Netwerk24 Mandela staan weer op stadsaal se balkon
’n Standbeeld van oudpres. Nelson Mandela is opgerig op die presiese plek waar hy sy eerste toespraak as vry man in Februarie 1990 op die balkon van die stadsaal in Kaapstad gelewer het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Pa voor laerskool in Johannesburg geskiet
Die pa van ’n laerskoolleerling is Dinsdagmiddag in Newclare, Johannesburg, geskiet terwyl hy op sy kind gewag het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Onteiening van grond ‘kan verreikende gevolge vir O’hoorn hê’
Die wysiging van die Grondwet om grondonteiening sonder vergoeding te wettig, kan verreikende gevolge vir Oudtshoorn in die Klein Karoo inhou. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 Gifstowwe beland nie in rivier danksy droogte
Die verspreiding van gifstowwe in die Swartkopsrivier in Nelson Mandelabaai is waarskynlik weens die voortslepende droogte in die munisipale gebied afgeweer. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Vrou dood ná sprong uit brandende woonstel
Een van twee vroue wat Maandag uit ’n woonstelgebou in Bellville in die Wes-Kaap afgespring het om ’n brand te ontsnap, is dood, het die provinsiale departement van gesondheid bevestig. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Oud-Santambaas sterf op 86
Dinamies, maar tog saggeaard en regverdig – ’n absolute diplomaat. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Britte lig sluier oor Brexit-plan
Brittanje het Dinsdag sy plan bekend gemaak oor hoe wetgewing ten opsigte van sy lidmaatskap van die Europese Unie geldig gaan bly tydens die oorgangstydperk ná Brittanje se onttrekking aan die unie … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Leerling doodgery toe hy van bus klim
’n Matriekleerling aan ’n Johannesburgse skool is Dinsdag dood nadat hy deur ’n motor raakgery is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Te min geld in VS om vrot gruispaaie te herstel
Boere moes Dinsdag in Senekal hoor dat die Vrystaatse departement vir polisie, paaie en vervoer vanjaar net R15 miljoen beskikbaar het om grondpaaie in die Thabo Mofutsanyana-distrik op te vul. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Bewerings teen hom vals en lasterlik, sê raadslid
Taki Amira, ’n DA-raadslid in die Kaapse metro, ontken heftig dat hy die etiese kode vir raadslede verbreek het. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 Bronville verdrink in riool, krag ook af
Inwoners van Bronville, Welkom, het Maandag die pad tussen Welkom en Virginia afgesper omdat hulle weens die stad se rioolkrisis al bykans ’n week lank sonder krag was. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Zondo verlig oor meer tyd vir ondersoek na staatskaping
Regter Raymond Zondo, adjunkhoofregter en voorsitter van die kommissie van ondersoek oor staatskaping, is verlig dat die hooggeregshof in Johannesburg die kommissie ekstra tyd gegun het om sy werk te … Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 ‘SANW-lid’ onder stropers wat gevang is
’n Vermeende lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is gewond en sy een makker doodgeskiet toe hy en nog “so sewe of agt” stropers Saterdagaand op die Thula Thula-natuurreservaat in die … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Wat het in laaste 3 uur gebeur?
