Netwerk24 Jannie du Toit aangeval ná Aardklop-bekendstelling
“Ek vat hierdie een vir liewe Madiba,” sê die sangerJannie du Toit wat Woensdagaand in Johannesburg aangerand en met ’n mes gesteek is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Hele wêreld vier Madiba se 100ste
Die herdenking van oudpres. Nelson Mandela se 100ste verjaardag is Woensdag wêreldwyd op verskillende maniere gevier – van ’n musiekfees in Portugal tot die oorhandiging van klere en kos aan armes in … Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 200 haweloses met aansit-ete bederf
Altesaam 200 hawelose mense het gister Nelson Mandela se geboorte 100 jaar gelede in styl gevier in Port Elizabeth. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ANC dank werknemer af ná arrestasie
Die ANC het Woensdag aangekondig dat hy ’n werknemer afgedank het wat in verband met ’n transitorooftog in hegtenis geneem is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Polisie se rubberkoeëls in operasie uit hond gehaal
Dit gaan goed met Ranger, ’n boerboel-kruising van George in die Suid-Kaap, wat tydens protesoptrede in Lawaaikamp deur twee rubberkoeëls getref is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Opgeskorte vonnis is stories,’ sê Gerhardus
Gerhardus van Rooyen het sy dreigende tronkstraf weens bedrog van byna R250 000 Woensdag in die landdroshof in Klerksdorp as “stories” afgemaak. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Trump verander wéér van deuntjie oor Rusland
Pres. Donald Trump het die Amerikaanse intelligensiedienste Woensdag wéér weerspreek en gesê Rusland teiken Amerika nie meer nie. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Polisie moet betogers vasvat, sê komitee
LP’s het met kommer kennis geneem van verskeie kwessies, waaronder die voortslepende protesbetogings in onder meer Hermanus en Kimberley. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 12-jarige dood na skoot uit windbuks per ongeluk afgaan
’n Seun is Maandag op die laaste dag van die skoolvakansie dood toe ’n skoot per ongeluk met sy vriend se windbuks afgevuur is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Plakkershut buite Leeuwenhof vestig aandag op behuising
Toe Helen Zille, Wes-Kaapse premier, Woensdag wakker word, was sy waarskynlik heel verbaas toe sy ’n plakkershut buite die ingang na haar ampswoning, Leeuwenhof, aantref. Politiek (18-07-2018)
Maroela Jannie du Toit in Johannesburg aangeval
Die sanger Jannie du Toit is Woensdagaand buite The Market Square in Newtown, Johannesburg, met ‘n mes aangeval. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Gretha Wiid ‘verlig’ saak is nou afgehandel
Sy is “dankbaar en verlig” die saak is nou afgehandel. Verder wou die motiveringspreker en skrywer Gretha Wiid geen kommentaar lewer nie oor ’n ooreenkoms met die MRK om dele oor homoseksualiteit in … Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 600 kry titelaktes vir huise op Mandela-dag
Ter viering van Mandela-dag het meer as 600 inwoners van Humansdorp in die Oos-Kaap die eerste keer in hul lewe die titelakte van hul eie HOP-huis in hul hande vasgehou. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Versteekte hand’ hou ANC in hof
Die ANC sê daar is ’n “versteekte hand” agter die talle hofsake wat die party teen sy eie lede moet verdedig. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 Man gee hom oor ná skietdood van leerling
’n 17-jarige seun is Woensdag by die Makgolokwe Middle School buite Kuruman in die Noord-Kaap doodgeskiet. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Polisie skiet op betogers in Hermanus
Vyftien betogers is Woensdag in die Zwelihle- informele nedersetting in Hermanus in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Metro se stelsel stort in duie
’n Groot chaos heers by die Mangaung-metro-munisipaliteit in Bloemfontein sedert sy internetstelsel op 10 Julie in duie gestort het. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Mandela was ’n ‘bloubloed-revolusionêr’
Oudpres. Nelson Mandela was nie ’n verraaier nie – hy was ’n “bloubloed-revolusionêr”. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 Vrou bedrieg Jan Taks, moet R786 601 hoes
