Netwerk24 Musiekman braak op FB gal ná sy motor bestook is
Die liedjieskrywer Stef Kruger raai mense aan om nie in Suid-Afrika vakansie te hou nie en liewer tuis te bly. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Vrae oor 30 nuwe voertuie wat ‘bankrot’ raad huur
Die Kgetlengrivier-munisipaliteit in die Koster-omgewing huur glo 30 nuwe vlootvoertuie sonder dat die raad dit goedgekeur het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Almal werk saam om rowers op Potch te vang
Drie vermeende rowers het Maandag in die landdroshof in Potchefstroom verskyn nadat inwoners, ’n sekerheidsmaatskappy en die polisie saamgewerk het om hulle te vang. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Warm minimum temperature slaan rekords in W-Kaap
Rekord-minimum-temperature vir Julie is Vrydag op Hermanus, Swellendam en Stilbaai aangeteken in wat ’n tydperk van ongekende warm dae in die Wes-Kaap is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Omstrede ‘skandemakers’ oorweeg vir top-ANC-poste
Die ANC in Gauteng het die verkiesing van twee omstrede leiers tot sy provinsiale uitvoerende komitee (PUK) verdedig. Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Inwoners ‘moeg om ontlasting in te asem’
Inwoners van die informele nedersetting Babaton in Duncan Village, Oos-Londen, sê hulle is moeg daarvoor om rioolvuil van twee geblokte dreine in te asem. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Verregse Bolsonaro mik vir presidentskap van Brasilië
’n Verregse politikus in Brasilië wil nou graag president word. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Miljoene op VS-visteelprojek vermors
Hoewel meer as R70 miljoen reeds in die Vrystaat se omstrede Gariep-visteelprojek belê is, blyk dit dat dié projek – soos die berugte Vredemelkplaas – nie veel meer as “’n wit olifant” is wat … Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Chinese president in Uniegebou ontvang
Suid-Afrika sal Dinsdag sy beste voet voorsit wanneer pres. Cyril Ramaphosa vir Xi Jinping, president van China, in die Uniegebou in Pretoria vir ’n amptelike staatsbesoek ontvang. Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Aanvallers skiet man in kop op hoewe
Julia Rangala het na haar kinders se slaapkamer toe gevlug en onder die bed weggekruip toe gewapende aanvallers toegeslaan het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Zwelihle wag kalm op die generaal
Dit was Maandag vroegaand kalm in Zwelihle in Hermanus waar inwoners vrees dat sporadiese geweld weer sal opvlam en pogings tot vredesamesprekings in die wiele sal ry. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 ‘Weermag het nie ingemeng toe Zuma bedank’
Die militêre bestuursraad ontken enige politieke inmenging die aand toe oudpres. Jacob Zuma in Februarie bedank het. Die Weermag meng hom ook nie in by die Grondwet van die land nie, het die raad … Politiek (23-07-2018)
Maroela Vyf dan in hof oor egpaar se moord
Die groep het na bewering die vrou herhaaldelike verkrag voor hulle haar en haar vriend in April verlede jaar aan die brand gesteek het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Qedani Mahlangu weer lid van ANC se uitvoerende komitee
Die beleërde Brian Hlongwa en Qedani Mahlangu is weer as lede van die ANC se provinsiale uitvoerende komitee aangestel, ondanks donker wolke wat oor hul koppe hang oor beweerde korrupsie en wanbest… Nuus (23-07-2018)
Maroela De Beers skuif 200 olifante van Limpopo na Mosambiek
Die Anglo-American-diamantreus De Beers het Maandag gesê hy het begin om 200 olifante oor 1 500 km te skuif van sy Venetia Limpopo-natuurreservaat (VLNR) in Suid-Afrika na Mosambiek. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 11-jarige van Delft sedert 10 Julie vermis
’n Meisie van Delft, aan die buitewyke van Kaapstad, word sedert 10 Julie vermis en die polisie vra die gemeenskap se hulp om haar te vind. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ma en 2 kinders staan tereg op aanklag van moord
’n Vrou en haar twee kinders, al drie van Kabegapark in Port Elizabeth, het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op ’n klag van moord op die 70-jarige Petrus Scholtz. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Aanvaller brand los in besige straat in Toronto; 2 dood
'n Tienjarige meisie en 'n vrou van 18 is dood nadat 'n aanvaller op mense in 'n besige straat in Toronto, Kanada, losgebrand het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Druk steeds op Apleni oor Gupta-saak selfs ná bedanking
