Netwerk24 ‘As jy iemand grond gee, vat jy sy trots weg’
Gemoedere het Vrydag hoog geloop in Pietermaritzburg op die gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee se openbare sitting toe ’n wit en swart man albei verklaar het hulle is bereid om vir grond te … Politiek (20-07-2018)
Netwerk24 Vermiste skoolhoof opgespoor
Die hoof van ’n Johannesburgse hoërskool wat sedert 4 Julie vermis is, is opgespoor. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 20 beseer toe taxi omslaan
20 mense, onder meer bejaardes, is Vrydagaand beseer toe die minibustaxi waarin hulle gery het in Bryanston, Johannesburg, omgeslaan het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Zwelihle-leier vra volgende week borgtog
’n Gemeenskapsleier van Zwelihle in Hermanus wat in verband met aanhitsing tot geweld in hegtenis geneem is, se borgtogaansoek sal aanstaande week aangehoor word. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 14 beseer in mesaanval op bus in Duitsland
Minstens 14 passasiers is in ’n mesaanval op ’n bus in Duitsland beseer. Niemand is in die aanval dood nie, berig BBC News. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 DA-steun groei sterk in Metsimaholo
Die DA verwelkom die ondersteuning van die inwoners in wyk 18 in die tussenverkiesing op Metsimaholo (Sasolburg) vandeesweek, sê Patricia Kopane, die party se leier in die Vrystaat. Politiek (20-07-2018)
Netwerk24 Polisiekaptein vervolg ná k-woord
’n Polisiekaptein wat van sy kollegas glo die k-woord toegesnou het, sal binnekort op aanklag van crimen injuria in die hof verskyn. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons wil praat ter wille van eenheid’ – Zikalala
Sihle Zikalala, koördineerder van die ANC se provinsiale taakspan in KwaZulu-Natal, sê die taakspan wil graag in gesprek tree met die ANC-lede wat Donderdag ’n interdik teen die party se provinsiale … Politiek (20-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons het geweet die Here hou hom styf vas’
Allerhande goed het deur hul kop gegaan toe hulle hoor hul oom, Phillip du Plessis, hoof van die Sandringham High School in Johannesburg, is vermis. “Maar ons het geweet dat die Here hom styf vashou … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 ‘ANC steun mengsel van grondbesit’
Terwyl die ANC ten gunste van grondverdeling is, wil hy nie al die grond in die land nasionaliseer en dit aan die staat gee nie. Hy ondersteun ’n mengsel van grondeienaarskap. Politiek (20-07-2018)
Netwerk24 Man in Worcester doodgeskiet wyl hy skroot soek
’n Man en sy suster van Roodewal, Worcester, het Vrydag na skroot in Kronestraat in die dorp se nywerheidsgebied gesoek toe die man glo daar deur ’n sakeman doodgeskiet is. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Melkboere in krisis – VF Plus
Die regering moet kennis neem van die krisis onder melkboere in Suid-Afrika, sê Wouter Wessels, die VF Plus se woordvoerder oor landbou. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Bejaarde inwoner vermoor in vlaag misdaad in Reitz
’n Bejaarde inwoner van Reitz in die Vrystaat is Donderdag in dieselfde huis vermoor waarin hy vroeër vanjaar aangeval is. Nuus (20-07-2018)
Maroela SA weier versoek om Indiese staatshoof te arresteer
Die Indiese eerste minister is van 25 tot 27 Julie in Suid-Afrika vir die tiende Brics-beraad wat in Johannesburg gehou word. Nuus (20-07-2018)
Maroela Man beken skuld vir moord op Olimpiese medaljewenner
Die Olimpiese figuurskaatser het talle steekwonde opgedoen en het in ʼn hospitaal weens erge bloedverlies gesterf. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 ‘Tolhek-hond’ wag glo op eienaar se terugkeer
Vir sowat twee jaar lank durf ’n hond die besige N2 aan om sy eienaar by ’n tolhek tussen die Oos- en Wes-Kaap te soek. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Trump se prokureur neem hom in die geheim op
Die voormalige prokureur van die Amerikaanse president, Donald Trump, het hom in die geheim opgeneem toe hulle betalings aan ’n prikkelpop bespreek het, berig The New York … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Rowers kloof hond se keel oop, bind eienaar vas