Met die eerste deel van die legkaart van die moord op Natasha Mans wat begin in plek val, sal die fokus van die ondersoek na haar moord nou wees op die ure nadat Mans teruggekom het by die huis. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons teiken nie wit boere’
As grond nie herverdeel gaan word nie, wag daar nog ’n revolusie, sê Paul Mashatile, die ANC se tesourier-generaal. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 Happiness Village hou roudiens vir Willie Koekemoer
Willie Koekemoer (41), ’n leier van die Marievale-gemeenskap op Nigel, word Vrydag uit dieselfde kerk begrawe waar hy en sy vrou 23 jaar gelede getroud is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Perronne op Kaapstad-stasie herstel
Drie dae nadat twee perronne in die Kaapstad-stasie deur ’n brand beskadig is, is dit herstel. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 100 skole sak op Kunstekaap toe
Meer as 100 skole van die Wes-Kaap en nagenoeg 3 000 laerskool- en hoërskoolleerlinge neem vanjaar deel aan die Kunstekaap se kunstefees vir skole wat van 13 tot 28 Augustus in Kaapstad aangebied … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Wildboer van ‘Boer soek ’n vrou’ in hof
“Ek is ’n opregte, eerlike mens wat ’n maat soek wat saam met my dinge kan doen en drome kan bou.”. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Koning Khoebaha se manne op eetstaking voor parlement
Pres. Cyril Ramaphosa “moet van sy troontjie afklim” en skakel met koning Khoebaha Calvin Cornelius III wat met die drie Kaapprovinsies wil afstig van die Republiek van Suid-Afrika. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 ‘Gee my geweer terug, dan onttrek ek polisielede’
Bheki Cele, minister van polisie, sal nie die bykomende polisielede uit Zwelihle buite Hermanus onttrek voordat die haelgeweer wat verlede week by ’n polisiebeampte gesteel is, teruggegee word nie. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 2 leerlinge dood ná fliekuitstappie
Twee skoolkinders is dood ná ’n motorongeluk Vrydagaand toe hulle in Klerksdorp, Noordwes, gaan fliek het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Fokus op sukses, nie reiskoste, sê Motsoaledi
Die geld wat belastingbetalers moet opdok om ’n groep staatsamptenare van Suid-Afrika na die 22ste internasionale vigskonferensie in Nederland te stuur, kan nie opweeg teen die positiewe uitkoms van … Nuus (24-07-2018)
Maroela ANC-raadslid in Knysna doodgeskiet
Hy is meters ver van sy huis geskiet toe hy teruggekeer het van ʼn beheerliggaamvergadering by die plaaslike hoërskool. Nuus (24-07-2018)
Maroela Pa wat seun per ongeluk skiet sal vervolg word
Die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) het die besluit geneem om die man wat verlede maand per ongeluk sy seun buite ʼn skool in Ennerdale doodgeskiet het, te vervolg. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Nuwe visie, raamwerk vir US
Inklusiwiteit, asook diep en doelbewuste transformasie en diversiteit, is deel van ’n nuwe visie en strategiese raamwerk wat deur die Universiteit Stellenbosch aangekondig is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Lang week voordat ma gebrande kind kan vashou
’n Ma van Port Elizabeth sal minstens nog ’n week moet wag voordat sy haar eenjarige dogter, wat met kookolie gebrand het, weer kan vashou. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Manana bedank as LP en skenk geld vir gendersake
Die omstrede Mduduzi Manana het as ANC-LP bedank én beywer hom nou glo vir die stryd teen alle vorms van gendergeweld. Politiek (24-07-2018)
Maroela DA moet nog besluit oor De Lille-mosie
Die toekoms van die DA se twee ystervroue, Helen Zille en Patrcia de Lille, bly onseker ná gemengde seine oor die aard van hul rol in die party. Nuus (24-07-2018)
Maroela Wes-Kaapse boer hoor eers dán oor borgtog
Frik Muller, wat onder meer van poging tot moord aangekla word nadat hy na bewering maande gelede met ʼn trekker teen ʼn voormalige plaaswerker se huis vasgery het, het steeds nie ʼn antwoord oor sy a… Nuus (24-07-2018)
Maroela Maimane kondig reusebetoging teen brandstofprysverhogings aan
Mmusi Maimane, leier van die DA,  het benadruk dat dit nie ʼn party se geveg is nie, maar ʼn geveg vir die hele samelewing. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Só het ek kaper getakel, vertel Tobi Jooste
Die Afrikaanse sanger Tobi Jooste het Maandagaand ’n hele kan pepersproei uitgespuit op ’n man wat hom van sy luukse motor in Fairland, Johannesburg, probeer beroof het. Nuus (24-07-2018)