Die Demokratiese Alliansie het Maandag gesê Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van binnelandse sake, se bedanking volg ná druk van die opposisie oor die burgerskap vir lede van die Gupta-familie. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Kantoor verwoes in brand by hoërskool in Pretoria
Meubels, elektriese toerusting en dokumente is die naweek verwoes in ’n brand in die administratiewe gebou van die Hoërskool Overkruin in Sinoville, Pretoria. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Riool loop al jare verby huise in Uitenhage
Inwoners van Duduza in Uitenhage het hul gebied tot ’n “rampgebied” verklaar. Nuus (23-07-2018)
Maroela 20 skoliere in ongeluk beseer
Twintig skoliere is Maandagmiddag beseer toe die taxi waarin hulle vervoer is, ʼn lamppaal langs die pad in Durban getref het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 N1 by Hanover gesluit in betoging wat voortduur
’n Betoging in Hanover in die Noord-Kaap wat sedert verlede week voortduur, het Maandag ook veroorsaak dat die N1-roete ’n wyle lank gesluit is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Brand by polisie in Pta gou in bedwang
Niemand is beseer toe ’n brand Maandagmiddag by die Pretoria-Sentraal-polisiestasie ontstaan het nie. Dit was ook nie nodig om die aanklagkantoor of aanhoudingselle te ontruim nie. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ma probeer onderwysers met slagtersmes aanval
’n Ontstoke ma het Vrydag onderwysers van die Laerskool Kalksloot, sowat 10 km buite Upington, met ’n slagtersmes probeer aanval. Nuus (23-07-2018)
Maroela DA se omstrede nuwe slagspreuk kom van ver af
Dit gons in liberale kringe nadat verskeie groot geeste met DA-verbintenisse hulself die afgelope naweek uitgespreek het teen die DA se nuutste slagspreuk “Alle Suid-Afrikaners eerste”. Nuus (23-07-2018)
Maroela Wat om te verwag as jy ‘n grondverhoor bywoon
Vir enigeen wat die voorleggings wil bywoon of daaraan wil deelneem, is daar ‘n paar basiese feite om in gedagte te hou, meen diegene wat reeds by die eerste paar weke se voorleggings was. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 2 kry nie borgtog
Twee voormalige tronkbewaarders het glo bekentenisse afgelê waarin elkeen sy vermeende rol in die sluipmoord op ’n landdros erken het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Ma, twee kinders in hof oor PE-man se moord
Christine Russouw (55) en haar twee volwasse kinders het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Bronville-inwoners in opstand oor krag
Honderde ontevrede inwoners het Maandag chaos. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Man met swaard aangeval
Lede van Kaapstad se metropolisie was Sondag stomgeslaan toe hulle sien hoe ’n man met ’n swaard aangeval word. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Gasbottel ontplof in huis, man lig beseer
’n Man het ligte beserings opgedoen toe ’n gasbottel Sondag by sy huis in Kommetjie ontplof het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Duterte nog lank nie klaar met dwelmoorlog
Die Filippynse president Rodrigo Duterte sê hy sal die bloedige stryd teen dwelms voortsit. Duterte het Maandag tydens sy derde staatsrede gesê die stryd sal net so “genadeloos en ysingwekkend” wees … Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Versengende hitte eis talle lewens in Japan
In Japan is dosyne mense dood weens versengende somertemperature. Minstens 44 is sedert 9 Julie dood, 11 van hulle Saterdag, berig Kyodonews. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Engeland verlaat dalk die EU nog voor ooreenkoms
Die Britse minister van buitelandse sake, Jeremy Hunt, sê die moontlikheid dat Engeland die Europese Unie (EU) verlaat sonder dat ’n handelsooreenkoms in plek is, neem toe hoe langer die … Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 3 betrap met spoorweg-toerusting
Drie mans is die naweek in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle na bewering in die besit van gesteelde spoorinfrastruktuur gevang is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Rowers vat verpleegsters se TV's, selfone, rekenaars
Gewapende rowers het Vrydag in die vroeë oggendure by verpleegsters se wooneenhede by ’n hospitaal in Limpopo ingestorm, hulle met wapens aangehou en beroof. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Jagter in hof ná dood van man wat skroot soek
Die saak teen Elton Weise, wat daarvan beskuldig word dat hy Johannes Jacobs (27) Vrydag op Worcester doodgeskiet het, is Maandag in die plaaslike landdroshof tot 31 Julie vir ’n aansoek om borgtog … Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Man nog ernstig ná skoot in kop