Rowers het Vrydagoggend ’n hond se keel oopgekloof voordat hulle sy eienaar vasgebind en haar huis in Kloof in KwaZulu-Natal beroof het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 N1 ná R300 toe vir werk aan Old Oak-brug
Motoriste in Kaapstad kan dié naweek verkeersopeenhopings te wagte wees weens herstelwerk wat op die N1 gedoen word. Nuus (20-07-2018)
Maroela Makhura: ‘Regering versaak bruin gemeenskappe’
Volgens Makhura kla die bruin gemeenskap dat hulle “gedurende die apartheidsjare nie wit genoeg was nie en in die demokratiese Suid-Afrika nie swart genoeg is nie”. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 ‘Hou aan bid, asb’
Dis nie lekker om jou kind só te sien lê nie. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Staat wil pa aanhou wat penis in dogter se mond sit
’n Letterskilder en grafiese kunstenaar wat bemarkingsprodukte vir die regering ontwerp, het glo nie geweet dit is verkragting toe hy sy penis in sy dogtertjie se mond gesit en foto’s daarvan geneem … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Politici se goed verdwyn raaiselagtig
Bloemfonteinse politici krap kop oor vreemde huisbrake waar hulle van skootrekenaars, selfone, hardeskywe en tablette beroof word. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Man sterf ná voorval op straat
Vier mans is in hegtenis geneem in verband met ’n beweerde rasseaanval op Middelburg waarin ’n man dood is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Hartontvanger se ‘ekstra tyd’ ná kwarteeu verby
“Ek is verskriklik hartseer en ek huil aan mekaar, maar ek is so dankbaar. So dankbaar vir die tyd wat die Here hom gegee het, so dankbaar vir die mooi manier waarop die Here hom gevat het.”… Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Man gestraf wat 193 km/h jaag
’n Jong man van Bloemfontein is Vrydag in die landdroshof in Winburg tot ses maande tronkstraf of ’n boete van R20 000 gevonnis nadat hy skuld beken het dat hy die spoedgrens verontagsaam het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Man in hof wat leerling glo skiet
’n 38-jarige man van Batlharos in Kuruman in die Noord-Kaap wat van die moord op ’n gr. 10-leerling aangekla word, is Vrydag op borgtog van R2 000 in die landdroshof in Mothibistad buite Kuruman … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Vrydag, 20 Julie
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n lekker oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 2 geïdentifiseer wat Skripals glo vergiftig het
Die Britse polisie het in sy ondersoek na die vergiftiging van die voormalige spioen Sergei Skripal en sy dogter, Joelia, twee verdagtes geïdentifiseer. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 EU moet anders dink oor Brexit, sê May
Die Europese Unie (EU) moet sy siening oor Brexit aanpas en nie terugval op onwerkbare voorstelle oor die Ierse grens nie, sê Theresa May, Britse premier. Nuus (20-07-2018)
Maroela Vermiste skoolhoof gevind
Phillip du Plessis, skoolhoof van die Sandringham High School in Johannesburg wat sedert 4 Julie vermis was, is in ʼn kritieke toestand in ʼn hospitaal opgespoor. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Polisieman se kakebeen af, het bloedklont
Die polisieman wat met ’n byl aangeval is in die onluste in Zwelihle, Hermanus, se kakebeen is gebreek en sy gesig en kop is nog geswel. Hy het ook ’n bloedklont in die kop. Nuus (20-07-2018)
Maroela Beeldmateriaal wys vermiste skoolhoof was ‘verward’
Du Plessis se susterskind het aan Maroela Media gesê daar het intussen nuwe beeldmateriaal in verband met Du Plessis se verdwyning aan die lig gekom. Nuus (20-07-2018)
Maroela Wêreldkoorspele: ‘As ‘Die Stem’ gesing word kan ‘Thina Sizwe’ gesing word’
“As ons as ʼn nasie die nasionale volkslied met ‘Die Stem’ sing, wat verband hou met ons apartheidverlede, moet ons ook as ʼn span die sing van stryd- en protesliedere van ons land se pynlike verlede… Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 ’n Tweegesig Poetin en Trump
