanning in die land die hoogte in laat skiet met sy aankondiging dat hy die verkiesing gewen het. Nuus (26-07-2018)
Maroela Soektog na vermiste sesjarige eindig tragies
Die polisie in Mpumalanga is op soek na die persone wat ʼn sesjarige meisie, Noluthando Masango, wat op 21 Julie 2018 verdwyn het, ontvoer en vermoor het. Nuus (26-07-2018)
Maroela DA verloor bestuur van dié Wes-Kaapse munisipaliteit
Die ANC het ʼn munisipaliteit in die Wes-Kaap voor die Demokratiese Alliansie weggeraap. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Jiba bly vir nou in diens van NVG
Nomgcobo Jiba, adjunkdirekteur van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), sal waarskynlik in diens van die NVG bly terwyl die Algemene Balieraad (GCB) om verlof tot appèl aansoek doen teen ’n … Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Geweld breek uit by Hopetown-betoging
Altesaam 35 mense is Donderdag in hegtenis geneem ná gewelddadige betogings in Hopetown in die Noord-Kaap. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Man gooi hond dood, sny kop af
’n Man van George in die Suid-Kaap wat ’n hondjie se kop met ’n mes afgesny het nadat hy die hond op die grond doodgegooi het, is tot 12 maande korrektiewe toesig gevonnis. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Brics-leiers teken omvattende verklaring
Die vyf Brics-leiers het Donderdagmiddag dié organisasie se Johannesburg-verklaring onderteken. Politiek (26-07-2018)
Maroela Verwaarloosde baba kry uiteindelik geboortesertifikaat
Die departement van binnelandse sake het uiteindelik ʼn 18 maande oue baba geregistreer, onder druk van ʼn bevel in die kinderhof. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Staat mag nie appelleer teen Overvaal-uitspraak
Die Gautengse onderwysdepartement mag nie appelleer teen die hofuitspraak dat hy nie bykomende Engelse leerlinge in die Hoërskool Overvaal in Vereeniging mag plaas nie. Nuus (26-07-2018)
Maroela Honderde behandel ná brand by myn uitbreek
Meer as 100 mynwerkers van Gold One se Modder East-myn in Springs, oos van Johannesburg, word vir rookinaseming behandel ná ’n brand by die myn uitgebreek het. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 DA, De Lille sluit ooreenkoms
’n Beplande mosie van wantroue in Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, is Donderdagmiddag, ná ure se geredekawel in die DA amptelik teruggetrek. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Oud-onderwyshoof, ander mag nie appelleer
’n Voormalige onderwyshoof van die Vrystaat, Tebogo Lioma (63), se aansoek om verlof om teen sy skuldigbevindings en effektiewe vonnis van sewe jaar tronkstraf te appelleer, het in die Vrystaatse … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Ashwin Willemse spreker by Eden-sportraad
Die oud-Springbok Ashwin Willemse gaan Vrydag skole in die Dysselsdorp-gebied besoek. Nuus (26-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 26 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (26-07-2018)
Maroela SA Express sprei weer sy vlerke
“ʼn Sleutelboodskap aan alle operateurs en lugvaartpersoneel is dat finansiële volhoubaard te alle tye versigtig gebalanseer moet word met die noodsaaklikheid daarvan om deurentyd aan aanvaarbare vl… Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Amnestie is vir misdadigers’
“Amnestie is vir misdadigers en ons is nie misdadigers nie,” sê Paul Oxley van die organisasie Vuurwapeneienaars van Suid-Afrika (Gosa) nadat Bheki Cele, minister van polisie, die parlement gevra het … Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 NWU help koninkryk bou vir Ndebele
Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voortaan nou betrokke wees by die Ndebele-koninkryk in Mpumalanga om dié gemeenskap met sosio-ekonomiese ontwikkeling te help. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 3 winkels in Boksburg verwoes in brand