Die man wat Sondag in ’n hoeweaanval in die Lanseria-omgewing in die kop geskiet is, se toestand is ernstig, maar stabiel. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 DBV vind g'n bewyse van dieremishandeling by skool
Daar is geen bewyse dat enige diere op die terrein van die Hoërskool Menlopark in die ooste van Pretoria mishandel is nie, sê Carlos Fernandez, ’n senior inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging … Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Boer praat, maak oë oop ná aanval
Hannes van Loggerenberg (72) wat verlede Maandag ernstige kopbeserings in ’n plaasaanval naby Groot-Marico in Noordwes opgedoen het, maak al sy oë oop en kan al praat. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Belasting in Indië op sanitêre doekies afgeskaf
Sanitêre doekies is nou belastingvry in Indië. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Niemand nog vas ná moord op ma, seuns in Oos-Kaap
Niemand is nog in hegtenis geneem ná die grumoord op ’n ma en haar twee seuns by Newtown, Mthatha, in die Oos-Kaap nie. Nuus (23-07-2018)
Maroela Man stabiel ná kopskoot tydens kleinhoewe-aanval
Die man se naam is intussen ook bekendgemaak. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Kapenaars, Gautengers leef lank, Vrystaters kort
Vroue in Suid-Afrika leef gemiddeld ses jaar langer as mans, blyk uit die jongste bevolkingsyfers wat Risenga Maluleke, statistikus-generaal, Maandag bekend gemaak het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Taks-baas dalk privaat oor ‘aanranding’ vervolg
“As jy ʼn goeie vriend van die vorige president was, kan jy nie nou sommer wegkom met so iets nie.” Nuus (23-07-2018)
Maroela Hoërskoolseun sterf, talle ander beseer ná gru-botsing
“Al wat ons nou kan vra, is: bid net saam met ons.” Nuus (23-07-2018)
Maroela Drie mans by treinspoor geskiet
“Die Ethekwini-brand-en-reddingsdienste moes bystaan om die slagoffers, wat op ʼn heuwel by die treinspoor aangetref is, veilig met ʼn toustelsel onder na die padoppervlak te neem.” Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek in China weens vals entstof vir mense
China het opdrag gegee dat entstowwe nagegaan word nadat die vervaardiger Changsheng Biotechnology Co. data van hondsdolheid-entstof vir mense vervals het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 23 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (23-07-2018)
Maroela Eskom: Miljarde in die water
Eskom het Maandag bekend gemaak hy het ʼn nettoverlies van R2,3 miljard die afgelope geldjaar gely vergeleke met sy R900 miljoen wins in 2017. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Manana voor komitee oor aanranding van vroue
Mduduzi Manana, beleërde ANC-LP, gaan Woensdag in die parlement voor ’n etieksubkomitee verskyn oor ’n voorval in 2017 waarin hy drie vroue in die Cubana-nagklub in Fourways, Johannesburg, aangerand … Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Olifante laat stroperbende in Kruger verward weghol
’n Vermeende voornemende stroper is Saterdagoggend langs ’n grondpad buite die Krokodilbrug-kamp van die Krugerwildtuin in hegtenis geneem toe hy voor aanstormende olifante uit gevlug het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Redders uit Sirië gered
Israel het in ’n internasionale humanitêre operasie onder leiding van die Verenigde Nasies gehelp om 422 Siriërs, onder wie lede van die Wit Helms, ’n reddingsgroep, na Jordanië te ontruim. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek oor Siemens-moord ver van klaar
Die ondersoek na die moord op Louis Siemens, wat die besturende direkteur van 'n daghospitaal in Bloemfontein was, is nog nie naastenby voltooi nie. Nuus (23-07-2018)
Maroela Tshwane: Miljoene vir sinkgate toegeken
Daar is ook bekendgemaak wanneer die eerste fase van die herstelwerk aan die reusesinkgat op die hoek van Gerhardstraat en Jeanlaan voltooi sal wees. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 N2 by Mosselbaai weer oop
Die N2 by Mosselbaai is weer oopgestel ná protesoptrede Maandagoggend. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 ‘DG ’n goeie werker, g’n waansinnig’
Dis jammer dat ’n vorige minister Mkuseli Apleni, direkteur-generaal (DG) van binnelandse sake, in ’n stadium as “onstabiel en waansinnig” uitgekryt het. Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Razeen Patel is landuit vir sy 'veiligheid'
Razeen Patel, jonger broer van die dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel, het Vrydag na Londen gevlieg na hul ouer broer, 'n mediese dokter. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 ‘Polisie' vra boere glo geld om vee terug te kry
Sogenaamde “polisiebeamptes” wat duisende rande van boere vra om hul gesteelde vee terug te kry, is in die Vrystaat doenig. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Icosa wil ‘grond van boere vat vir begraafplaas’
