Netwerk24 Skoolhoof al langer as 2 weke vermis
Die hoof van ’n Johannesburgse hoërskool het dié kwartaal nog nie vir diens aangemeld nie en word glo al 15 dae lank vermis. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Tik 'idiot' op Google ... en siedaar!
Aktiviste gekant teen pres. Donald Trump van Amerika het die algoritme van Google se soekenjin só gemanipuleer dat foto’s van Trump as antwoord opkom wanneer die woord “idiot” ingetik word. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n ploftoestel in winkel in Durban aangetref
Nóg ’n ploftoestel is by ’n Durbanse tak van die winkelgroep Woolworths gevind. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Polisielid kritiek na betogers hom aanval
’n Lid van die polisie se polisiëringseenheid vir openbare orde (Pops) is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Donderdagaand deur ’n groep betogers in Zwelihle in Hermanus aangeval en … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Vakbond wil minister van minagting aankla
Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) het aangekondig dat hy ’n saak van minagting van die hof teen die minister van maatskaplike ontwikkeling aanhangig wil maak nadat onderhandelinge misluk het. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 Serwiër in sluipmoord in Jhb doodgeskiet
’n Verbrande vuurwapen is gevind nadat ’n man in sy motor vermoor is terwyl hy Dinsdag in Randburg, Johannesburg, rondgery het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Dis jonges wat praat oor onteiening’
“Kinders is die dryfkrag agter die huidige veldtog om grond sonder vergoeding te onteien, maar hulle ken nie die geskiedenis van grond in Suid-Afrika nie.”. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 POF moet R3,2 m. aan vrou van Bfn betaal
Die Padongelukfonds (POF) moet meer as R3,2 miljoen aan ’n vrou van Bloemfontein betaal nadat sy ernstige beserings opgedoen het in ’n motorongeluk op die pad tussen Bultfontein en Bloemfontein. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Bekende koerantverkoper sterf op sy pos in Kaap
’n Koerantverkoper van Elsiesrivier van Die Burger is Donderdagoggend in Durbanville dood. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Wildbewaarder deur stropers doodgeskiet
’n Wildbewaarder is Donderdag in die Krugerwildtuin doodgeskiet toe hy en sy kollegas saam met die polisie se honde-eenheid ’n groep stropers wou voorkeer. Nuus (19-07-2018)
Maroela Leefstyloudits vir bestuurslede by openbare werke
Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het Donderdag gesê hy het ʼn leefstyloudit versoek vir alle bestuurslede van die departement nadat interne ondersoeke 16 000 verdagte transaksies ter waard… Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Apteek wil appelleer oor vrou en maermaak-spuit
Dit is nie sy verslankingsinspuiting wat ’n effens gesette vrou ’n epileptiese aanval laat kry het of wat veroorsaak het dat haar rug beseer is nie, sê ’n apteek in Bloemfontein. Nuus (19-07-2018)
Maroela Los tradisionele grond uit, hoor grondonteieningskomitee
Grond onder beheer van tradisionele leiers moet nie onteien word nie, het ʼn parlementêre komitee wat die hersiening van artikel 25 van die Grondwet oorweeg, Donderdag gehoor. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Leeu-aktiviste kraak glo Cyril se amptelike webblad
Kuberkrakers wat leeus se belange op die hart dra en “gewalg” is oor die geblikte leeubedryf in Suid-Afrika, het Donderdagmiddag op pres. Cyril Ramaphosa se amptelike webblad, ThePresidency.gov.za … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Thandi voel 'n 'vark' oor Gerrie haar wil vervolg
Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, meen daar is belangriker sake as om haar privaat te vervolg. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Kry sal ek hom kry’
Al moet sy ook dag en nag na hom soek, kry sal sy hom kry, sê Susan Venter, vervreemde vrou van Albert Venter. Nuus (19-07-2018)
Maroela Liggaam van vermoorde man in PE gevind
Die liggaam van ʼn vermoorde man is Donderdag in Fairview in Port Elizabeth in die Oos-Kaap gevind. Nuus (19-07-2018)
Maroela Twee Russe is verdagtes in Novichok-vergiftigingsaak
Twee verdagtes is geïdentifiseer in die Novichok-vergiftigingsake wat een persoon se lewe geëis het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 VF Plus-egpaar 'bedwelm' en besteel in eie huis
’n Bekende egpaar van die VF Plus is dankbaar hulle is ongedeerd ná ’n nagtelike rooftog Woensdagaand by hul huis waar veral elektroniese toerusting met sensitiewe inligting gesteel is. Nuus (19-07-2018)
Maroela Ploftoestel by Woolworths in Durban ontlont
