Netwerk24 McBride moet bekyk word ‘om korrupsie-ondersoek te pootjie’
Opod meen ’n versoek aan die nasionale parlement dat bewerings van “onetiese gedrag” teen sy hoof ondersoek moet word, het te doen met die polisiewaghond se korrupsie-ondersoek teen senior … Politiek (17-07-2018)
Netwerk24 Tjiane se kop geëis oor ‘leeuskelet leuens’
Ban Animal Trading (Bat) het Dinsdag daarop aangedring dat die kop moet rol van Suid-Afrika se verteenwoordiger by die konvensie oor die internasionale handel in bedreigde spesies (Cites) omdat hy … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Versorgingsoord knap veiligheid op ná 85-jarige se dood
Die versorgingsoord waar die 85-jarige Hetta Potgieter ’n week gelede dood aangetref is, gaan sy veiligheidsmaatreëls opskerp. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Geweld dalk om Cyril te ondermyn?
Daar is elemente van die staat wat steeds lojaal teenoor oudpres. Jacob Zuma is en wat betrokke kan wees by die gewelddadige betogings wat Suid-Afrika verlam, sê prof. Hussein Solomon, van die … Politiek (17-07-2018)
Netwerk24 ANC-sekretaris se ouers loop deur onder bendegeweld
Faiez Jacobs, ANC-sekretaris in die Wes-Kaap, sê sy ouers, wat in Eastridge in Mitchells Plain bly, het ’n noue ontkoming gehad toe vermeende bendelede onlangs op hul huis geskiet het. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Trump maak ommekeer oor Rusland en verkiesing
Pres Donald Trump van Amerika het Dinsdag gesê hy aanvaar die gevolgtrekking van die land se intelligensiedienste dat Rusland ingemeng het by die verkiesing in 2016 - alhoewel hy dit net eergister … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Kragtoevoer in Pta in fases aangeskakel
Tegnici van die Tshwane-metro het die Wapadrand-substasie in Pretoria herstel en die kragtoevoer word stelselmatig aangeskakel. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Boer van Groot Marico nog kritiek ná aanval
’n Boer van die Groot Marico-omgewing in Noordwes was teen Dinsdagmiddag nog in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat plaasaanvallers hom Maandag aangerand het. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Nie eens die helfte terug toe skool begin
Net sowat 40% van leerlinge het Dinsdag op die eerste skooldag ná die vakansie by skole in Kimberley opgedaag ná die gewelddadige betogings wat die stad sedert verlede Donderdag verlam het. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Klag teen Ace by polisie ingedien
’n Strafregtelike klag teen Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier en sekretaris-generaal van die ANC, is Dinsdag by die polisie in Parys ingedien omdat hy versuim het om die beweerde moord op … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Reisende uitstalling oor Mandela
Sanparke gaan ter viering van Mandeladag ’n reisende uitstalling oor oudpres. Nelson Mandela van stapel stuur. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Meer as 50% glo steeds ANC se toekoms is onseker
Ondanks ’n tydperk van hernieude hoop wat pres. Cyril Ramaphosa se verkiesing as ANC-president meegebring het, glo meer as die helfte van Suid-Afrikaanse kiesers dat die ANC se toekoms steeds onseker … Politiek (17-07-2018)
Netwerk24 Polisie soek na 2 op beeldmateriaal
Die polisie het skermgrepe van kringtelevisiemateriaal uitgereik van twee verdagtes wat by ’n huis in Ruyterwacht, Kaapstad, wou inbreek. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Britse regering wen stemming oor Brexit
Die Britse regering het 'n poging deur konserwatiewe, pro-Europese Unie-lede van die parlement Dinsdagaand oorleef om die strategie te verander om aan Berxit te onttrek. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Verdagte vas wat man by kliniek doodskiet
