Netwerk24 1 dood, 4 beseer in ‘konfrontasie oor grondbesetting’
’n Man is dood en vier betogers beseer in ’n konfrontasie wat glo oor grondbesetting gegaan het. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Huldeblyke stroom in na Cliffie Etzebeth se dood
Huldeblyke het gister van oral ingestroom nadat een van die Kaap se mees legendariese sportfigure gistermiddag in ’n motorongeluk dood is. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Foto’s van ‘VVV’s’ en ander eens geheime dinge
Van tyd tot tyd word geheime foto’s en dokumente uit die verlede deur verskeie lande uitgereik. Onlangs het Amerika weer sulke foto’s wat eens as hoogs geheim geklassifiseer is, uitgereik. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 POF 'versuim plig', maak reg vir eise van miljoene
Drie mense eis in afsonderlike gevalle miljoene van die Padongeluksfonds (POF), nadat dié glo sy plig versuim het met die hantering van hul eise. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Tornado’s in Amerika saai verwoesting
Minstens 17 mense is in die deelstaat Iowa in Amerika beseer deur verskeie tornado’s wat drie stede Vrydag getref het. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Staan saam, vra Makhura die ANC in Gauteng
Persoonlike aanspreeklikheid is ’n tweesnydende swaard waarmee leiers hulself moet bewapen, het Jacob Khawe, die ANC in Gauteng se verkose provinsiale sekretaris, Sondag gesê. Politiek (22-07-2018)
Netwerk24 Wes-Kaap lewer 24 dronkes in een naweek
Daar is die naweek 24 dronkbestuurders in die Wes-Kaap in hegtenis geneem, en nog agt ander mense vir verskeie ander verkeersoortredings. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Gauteng en KZN ‘slagvelde’ vir verkiesing
Gauteng en KwaZulu-Natal is as “slagvelde” vir volgende jaar se algemene verkiesing geïdentifiseer, het die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, gesê. Politiek (22-07-2018)
Netwerk24 Talle bring hulde aan DA-LP en oudjoernalis
Medelye is Sondag uitgespreek ná die dood van Zelda Jongbloed, DA-LP en oudjoernalis, wat haar stryd teen kanker verloor het. Nuus (22-07-2018)
Maroela Ma, twee seuns saam vermoor
Die vrou se sesjarige dogter is in ʼn kritieke toestand langs die liggame van haar ma en broers aangetref. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Weermag ‘nie gerat’ vir regeringsoorname – ontleder
Die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) is nie daarop ingestel om die politieke mag van die land oor te neem nie. Politiek (22-07-2018)
Netwerk24 EFF eis Cyril moet minister ‘wat huis koop’, afdank
Die EFF het geëis dat pres. Cyril Ramaphosa dadelik Dipuo Letsatsi-Duba, minister van staatsveiligheid, moet afdank nadat R10 miljoen glo uit ’n geheime “staat-spioenasiefonds” gebruik is om ’n … Politiek (22-07-2018)
Netwerk24 Helde van Pta skrik nie vir grilgoeters
Hulle lyk soos twee ondeunde seuns wat saam met hul hond in die modder gespeel het. Nuus (22-07-2018)
Maroela Bekende oud-rugbyspeler en Bokstoeier sterf
“Mense wat groter as die lewe self is, sterf nie. Hulle verdof net.” Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Nuwe Kanadese daggabier 'klap jou baie vinnig'
Hulle het aanvanklik gesukkel en ’n konkoksie gebrou wat soos vrot brokkoli gesmaak het, maar met die hulp van ’n wetenskaplike smaak hul daggabier nou net reg en “hy klap jou baie vinnig”, sê die … Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Skade R30 miljoen in treinwa-brande in Kaap
Skade deur die brand Saterdagmiddag in die Kaapstadse stasie waarin treinwaens uitgebrand het, kan tot R30 miljoen beloop. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 2 op vrye voet, ‘polisie sleep voete’