Drie winkels is Donderdag verwoes in ’n brand wat kort ná 08:00 by die East Rand Retail Park in Boksburg, Johannesburg, uitgebreek het. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Brics-leiers fokus op toekoms, kultuur en sport
Die Vierde Nywerheidsrewolusie en die invloed daarvan op ontluikende ekonomieë was die fokuspunt van die vyf staatshoofde se voordragte Donderdag by die Brics-beraad. Politiek (26-07-2018)
Maroela Kapenaars gewaarsku oor swaar reën, storms
“Inwoners word gemaan om môre-oggend vir ekstra reistyd voorsiening te maak aangesien die paaie moontlik deur die reënval geraak kan word.” Nuus (26-07-2018)
Maroela Man by Pta-winkelsentrum geskiet toe polisie hom wou vastrek
“Toe die polisie die man genader het, het hy ʼn vloeistof oor hulle gegooi en gesê dit is benseen.” Nuus (26-07-2018)
Maroela 35 vas ná amok op N12
“Een van die winkeleienaars se hand is beseer toe hy probeer het om homself te beskerm teen betogers wat hom met voorwerpe bestook het toe hulle sy winkel bestorm het.” Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Vermeende wildstroper vas in Tzaneen
’n Man wat glo deel is van ’n bende vermeende wildstropers is Donderdagoggend buite Tzaneen in Limpopo in hegtenis geneem ná ’n jaagtog met die polisie. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Bring polisie se spesiale eenhede terug
Die herinstelling van die polisie se spesialiseenhede is die enigste manier om veral hoëprofielmisdadigers vas te trek; nie “onrealistiese” spertye óf nuwe taakspanne nie. Nuus (26-07-2018)
Maroela Overvaal: Departement kry bloedneus in grondwethof
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het einde Januarie aangekondig die departement gaan die konstitusionele hof direk nader ná die hooggeregshofuitspraak oor Hoërskool Overvaal. Gewelddadig… Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek is gedwing om deel van moord te wees’
Rethabile Pooe (18) was bevriend met die moordenaar van ’n skoolsekretaresse van Brits, Noordwes, om afkouery te vermy. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Lewe op Mars groter moontlikheid – ons moet net soek
Al die bestanddele vir moontlike lewe op Mars is daar, maar of dit bestaan sal berus op toekomstige sendings na dié planeet. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Swaar reën vir Kaap, Grabouw voorspel
Kaapstad se rampbestuur het ’n waarskuwing uitgereik oor swaar reënval en donderstorms wat Vrydag in die Wes-Kaap verwag word. Nuus (26-07-2018)
Maroela Vrou helder oordag in huis oorval
ʼn 51-jarige vrou is Woensdag helder oordag in haar huis in Uitenhage aangeval. Nuus (26-07-2018)
Maroela Video: Man verskyn ná moord op 5-jarige
Die 5-jarige se klere is eers gevind en kort daarna is haar liggaam gevind. Sy is herhaaldelik in die bors gesteek. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Stryd in Kimberley skuif nou na hof
Die stryd om die beheer van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley het Donderdag van die raadsaal na ’n hofsaal van die hooggeregshof om die hoek van die burgersentrum verskuif. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Rameez Patel kry nie borgtog in ma se moordsaak
Rameez Patel (31) van Polokwane se appèlaansoek om borgtog te kry in die moordsaak van sy ma, Mahejeen, het misluk. Nuus (26-07-2018)
Maroela Een van Angel se moordenaars ‘in te veel pyn’
Die regter het tydens sy uitspraak bevind die motief vir die aanval hou verband met ʼn voorval waar Angel se ma gesien het hoe ʼn berugte bendelid vermoor word. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Mandla Mandela verwelkom Shashi terug
Mandla Mandela, kleinseun van oudpres. Nelson Mandela en ANC-LP, sal Shashi Naidoo, bekende model, aktrise en televisiepersoonlikheid, Donderdagaand terug in die land verwelkom nadat sy toegang tot … Nuus (26-07-2018)
Maroela Driejarige en gesin se stryd ná skokdiagnose