’n 20-jarige verdagte is in hegtenis geneem in verband met ’n noodlottige skietvoorval by ’n kliniek in Eastridge, Mitchells Plain, waarin ’n 23-jarige pa Maandag kort ná 10:00, ten aanskoue van … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Ontkenning van feite ondermyn demokrasie, sê Obama
"Mense maak dinge bloot op en ons sien dit veral in staatsgedrewe propaganda. Ons sien dit in politieke leiers wat met leuens uitgevang word en dan nog meer lieg." Nuus (17-07-2018)
Maroela Publiek se hulp gevra drie jaar ná man in Houtbaai sterf
Die provinsiale speurspan van die polisie in die Wes-Kaap het die publiek se hulp gevra vir inligting ná ʼn man se liggaam in 2015 by Sandy Bay naby Houtbaai gevind is. Nuus (17-07-2018)
Maroela Uitspraak oor skoolinfrastruktuur uitgestel
Uitspraak in Equal Education se saak teen die minister van basiese onderwys oor die norme en standaarde vir skoolinfrastuktuur, is Dinsdag in die hooggeregshof in Bhisho in die Oos-Kaap uitgestel. Nuus (17-07-2018)
Maroela Onteiening sonder vergoeding: Openbare verhore in KZN
Openbare verhore of grondonteiening sonder vergoeding moet voortgaan, begin Woensdag in KwaZulu-Natal. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 15 000 hang aan Obama se lippe in Jhb
Hy is nie na Suid-Afrika genooi om die 16de Nelson Mandela-gedenklesing te lewer nie. Hy is “op ’n mooi manier deur Mama Graça (Machel, Mandela se weduwee) ‘gedwing’ om hier te wees!” Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Bejaarde het glo ook op polisie geskiet
Die bejaarde inwoner van Geluksburg in KwaZulu-Natal wat na bewering deur die polisie doodgeskiet is, het glo ook op die polisie geskiet. Nuus (17-07-2018)
Maroela Belangrike nuwe wet sal alle sake-ondernemings raak
Die Wysigingswetsontwerp op Mededinging is ‘n uiters omvattende en belangrike stuk wetgewing wat betrekking het op elke sake-onderneming en wat versigtig en in besonderhede deur alle sakelui … Nuus (17-07-2018)
Maroela Publiek se hulp gevra twee jaar ná man in Houtbaai sterf
Die provinsiale speurspan van die polisie in die Wes-Kaap het die publiek se hulp gevra vir inligting ná ʼn man se liggaam in 2015 by Sandy Bay naby Houtbaai gevind is. Nuus (17-07-2018)
Maroela Dié Vrystaat-munisipaliteite binnekort sonder elektrisiteit
“Die munisipaliteite het nie hul betalingsooreenkomste nagekom nie en Eskom het dus geen ander opsie as om kragtoevoer te onderbreek nie.” Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Atletiekafrigter wel vervolg
’n Bekende atletiekafrigter van Bloemfontein wat na bewering ’n 400 m-atleet tydens ’n oefensessie by ’n spogskool in die stad verkrag het, gaan verder vervolg word, is pas besluit. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Man in BMW in Randburg doodgeskiet
'n Man is Dinsdag doodgeskiet terwyl hy in Olivedale, Randburg, bestuur het, in wat na 'n sluipmoord lyk. Nuus (17-07-2018)
Maroela Uitslag van Gauteng-skoolplasings dan beskikbaar
Die departement van onderwys in Gauteng het bekend gemaak wanneer ouers, wat tydens die aansoekperiode (16 April 2018 – 28 Mei 2018) aansoek gedoen het vir hul kinders wat volgende jaar in graad 1 … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 17 Julie
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n lekker oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (17-07-2018)
Maroela Transnet-pensioenarisse: Hoë sterftesyfer wys ʼn skikking is nou broodnodig
Byna 21 000 pensioenarisse en hul gades het reeds in haglike omstandighede in die laaste 60 maande sedert die geding ʼn aanvang geneem het, gesterf. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 ‘Mandela se lig het tot in Amerika geskyn’