’n Maatskappy wat ’n private skool in Welkom bedryf het, is in die streekhof in Odendaalsrus boetes van altesaam R1 miljoen opgelê weens oortredings van belastingwette. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Man beland glo voor geweerlope in soektog na ontvoerde
Skerpskutters en ander gewapende lede van die polisie het Dinsdag om 21:30 by die huis van ’n man in Boston, Bellville, ingebars op soek na ’n verdagte in die ontvoering van die Kaapse sakeman … Nuus (18-07-2018)
Maroela ‘Publiek nie besorg genoeg oor impak van NGV op gesondheidsorg nie’
Volgens die Solidariteit Navorsingsinstituut, is die publiek nie besorg genoeg oor die drastiese impak wat die implementering van hierdie stelsel sal hê nie. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Lapa verdubbel sy wins
Die ATKV se Lapa Uitgewers verkoop die meeste Afrikaanse boeke per jaar. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Pres. Kruger se borsbeeld verniel; FAK bêre oorblyfsel
Vandale het die graf van oudpres. Paul Kruger in die Heldeakker, Pretoria, geteiken en groot skade is aangerig deur die borsbeeld op sy graf te vernietig. Nuus (18-07-2018)
Maroela DA ontsteld oor Sassa se versuim om op te daag
Die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap het Woensdag sy ontsteltenis uitgespreek oor Sassa-beamptes wat versuim het om voor die provinsiale parlementêre staande komitee oor gemeenskapsontwikkeli… Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Rower by Fort Klapperkop doodgeskiet
’n Rower is Dinsdag doodgeskiet en ’n tweede vermeende makker gewond in ’n skermutseling met sekuriteitswagte in die Fort Klapperkop-erfenisgebied in die suide van Pretoria. Nuus (18-07-2018)
Maroela Thailand-grotredding: Seuns praat met die media
Die 12 seuns en hul sokkerafrigter wat uit ʼn grot in Thailand gered is, is uit die hospitaal ontslaan en het Woensdag aan ʼn perskonferensie deelgeneem. Hulle het vrae van verslaggewers oor die wêre… Nuus (18-07-2018)
Maroela Oudpolisieman weerspreek homself tydens moordsaak
Walter Francis is skuldig bevind op aanklag van strafbare manslag, maar vrygespreek op aanklag van moord. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Hofaansoek om konferensie te keer van hand gewys
Die hofaansoek deur ’n groep ontevrede ANC-lede van die Ekurhuleni-metro om die regerende party se provinsiale konferensie in Gauteng die komende naweek stop te sit, is met koste van die hand gewys. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Valke bied R100 000 vir inligting aan
Die Valke vra mense se hulp om die moordenaars van ’n polisieman van Hermanus wat in Desember verlede jaar op die N2-snelweg doodgeskiet is, vas te trek. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 N3 versper weens betoging oor duur brandstof
Die N3-snelweg tussen Pietermaritzburg en Durban is weer oopgestel vir verkeer nadat vragmotorbestuurders dit vroeg Woensdagoggend versper het. Nuus (18-07-2018)
Maroela Motorlisensies: Vier vas wat staat glo met duisende bedrieg
Vier metropolisiebeamptes van Ekurhuleni sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn op aanklag dat hulle met motoriste saamgesweer het om die staat uit honderde duisende rand te bedrieg. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Talle Oos-Kaapse babas deel verjaardag met Madiba
Minstens 154 babas van die Oos-Kaap sal voortaan hul verjaardag op Mandela-dag vier. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Mandela-babas in Pretoria verwelkom
Heelwat babas het Woensdag, op oudpres. Nelson Mandela se verjaardag, in Pretoria hul opwagting gemaak. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Dié Kaapse babas verjaar saam met Mandela
Meer as 60 babas is Woensdag in die Wes-Kaap gebore – op dieselfde dag as waarop oudpres. Nelson Mandela 100 jaar oud sou word. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Minstens 3 Mandela-babas in Mediclinic George gebore
Minstens drie babas is op Mandeladag in die Mediclinic George in die Suid-Kaap gebore. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Milnerton-strand tydelik gesluit
Die Kaapstad-metro het alle openbare toegange tot die Milnerton-strand weens veiligheidskwessies gesluit. Nuus (18-07-2018)
