Netwerk24 Amptenare betrek by perlemoen-sindikaat
Die ondersoek na ’n perlemoensindikaat, waarby nege lede van die departement van landbou, bosbou en visserye betrek word, is byna voltooi. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Inwoners raadop oor vuil Bothaville, Wesselsbron
Vullissakke wat in Bothaville en Wesselsbron se strate lê en nie verwyder word nie, is ’n sigbare teken van die manier waarop die ANC die Nala-munisipaliteit in die Vrystaat in die grond in bestuur. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Tameletjie vir departement nadat oues nie wil skuif
Die KwaZulu-Natalse departement van maatskaplike ontwikkeling moet ’n ander plan maak om bejaardes uit ’n ouetehuis te kry waar skokkende toestande heers nadat hulle geweier het om verskuif te word. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 O-Kaap onder groot druk oor skoolvervoer
Al hoe groter druk word op die Oos-Kaapse departement van basiese onderwys geplaas om vervoer vir leerlinge te verskaf. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Poetin nie meer vanjaar Washington toe genooi
Pres. Donald Trump gaan sy tweede ontmoeting met die Russiese president, Wladimir Poetin, tot volgende jaar uitstel sodat die federale ondersoek na Russiese inmenging in sy verkiesings eers … Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 ‘Gee die grond voor verkiesing, of ons stem nie’
Wat jy moet weet van Woensdag se openbare sitting oor grondonteiening in Queenstown in die Oos-Kaap:. Politiek (25-07-2018)
Netwerk24 Pretoria, Johannesburg besmet
Daar is iets kleins in die drinkwater. Groot hoeveelhede mikroplastiek is deur navorsers in die kraanwater van Johannesburg en Pretoria gevind, asook in riviere in Gauteng en Noordwes. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vrou van skool aangekla oor sy glo seun ‘skud’
Die senior toesighouer van ’n koshuis van die St. Andrew’s School in Bloemfontein moet oor drie weke in die landdroshof in Bloemfontein verskyn nadat sy van aanranding op ’n leerling van die skool … Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Verlore water kos rade in die O-Kaap hope geld – DA
Die waterverliese in die niemetro-munisipaliteite in die Oos-Kaap neem deurlopend toe, in skerp teenstelling met die volgehoue vooruitgang wat die Nelson Mandelabaai-metro maak. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Midvaal se boeke weer skoonste in Gauteng
Midvaal se boeke weer skoonste in Gauteng Nuus (25-07-2018)
Maroela Foto’s: Polisie slaan toe op dwelmlaboratorium
Twee persone is Woensdag in hegtenis geneem tydens ʼn groot dwelmklopjag in Harding, KwaZulu-Natal. Nuus (25-07-2018)
Maroela Marawa keer terug na die SAUK
ʼn Dispuut oor die kontrak tussen Robert Marawa en die SAUK is opgelos en dié omroeper sal weer van volgende maand af ʼn sportprogram op die radio aanbied. Nuus (25-07-2018)
Maroela Publiek kan ‘uitgehongerde perde’ nou aanneem
Lede van die publiek kan nou perde aanneem wat uitgeteer by ʼn fasiliteit in Potchefstroom aangetref is en waarvan die DBV intussen eienaarskap geneem het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Wêreld by kruispad, sê Chinese president
Die huidige wêreldorde is nie perfek nie, maar dit kan nie sommer weggegooi of afgetakel word nie, het pres. Xi Jinpin van China Woensdagmiddag op die 10de Brics-beraad in Johannesburg gesê. Politiek (25-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek het ’n kind haar ma hoor roep’
“Toe ek op die toneel aangekom het, was dit nog chaos. Daar was ’n kind wat geroep het na haar ma,” sê Anelle Louw, eienaar van 911 Tow-In Services op Klerksdorp van die toneel waar twee skoolkinders … Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Jong ma van PE in haar huis vermoor
’n Vrou van Kabegapark in Port Elizabeth is Woensdagmiddag dood nadat ’n inbreker haar in die nek en in die arm gesteek het. Nuus (25-07-2018)
Maroela Haglike toestande by KZN-ouetehuis by MRK aangemeld
Inwoners, van wie een 100 jaar oud is, moet in koue water bad wanneer die tehuis nie elektrisiteit koop nie. Die ouetehuis het ook verlede Vrydag met ontbyt laas iets te ete aangebied. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vrou (75) in huis in Groot-Brak oorval
Die polisie het ’n grootskaalse soektog begin na twee mans wat ’n vrou (75) van Groot-Brakrivier in haar bed oorval en vasgebind het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Kabels vir ploftoestelle by grenspos gekry