Die politieke party Icosa sê hy sal voor loop om grond van plaasboere in Groot-Brakrivier af te vat indien voortgegaan word om vir die gemeenskap te sê dat hul geliefdes op Mosselbaai begrawe sal … Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 N2 by Mosselbaai wéér gesluit weens onluste
Die N2 by Mosselbaai moes Maandag kort voor 13:00 wéér weens betogings vir verkeer gesluit word. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Uitgespoelde walvis van kant gemaak
’n Walvis wat Sondagaand by Kampsbaai uitgespoel het, kon nie gered word nie en is van kant gemaak. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Man in kop geskiet in plaasaanval
’n Man, vermoedelik in sy 40’s, is Sondag met ’n helikopter na die hospitaal geneem nadat hy in die kop geskiet is in ’n plaasaanval in Lanseria, Johannesburg. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ma, 2 seuns in Oos-Kaap vermoor
Die polisie het ’n grootskaalse soektog begin nadat ’n ma en haar twee seuns Sondag by Newtown in Mthatha in die Oos-Kaap deur onbekende mans vermoor is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Ouma spring met kleinkind uit brandende gebou
Die ouma van ’n driejarige dogtertjie het haar kleinkind in haar arms gehou toe sy Maandag uit ’n brandende woonstelgebou in Voortrekkerweg, Bellville, na veiligheid gespring het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Dokters sê vandag oor veloorplanting vir baba wat met olie brand
“Ons weet daar is so baie mense wat aan Jaydené dink en vir haar bid en ons is so dankbaar daaroor.” Nuus (23-07-2018)
Maroela DG by binnelandse sake bedank
“Die lewe is nie ʼn bed vol rose nie, maar wat belangrik is, is om vorentoe te kyk.” Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 1 dood, 12 beseer in taxi-ongeluk op N1
’n Vrou is dood en 12 mense beseer in ’n ongeluk waarin ’n minibustaxi op die N1 naby Touwsrivier in die Wes-Kaap gerol het. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 20 dood toe tropiese storm Viëtnam tref
Swaar reën en oorstromings in Viëtnam het tot die dood van 20 mense gelei. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Man kry 2 jaar tronkstraf ná fietsryer se dood
’n Jong man is tot effektief twee jaar tronkstraf gevonnis ná die dood van ’n voormalige burgemeester van Lichtenburg wat hy in Februarie 2015 raakgery het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Haweloses lewend aan die brand gesteek
Die twee hawelose mans is lewend tesame met hul besittings by ʼn treinstasie aan die brand gesteek. Nuus (23-07-2018)
Maroela Grondgryppoging in Witrivier afgeweer
“Daar is gepoog om die groep van nagenoeg 300 mense te verhoed om die grond te beset, waarna daar ʼn brand op die plaas gestig is.” Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Blou Maandag in Kaap – min treine na brandstigting
Dit was ’n blou Maandag vir Metrorail-pendelaars in Kaapstad wat met vertragings en kansellasies te kampe gehad het nadat twee treine oor die naweek by die Kaapstadse treinstasie aan die brand … Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Gelol met amper 900 000 name op rol
Daar is minder as twee weke oor voor die verkiesing in Zimbabwe. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Mense spring uit brandende woonstel
Twee mense is Maandag ernstig beseer nadat hulle uit ’n brandende woonstel op die derde vloer van ’n gebou in Bellville gespring het. Nuus (23-07-2018)
Maroela ‘Liefdesdriehoek’ lei glo tot moord
ʼn Jong man is Sondag in hegtenis geneem in verband met ʼn moord wat die polisie vermoed ʼn passiemisdaad was. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Lugdiens giggel glo oor man wat vroetel
’n Fotograaf wat op ’n vlug na Chicago was, beweer vlugpersoneel het grappe gemaak nadat sy aan hulle gesê het die man wat langs haar sit, is besig om te masturbeer. Nuus (23-07-2018)
Maroela Tukkie-student steeds kritiek ná motor haar raakry
“Ons sou haar graag al wakker wou gehad het, maar ons het begrip vir die situasie. Ons vat dit dag vir dag.” Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 2 vermeende terroriste gaan aan VSA uitgelewer word
Dit wil voorkom of Brittanje sy teenkanting teen die doodstraf en die tronk in Guantanamo-baai ietwat verslap. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Kêrel steek glo man dood oor meisie
’n Jaloerse kêrel (26) is in Willowvale in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n wedyweraar (31) om die aandag van ’n meisie vermoor het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Video: Polisie bevestig sterftes in Toronto-skietvoorval