ʼn Ploftoestel is Donderdagoggend by ʼn Woolworths-winkel in Durban se middestad gevind en ontlont. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Lyk langs voetpad geïdentifiseer as Petrus Scholtz
Die man wie se lyk Donderdagoggend langs ’n voetpad in Port Elizabeth gevind is, word glo al sedert Dinsdag vermis. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Trump kap EU oor Google se boete
Pres. Donald Trump van Amerika het die Europese Unie Donderdag op Twitter aangeval nadat Google met $5 miljard beboet is. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Jou geloof gee jou nie vrypas om te diskrimineer’
Jy mag ’n Christen wees en jou geloof in Suid-Afrika beoefen, maar jy kan dit nie gebruik om teen ander te diskrimineer nie. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Donderdag, 19 Julie
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n lekker oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (19-07-2018)
Maroela Man gee homself oor ná hy glo getuie skiet
Ali Sulmani (22) het homself Woensdag aan die Mankweng-polisie in Limpopo oorgegee nadat hy glo Razeen Patel geskiet het, ʼn dag voor Patel teen sy broer in ʼn moordsaak sou getuig. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Tou ruk voetganger onder vragmotor in
’n Voetganger is Donderdagmiddag in ’n fratsongeluk in Port Elizabeth dood toe ’n vragmotor oor hom gery het nadat ’n tou hom onder die wiel ingeruk het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ATKV kry 1ste swart voorsitter
Bridgitte Mathews het Donderdag die eerste swart direksievoorsitter van die ATKV geword. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Geen tolkdienste in Rustenburg by sitting oor grond
Wit mense het swart mense se grond sedert 1652 sonder vergoeding gesteel en daarom moet die Grondwet verander sodat grond sonder vergoeding onteien kan word. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 Leerlinge gooi klip, meisie doodgeskiet
’n Man (48) van Batlharos in Kuruman verskyn Vrydag in die hof in Mothibistad in verband met die skietdood van ’n leerling, Goitsemodimo Gaolape (17). Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Man gesoek wat rofstoei met kalf
Waarskuwing: Hierdie berig bevat beeldmateriaal wat sensitiewe kykers mag ontstel. Nuus (19-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 19 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (19-07-2018)
Maroela Jannie du Toit sterk aan ná mesaanval
“Die een wond is baie diep en hy is so te sê deur die spier gesny. Dit het verskriklik gebloei,” het Du Toit se vrou aan Maroela Media vertel. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Reuse-operasie om 27 olifante in Addo te skuif
’n Reuse-operasie het in die Oos-Kaap begin om ’n trop van 27 olifante te verskuif na ’n gebied in die Addo-olifantpark waar dié diere 150 jaar gelede voorgekom het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Ontvoerders sê glo sakeman se hart lol
Ure voordat die polisie se taakmag Dinsdagaand op ’n huis in Boston, Bellville, toegeslaan het, het Liyaqat Parker (65) se familie inligting ontvang dat hy glo sedert Sondag twee keer episodes van … Nuus (19-07-2018)
Maroela VF Plus-parlementslid en vrou tuis beroof
ʼn Middel is glo gebruik om die egpaar hul bewussyn te laat verloor en daar word vermoed die doel van die rooftog was moontlik om data te bekom wat inkriminerend teen sekere persone kan wees. Nuus (19-07-2018)
Maroela Man (38) vas ná moord op leerder (17)
“Dit is sekerlik die laaste ding wat die jong man se familie gedink het toe hy daardie oggend die huis vir skool verlaat het.” Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Man eers vry wat tiener glo tydens betoging doodskiet
Die aanklagte van moord en poging tot moord teen Jaco du Plooy van Lichtenburg in Noordwes wat glo ’n tiener tydens ’n betoging verlede jaar doodgeskiet het, is Woensdag in die landdroshof op die … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Zuckerberg gooi wal oor Jodeslagting-kwessie
Mark Zuckerberg, die hoof uitvoerende beampte van Facebook, het probeer om sy uitlatings in ’n onderhoud oor Jodeslagting-ontkenners te verduidelik. Nuus (19-07-2018)
Maroela Nuwe voorsitter vir die ATKV-direksie aangewys
Die ATKV het Donderdag tydens die laaste dag van die organisasie se algemene jaarvergadering ʼn nuwe direksievoorsitter aangewys. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Plet-moordsaak na hooggeregshof
Die saak teen ’n man wat aangekla word van die moord op ’n verpleegsuster in Plettenbergbaai, is na die hooggeregshof oorgeplaas. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Moenie die verlede herhaal nie’