Doeanebeamptes by die Beitbrug-grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika het verlede Donderdag beslag gelê op 300 kabels wat vir ploftoestelle gebruik word. Nuus (25-07-2018)
Maroela Vakbond verwerp Gautrein se loonaanbod
Bombela sal Vrydag kan bevestig of die staking by die Gautrein Maandag sal voortgaan. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Gauteng se drinkwater met mikroplastiek besmet – studie
Groot hoeveelhede mikroplastiek is in die drinkwater van Johannesburg en Pretoria gevind, sowel as in riviere in Gauteng en in boorgatwater in Noordwes. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Zille open nuwe dagkliniek in Distrik Ses
Helen Zille, Kaapse premier, het Woensdag amptelik die Distrik Ses-gemeenskapsdagkliniek (CDC) saam met Nomafrench Mbombo, LUR vir gesondheid, in Distrik Ses geopen. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 ‘G’n ammunisie op vlug, net wettige simulators’
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het beweringe “met minagting verwerp” dat hy probeer het om klein wapens en ammunisie na Kuba te smokkel. Nuus (25-07-2018)
Maroela DA maak reg om terug te veg teen onteieningspogings
Die DA in die Wes-Kaap is besig om hul ondersteuners voor te berei en op te kommandeer om volgende week stewig standpunt in te neem wanneer die parlementêre ad hoc-komitee oor onteiening sonder ver… Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Burgemeester van Kimberley uitgegooi
’n Meerderheid raadslede van die DA, EFF en selfs lede van die ANC het Woensdagmiddag die burgemeester, speaker en munisipale bestuurder van Kimberley vervang op ’n spesiale raadsvergadering. Politiek (25-07-2018)
Maroela KZN-strande gesluit, haainette verwyder oor loondispuut
Die Stad uMhlathuze het sy inwoners in KwaZulu-Natal gewaarsku dat hulle van strande in Richardsbaai en Mtunzini moet wegbly, nadat haainette verwyder is. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Filippynse mega-kerk raap Vrystaatse grond op
’n Mega-kerk van die Filippyne koop duisende hektaar grond in die Vrystaat en Lesotho. Nuus (25-07-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: ‘Ek kan nie glo hy kon só ʼn misdaad beplan nie’
Die Pretoria-hooggeregshof het Woensdag gehoor dat die Rabboni Christian School in Brits se adjunk- en dissiplinêre hoof tot vandag toe nie kan glo dat Keorapetsa “Tshabi” Tshabalala in staat was t… Nuus (25-07-2018)
Maroela Vroueregte 1, ANC-parlementslid 0
Vroueregte in Suid-Afrika het vanoggend ‘n klein stappie vorentoe gegee toe die ANC-LP en voormalige adjunkminister van hoër onderwys, Mduduzi Manana, uit die parlement bedank het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Tiener uit gevaarlike see by Kleinmond gered
Al wat sy nuwe bruid kort ná hul troue vandeesmaand wou hê, was ’n dag van rus, ontspan en visvang – wat sy gekry het is dat haar man ’n held geword het deur ’n tienerseun uit die see te red. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 3 beroof iStore in Port Elizabeth
Drie verdagtes, waarvan een blykbaar gewapen was, het Woensdag die iStore in die Walmer Park-winkelsentrum in Port Elizabeth in die Oos-Kaap binnegestorm en beroof. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Ma helder oordag doodgesteek
Die ma van ’n maand oue babameisie is Woensdagmiddag helder oordag tydens ’n inbraak by haar huis in Brymore, Port Elizabeth, in die Oos-Kaap doodgesteek. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Moontlike amnestie vir vuurwapens verwelkom
Talle belanghebbendes het Bheki Cele, minister van polisie, se aankondiging verwelkom dat hy die parlement gaan vra om ’n amnestietydperk van ses maande toe te staan sodat onwettige vuurwapens … Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vrou getuig oor polisie se ‘versuim’ ná verkragting
’n Gautengse sakevrou wat die polisie vir nagenoeg R6 miljoen dagvaar nadat sy verkrag is, het Woensdag in die hof gesê die eerste keer toe sy bekommerd geraak het oor die gehalte van die ondersoek, … Nuus (25-07-2018)
Maroela SA model toegang tot Palestina geweier
Naidoo het onderneem om dié feitebesoek af te lê nadat ʼn herrie verlede maand om haar kop losgebars het weens inskrywings op sosiale media waarin sy aan die debat rakende die onrus tussen Israel en… Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vernielde Bethulie-oord opgeknap