Maroela R100 000-beloning vir inligting oor polisieman se moordenaars
Die polisiebeampte op 12 Desember 2017 op die N2 in Kaapstad doodgeskiet. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Taverne in Mosselbaai swaar beboet na oortredings
’n Taverne in Mosselbaai is ’n boete van R200 000 deur die Wes-Kaapse drankowerheid opgelê vir oortredings van die Drankwet. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ATKV besluit om by KPMG te bly
Die ATKV-leierskap moes Woensdag bontstaan om te verduidelik waarom die ouditkomitee en direksie besluit het om die ouditfirma KPMG weer as ouditeure vir die organisasie aan te stel. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Lekota uitgeskel op sitting oor grond
Mosiuoa Lekota, leier van Cope, is Woensdag deur inwoners van Mahikeng in Noordwes uitgeskel oor sy standpunt oor die grondkwessie. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 Zille bly hof staan interdik oor twiets toe
Helen Zille het die interdik verwelkom wat die hof toegestaan het dat die OB se bevindinge oor haar omstrede twiets oor kolonialisme hersien word. Politiek (18-07-2018)
Maroela Chinees vas vir perlemoen, gekaapte voertuig
Danksy die blitspatrollie-ondersoek is vasgestel dat die voertuig vroeër vandeesmaand in Mfuleni gekaap is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Oud-konstabel skuldig ná man met sy wapen vermoor is
’n Voormalige polisieman wie se dienspistool in ’n moord gebruik is, is nie aan moord skuldig bevind nie, maar wél aan strafbare manslag. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Zonnebloem se kinders bederf op Mandela-dag
Sowat 660 kinders is Woensdag op Mandela-dag bederf toe sporttoerusting en toebroodjies aan hulle uitgedeel is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Gebare leeg sonder goeie onderwys’
Die simboliese gebare om Nelson Mandela se verjaardag te vier, is dolleeg as daar nie dringend aandag gegee word aan onderwys in die land nie. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Bloem-inwoners reik uit op Mandela-dag
’n Vrou by wie borskanker vroeër vanjaar gediagnoseer is, het as deel van die Mandela-eeufeesvieringe ’n noodpakkie aan kankerpasiënte uitgedeel. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Holgate staan ou mense by met oogtoetse
Die avonturier Kingsley Holgate het ook Woensdag sy deel gedoen vir Mandela-dag toe hy seker gemaak het dat daar ook gekyk word na senior burgers se oë. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Gee groot partye gelyke dekking in verkiesing, sê DA
Die SAUK moet gelyke nuusdekking aan groot politieke partye in die aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing gee, meen die DA. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 Onrus dreig weer in Kimberley
Die swart rook oor Kimberley het ná gewelddadige diensleweringsbetogings skynbaar nog nie verdwyn nie. Nuus (18-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 18 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (18-07-2018)
Maroela Gretha Wiid moet dié stappe doen ná MRK-skikking
Die inhoud van die skikkingsooreenkoms wat tussen die Menseregtekommissie (MRK) en die verhoudingskenner en Christelike skrywer Gretha Wiid bereik is ná haar uitsprake oor gays, is bekend gemaak. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Tutu loof Madiba vir sy medemenslikheid
In ’n spesiale video ter ere van oudpres. Nelson Mandela loof emeritusaartsbiskop Desmond Tutu sy eertydse vriend as ’n besonderse goeie voorbeeld van medemenslikheid. Nuus (18-07-2018)
Maroela Kaboem! Kruit, hoogverraad en Kit Harington in nuwe historiese drama
Dit is die storie van Robert Catesby (vertolk deur Kit Harington, “Game of Thrones” se Jon Snow) en sy rol in die komplot van die Katolieke teen die Protestante om die parlementshuis op… Nuus (18-07-2018)
Maroela ANC-werker summier ontslaan ná transitorooftog
Die ANC het Woensdag gesê een van sy werkers, Errol Velile Present, is summier ontslaan nadat dit aan die lig gekom het dat hy in verband met ʼn transitorooftog in Johannesburg in hegtenis geneem is… Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Só moet Gretha Wiid se boeke nou lui