Oudpres. Nelson Mandela se lig het so helder geskyn dat dit hom aan die ander kant van die Atlantiese Oseaan geïnspireer het om ’n rol in die wêreld te speel, sê oudpres. Barack Obama. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 2 ‘huisrowers’ weer vry ná ondervraging
Twee mans wat in die ooste van Pretoria in verband met ’n gewapende huisroof aangekeer is, is weer vrygelaat. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Masilonyana se krag bly (vir nou) aan
Eskom sê hy het die beplande kragonderbrekings na een van drie munisipaliteite in die Vrystaat opgeskort omdat ’n betalingsooreenkoms bereik is. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 5 skole bly gesluit oor onluste op Hermanus
Skole in Hermanus kon weens die voortslepende geweld in Zwelihle nie Dinsdag vir die begin van die derde skoolkwartaal oopmaak nie. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Egpaar in hul huis in PE aangeval
’n Man van Port Elizabeth is Dinsdag in die vroeë oggendure deur rowers in sy huis met ’n mes aangeval. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Gretha Wiid, MRK skik oor klagte
Die Menseregtekommissie (MRK) het ’n skikkingsooreenkoms met Gretha Wiid, skrywer en openbare spreker, aangegaan nadat klagte teen haar ondersoek is. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Mantashe besoek myn waar 6 in brand sterf
Gwede Mantashe is self in die mynskag af waar ses werkers van die kopermyn buite Phalaborwa in ’n ondergrondse brand dood is. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Rowers bederf 4 se kuiertjie by huis
Vier mans van Dewetsdorp in die Vrystaat se kuiertjie van verlede Vrydagaand is bederf toe gewapende rowers hulle by die huis in Hillside waar hulle gekuier het, van hul selfone en geld beroof het. Nuus (17-07-2018)
Maroela Pta-Oos-kragkrisis: Kabeldiefstal kniehalter herstelwerk
Tussen kabeldiefstal en tegniese probleme spook tegnici van die Tshwane-metro om volle kragtoevoer te herstel na gedeeltes in die ooste van die stad. Nuus (17-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 17 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (17-07-2018)
Maroela Life Esidimeni: DA doen dié stappe om geld te verhaal
“Ons dring aan dat Mahlangu en ander senior beamptes direk betaal vir hul opsetlike kriminaliteit wat tot die enorme lyding van kwesbare persone en 144 sterftes gelei het.” Nuus (17-07-2018)
Maroela Reusestaking in klerebedryf sluimer
Die huidige situasie hou in dat 60 000 werkers in die klerebedryf moontlik op ʼn loonstaking kan gaan. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Razeen Patel na ander hospitaal oorgeplaas
Razeen Patel, broer van Polokwane se dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel, is uit vrees vir sy veiligheid na ’n hospitaal buite Limpopo oorgeplaas. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Wapadrand-substasie is bykans heeltemal operasioneel
Die Wapadrand-substasie in Pretoria is sowat 90% operasioneel nadat dit verlede Dinsdag in ’n brand verwoes is. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Verslag oor ontsouting met sonkrag gou gereed
’n Finale omgewingsverslag vir Suid-Afrika se eerste songedrewe ontsoutingsaanleg by Witsand in die Suid-Kaap sal eersdaags gereed wees. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Soldaat vermis nadat hy gaan stap
Die familie van ’n vermiste soldaat van Bloemfontein soek sedert Saterdag onverpoos na hom nadat hy vroegoggend gaan stap het en nie weer huiswaarts gekeer het nie. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek na vermiste Noorweegse student duur voort