Die erg gevandaliseerde Bethulie-oord net buite dié dorp in die Suid-Vrystaat gaan opgeknap en herstel word sodat dit weer ’n toeristeparadys soos in die verlede kan word. Nuus (25-07-2018)
Maroela 2 vóór, 2 ná transitorooftogte vasgetrek
“Ek is tevrede, veral met die misdaadintelligensie-eenheid wat die transitorooftogte identifiseer en verdagtes aankeer voordat hulle in staat is om dit uit te voer.” Nuus (25-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 25 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Lopende water op Mars ontdek
Daar is lopende water onder die oppervlak van Mars ontdek – meer as 30 jaar nadat dit die eerste keer voorspel is. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vermiste meisie van Delft ongedeerd gevind
’n Meisie van Delft, aan die buitewyke van Kaapstad, wat sedert 10 Julie vermis is, is gevind. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Man in hof oor dodelike taxi-skietery in KZN
’n Man het in die landdroshof in Durban verskyn in verband met die afgelope naweek se taxi-skietery naby Colenso in KwaZulu-Natal waarin 12 mense dood is. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Pa voor skool doodgeskiet
’n Pa is Dinsdagmiddag voor die Newclare Primary School in Johannesburg doodgeskiet terwyl hy vir sy kind gewag het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 As tot die ape warm kry, moet jy weet!
Met Tokio wat gebuk gaan onder temperature wat rekordhoogtes bereik, ondersoek organiseerders van die Olimpiese Spele maniere om die hitte dan teen te werk. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Operasie Thunderstorm slaan toe op natuurterroriste
Vyf lewende haaie, ’n lewende ietermagog, 700 kg perlemoen, ivoor en renosterhoring is teruggekry en 13 mense in hegtenis geneem vir omgewingsmisdade. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Stellenbosch se speaker bedank voor wantrouemosie
Die speaker van Stellenbosch se munisipaliteit het Woensdag bedank nadat die DA vroeër ’n wantrouemosie teen hom wou instel. Politiek (25-07-2018)
Netwerk24 Taakspan bekyk moord op ANC-raadslid
Die polisie het ’n spesiale taakspan aangewys om die moord op ’n ANC-raadslid van Knysna in die Suid-Kaap te ondersoek. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Hondeman dood in sy huis ná aanranding
Die polisieondersoek na ’n voorval op Saterdag 14 Julie waar die lyk van ’n man (32) in sy huis naby Diasstrand, Mosselbaai gevind is, gaan nog voort. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Christene op saamtrek sê SA moet bande met Israel verbeter
Geen verhouding met Israel hoef beëindig te word nie. Politiek (25-07-2018)
Maroela DA vra oor voorwaardes van jongste Eskom-lening
“Dit is veral belangrik aangesien die belastingbetaler waarskynlik sal moet pa staan wanneer die tyd kom om terugbetalings te maak, met kragtariefverhogings wat binnekort verwag word.” Nuus (25-07-2018)
Maroela Lewende haaie in houer by lughawe gekry
Die houer was vir Nederland bestem en die haaie was van Port Alfred afkomstig. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 7 gaan skuld ontken vir moord op Dries Botha
Die beskuldigdes wat daarvan verdink word dat hulle vir Dries Botha op sy plaas vermoor het, sal “toegee” dat hy dood is nadat hy geskiet is. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Manana moet dalk opdok oor tugverhoor
Regsadvies gaan ingewin word oor of Mduduzi Manana, voormalige adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, aanspreeklik gehou kan word vir die reiskoste van LP’s wat sy tugverhoor sou behartig. Politiek (25-07-2018)
Maroela Foutiewe verkeerslig lei dalk tot ongeluk waarin 2 kinders sterf
“Daar was voorheen klagtes oor die funksionaliteit van die driefase-verkeerslig by die aansluiting. Ons het ook beeldmateriaal van die verkeerslig gesien wat Vrydagaand kort ná die ongeluk geneem i… Nuus (25-07-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: Beskuldigde vertel hy was ‘bang’
Die beskuldigde se pa was ook in die getuiebank en het gesê sy seun het die aand van die moord vreemd opgetree deur op te spring asof iets hom pla, te weier om sy aandete te eet en op en af in die … Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Plakkate waarsku oor besmette bome in George