Die Christelike skrywer Gretha Wiid skryf in die voorgestelde wysiging van haar boeke vir tieners oor homoseksualiteit dat hulle by iemand soos ’n berader oor dié onderwerp moet gaan aanklop. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Mandela-vlag’ hang aan hoogste vlagpaal in Afrika
Die oggend wat wyle oudpres. Nelson Mandela se 100ste verjaardag sou wees, is in die Nelson Mandelabaai-metro met die hys van ’n eeufeesvlag begroet. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Vrag perlemoen in klein motor in Kaap gekry
’n Vermeende perlemoensmokkelaar is Woensdag met R250 000 se perlemoen betrap. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Razeen Patel glo deur beste vriend geskiet
Razeen Patel is Sondag in die vroeë oggendure glo deur “sy beste vriend” geskiet. Nuus (18-07-2018)
Maroela Mabuza: ‘Moenie skole afbrand nie’
“My boodskap aan julle is die volgende: as dinge nie beweeg soos ons wil hê dit moet nie, beteken dit nie ons moet vernietig wat ons reeds het nie.” Nuus (18-07-2018)
Maroela Barmhartige ma in kleinhoewehuis vermoor
“Sy was ʼn mooi vrou en geliefd in die gemeenskap.” Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Ligte doof wyl Trump oor spioene praat in Withuis
Terwyl pres. Donald Trump van Amerika op ‘n nuuskonferensie gepraat het oor sy land se intelligensieagentskappe, het die ligte in die konferensiekamer van die Withuis raaiselagtig afgegaan. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Bring só hulde aan Mandela – EFF
Bring hulde aan Madiba deur ’n voorlegging te doen om die Grondwet te wysig om grondonteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Politiek (18-07-2018)
Maroela Foto’s: Pres. Kruger se graf deur vandale geteiken
“Skaars is een president se graf beveilig, of ’n ander president se graf word verniel.” Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Mooinooi-saak hooggeregshof toe
Die agt beskuldigdes in die Mooinooi-moordsaak behoort binne die volgende maand te weet wanneer hul verhoor in die hooggeregshof in Pretoria sal begin en op presies watter aanklagte hulle teregstaan. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Paul Kruger se kopbeeld is skoonveld!
Die kopbeeld van Paul Kruger op sy graf in die heldeakker in Pretoria word vermis. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Verdagte in transitorooftog werk glo vir ANC
’n Verdagte in ’n transitorooftog werk vir die ANC, het Herman Mashaba, uitvoerende burgemeester van Johannesburg, Woensdag onthul. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 R40 m. se skade al in betogings in Hermanus aangerig
Skade aan die munisipale infrastruktuur in Hermanus as gevolg die afgelope paar weke se betogings beloop na raming al R40 miljoen. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Cliff Richard wen eis teen BBC
Sir Cliff Richard het sy hofsaak oor die skending van sy privaatheid teen die BBC gewen. Nuus (18-07-2018)
Maroela Talle inwoners sê ‘nee’ vir voorgestelde biogasaanleg in Pretoria
’n Groep beswaarde inwoners in die ooste van Pretoria sê hulle is ten gunste van groen tegnologie, maar nié as ’n biogasaanleg in die middel van hul woonbuurt opgerig gaan word nie. Nuus (18-07-2018)
Maroela Eskom lê twee loonaanbiedinge ter tafel
Eskom het twee opsies aangebied en vakbonde moet nou besluit of hulle die aanbiedinge aanvaar of verwerp. Nuus (18-07-2018)
Maroela Komatipoort-plaasmoord: ‘Ons is dit aan Deon verskuldig’
“As gesin sal ons elke hofsaak tot die vonnisoplegging bywoon. Ongeag hoe swaar dit is, is ons dit aan Deon verskuldig.” Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Thai-sokkerseuns praat
Die 12 seuns en hul sokkerafrigter wat onlangs uit ’n verspoelde grot in Thailand gered is, is Woensdag, ’n dag vroeër as verwag, uit die hospitaal ontslaan. Kyk hier na 'n regstreekse uitsending. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Slagoffers van Vegas-massamoord ‘geskok’ oor hotel húlle dagvaar
“Ons is geskok,” sê Catherine Lombardo, wat honderde slagoffers van die Las Vegas-massaskietery verlede jaar verteenwoordig, nadat die hotelgroep, MGM Resorts International, bekend gemaak het hy gaan … Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad se brûe na nêrens gaan nou na...