Bloemfonteiners vrae dringende vrae oor waarom die polisie so swak vorder met sake soos dié van die vermoorde Louis Siemens, besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal, omdat twee verdagtes … Nuus (22-07-2018)
Maroela Man tydens kleinhoewe-aanval in kop geskiet
“Toe die man die deur oopmaak, is hy in sy kop geskiet.” Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Matrikulant dood in botsing reg van voor
’n Matriekleerling en belowende krieketspeler van Upington is dood in ’n botsing reg van voor in Malmesbury. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Cliffie Etzebeth dood in motorongeluk
’n Bekende oudstoeier en oud-WP-rugbyspeler van die Etzebeth-familie is Sondagmiddag in ’n motorongeluk in Kaapstad dood. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 DBV sal 'wreedheid teen diere' by skool ondersoek
Die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging (DBV) wil Maandag self na die Hoërskool Menlopark in Pretoria gaan ná bewerings op sosiale media oor matriekleerlinge wat glo hoenders en rotte mishandel en … Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Ponie wat vir kankerlyer kuier, deur jaghond gebyt
Sally, die geliefde ponie wat onlangs ’n heldedaad verrig het deur ’n kind met kanker in die Universitas-hospitaal in Bloemfontein se drome te bewaarheid, het Saterdagnag die slagoffer van ’n jaghond … Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Meer as 250 koeëls tref taxi in moordaanval
Meer as 250 koeëls het Saterdagaand die taxi in KwaZulu-Natal getref waarin 11 mense wat van ’n begrafnis op pad terug na Johannesburg was, gesterf het. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Cele stuur nóg polisielede na Zwelihle
Altesaam 35 mense is al sedert Vrydag in Zwelihle, Hermanus in hegtenis geneem, terwyl die munisipaliteit oor die naweek begin het om strate na dié informele nedersetting op te ruim. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Pastoor was nog net 3 weke in gemeente voor skietery
’n Pastoor wat Saterdagaand buite ’n tydelike pastorie in Mosselbaai doodgeskiet is, het net drie weke gelede van Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo na Mosselbaai verhuis. Nuus (22-07-2018)
Maroela Taxi-skietery: Spesiale aksieplan om moordenaars vas te trek
Die aksieplan strek oor 72 uur en lede van die SAPD, misdaadintelligensie, die Valke, die spesiale taakspan en die polisie se speurdiens is daarby betrokke. Nuus (22-07-2018)
Maroela Vrou sterf, 2 mans beseer in botsing
Die vrou het by haar aankoms by die hospitaal aan haar beserings beswyk. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Mandela se 1962-dagboek nou op Wikipedia
Die eerste Wikimania-konferensie suid van die Sahara is die afgelope week in Kaapstad gehou. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Reitz leef in vrees ná moorde, aanvalle
Inwoners van Reitz leef in vrees nadat At le Roux (73) Donderdag glo deur ’n hawelose man, vir wie hy gereeld kos en werk gegee het, doodgeslaan is. Nuus (22-07-2018)
Maroela Tafelberg se kabelkar vir 2 weke gesluit
Tafelberg se beroemde kabelkarretjie sal van Maandag vir twee weke gesluit wees. Nuus (22-07-2018)
Maroela ‘Geen meer grondgrype in Zim’
“Kom ek sê julle nou, daardie tyd is verby.” Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Gyselaarsdrama in supermark en vrou sterf
Polisie in Los Angeles het ’n man in hegtenis geneem wat mense in ’n supermark as gyselaars geneem het. Nuus (22-07-2018)
Maroela Duisende dronkbestuursake glo oor uitstaande bloedtoetse vertraag
“Duur en uitgebreide padveiligheidsprogramme word jaarliks van stapel gestuur, maar dit is tevergeefs aangesien motoriste wat die wet oortree weet hulle sal geen strafmaatreëls in die gesig staar n… Nuus (22-07-2018)