Maroela Mduduzi Manana bedank as LP
Die Mduduzi Manana-stigting het ʼn verklaring uitgereik waarin Manana sê die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het hom in kennis gestel dat hy nie verder vervolg sal word op die aanrandingsklag wat s… Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Senior werker van SAID bedank
'n Senior werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, wat vroeër geïdentifiseer is as hoof van die sogenaamde "rogue-eenheid" in die SAID, het Dinsdag met onmiddellike effek bedank. Nuus (24-07-2018)
Maroela Marikana-moord: Agt hoor hul lot
Die slagoffer is met spiese en pangas doodgekap. Hy het ook verskeie steekwonde opgedoen. Die hof het gehoor sy aanvallers het sy bloed gedrink nadat hy vermoor is. Nuus (24-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 24 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (24-07-2018)
Maroela Bloeddrukpil uit SA onttrek weens kanker-gevaar
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad (Sahpra) het ʼn pil vir hoë bloeddruk met onmiddellike effek van die mark onttrek. Nuus (24-07-2018)
Maroela Eskom kry miljarde rande se lening by China
Dié lening sal Eskom na verwagting help om ʼn paar gate in sy balansstaat toe te stop. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Helikopter, honde, polisie én boere jag rowers in Rosendal
Vier vermeende rowers was waarskynlik uit die veld geslaan toe hulle skielik deur ’n helikopter, honde, polisielede én boere gesoek is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 ANC het ‘vrae’ oor moord op Knysna-raadslid
Die ANC sê daar is baie onbeantwoorde vrae oor die moord op ’n ANC-raadslid van Knysna. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 5 in motor skiet op 17-jarige
Vyf mans het Dinsdag ’n 17-jarige seun voor die landdroshof in Bellville geskiet terwyl hulle in ’n motor verbygery het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Forensiese ondersoek na Kimberley se munisipaliteit gelas
’n Omvattende forensiese ondersoek is gelas na die sake van die Sol Plaatje-munisipaliteit ná betogings deur ontevrede inwoners. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Lyk in veld naby Strand gevind
Nuuskieriges het in ’n veld tussen die Strand en Somerset-Wes gestaan en toekyk hoe die polisie die toneel ondersoek nadat ’n lyk gevind is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Pta-seun (14) in baie pyn ná ‘tref-en-trap’
Dit gaan beter met die 14-jarige seun wie se bene albei gebreek is nadat hy deur ’n bejaarde vrou in vermoedelik ’n tref-en-trap-ongeluk raakgery is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Moordbeskuldigde sal moet wag vir borgtogaansoek
Die man van Mitchells Plain wat aangekla word van die moord op Stacey Adams (6) sal moet wag voordat hy ’n aansoek om borgtog kan indien. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Gautrein-personeel staak oor lone
Gautrein-werknemers verbonde aan die United National Transport Union (Untu) gaan Maandag vir die eerste keer staak. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Man (75) vermis in Knysna
Die polisie in Knysna het die publiek se hulp gevra om ’n vermiste man op te spoor. Nuus (24-07-2018)
Maroela Landswye betogingsdag teen brandstofpryse beplan
Die organisasie het onder meer daarop gewys dat die prys van brandstof in buurlande soos Namibië en Swaziland laer is as wat dit in Suid-Afrika kos, hoewel Suid-Afrika brandstof aan daardie lande v… Nuus (24-07-2018)
Maroela ‘ANC se beloftes oor e-tol is niks nuuts’
“Die ANC in Gauteng doen nie veel om van die stelsel ontslae te raak nie, maar maak eerder dié uitsprake om populistiese steun by kiesers te werf vir die 2019-verkiesing.” Nuus (24-07-2018)
Maroela Sakeregtewaghond nou ʼn sakegemeenskap
“Sakeliga bevorder voorspoed, vrye markte en ʼn konstitusionele orde in die belang van sy lede en in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.” Nuus (24-07-2018)
Maroela Student weer in hof oor studiegeldfout
Die saak het in Augustus verlede jaar die wenkbroue gelig aangesien Mali oor die tydperk van drie maande op ’n inkopietog van R818 000 gegaan het, voor die owerhede onraad vermoed het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Betogers in Mosselbaai se eise word ál meer