Baie mense sê pres. Donald Trump van Amerika en pres. Wladimir Poetin van Rusland is soos vinkel en koljander. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Paniek in Woolworths-takke in Durban oor ‘bomme’
Die soveelste bomdreigement in die laaste klompie weke het Donderdag paniek in Durban veroorsaak toe twee takke van Woolworths omstreeks 09:00 ontruim moes word nadat verdagte toestelle in die … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 AfriForum het NDBV genader oor Modise, nie andersom
AfriForum het die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) genader om Thandi Modise, voorsitter van die Raad van Provinsies, oor die verwaarlosing van diere op haar plaas in 2014 te vervolg. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Hond in Plet aan boom opgehang
’n Beroep word gedoen op mense om na vore te kom as hulle inligting het oor ’n hond wat in Ladywood in Plettenbergbaai aan ’n boom opgehang is. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Zwelihle ontstoke toe Cele hulle toespreek
Die humeure het behoorlik opgevlam toe Bheki Cele, minister van polisie, inwoners van Zwelihle in Hermanus Vrydag toegespreek het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Man met polisiewapen op Hermanus vasgetrek
Een man is in hegtenis geneem vir die aanval op twee polisielede Donderdagaand in Zwelihle, Hermanus. Nuus (20-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 20 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (20-07-2018)
Maroela Manana by ANC-konferensie uitgejou
In teenstelling daarmee is Dlamini-Zuma met luide applous en toejuiging begroet toe haar naam net voor Manana sʼn uitgelees is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Antwoorde gesoek oor nuwe uitvoerkwota vir leeubene
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag ʼn aansoek gebring om die departement van omgewingsake (DOS) te verplig om inligting bekend te maak oor hul besluit om die uitvoerkwota van leeuger… Nuus (20-07-2018)
Maroela Tydelike werker vas vir moord op Reitz-man
Goeie speurwerk deur die polisie het daartoe gelei dat ʼn voormalige tydelike werker in hegtenis geneem is kort ná die moord op Attie le Roux (70), ʼn inwoner van Reitz in die Vrystaat. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Só is Stormy by ontkleeklub in hegtenis geneem
Die polisie in Ohio in Amerika het beeldmateriaal uitgereik van die aand toe Stormy Daniels, die ontkleedanseres midde-in die Trump-seksskandaal, in hegtenis geneem is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Grey-drama: Bekende oud-Grey as skoolbestuurder aangestel
Dié legendariese oud-Grey-adjunkhoof het teruggekeer na dié skool as tussentydse skoolbestuurder nadat hy in 2016 afgetree het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Die nuwe Airbus-'walvis' op eerste vlug
Die nuwe Airbus-vragvliegtuig het sy eerste vlug onderneem. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Klerk van PE vas oor beweerde diefstal
’n Administratiewe klerk wat glo haar eie bankbesonderhede aan ’n maatskappy se kliënte vir betaling verskaf het, het tot die verlies van meer as R500 000 vir ’n maatskappy in Port Elizabeth gelei. Nuus (20-07-2018)
Maroela Jaagduiwel ry glo meer as 240 km/h
“Hy is op die toneel in hegtenis geneem en na die Villiers-polisiestasie geneem en sal aangekla word van roekelose bestuur en oorskryding van die spoedgrens.” Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Kalfstoeier en pa kom na vore
Die soektog na “Lombard die kalfstoeier” is op ’n einde. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Coligny se poskantoor maande al gesluit
Die inwoners van Coligny in Noordwes is raadop met die poskantoor wat al vir maande lank toe is. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Grafte in Mosselbaai nou weer goedkoper
Die prys van grafte in Mosselbaai wat van 1 Julie vanjaar drasties verhoog is, is nou weer verlaag, is aangekondig op ’n spesiale raadsvergadering Donderdag. Nuus (20-07-2018)
Maroela Pensioentrekkers vuisvoos vir skande op skande by VBS