ʼn Video wat deur ʼn ooggetuie gemaak is wys hoe ʼn man in swart geklee drie skote vanaf die sypaadjie in een winkel in vuur. Ooggetuies het gesê hulle het tussen 20 en 30 skote gehoor. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Lyk in vlak graf aan ronde oorbel uitgeken
Die lyk van ’n man van Woodlands, Mitchells Plain, wat op 9 Julie vermis geraak het, is Sondag kort ná 17:00 in digte bosse naby die Princeton Secondary School gevind. Nuus (23-07-2018)
Maroela Beeste lewend buite Pta geslag
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ʼn ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn paar beeste verlede week lewend vir hul vleis geslag en vir die dood agtergelaat is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Manana nie vervolg vir aanval op huiswerker
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het besluit om Mduduzi Manana, ANC-LP, nie te vervolg nadat hy na bewering sy huiswerker mishandel het nie. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 3 op kamera aangekeer ná suuraanval op 3-jarige
Vier mans is nou in aanhouding nadat ’n driejarige seun Saterdag in Worcester in Brittanje met suur in sy gesig gegooi is. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Japanse stad sweet van hitte
In Japan het die kwik Maandag tot 41,1 °C gestyg in ’n stad noordwes van die hoofstad, Tokio. Volgens Japan se weerburo is dit ’n rekord. Nuus (23-07-2018)
Maroela Bewerings van dieremishandeling by Pta-spogskool ondersoek
Volgens bewerings op sosiale media het leerders glo rotte asook hoenders na die skool geneem en is die diere deur leerders geskop, op getrap en mishandel. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 DG van binnelandse sake bedank
Die direkteur-generaal (DG) van die departement van binnelandse sake het bedank. Politiek (23-07-2018)
Netwerk24 Duduzane Zuma is landuit
Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, wat op verskeie aanklagte teregstaan, het Suid-Afrika verlaat. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Beseerde Koben ‘dink nie meer aan verlam wees’
Die tienerseun van Louis Trichardt in Limpopo wat sy nek in Mei in ’n rugbywedstryd beseer het, sê daar is “regtig ’n God”. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 ‘Moet dit nooit, ooit weer doen nie’
Pres. Donald Trump van Amerika het laat Sondagaand op Twitter in hoofletters teruggekap met die woorde:. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Blou Maandag op N1 by Kaapstad
’n Toeristebus wat in die vroeë oggendure op die N1 onklaar geraak het veroorsaak grootskaalse ontwrigting vir pendelaars wat in die Kaapstadse middestad werk. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Vrou sterf, meisie veg om haar lewe
Minstens 14 mense is Sondagaand by ’n restaurant in Toronto, Kanada, deur ’n aanvaller geskiet. Nuus (23-07-2018)
Maroela Een sterf, nog 1 beseer toe motor rol
Omstandighede rakende die ongeluk is nog nie bekend nie, maar dit blyk dat die bestuurder beheer van die motor verloor en die voertuig gerol het. Nuus (23-07-2018)
Maroela Koelbloedige taxi-moord wyd veroordeel
“Niemand gaan veilig voel so lank as wat hulle op vrye voet is en hul boosheid steeds in die donker skuil nie.” Nuus (23-07-2018)
Maroela Foto’s: Talle gewond toe skieter buite restaurant losbrand
“En toe het ek die bloedbad gesien toe ek in die straat afgehardloop het om die geluid van die skote te volg. Dit was mal.” Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 N2 by Mosselbaai toe oor betogers
Voertuie op die N2 by Mosselbaai word met klippe bestook, waarsku die plaaslike munisipaliteit. Nuus (23-07-2018)
Maroela ANC in Gauteng maak beloftes oor grond, e-tol
Die ANC in Gauteng het Sondag gesê hy sal alles in sy vermoë doen om volgende jaar se nasionale verkiesing “met ʼn oorweldigende meerderheid” te wen. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Skieter brand los buite restaurant in Toronto
Minstens tien mense is beseer in ’n skietvoorval buite ’n restaurant in Toronto, Kanada. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Lagarde se vliegtuig doen noodlanding
Die vliegtuig waarin Christine Lagarde, hoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), Sondag uit Buenos Aires se Ezeiza-lughawe opgestyg het, moes omdraai om ’n noodlanding te doen. Nuus (23-07-2018)
Netwerk24 Eens rustige Christiana nou ‘in kake van dwelmmonster’
Die eens rustige landboudorp Christiana aan die oewers van die Vaalrivier het nou blykbaar in ’n dwelmnes ontaard waar armes, rykes, sakemanne, prokureurs, winkeleienaars – en selfs boere – deesdae … Nuus (23-07-2018)