Drie maande nadat die Noorweegse student Marie Ostbo in Sedgefield vermis geraak het, duur die polisie se ondersoek na haar verdwyning steeds voort. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Mantashe besoek Palabora-myn
Die laaste mynwerker wat dood is in ’n ondergrondse brand by 'n myn in Phalaborwa se lyk is kort voor 03:00 Maandagoggend uit die myn gebring. Politiek (17-07-2018)
Maroela Vrou oorleef ʼn week op strand na motorongeluk
“Sy sou partykeer op die strand slaap en dan in die nag wakker word omdat die branders haar tref.” Nuus (17-07-2018)
Maroela Twee beseer toe werker waterpyp raaksteek
“Die werker is deur die waterstroom agteroor geslinger en het ’n ent verder te lande gekom,” het ʼn woordvoerder van die nooddienste gesê. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Leefstyloudits kom vir dié amptenare
Alle topamptenare en direksielede van staatsbeheerde entiteite (SOE’s) wat dalk voordeel getrek het uit die misbruik van staatshulpbronne en -prosesse, sal aan leefstyloudits onderwerp word. Politiek (17-07-2018)
Netwerk24 ‘Belastingbetalers moenie vir Life Esidimeni betaal’
Skadevergoeding aan die families van die slagoffers in die Life Esidimeni-tragedie moenie deur belastingbetalers betaal word nie. Nuus (17-07-2018)
Maroela Marlize se breinoperasie ʼn sukses: ‘Ons dank die Here daarvoor’
“Sy sê ook vir my sy weet wie haar gesond gemaak het en dat sy deurentyd met die Here gepraat het. Sy weet haar genesing kom van Hom af.” Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Dreigemente, afdankings midde-in ondersoeke by Sita
Bestuurslui van Sita het doodsdreigemente ontvang te midde van die ondersoeke wat deel uitmaak van ’n strategie om die agentskap reg te ruk. Politiek (17-07-2018)
Netwerk24 Hawelose man se familielede gesoek
Die polisie in die Oos-Kaap vra hulp met die opspoor van familielede van ’n hawelose man wat dood in ’n karavaanpark in Humansdorp gevind is. Nuus (17-07-2018)
Maroela Jong boer onder lem ná kleinhoewe-aanval
Matthew Joubert, die jong boer wat verlede week op ʼn kleinhoewe buite Pretoria geskiet is, moes Maandag sy 20ste verjaardag vier, steeds met ʼn koeël wat in sy borskas vassit en baie pyn veroorsaak.… Nuus (17-07-2018)
Maroela Groep vriende deur gewapende mans in huis oorval
Volgens die polisie was die vriende in die sitkamer besig om televisie te kyk en te kuier toe vier mans, twee met pistole gewapen, die vertrek binnegestorm het. Nuus (17-07-2018)
Maroela Omgewingsake gee groen lig vir groter uitvoer van leeubene
Die aktiviste meen die departement se besluit sal nie net Suid-Afrika se beeld skaad nie, maar ook “geblikte leeus se doodvonnis” beteken. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Wêreld se oudste brood gevind
Die gebrande oorblyfsels van die wêreld se oudste brood, van 14 400 jaar gelede, is in die noordooste van Jordanië op ’n argeologiese terrein in die woestyn gevind. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 ‘Kleef-kini’s’ wys wat skraps eintlik beteken
Die modes wat op die loopplank vertoon word het oor die jare gewaagder geraak, maar dié modeversameling kan dalk die uitdagendste tot dusver wees. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Balieraad wil appelleer oor Jiba, Mrwebi
Die balieraad doen aansoek om verlof tot appèl teen ’n uitspraak wat 'n uitspraak omgekeer het om Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi van die rol te skrap. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Siriërs vlug tot by Israel se grens
Dosyne burgerlikes het Dinsdag uit Siriese vlugtelingkampe na die Israelse grens by die Golanhoogland beweeg. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 2 vermeende rowers in Pretoria-Oos aangekeer