Wit mense se grond moet onteien word, maar nie swart mense s’n nie. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Eienaarskap van media in SA nog soos dit was,’ sê minister
Aansienlike vordering is gemaak met die transformasie van die mediabedryf in Suid-Afrika, maar dit is onaanvaarbaar dat die patrone van eienaarskap ná 24 jaar oor die hele waardeketting heen steeds … Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 Satelliet wys hoe damvlakke daal, styg
Nasa se satelliet LandSat-8 het vanuit die ruimte elke twee maande ’n foto van die Theewaterskloofdam geneem en dit wys hoe die water al minder en minder geword het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Thai-seuns bid
Die seuns wat uit 'n grot in Thailand gered is, het vir die eerste keer in drie weke in hul eie huise wakker geword. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Betogings in Hermanus vlam weer op
Betogings het Donderdag in Zwelihle, Hermanus, voortgeduur, terwyl ’n gemeenskapsleier die oggend in verband met aanklagte van openbare geweld in die hof verskyn het. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Boere in Australië het dit net so swaar
Suid-Afrikaners wat dit oorweeg om in Australië te gaan boer, moet weet hulle sal daar ook met moeilike weersomstandighede te make kry. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 2 kinders dalk deur haaie aangeval aan New Yorkse kus
Vir die eerste keer in 70 jaar is twee mense vermoedelik deur haaie aan New York se kus aangeval. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Cope sê ‘onskuldige’ Akharwaray vir die wolwe gegooi
Goolam Akharwaray, geskorste munisipale bestuurder van Kimberley, is nie korrup nie en boet vir politici se sondes deur vir die wolwe gegooi te word. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 ANC-man het 3 rooftogte op kerfstok – Cele
Die ANC-werknemer wat in verband met ’n transitorooftog in hegtenis geneem is, was na bewering by drie sulke rooftogte betrokke. Nuus (19-07-2018)
Maroela Gerrie Nel gaan saak van dieremishandeling privaat vervolg
Die NDBV het in Julie 2014 ʼn klagte ontvang en op een van die wreedste gevalle van dieremishandeling in die organisasie se bestaan afgekom. Nuus (19-07-2018)
Maroela Nuwe raad om staatspensioene te bestuur
Die minister van finansies het ʼn nuwe adviesraad aangestel vir die regering se pensioenfondsadminsitrasie (GPAA). Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Hier is nuwe ATKV-voorsitter
Bridgitte Mathews is Donderdag by die ATKV se algemene jaarvergadering by die ATKV-Klein-Kariba as voorsitter van die ATKV-direksie aangekondig. Nuus (19-07-2018)
Maroela ‘Ondersoek ANC-betrokkenheid by transitorooftogte’
Die Valke is versoek om ʼn ondersoek van stapel te stuur rakende beweerde kriminele aktiwiteite wat glo uit Luthuli-huis, hoofkantoor van die ANC, bedryf word. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Fietsryer val by ophaalbrug in
’n Fietsryer wat by ’n sperboom verbygery het om oor ’n ophaalbrug te ry, het by die naat van die brug ingeval terwyl die brug opgelig word. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Egpaar in plaashuis in Oos-Kaap oorval
Drie rowers het ’n egpaar van die Oos-Kaap Woensdagaand in hul plaashuis oorval en beroof. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Diewe steel skoolbus op Kroonstad
Diewe het vroeg Donderdagoggend een van die Hoërskool Kroonstad se groot skoolbusse gesteel. ’n Hek se slot is geknip om met die bus by die skoolterrein te kan uitry. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Kommer oor vrye verkiesing in Pakistan
Pakistan maak gereed om aanstaande week stembus toe te gaan, maar terroristeaanvalle en grootskaalse inmenging deur die weermag laat vrae ontstaan oor of ’n vrye verkiesing moontlik sal wees. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Angie kry pak in hof oor swak toestand van skole
Equal Education (EE) het Donderdag sy hofsaak teen Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gewen. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Boris Johnson groet, kap Brexit-plan
Boris Johnson, Brittanje se voormalige minister van buitelandse sake, het Woensdag in sy bedankingstoespraak in die parlement skerp kritiek gelewer op Theresa May, die Britse premier, se Brexit-plan. Nuus (19-07-2018)
Maroela Christo Wiese by belastingsaak van miljarde betrek
Christo Wiese, voormalige voorsitter van Steinhoff International Holdings, word nou betrek by ʼn belastingontduikingskema van R3,9 miljard. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Turkye laat noodtoestand verval, verdrukking bly
Turkye se noodtoestand van twee jaar lank het Woensdag om middernag verval. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Dís hoekom die seuns die grot in is