Die gesin se nagmerrie het begin toe Chereez van pyn in haar regterwang gekla het. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 ‘Kyk na wit mense se hektare by Hartbeespoort’
“Ons kan nie meer bekostig om stil te bly nie. As jy Hartbeespoort toe gaan, sal jy wit mense sien wat hektare grond besit.” Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Republikeine wil Rod in staat van beskuldiging plaas
Twee Republikeinse lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers het stukke ingedien om Rod Rosenstein in ’n staat van beskuldiging te plaas. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Gouws het ‘skreiend’ gedig oor moord op AWB-leier
Die geweld in Suid-Afrika laat verskeie mense se name saamklink in dié wye en droewe land. Nuus (26-07-2018)
Maroela Laos-damramp: Dodetal styg
Terwyl ingrypende reddingspogings steeds aan die gang is in Laos waar duisende mense nog deur massas water vasgekeer is nadat die wal van ʼn hidroëlektriese dam gebreek het, het owerhede bevestig di… Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Sangoma spuit Reitz-seuns met hondebloed in vir vreesloosheid
’n Groep seuns van Reitz word glo deur ’n sangoma van Lesotho met hondebloed ingespuit om hulle vreesloos te maak. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Opname traak Trump nie
Pres. Donald Trump van Amerika lyk min gepla dat ’n opname dit aan die kaak stel dat sy verkiesingskantoor tydens sy verkiesingsveldtog blatant gejok het oor ’n betaling aan ’n Playboy-model. Nuus (26-07-2018)
Maroela Patricia de Lille bly Kaapse burgemeester
Patricia de Lille hou haar pos en die Moederstad behou haar burgemeester nadat die twee DA-raadslede wat ʼn mosie van wantroue in De Lille voorgestel het, hul mosie teruggetrek het. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 5de trein vanjaar brand in die Kaap
Nog ’n trein van Metrorail in Kaapstad is Donderdag in vlamme – dié keer in Retreat. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 200 dood in Isis-aanval op dorpe in Sirië
Meer as 200 mense is dood toe die Islamitiese Staat (Isis) in ’n gekoördineerde aanval Woensdag op verskeie dorpe in die suidweste van Sirië toegeslaan het. Nuus (26-07-2018)
Maroela Man vas ná jagtog op wildplaas
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Nuus (26-07-2018)
Maroela Geliefde Parys-man kritiek ná motorfietsongeluk
Gluchowski moes ’n noodoperasie in Potchefstroom aan sy pelvis ondergaan voordat hy na die intensiewe eenheid van die Millpark-hospitaal oorgeplaas is. Hy het sedertdien nóg twee operasies ondergaa… Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Chaos breek uit in DA-koukus oor De Lille
DA-koukuslede in die Kaapse metro het mekaar behoorlik die hare ingevlieg nadat die DA-leierskap Donderdagoggend opdrag gegee het dat geen verdere mosies van wantroue teen Patricia de Lille, die … Politiek (26-07-2018)
Maroela Vermoorde jong ma het onlangs verloof geraak
Haar een maand oue babadogtertjie was in die huis ten tyde van haar moord. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Vandaal skend Trump se Hollywood-ster
Die man wat pres. Donald Trump se ster op die Hollywood Walk of Fame na bewering met ’n byl stukkend gekap het, het hom aan die polisie oorgegee. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Poetin se sokkerbal aan Trump het seintoestel in
Die sokkerbal wat die Russiese pres. Wladimir Poetin verlede week aan pres. Donald Trump op ’n nuuskonferensie in Helsinki, Finland, gegee het, bevat dalk ’n seintoestel. Nuus (26-07-2018)
Maroela Honderde uit myn gered ná brand
Die departement van minerale hulpbronne het gesê die 644 werkers was ondergronds ten tyde van die voorval Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Betogers in Centurion steek voertuie aan die brand