“Pensioentrekkers en werkers  is al te vuisvoos van skande op skande.  Hulle het al gewoond geword daaraan dat daar roekeloos met hul pensioengeld omgegaan word en dat niks daaraan gedoen word nie.… Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Wrak van oorlogskip met '200 ton goud' gevind
’n Russiese skip met vermoedelik ’n fortuin goud aan boord is Saterdag – meer as ’n eeu nadat dit gesink het – op die seebodem aan die kus van die Oelleungdo-eiland by Suid-Korea gevind. Nuus (20-07-2018)
Maroela Verhore oor grondregte-wysigingswet afgehandel
Sommiges by die verhore het voorgestel dat daar op ʼn permanente basis regters aangestel word om waar te neem oor grondeise. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Sakevrou in hof jaar ná kind se dood in ongeluk
Meer as ’n jaar nadat ’n negejarige Bloemfonteinse meisie enkele meters van haar ouerhuis in motorongeluk dood is, gaan ’n bekende sakevrou van die stad vervolg word. Nuus (20-07-2018)
Maroela Liggaam in bosse dié van vermiste man
Petrus Scholtz is glo Dinsdag omstreeks 20:00 met ʼn werksbakkie by sy huis weg en dit is die laaste keer dat hy lewend gesien is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Ma sterf toe sy kleuter uit brandende huis wou red
Die ma én haar driejarige dogtertjie het in die brandende huis gesterf. Nuus (20-07-2018)
Maroela Naam bekend van boer wat deur polisie doodgeskiet is
Die polisie het die naam van die bejaarde boer bekend gemaak wat Maandag op sy kleinhoewe noord van Bergville deur polisiebeamptes doodgeskiet is. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Man wag op uitslae oor verlamming ná skietvoorval
Jonty Jacobs (28), die man van Pretoria wat deur rowers geskiet is, sal teen Augustus weet hoe die verlamming in sy onderlyf hom sal raak. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Skote klap toe rowers op huis in Potch toeslaan
’n Rower is gewond en nog een in hegtenis geneem ná ’n skietery vroeg Vrydagoggend in ’n huis in Grimbeekpark, Potchefstroom. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Tafelberg se kabelkarre stil vir 2 weke
Mense wat beplan het om in die volgende twee weke die kabelspoor op Tafelberg te gebruik, sal ander planne moet maak. Nuus (20-07-2018)
Maroela ‘Betoger’ doodgeskiet: Man vir eers vry
Jaco du Plooy (46) is in hegtenis geneem nadat ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Tukkie-student kritiek ná motor haar tref
“Die bestuurder van die motor is self verskriklik getraumatiseer, dit was ʼn fratsongeluk dié,” het die student se pa aan Maroela Media gesê. Nuus (20-07-2018)
Maroela Maatskappye en myne se gemengde reaksie op sukkelende ekonomie
Beleggers kon vandeesweek weer op ’n dosis stewige maatskappynuus fokus. Dit het beleggers en markontleders op die Johannesburgse Effektebeurs (JE) leidrade gegee oor die stand van die ekonomie en … Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Grey kry nuwe tussentydse skoolbestuurder
Dries van der Wal, ’n afgetrede adjunkhoof van Grey-kollege in Bloemfontein en ’n legende in dié skool, is as die nuwe tussentydse skoolbestuurder van dié hoërskool aangestel. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Maria-beeld 'huil trane' – mense stroom na 'wonder'
In Nieu-Mexiko in die suidweste van Amerika is daar tans ’n ondersoek aan die gang na ’n beeld van die Maagd Maria wat onlangs “regte olyfolie-trane” begin huil het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Spelers kan Frans én van Afrika wees
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah het homself verdedig nadat ’n Franse diplomaat hom gekritiseer het omdat hy gesê het Afrika het die wêreldsokkerbeker gewen. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Waterkrisis dreig in Bfn weens onderhoudswerk
Inwoners van Bloemfontein en die groter munisipale gebied van die Mangaung-metro kan met ’n waterkrisis sit. Nuus (20-07-2018)
Maroela Hermanus: Betogers val polisieman glo met byl aan