Die 12 seuns en hul sokkerafrigter wat onlangs uit ’n verspoelde grot gered is, het dit as ’n wonderwerk beskryf toe hulle Woensdag vir die eerste keer van aangesig tot aangesig met die wêreld se … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 AfriForum gaan Modise vervolg oor dieremishandeling
AfriForum gaan Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, nou privaat vervolg vier jaar nadat onder meer varke op haar plaas naby Potchefstroom so verhonger was dat sommige … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Lyk gekry met hande, voete vasgebind
Sy hande en voete is met ’n tou styf voor hom vasgebind en sy gesig was met plastiek toegedraai. Daar is lang snymerke oor sy kop. Nuus (19-07-2018)
Maroela Vakbonde verwerp loonaanbod by goudmyne
“Daar is tydens die onderhandelinge weer eens baie klem gelê op hoë salariskoste en lae produktiwiteit.” Nuus (19-07-2018)
Maroela Trevor Noah van rassisme beskuldig
“Jy kry nie daai sonbruin-kleur deur in die suide van Frankryk uit te hang nie.” Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Cele los weermag uit
Die weermag sal nie in bendegeweld- en dwelmgeteisterde buurte op die Kaapse Vlakte ontplooi word nie, se Bheki Cele, minister van polisie. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Joodse nasiestaat’ is hier
Israel se parlement het ’n omstrede wetsontwerp aangeneem wat die land uitsluitlik as ’n Joodse staat definieer. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Man wat glo Patel se broer skiet, gee homself oor
Die man wat Razeen Patel (24) vroeg Sondagoggend na bewering buite Polokwane geskiet het, het homself laat Woensdagmiddag aan die polisie oorgegee. Nuus (19-07-2018)
Maroela Verkragtingslagoffer wat polisie vir miljoene dagvaar getuig glo vandag
Sy is tussen die sandduine aangehou en 15 tot 16 uur lank om die beurt deur ʼn bende verkrag. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 2-jarige verdrink waar ma water skep
’n Tweejarige meisie van die Oos-Kaap het Woensdag in ’n dam verdrink waar haar ma water gaan haal het. Nuus (19-07-2018)
Maroela Ramaphosa, Zuma: ‘Mandela was nié ʼn verraaier’
Ramaphosa het diegene wat Mandela as ʼn verraaier uitkryt as “leunstoelrevolusionêre” bestempel. Nuus (19-07-2018)
Maroela Aanvaller doodgeskiet, nog een gewond by Fort Klapperkop
Een aanvaller is dood en nog een beseer in ʼn gewelddadige voorval by Fort Klapperkop in Pretoria.   Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Melania se gesig toe sy Poetin groet
Is dit ’n kyk van vrees of gril sy? Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Moyane vry van aanrandingsklag
Die geskorste SARS-kommissaris, Tom Moyane, sal nie vervolg word vir die beweerde aanranding van ’n 17-jarige meisie, wat die ma van sy kleinkind is nie, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) … Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons het vrede gemaak met wat gebeur’
’n Passasier wat aan boord van die vliegtuig was wat verlede Dinsdag in Pretoria neergestort het, sukkel om te verduidelik waarom die passasiers klaarblyklik so kalm tydens die ongeluk was. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Selfde patroon by eerste 1ste sitting in KZN
Die nasionale parlement se grondwetlike hersieningskomitee het Woensdag tydens die openbare sitting in Vryheid in KwaZulu-Natal gehoor dat bevryding onvolledig is sonder dat die grond teruggegee … Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 Staking by poskantoor verby
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) en vakbonde wat stakende werkers verteenwoordig het ’n ooreenkoms oor salarisverhogings en ander twispunte bereik om ’n einde te bring aan die staking wat … Nuus (19-07-2018)
Maroela Leerder by skool doodgeskiet
Die voorval het op die skoolterrein tydens skoolure plaasgevind. Nuus (19-07-2018)
Maroela Poskantoor-staking kom tot ʼn einde
Só lank sal dit neem vir opgehoopte pos om bestemmings te bereik. Nuus (19-07-2018)
Maroela Man hoor sy lot ná verkragting van 72-jarige
Die slagoffer kon daarin slaag om ʼn byl te gaan haal en het hom op die bors gekap. Nuus (19-07-2018)
Netwerk24 Kritiese vrae oor Gautengse Sedtrade-maatskappy gevra
Kritiese vrae word steeds gevra oor die groot stuk grond van die Vrystaatse Psigiatriese Kompleks wat vir R48 miljoen aan die Gautengse maatskappy Sedtrade verkoop is. Politiek (19-07-2018)
Netwerk24 ‘Geen verskonings’-tyd in Afrika moet kom - Obama
Hy glo nie Afrika het ’n “Verenigde State van Afrika” nodig om sy probleme te oorbrug nie, het oudpres. Barack Obama van Amerika in Johannesburg gesê. Nuus (19-07-2018)