Plakkate is in George in die Suid-Kaap aangebring om mense te waarsku oor takke wat kan breek en val. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Wonderdoepa vir atlete wat almal kan drink
Atlete kan dalk binnekort ’n nuwe doepa gebruik om hul prestasie te verbeter. En hierdie wondermiddel is nie onwettig of onbekend nie. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Jong vrou ‘nie reg nie’, brand ma se huis af
’n Jong vrou het ’n mes uitgehaal en haar ma gevra om haar deur die keel te steek nadat sy haarself kaal uitgetrek en haar ma se meubels rondgegooi het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 NVG verwerp Thint se voorlegging in Zuma-saak
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het ’n voorlegging van die Franse wapenvervaardiger Thint (Thales) in die korrupsiesaak van oudpres. Jacob Zuma van die hand gewys. Politiek (25-07-2018)
Maroela Huldeblyke stroom in ná 4 duikers saam sterf
“Sjoe, wat sê mens? Die verlies is te vernietigend om te begryp.” Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vernietiging en dood in Griekeland
Die bosbrande wat reeds minstens 74 lewens in Griekeland geëis het en 187 mense beseer het, woed steeds voort. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Dit was polisie se koeël wat vrou by winkel tref
Dit was ’n polisielid se koeël wat Melyda Corado, ’n assistentbestuurder van Trader Joe’s, Saterdag in ’n gyselaarsdrama by die Amerikaanse kruidenierswinkel getref het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Gauteng bestee R3,6 miljoen onreëlmatig
Onreëlmatige uitgawes deur munisipaliteite in Gauteng het in die laaste boekjaar skerp gestyg tot R3,6 miljard teenoor R1,2 miljard in die vorige boekjaar, lui die ouditeur-generaal (OG) se verslag. Politiek (25-07-2018)
Netwerk24 Gender-neutrales kan nou Mx. invul pleks van Mnr. of Me.
Studente en personeel van Wits het voortaan die opsie om hulself op ’n “gender-neutrale” wyse te identifiseer deur die Mx.-titel op administratiewe vorms te kies. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 EFF vertraag sitting oor grond in Queenstown
Die openbare sitting oor grondonteiening sonder vergoeding in Queenstown in die Oos-Kaap is Woensdagoggend vertraag deur meestal EFF-ondersteuners wat daarop aangedring het om die reeds stampvol … Politiek (25-07-2018)
Maroela Jong vrou in plas bloed aangetref
ʼn 20-jarige vrou is Woensdag in die vroeë oggendure in haar huis glo met ʼn baksteen doodgeslaan. Nuus (25-07-2018)
Maroela Polisie ‘gereed’ vir Kimberley-protes
Die provinsiale polisiekommissaris van die Noord-Kaap het Woensdag gesê die polisie is gereed vir ʼn beplande poging om bedrywighede in Kimberley Donderdag tot stilstand te bring. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Polisie staan reg vir optog in Kimberley
Die Noord-Kaapse polisiekommissaris sê hulle sal Donderdag gereed wees vir enige gebeurlikhede ten tyde van ontevrede inwoners se optog na die munisipaliteit in Kimberley. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vrou dood wat glo met baksteen geslaan is
Die lyk van ’n jong vrou is Woensdagoggend by haar huis in Winston Park in Hillcrest net buite Durban gevind. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Petrolbomme, klippe vlieg by betoging in Polokwane
Twee polisiebakkies is deur vandale in Westenburg in Polokwane aan die brand gesteek in ’n gewelddadige protesaksie oor beweerde swak dienslewering. Nuus (25-07-2018)
Die Voorblad VF Plus verwelkom amnestie vir vuurwapens
Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Bheki Cele, om ‘n amnestieperiode van ses maande van die parlement aan te vra waartydens onwettige vuurwapens ingehandig kan word by ... Politiek (25-07-2018)
Die Voorblad VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Lesufi se politieke aspirasies
Die VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se aspirasies om hoër op in die politieke strukture van die ANC op te eindig en om selfs eendag ‘n ... Politiek (25-07-2018)
Maroela Staking dreig in vervoerbedryf
Vakbonde eis onder meer dat transitowagte wat help om kontant te vervoer R20 000 per maand betaal word om te vergoed vir die gevaar wat hulle daagliks ervaar. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Minstens 29 dood in kiesstryd in Pakistan
Minstens 29 mense is dood in ’n selfmoordbomaanval in die Pakistanse stad Quetta in die Balochistan-provinsie enkele ure nadat stembusse geopen het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Twee van Eden sterf kort ná mekaar