Onvoltooid en met geen planne om dit te ontwikkel nie. Kaapstad het aangekondig wat die toekoms van die brûe na nêrens is. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 ‘ANC verraai SA se kinders’ sê Maimane
Die ANC verraai die nalatenskap van oudpres. Nelson Mandela omdat die party Suid-Afrika se kinders met ’n gebroke onderwysstelsel in die steek laat. Politiek (18-07-2018)
Netwerk24 ‘Maak 3-jariges in VSA vertroud met vuurwapens’
Vuurwapenopleiding vir kinders in kleuterskole is waarvan Sacha Baron Cohen Amerikaners probeer oorreed in sy nuwe satireprogram. Nuus (18-07-2018)
Maroela Vermy see by Clifton
“Enigiemand wat dus nou die see in dié omgewing gebruik, doen dit op hul eie risiko.” Nuus (18-07-2018)
Maroela Woedende KZN-inwoners versper hoofweg oor brandstofpryse
Woedende motoriste het Woensdagoggend die N3-hoofweg in Pietermaritzburg en die N2 in Durban naby Chatsworth versper en geëis dat brandstofpryse verlaag word. Nuus (18-07-2018)
Maroela Man vas 30 jaar ná moord op 8-jarige
Die meisie is op 1 April 1988 ontvoer terwyl sy na ʼn maatjie se huis gestap het. Nuus (18-07-2018)
Maroela Handige wapen vir ANC in Kaapse kiesstryd
Die nuwe waterheffings wat die Kaapse metroraad pas aangekondig het, is deur die ANC aangegryp as ’n handige wapen om sy posisie in die Wes-Kaap in aanstaande jaar se algemene verkiesing te verster… Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Gretha Wiid moet haar boek oorskryf
Die Christelike skrywer Gretha Wiid sal nie weer in die openbaar praat oor homoseksualiteit nie en moet nou die dele oor homoseksualiteit in haar boeke vir tieners wysig. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 2 kinders wat doodbrand kry eindelik begrafnis
Meer as ’n maand nadat twee kinders in hul huis in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte doodgebrand het, sal hulle uiteindelik begrawe word. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Net 49% van vroue het orgasmes, kom navorsers agter
Minder as die helfte van vroue in ’n huwelik ervaar ’n orgasme. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Pa woedend vir Trump oor MH17-ramp
’n Australiese pa wie se drie jong kinders in die MH17-vliegramp in 2014 omgekom het, het Dinsdag op sosiale media teenoor pres. Donald Trump van Amerika uitgevaar. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Weke se werk in 5 dae gedoen vir krag in Pta
Die woongebiede in die ooste van Pretoria waar die kragtoevoer nog nie herstel is nie, sal na verwagting Woensdag uiteindelik krag hê. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Meisie (11) deur 17 mans verkrag
In die jongste in ’n vlaag kinderverkragtings uit Indië, het ’n 11-jarige meisie van Chennai na vore gekom en vertel hoe sy sedert Januarie herhaaldelik verkrag is deur 17 mans wat in die gebou … Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Geen haas oor kernwapens, sê Trump
Pres. Donald Trump van Amerika sê daar is “geen tydsbeperking” vir Noord-Korea om ontslae te raak van sy kernwapens nie en daar is geen behoefte om die proses aan te jaag nie. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Dooie visse in Touwrivier gevind
Die gehalte van die water in die Touwrivier by Wildernis in die Suid-Kaap word gemonitor nadat dooie visse in die rivier gevind is. Nuus (18-07-2018)