’n Vragmotor en bus is Donderdagoggend op die M57-pad, wat parallel met die R21-hoofweg in Centurion loop, deur betogers aan die brand gesteek. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Sy vrou was op haar knieë in kombuis
Sy het op haar knieë op die kombuisvloer gestaan, terwyl een van die vyf gewapende mans gedreig het om haar te skiet, toe sy ’n skoot hoor klap en Tom langs haar val. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Brand by Coricraft in Boksburg
Brandbestryders van die Ekurhuleni-nooddienste het ’n brand by ’n meubelwinkel in Boksburg onder bedwang gebring. Nuus (26-07-2018)
Maroela Jagongeluk-saak: Bemiddeling misluk
Stefan Hepburn, die man wat van strafbare manslag aangekla word nadat hy ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog glo per ongeluk doodgeskiet het, het vandeesweek weer in die Modimolle-streekhof verskyn. Nuus (26-07-2018)
Maroela Foto’s: Reusebrand by winkelsentrum
“Die brand is aan die een kant onder beheer gebring, maar dit versprei nog na winkels na die ander kant toe. ʼn Mens kan ontploffings hoor in die winkels wat brand.” Nuus (26-07-2018)
Maroela Hof sê nee vir handelsmerkreg op Kit Kat
Nestlé is al jare lank in ʼn regstryd gewikkel met sy teenstaander, wat nou deel is van die Mondelez-groep, oor dié kenmerkende vorm van die sjokolade. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Tom Gouws se dood ‘enorme verlies vir die samelewing’
Prof. Tom Gouws, akademikus, skrywer, digter en evangelis, se dood is ’n enorme verlies vir die samelewing, sê prof. Jan Buscop, ’n voormalige kollega en boesemvriend van hom. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 DA en De Lille maak vrede
Die DA gaan alle mosies van wantroue teen Patricia De Lille, burgemeester van Kaapstad, laat vaar. Politiek (26-07-2018)
Netwerk24 Ontploffing voor Amerikaanse ambassade in Beijing
’n Ontploffing is buite die Amerikaanse ambassade in Beijing, China, gehoor nadat ’n man glo probeer het om ’n tuisgemaakte bom na die perseel te slinger. Nuus (26-07-2018)
Maroela Chaos by verhoor oor onteiening sonder vergoeding
“Wat gaan julle doen met die grond en hoe gaan julle eet as julle niks van boerdery af weet nie?” Nuus (26-07-2018)
Maroela Bekende digter in huis op landgoed doodgeskiet
Die digter, sy 57-jarige vrou en 16-jarige seun glo by hul huis ingewag toe hulle teruggekom het nadat hulle gaan uiteet het. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Brande in Griekeland moontlik met opset gestig
Die Griekse teenterrorismediens ondersoek die moontlikheid dat die brande in Griekeland met opset begin is, het ’n bron in die veiligheidsdiens aan Reuters gesê. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Bekende skrywer op kleinhoewe vermoor
Die skrywer en letterkundige Tom Gouws is in ’n rooftog op sy kleinhoewe buite Pretoria vermoor. Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Imran Khan loop voor in verkiesing
Die helfte van die stemme ná die verkiesing in Pakistan is reeds getel en die voorlopige uitslae dui daarop dat Imran Khan, die voormalige krieketheld en leier van die Pakistan Tehreek-e-Insaf (PTI), … Nuus (26-07-2018)
Maroela 2 dood, 2 beseer in botsings in Jhb
By paramedici se aankoms op die toneel het hulle die man op sy rug in die middel van die pad aangetref, met sy motorfiets ʼn kort ent weg. Nuus (26-07-2018)
Maroela Goudsektor loonaanbod ‘’n belediging vir werkers’
“Die goudprodusente is arrogant in hul benadering tot die loononderhandelinge tot so ʼn mate dat die aanbod wat hulle op die tafel plaas getuig van belediging en arrogansie.” Nuus (26-07-2018)
Netwerk24 Groot brand woed in Londen
’n Reusebrand woed in die boonste verdieping van ’n woonstelblok in die noordweste van Londen. Nuus (26-07-2018)
Maroela PE-ma helder oordag in huis vermoor
Die 26-jarige vrou is Woensdagmiddag in haar huis vermoor terwyl haar een maand oue babadogtertjie ook in die huis was. Nuus (26-07-2018)