Protesoptrede het Dinsdag weer in Brandwacht buite Mosselbaai uitgebreek nadat dié dorp die vorige dag ook onder protesoptrede deurgeloop het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Kleuter in plakkerskamp verkrag, vermoor
’n 33-jarige man is in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n vyfjarige meisie met verskeie steekwonde naby ’n plakkershut in Harare, Khayelitsha, gekry is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 OB mag direk na konstitusionele hof appelleer
’n Persoonlike koste-hofbevel teen die OB as gevolg van die uitvoer van haar mandaat, hou ’n bedreiging in vir die OB om haar funksies uit te voer. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Bloeddrukpil moet onmiddellik uit SA onttrek word
’n Spesifieke pil vir hoë bloeddruk, Dynaval Co, is met onmiddellike effek deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad (Sahpra) aan die mark onttrek. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Parlement jammer Apleni loop
Dit is jammer dat Mkuseli Apleni as direkteur-generaal (DG) van die departement van binnelandse sake bedank het. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 Rowers skiet man dood wat op grond lê
’n Man van Port Elizabeth is Maandag twee keer van agter geskiet terwyl hy op sy maag gelê het en deur twee vermeende rowers deursoek is. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 ‘Veiligheid op treine, stasies moet opgeskerp word’
Die Wes-Kaapse regering sê veiligheid by alle treinstasies in Kaapstad moet onmiddellik opgeskerp en verbeter word. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Saak teen ‘miljoenêr-student’ na streekhof
Die saak teen die Oos-Kaapse student wat meer as R800 000 van die nasionale hulpskema vir studente (NSFAS) geblaas het, is na die streekhof oorgeplaas. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Lennon se moordenaar wil weer om parool vra
Die man wat John Lennon vermoor het, sal in Augustus vir die tiende keer om parool aansoek doen. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Woolworths ‘beveilig’ KZN-takke
Woolworths het na aanleiding van die onlangse bomdreigemente in en om Durban en in drie van sy winkels, besluit om verskeie nuwe veiligheidsmaatreëls in te stel. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Zille ‘talentvol en ervare’ op keuringspaneel
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, is ’n “uiters ervare en talentvolle” openbare verteenwoordiger van die DA. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 9 Thai-helpers kry medaljes
Australië het Dinsdag nege mense vereer wat gehelp het om die Thaise seunsokkerspan uit ’n oorvloede grot te red. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Gewilde Afrikaanse sanger veg terug teen kapers
Die sanger Tobi Jooste het Maandagaand verbete teruggeveg toe kapers in Fairlands in Johannesburg op hom toegeslaan het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Niemand nog vas weens moord op raadslid
Die polisie sê ’n volskaalse ondersoek is aan die gang nadat ’n ANC-raadslid van Knysna Maandagaand enkele meters van sy huis doodgeskiet is. Nuus (24-07-2018)
Maroela 12-jarige van Klerksdorp sterf ook ná botsing
Die 12-jarige Aimeé Janse van Rensburg van Klerksdorp in Noordwes wat kritieke beserings opgedoen het in die grusame botsing wat die lewe van ʼn 15-jarige seun geëis het, het aan haar beserings besw… Nuus (24-07-2018)
Maroela Minnaar se moordenaar swaar gestraf
“Die beskuldigde is voorgekeer en sy sak is deursoek, waarna ʼn bebloede mes, pik en ʼn hamer gevind is.” Nuus (24-07-2018)
Maroela LP’s sal vuurwapenamnestietydperk oorweeg
Cele het reeds in Mei in sy begrotingsrede in die parlement aangekondig dat vuurwapeneienaars wat onwettige vuurwapens in hul besit het, weer kans sal kry om die wapens vrywillig in te dien sonder … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Man dood in skietvoorval in Epping
’n Man van 25 jaar is dood en ’n ander is ernstig beseer in ’n verbyry-skietaanval Dinsdagoggend naby Gunner-sirkel in Epping, Kaapstad. Nuus (24-07-2018)
Maroela ‘Boer soek ʼn Vrou’-deelnemer in hegtenis geneem
Toanette Els, ʼn 23-jarige wildboer van Modimolle in Limpopo wat deelneem aan die jongste seisoen van die gewilde televisiereeks “Boer soek ʼn Vrou”, is in hegtenis geneem. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Bende steel plaashuis leeg
Tien gewapende mans het glo Maandagmiddag die werkers op ’n plaas in Krokodilspruit, Pretoria, vasgebind terwyl hulle alles in die huis gesteel het. Nuus (24-07-2018)