Maroela ‘Rower’ in hospitaal ná skok op heining
Terwyl die rooftog aan die gang was, kon die vrou daarin slaag om die paniekknoppie te druk en ‘n plaaslike veiligheidsmaatskappy het onmiddellik gereageer. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Taakspan gestig ná massamoord in taxi
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiehoof, het ’n taakspan saamgestel wat binne 72 uur die moordenaars moet vasstrek van 11 mense, wat verbonde was aan ’n Gautengse taxiorganisasie en Saterdagaand … Nuus (22-07-2018)
Maroela TV-realiteitster erken hy het kind gemolesteer
“Ek is baie jammer vir my gedrag en vir die skade wat ek aan [die meisie] aangerig het. Ek het reeds met terapie begin om te verseker dat niks soos hierdie aanranding ooit weer gebeur nie.” Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Meisie (10) brand met speelgoedslym
’n Britse skoolmeisie het ernstige chemiese brandwonde opgedoen nadat sy tuisgemaakte speelgoedslym (sticky slime) gemaak het van ’n resep wat sy op die internet gevolg het. Nuus (22-07-2018)
Maroela 11 sterf toe aanvallers op taxi losbrand
Elf mense is doodgeskiet toe onbekende aanvallers Saterdagaand op ʼn minibustaxi naby Colenso in die KwaZulu-Natalse Middelande losgebrand het. Nuus (22-07-2018)
Maroela Vrou se ‘plakkershut-lewe’ verby ná sy boerpot wen
“Ek het jare lank in ʼn plakkershut gebly en het nog altyd gebid vir ʼn behoorlike dak oor my kop. Ek gaan nie weer terug na daardie lewe toe nie.” Nuus (22-07-2018)
Maroela Video: Talle treinwaens vat vlam op Kaapstad-stasie
“ʼn Middel is gebruik om seker te maak dat die brand vinnig sal versprei.” Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Nuwe foto van prins George op sy 5de verjaarsdag
George Cambridge, oftewel prins George Alexander Louis Cambridge, derde aanspraakmaker op die Britse troon, is Sondag 5. Nuus (22-07-2018)
Maroela Bebloede man in kattebak gevind; 6 vas
KwaZulu-Natalse polisiebeamptes het ses mans in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn erg bebloede man in die kattebak van hul motor aangetref het. Nuus (22-07-2018)
Maroela Drie vas vir vermiste PE-man se moord
ʼn Vrou sal Maandag saam met haar seun en dogter in ʼn hof in Port Elizabeth verskyn in verband met die moord op Petrus Scholtz (70) wie se liggaam Donderdag tussen bosse langs ʼn pad in Fairview gevi… Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Ouma van Moyane se kleinkind klop by AfriForum aan
Die ma van ’n 17-jarige meisie wat beweer Tom Moyane het haar in die gesig geskop, gaan AfriForum nou inspan om Moyane op te skroef nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om hom nie … Politiek (22-07-2018)
Netwerk24 Die storie van ’n werker se plaas
Met die hulp van hul voormalige werkgewer is ’n groep plaaswerkers van Sibonelo nou plaaseienaars. En hulle boer vooruit, skryf Poloko Tau. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Oogkundige ‘blind’ vir dooie boere, kla Steve
’n Oogkundige van Kaapstad sê hy word “dag en nag” geteister deur Steve Hofmeyr-aanhangers wat hom bel en aanval oor sy kritiek teen die sanger. Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 Irriteer jou eks tot hy betaal!
In ’n hoogs ongewone stap het ’n Pretoriase vrou haar eks­man se boedel laat sekwestreer nadat die balju nie ’n goedkoop motor op sy erf kon vind sodat dit verkoop kon word om onderhoudskuld te delg … Nuus (22-07-2018)
Netwerk24 ‘My dogter se dood het ons vernietig’
Sy glo nie vir een oomblik dat haar getroude dogter by een van haar eie seun se vriende sou aangelê het nie, sê Lilian Fielden (75). Nuus (22-07-2018)