Twee werknemers van die Eden-distriksmunisipaliteit in die Suid-Kaap het in minder as 24 uur gesterf. Nuus (25-07-2018)
Maroela Lewenslank gevra vir 19-jarige wat saam met broer gesin vermoor
Die twee broers het hulle ouers en drie sibbe vermoor. Twee susters het oorleef. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Kliniese toets gestop ná 11 babas sterf
’n Kliniese toets in Amsterdam is gestop nadat 11 babas dood is nadat hulle ma’s die aktiewe bestanddeel van Viagra gegee is in ’n poging om bloedtoevoer na die plasenta te verbeter. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Hittegolf in Japan is nasionale ramp
Die Japanse weerkantoor het die hittegolf wat in die afgelope week reeds minstens 80 lewens geëis het tot ’n nasionale ramp verklaar. Nuus (25-07-2018)
Maroela Man gevonnis oor seksaanklagte
Dit het tydens die ondersoek aan die lig gekom dat die 34-jarige beskuldigde in ʼn seksuele verhouding met ʼn minderjarige meisie was en dat sy vir hom naakfoto’s van twee jong meisies, onderskeideli… Nuus (25-07-2018)
Maroela 40 ‘onwettige myners’ vasgetrek
Owerhede in Mpumalanga het oorlog verklaar teen onwettige mynboubedrywighede in dié provinsie en Dinsdag ʼn deurbraak gemaak deur 40 vermeende onwettige myners in hegtenis te neem. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Trump uitgevang oor transaksie met Playboy-model
Dit blyk in ’n opname dat pres. Donald Trump van Amerika, toe presidensiële kandidaat, geweet het van ’n ooreenkoms om die regte te koop van die storie waarin Karen McDougal, ’n Playboy-model, alles … Nuus (25-07-2018)
Maroela Dodetal styg in verwoestende brande
Reddingswerkers het intussen liggame in die see gevind van mense wat van die vlamme probeer vlug het. Nuus (25-07-2018)
Maroela Foto’s: Duisende moet nog gered word ná damwal breek
Foto’s het intussen aan die lig gekom waarin gesien kan word hoe mense en diere op huise se dakke vasgevang is, met die watervlak wat tot teen die huise se dakke kom. Nuus (25-07-2018)
Maroela Matrikulant sterf ná kar hom tref
“ʼn Ambulans, die metropolisie en die leerder se ouers is na die toneel ontbied. Die seun is na ʼn hospitaal geneem waar hy later aan sy beserings beswyk het.” Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Israel skiet Siriese vegvliegtuig af
Israel het ’n Siriese vegvliegtuig afgeskiet nadat die vliegtuig sy lugruim binnegekom het. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Vulkaan se uitbarsting ‘kan selfs jare duur’
Die uitbarsting van Hawaii se Kilauea-vulkaan kan nog maande, selfs jare duur en nóg gemeenskappe op die eiland bedreig, sê Amerikaanse regeringsgeoloë. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 R7 m. om bankrot mega-boerdery (vir nou) te red
Die uitgawes om een van die grootste boerderye in die Vrystaat tot einde September aan die gang te hou, sal meer as R7 miljoen beloop. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Stryd om by oorlewendes in Laos uit te kom
Beeldmateriaal is deur die staatsuitsaaier in Laos uitgesaai van inwoners, sommige met klein kinders, wat op huise se dakke gestrand is. Ander het op planke na veiligheid probeer roei. Nuus (25-07-2018)
Maroela Talle vas na gewelddadige Limpopo-betoging
Openbare orde polisie is na die toneel ontbied en moes rubberkoeëls gebruik om die betogers uiteen te jaag. ʼn Polisiebeampte is beseer toe die beampte met klippe bestook is. Nuus (25-07-2018)
Maroela Life Esidimeni-gesinne woedend oor omstrede aanstelling
“Die nagedagtenis van dié wat gesterf het in dié tragedie is onteer en verkleineer deur Mahlangu se heraanstelling en die komitee sal nie rus tot sy verwyder is en aan die pen ry nie.” Nuus (25-07-2018)
Maroela Skool van R300 m vir spesiale onderrig staan leeg
“Dié skool van R300 miljoen wat amptelik verlede Oktober geopen is, is verlate en dis duidelik dat daar nie enige instandhouding plaasgevind het nie.” Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 Gaan die krieketheld wen?
Pakistan het Woensdagoggend begin stem in ’n algemene verkiesing waarvan die uitslag moeilik voorspel kan word. Nuus (25-07-2018)
Netwerk24 DBV vat weermag se perde
Altesame 69 perde wat aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) behoort het, is nou in die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se besit. Nuus (25-07-2018)