Maroela Talle dood, honderde vermis ná damwal bars
Die amptelike dodetal van die ramp is nog nie bekend nie. Nuus (24-07-2018)
Maroela Baba in hospitaaltoilet agtergelaat
Die polisie het Dinsdag ʼn beroep op die publiek gedoen om beamptes by te staan om ʼn saak van kinderverwaarlosing te ondersoek. Nuus (24-07-2018)
Maroela Ramaphosa se bondgenote kap gronddebat en mynbouhandves
Beide oudminister van finansies Trevor Manuel en die voorsitter van AngloGold Ashanti, Sipho Pityana, het onderskeidelik sterk woorde oor die gronddebat en die mynbouhandves gehad. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 ‘Dit is asof hulle gesterf het en weer gebore is’
Tien van die 11 Thaise sokkerspelers wat onlangs uit ’n verspoelde grot buite Tsjiang Rai in Thailand gered is, het Dinsdag hul eerste tree geneem om Boeddhiste te word. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Mense vlug voor vlamme in Griekeland
Dramatiese beeldmateriaal wys die vernietiging wat die wegholbrande in Griekeland saai. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Rowers gestuit op pad om glo misdaad te pleeg
Twee vermeende rowers van Mamelodi in Pretoria verskyn na verwagting Woensdag in die hof in Senekal nadat hulle vroeër met ongelisensieerde vuurwapens betrap is. Nuus (24-07-2018)
Maroela Sanger veg verbete teen kaper
“Toe hy afbuk van die pyn, het ek besluit: Vandag gaan ek veg.” Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n brand by Bfn se stadsaal geblus
Net ’n bietjie meer as ’n jaar nadat Bloemfontein se geskiedkundige stadsaal afgebrand het, het ’n vreemde brand Maandag om 14:00 aan die oostekant van dié gebou uitgebreek. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Dié robot op pad na son!
’n Robottuig, gepantser met ’n hitteskerm, gaan binnekort na die son gestuur word en sal die naaste daaraan kom wat enige aardse tuig nog ooit was. Nuus (24-07-2018)
Maroela 11-jarige vang graad
“Ek wil ʼn astrofisikus word en deur wetenskap aan die wêreld bewys dat God bestaan.” Nuus (24-07-2018)
Maroela Transitorowers slaan buite winkel toe
Skote het Maandagmiddag buite ʼn winkel in Bloemhof, Noordwes, geklap toe gewapende rowers op ʼn transitovoertuig toegeslaan het terwyl wagte besig was om geld op te laai. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Britse Arbeiders glo Brexit sal die land aan Trump verpand
’n “Brexit-knoeispul” sal Brittanje “aan Donald Trump verpand” daarom moet die parlement eerder sy idee steun vir ’n nuwe doeaneooreenkoms met die Europese Unie (EU), glo Jeremy Corbyn, leier van die … Nuus (24-07-2018)
Maroela Meisie (5) in Kaapstad verkrag, vermoor
ʼn Vyfjarige meisie se liggaam is Maandagmiddag in Kaapstad opgespoor kort nadat sy weggeraak het ná sy by haar ouma was. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Afleweringswa met R250 000 se klere gekaap
Die polisie in Port Elizabeth het ’n gekaapte afleweringsvoertuig binne enkele ure teruggekry, maar meer as R200 000 se goedere is uit die voertuig gesteel. Nuus (24-07-2018)
Maroela DBV sê oor dieremishandelingsgerugte by Pta-spogskool
Die DBV se ondersoek volg ná bewerings aan die lig gekom het dat leerders glo die rotte en hoenders geskop, mishandel en op hulle getrap het as deel van die sogenaamde “40 days”-viering. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 The New Age vra hof om in te gryp in likwidasiesaak
Die hooggeregshof in Pretoria sal Dinsdag moet besluit of dit nodig is om ’n dringende hofbevel toe staan vir Mzwanele “Jimmy” Manyi se koerant, Afro Voice (vooreen bekend as The New Age), om … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Rooi tapyt uitgerol toe China kom kuier
Pres. Xi Jinping van China het by die Uniegebou in Pretoria aangekom vir ’n amptelike besoek. Politiek (24-07-2018)
Netwerk24 Mmusi en Outa eis saam goedkoper petrolprys
Die brandstofheffing moet dringend met R1 per liter verminder word om Suid-Afrikaners teen die uitwerking van verhogende petrolpryse te beskerm. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Honderde vermis toe damwal breek
Honderde mense word vermis nadat ’n damwal in die suid-ooste van Laos gebreek het. Nuus (24-07-2018)
Maroela ANC plaas omstrede burgemeester op verlof
Die ANC se provinsiale uitvoerende komitee het besluit die burgemeester moet op verpligte verlof geplaas word “todat die situasie weer normaal is”. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Is dit Trump se lys van vyande?