’n Helikopter is gebruik om te help soek na ’n rower wat Dinsdagoggend in ’n gewapende huisroof in Waterkloofhoogte, Pretoria, betrokke was. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Pragtige, gevaarlike ysberg bedreig dorpie
’n Piepklein dorpie in die noordweste van Groenland word deur ’n pragtige, dog gevaarlike, reusagtige ysberg bedreig. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Oud-dominee nou ‘helder van verstand’ ná aanval
Dit gaan beter met ds. Nico Rautenbach, die 81-jarige afgetrede predikant wat op Sondag 8 Julie deur drie mans in sy huis in Garsfontein, Pretoria, aangeval is. Nuus (17-07-2018)
Maroela Die vyf beste studierigtings in SA
’n Onlangse navorsingsverslag toon dat studente in die IT-rigting se salarisse die vinnigste groei, dat al hoe meer studente in die ambagte- en beroepsopleiding kwalifiseer en dat studente met ’n B… Nuus (17-07-2018)
Maroela Drie in hof oor wrede moord op bejaarde
John du Plooy (26), Shaun Oosthuizen (38) en Maryna Mandy Vorster (48)  het in die hof verskyn in verband met die moord op Hetta Potgieter (85). Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Lawabom tref toeristeboot uit lug
’n Projektiel warm lawa het op ’n boot vol toeriste aan die kus van Hawaii geval en 23 mense is beseer. Nuus (17-07-2018)
Maroela Minister lê besoek af ná Palabora-mynramp
Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, lê Dinsdag ʼn besoek af by die Palabora Mynmaatskappy se kopermyn in Limpopo nadat ses werknemers Sondag daar omgekom het. Nuus (17-07-2018)
Maroela Ses dood in Limpopo-myn: Name bekend
Die polisie het Dinsdag die name van die ses mynwerkers wat Sondagoggend in ’n brand by die Palabora-mynmaatskappy in Phalaborwa, Limpopo, dood is, bekend gemaak. Nuus (17-07-2018)
Maroela Man (80) kritiek ná aanval op plaas
Volgens die polisie het die man se vrou haarself toe in die badkamer toegesluit en met ʼn noodradio hulp ontbied. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Man verkrag glo kind terwyl hy uit op parool is
’n Man wat deur die polisie in hegtenis geneem is nadat hy vermoedelik ’n driejarige meisie in Hermanus in die Wes-Kaap verkrag het, was op parool uit vir dieselfde oortreding. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Bendeskietery in PE wond 2
’n Vermeende bendelid het ’n jong man en vrou Maandagaand in Port Elizabeth raakgeskiet. Nuus (17-07-2018)
Maroela Ramaphosa oor VBS Bank: ‘Ons is skaam oor wat gebeur het’
“Die VBS-storie het ons almal geskok. Dit is regtig ʼn verbreking van die vertroue wat ons mense in ʼn finansiële instelling geplaas het. Dit is werklik ʼn jammerte, nie net vir die mense van Venda of… Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Obama bring hulde aan Mandela
Oudpres. Barack Obama van Amerika lewer die 16de Nelson Mandela-gedenklesing in Johannesburg. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Amerikaners gryp Russiese ‘agent’
Die Amerikaanse regering het ’n 29-jarige Russiese vrou aangekla van sameswering omdat sy glo opgetree het as ’n agent van die Russiese regering terwyl sy politieke groepe infiltreer. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Vermeende plaasaanvallers kom plunder weer
Drie vermeende plaasaanvallers wat ’n bejaarde man Maandag erg aangerand het in die Groot Marico-omgewing in Noordwes, het vermoedelik Dinsdagoggend teruggekeer om hul plundering voort te sit. Nuus (17-07-2018)
Maroela Jhb-paaie gesluit vir Obama se besoek
Veiligheid is verskerp en paaie rondom Wanderers in Illovo, Johannesburg, is gesluit in voorbereiding vir Barack Obama, die voormalige president van die VSA, se 16de Nelson Madela-lesing. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 292 krokodille uit weerwraak doodgemaak