Maroela Sosiale media gons oor ‘afstigting van die Kaap’
Die parlement het intussen ook op die berigte reageer. Nuus (18-07-2018)
Maroela ’n Tikkie goeie nuus vir die plaaslike ekonomie
Volgens die IMF is dit die styging in kommoditeitspryse wat die groei sal aandryf. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Bly uit die see uit by Clifton
Die publiek is gewaarsku om Clifton se Eerste Strand in Kaapstad te vermy. Nuus (18-07-2018)
Maroela Vrou ná verloofde se skietdood: ‘Ek wil nie hê dít moet my storie wees’
Op 4 Januarie 2017 het Donett Havenga se lewe handomkeer verander toe haar verloofde koelbloedig doodgeskiet is. Vandag is sy ʼn sterker vrou op haar pad na genesing, met ʼn onblusbare waardering vir… Nuus (18-07-2018)
Maroela ‘Transitorower’ werk glo vir ANC
Herman Mashaba, Johannesburg se burgemeester, het Woensdag onthul dat ʼn verdagte wat onlangs in verband met ʼn transitorooftog in hegtenis geneem is, glo by die ANC se hoofkantoor in dié stad werk.… Nuus (18-07-2018)
Maroela Tekenprent: Obama terug in SA herinner aan gebaretaaltolk-fiasko
Tekenprentkunstenaar Jerm kon vandeesweek, met Amerikaanse oudpresident Barack Obama se besoek aan Suid-Afrika, nie help om terug te dink aan wyle pres. Mandela se begrafnisdiens waar ʼn gebaretaalt… Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Angswekkende oomblikke in kajuit toe vliegtuig val
’n Video het aan die lig gekom wat die oomblikke binne die kajuit vasvang voordat ’n vliegtuig verlede Dinsdag in Pretoria neergestort het. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Thai seuns word ontslaan, praat vandag met media
Die 12 seuns en hul sokkerafrigter wat onlangs uit ’n verspoelde grot in Thailand gered word Woensdag, ’n dag vroeër as verwag, uit die hospitaal ontslaan. Nuus (18-07-2018)
Maroela Passasier se ysingwekkende video van Pta-vliegramp
ʼn Ysingwekkende video het aan die lig gekom van verlede week se noodlottige vliegtuigongeluk in die noorde van Pretoria. Nuus (18-07-2018)
Maroela MRK en Gretha Wiid skik ná uitsprake oor gays
Die Menseregtekommissie het 77 klagtes rakende Gretha Wiid se uitlatings ontvang. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Man as hawelose gesien, amper in vangwa gegooi
“Hulle het die hawelose mense onmenslik behandel en soos sakke mielies agterin die vangwa gegooi.” Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Is dit die stadigste jaagtog ooit?
Die video begin waar die polisieman kamma-ernstig vertel hoe ’n verkeersoortreder te stadig in die pad af beweeg, en dat hy “maklik ’n honderd jaar oud is”. Nuus (18-07-2018)
Netwerk24 Brand verwoes Spar in Jhb
Die Bergbron Superspar in Roodepoort, Johannesburg, was in die vroeë ure van Woensdag in ligte laaie. Nuus (18-07-2018)
Maroela Pta-Oos-kragkrisis: Toevoer in fases aangeskakel
Tegnici van die Tshwane-metro het Dinsdagaand weer begin om die kragtoevoer na dele van die ooste van Pretoria stelselmatig aan te skakel. Nuus (18-07-2018)
Maroela Verdagte vas ná moord by kliniek
ʼn 23-jarige pa is voor ander pasiënte by die kliniek doodgeskiet. Nuus (18-07-2018)
Maroela Man in motor doodgeskiet
Die voorval het op die hoek van Malibongwe- en Pres. Fouchérylaan in Olivedale, Randburg plaasgevind. Nuus (18-07-2018)