“’n Lys van vyande is ’n lelike ding, dit is ondemokraties en on-Amerikaans.”. Nuus (24-07-2018)
Maroela Foto’s: Tientalle dood in verwoestende brande
Van die liggame wat gevind is, is glo dié van gesinne. Hulle is styf teen mekaar gevind in posisies wat dit laat lyk of hulle mekaar vasgehou het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Bheki Cele probeer Hermanus-geweld keer
Bheki Cele, minister van polisie, is vandag weer in Hermanus om verdere gewelddadige betogings te probeer keer. Skole in die Zwelihle-woonbuurt is gesluit en gesondheidsdienste opgeskort. Volg die … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Cele vroegdag in Hermanus
Bheki Cele, die minister van polisie, en senior polisiehoofde was Dinsdagoggend vroeg in Hermanus vir opvolgsamesprekings met belanghebbendes en die gemeenskap om die voortslepende geweld in die … Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Bejaardes in Reitz te bang om kerk toe te gaan
Inwoners van Reitz sê daar is bejaardes wat deesdae selfs te bang is om kerk toe te gaan en dat misdaad in die dorp handuit geruk het. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 ANC-raadslid in Knysna voor sy huis doodgeskiet
’n ANC-raadslid van Knysna wat ook die adjunksekretaris van die ANC in die Suid-Kaap is, is Maandagaand buite sy huis doodgeskiet. Nuus (24-07-2018)
Maroela Skieter had ‘geestesongesteldheid’
“Ons sou nooit kon dink dat sy lewe tot so ʼn vernietigende einde sou kom nie.” Nuus (24-07-2018)
Maroela SA se jongste bevolkingsyfer bekendgemaak
Die lewensverwagting vir ʼn persoon wat in 2018 gebore word, is na raming 61,1 jaar vir mans en 67,3 jaar vir vroue. Nuus (24-07-2018)
Maroela Gautrein-werkers begin binnekort staak
Die United National Transport Union (Untu) het aangedui dat Gautrein-werkers vir die eerste keer oor lone gaan staak. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Gevangenes moet nou aan ‘Madiba-reëls’ voldoen
Gevangenes gaan voortaan aan ‘Madiba-reëls’ in die tronk onderhewig wees. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Noordelike Halfrond ‘vergaan’ van die hitte
Dit is die soort hittegolf waaroor wetenskaplikes gewaarsku het gaan die gevolg wees van aardverwarming. Nuus (24-07-2018)
Maroela Kampvegter teen Marievale-uitsettings neem eie lewe
“Hy het my skoonsussie gebel en gesê ‘tannie, ek is verskriklik moeg’. Hy het gesê hy kyk op in die son en sien God se gesig.” Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Noord-Korea begin ontwapen
Satellietbeelde toon dat Noord-Korea begin het om van sy belangrike fasiliteite af te breek by ’n aanleg waar enjins vir ballistiese missiele gebou word. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Baba met 2 gesigte gebore
’n Baba in Indonesië is met twee gesigte gebore, nadat sy Siamese tweeling nie in die baarmoeder verder ontwikkel het nie. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Minstens 20 dood in wegholbrande in Griekeland
Wegholbrande in Griekeland het reeds meer as 20 lewens geëis. Nuus (24-07-2018)
Maroela Verkragtingslagoffer wat polisie vir miljoene dagvaar, vertel van angsnag
“Die oë, daar was iets in sy oë wat my aandag getrek het.” Nuus (24-07-2018)
Maroela Al meer mense leef langer met MIV
Dít volgens syfers wat deur Risenga Maluleke, statistikus-generaal, bekend gemaak is. Nuus (24-07-2018)
Maroela Vier in hof wat vrou glo ontvoer, swangerskap beëindig
Daarna het hulle die doodgebore baba in ʼn plastieksak toegedraai en op ʼn treinspoor gelos. Nuus (24-07-2018)
Netwerk24 Pil kan keer dat jy wéér en wéér malaria kry
’n Malariapil wat keer dat een van die vorms van dié siekte terugkeer in mense wat dit reeds gehad het, is in Amerika goedgekeur vir gebruik. Nuus (24-07-2018)