’n Landelike gemeenskap in die Wes-Papoease staat van Indonesië het die Sorong-krokodilplaas bestorm waar ’n man deur een van die krokodille doodgemaak is, en 292 krokodille voor die voet van kant … Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 DNS-deurslag in meisie (8) se moord in 1988
’n Man van Indiana in Amerika is Maandag aangekla van seksuele aanranding en die moord op ’n agtjarige meisie in 1988. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Hier kom nóg vurige twiste oor Brexit
Die debat oor Brexit word Dinsdag in die Britse parlement voortgesit, wanneer die handelswet bespreek gaan word. Dié wet gee Theresa May, die premier, se regering die nodige magte om nuwe … Nuus (17-07-2018)
Maroela Life Esidimeni: ‘Beamptes moet uit hul eie sakke betaal’
“Dié stappe sal verseker dat beamptes wat in die tragedie geïmpliseer is gedwing word om in hul persoonlike hoedanigheid ʼn deel van die R159 miljoen bemiddelingsbedrag wat aan die familielede van d… Nuus (17-07-2018)
Maroela Maimane gryp in by De Lille-twis
Die DA-leier, Mmusi Maimane, het besluit om die getwis binne sy party oor die posisie van die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, self te beredder. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Foto wat ontstel toe ‘volhoubare waterverbruik’
’n Foto op sosiale media van besproeiing wat gedurende ’n reënbui op die gras om die Nelson Mandelabaai-stadion plaasvind, het inwoners van dié droogtegeteisterde stad boos gelaat. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Trump geroskam oor witvoetjie met Poetin
Pres. Donald Trump het Maandag na Amerika teruggekeer te midde hewige kritiek omdat hy pres. Wladimir Poetin se bewering, dat Rusland nie ingemeng het met die Amerikaanse verkiesing in 2016 nie, … Nuus (17-07-2018)
Maroela Opod ondersoek Bergville-boer se dood
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het bevestig ʼn ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn 80-jarige boer Maandag op sy plaas deur polisielede doodgeskiet is. Nuus (17-07-2018)
Maroela Man vas vir verkragting van verstandelik gestremde bejaarde
ʼn 33-jarige veroordeelde verkragter het Maandag in ʼn hof in Limpopo verskyn in verband met die verkragting van ʼn 78-jarige verstandelik gestremde vrou. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Meisie (6) dood toe pa geweer skoonmaak
Die polisie in ’n klein dorpie, Salem, in Indiana in die VSA sê ’n meisie (6) is in die kop geskiet toe die vuurwapen wat haar pa besig was om skoon te maak ’n skoot afgevuur het. Nuus (17-07-2018)
Maroela Oos-Kaap-polisie vra hulp ná twee moorde
“Die man se halfnaakte liggaam is in ‘n karavaanpark aangetref.” Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 60 kinders na Robbeneiland vir Mandela-projek
Die Britse hoëkommissariaat in Suid-Afrika het Maandag 60 leerlinge van verskeie skole in Kaapstad na Robbeneiland geneem. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Ouers se besonderhede nou in kinders se paspoorte
Die tyd toe Suid-Afrikaanse ouers wat met hul kinders na die buiteland wil reis, moes swoeg om eers hul kinders se geboortesertifikate op te spoor, is verby. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Mosselbaai mik vir wêreldrekord met hul pot
’n Reuse-driebeenpot wat gereken word as die grootste in sy soort ter wêreld, is die naweek gebruik om meer as 3 000 koppies sop te kook wat gratis uitgedeel is op die eerste Soul-fees in Mosselbaai. Nuus (17-07-2018)
Netwerk24 Vrou eis R6 m. van polisie ná verkragting op strand
’n Gautengse sakevrou wat R5,8 miljoen van die polisie eis weens beweerde nalatigheid met die ondersoek na haar ontvoering en verkragting in Port Elizabeth agt jaar gelede, ly aan posttraumatiese … Nuus (17-07-2018)