Intussen het die Overstrand-munisipaliteit bekendgemaak dat die skade wat tydens die betogings in die kusdorpie aangerig is tot dusver ongeveer R40 miljoen beloop. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Ma wou 3-jarige red, brand saam dood in huis
’n Ma van die Oos-Kaap het Donderdagaand saam met haar driejarige dogtertjie doodgebrand toe sy haar uit hul brandende huis probeer red. Nuus (20-07-2018)
Maroela Verbruikersinflasie styg matig
Suid-Afrika se verbruikersinflasie het in Junie matig gestyg, maar bly gerieflik binne die inflasie-teiken van 3 tot 6% wat die Reserwebank moet handhaaf. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Langste algehele maansverduistering in SA te sien
Die langste algehele maansverduistering van die 21ste eeu sal op Vrydagaand 27 Julie wees en Suid-Afrika is een van die lande wat dit sal beleef. Nuus (20-07-2018)
Maroela Wildbewaarder deur stropers doodgeskiet
ʼn Wildbewaarder (34) van die Krugerwildtuin het aan sy beserings beswyk ná ʼn skietgeveg tussen hom en stropers. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Eskom weet van onwettige verbindings, aanrandings
Personeellede van Eskom sê hulle is al deur inwoners in die Grabouw-omgewing aangerand terwyl hulle onderhoudswerk gedoen of kragkonneksies herstel het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Dr. BumBum vas ná dood van boudpasiënt
’n Bekende plastiese chirurg van Brasilië is in hegtenis geneem ná die dood van een van sy pasiënte. Nuus (20-07-2018)
Maroela Man (57) in kitskoswinkel doodgeskiet
Die moordenaar het van die toneel gevlug in ʼn Ford Ranger-bakkie. Nuus (20-07-2018)
Maroela Koeël uiteindelik uit ná aanval op kleinhoewe
Matthew Joubert (20) kan nou begin “fokus op gesond raak” nadat hy byna twee weke gelede tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is. Nuus (20-07-2018)
Maroela Man hang homself glo in selle
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat Arnoldus de Klerk (29) homself glo gehang het terwyl hy in polisieaanhouding was. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Hy sal nooit weer aan háár boud vat nie...
’n Jong kelnerin van Savannah, Georgia, het ’n man platgetrek en hom in die publiek verneder, nadat hy aan haar boud gevat het. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Viesheid ná Trump vir Poetin na VSA nooi
Demokrate was hoogs ontevrede nadat pres. Donald Trump vir pres. Wladimir Poetin van Rusland genooi het om later vanjaar Washington te besoek. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Droogte kos landbou in Wes-Kaap R5,9 milj.
Die ekonomiese verlies weens die droogte in die Wes-Kaap beloop sowat R5,9 miljard in die landbousektor, het die Wêreldnatuurfonds (WWF) bekend gemaak. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Spookdorpie vir paar miljoen verkoop
'n Spookdorp so uit die Wilde Weste is pas verkoop. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Brexit kan dalk sonder plan gebeur
Engeland se nuwe minister vir Brexit sê hy is vol vertroue dat hy ’n ooreenkoms kan aangaan voordat Brittanje die Europese Unie (EU) verlaat. Dominic Raab, wat verlede week aangestel is, het … Nuus (20-07-2018)
Maroela Egpaar op plaas aangehou
“Die man kon daarin slaag om homself en sy vrou te bevry en het hulp ontbied.” Nuus (20-07-2018)
Maroela Pa gestraf oor kinderporno
“Kinderpornografie is op die toestelle gevind. Daar was ook foto’s van sy vyfjarige biologiese dogter.” Nuus (20-07-2018)
Maroela ‘Moenie ideaal van selfbeskikking verydel nie’
“Selfbeskikking en vryheid moenie omstrede gemaak word met ondeurdagte pogings en stappe wat dit kan benadeel nie.” Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Hier ken goedheid nie grense
Op Mandela-dag wil elkeen sy 67 minute van goedhartigheid laat geld, maar daar is weldoeners wat daagliks hul lewe vir ander uitstort. Nuus (20-07-2018)
Netwerk24 Klagte van bedrog, korrupsie teen O-Kaapse amptenare
Die DA het Donderdag klagte van bedrog en korrupsie teen huidige en voormalige amptenare van die Enoch Mgijima-munisipaliteit by die polisie in Queenstown in die Oos-Kaap aanhangig gemaak. Nuus (20-07-2018)