Netwerk24 Premier bekommerd oor werkloses in Vrystaat
Twee van die grootste bekommernisse van Sisi Ntombela is die tussen 800 000 en 1 miljoen jeugdiges van dié provinsie wat sonder werk sit, asook moorde. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 Knysna wil onwettige kragverbindings takel
Die Knysna-munisipaliteit gaan moontlik ’n kontrakteur aanstel om onwettige kragverbindings in sy munisipale gebied te verwyder. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Tekort aan ambulanse in Oos-Kaap
Die Oos-Kaap het slegs 447 ambulanse, waarvan 200 tans nie padwaardig is nie.Dít terwyl die provinsie eintlik 656 ambulanse in ’n goeie werkende toestand moet hê. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 ‘Kaap moet nou as waterwyse bestemming bemark word’
Die Wes-Kaap moet as ’n “waterwys” en volhoubare bestemming bemark word om die toerisme- en gasvryheidsbedryf te help om ná die droogte te herstel, sê Rish­abh Thapar, ’n direkteur van die … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 PE-hotel reik heel week uit vir ‘Mandela-week’
’n Hotelgroep hoop om met hul vieringe op Mandeladag opnuut die gemeenskap se aandag op die nood van behoeftige mense en diere in die stad te vestig. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Vliegskool in Saoedi-Arabië lei nou ook vroue op
’n Vliegskool in Saoedi-Arabië maak binnekort sy deure vir vroue oop. Dit volg op die beëindiging van ’n dekade lange verbod op vroulike bestuurders in dié ultrakonservatiewe Moslemland. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Waterkrisis in Jagersfontein steeds groot probleem
Met die Vrystaatse skole wat Dinsdag heropen, is die waterkrisis in Jagersfontein suid van Bloemfontein steeds ’n groot probleem. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Eskom wil 3 munisipaliteite in VS se krag afsit
Eskom beplan om van Woensdag tot 24 Julie drie sukkelende Vrystaatse munisipaliteite se krag by tye oor wanbetaling af te sit. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Kleinseun ‘nie deel van rowers se plan’
Toe hy omdraai en die pistoolloop sien, was hy so oorbluf dat hy gedink het dis ’n grap. Eers toe die aanvaller op hom vloek en ’n derde keer beveel om op die vloer te gaan lê, het Hans Greyling van … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 DA in Mitchells Plain vra Cele om Weermag te ontplooi
Die DA in Mitchells Plain eis dat die weermag ingebring word om die voortslepende geweld op die Kaapse Vlakte hok te slaan. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Gimnaste op trampolien benodig dringend toerusting
Minder as vyf weke voor die proewe vir die Suid-Afrikaanse span na die wêreldkampioenskappe in trampolien-gimnastiek het die gimnasium waar die proewe gehou word ’n halfmiljoenrand nodig om … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Boksfees om Madiba se 100 te herdenk
Boksliefhebbers kan hulle gereedmaak vir ’n aand vol “aksie, vuurwerke en bloed” met die Mandela-boksfees wat later vandeesmaand in Bloemfontein gehou word. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Geen nuwe referendum oor Brexit, sê May
’n Nuwe referendum oor Brittanje se onttrekking uit die Europese Unie (EU) sal “onder geen omstandighede” gebeur nie, aldus die Britse premier, Theresa May. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Betogers kry borgtog ná geweld in Kimberley
Teen Maandagaand was die landdroshof in Galeshewe in Kimberley nog besig om 133 mense se borgtogaansoeke te midde van ’n sterk polisieteenwoordigheid aan te hoor. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Bejaarde doodgeskiet wat man in gesig skiet
’n Tagtigjarige man is in ’n oor-en-weer-skietery met die polisie op ’n plaas in Bergville, KwaZulu-Natal, doodgeskiet kort nadat hy ’n man in die gesig geskiet het en hom teen inhegtenisneming … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 3 vas ná moord op bejaarde in Mbombela
Twee van die drie mense wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ’n bejaarde vrou van Mbombela in Mpumalanga, is familie van mekaar. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 ‘Ramaforie’ die ANC se goue eend, DA ly skade
Nie net is die ANC met 60% van die kiesers se steun stewig in die saal nie, maar het die party en die EFF saam meer steun in die Wes-Kaap as die regerende DA. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 ANC stem in tot betogers se eise in Kimberley
Die Noord-Kaapse ANC het Maandag die Sol Plaatje-munisipaliteit en sy burgemeester opdrag gegee om die munisipale bestuurder en finansiële hoof te skors hangende ’n ondersoek na kontrakte. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 ‘Trump is ’n amateur – en Poetin Mohammed Ali’
Die ontmoeting Maandag tussen pres. Donald Trump van Amerika en pres. Wladimir Poetin van Rusland was die vreemdste en mees ongekende in die geskiedenis van dié twee lande. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Reaksie op struggle-lied ‘verstaanbaar’
AfriForum het reeds “verskeie klagtes” ontvang oor die struggle-lied wat Saterdag tydens die afsluiting van die internasionale koorkompetisie gesing is, terwyl ander ook voel dat die hewige reaksie … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Chicago polisie verskaf video van skietery
Die polisie in Chigago het videomateriaal van ’n polisiebeampte se lyfkamera beskikbaar gemaak wat die aanloop tot ’n skietvoorval wys waarin ’n man doodgeskiet is. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Obama open skool in pa se tuisdorp
Barack Obama, voormalige president van Amerika, het leiers in Kenia Maandag gevra om verdelende etniese politiek die rug toe te keer en om ook sterk standpunt in te neem teen korrupsie wat Oos-Afrika … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Drawwer sterf op Naval Hill
’n Bloemfonteinse maatskaplike werker is Sondagmiddag dood nadat hy teen Naval Hill, Bloemfontein, opgedraf en inmekaargesak het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 ‘Ons is eerder opposisie as in koalisie’ – Makhura
Die VBS Mutual Bank-skandaal het banke in swart besit wat ’n vastrapplek in die land se banksektor probeer kry ’n knou gegee. Politiek (16-07-2018)
Maroela Media24, Huffington Post se paadjies gaan skei
Media24 en Huffington Post het Maandag aangekondig dat dié twee maatskappye se paadjies gaan skei. Nuus (16-07-2018)
Maroela Verdagte (80) sterf in skietgeveg met polisie
’n 80-jarige verdagte is Maandag deur die polisie doodgeskiet nadat hy op die polisie losgebrand het toe hulle hom wou arresteer. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Vakbond het g’n belang by saak, sê beheerraad
Die voorsitter van die beheerliggaam van Grey-kollege in Bloemfontein klim kaalvuis onder die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) in wat aansoek doen om as ’n party in die hofrusie tussen die … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Radiobaas, vrou wil aanrandingsklagte ‘tuis oplos’
Die radiobaas Given Mkhari en sy vrou, Ipeleng, gaan vervolg word op ’n klag van aanranding, al het hulle albei besluit om die klagte teen mekaar te laat vaar. Nuus (16-07-2018)
Maroela Bejaarde egpaar, kleinseun op plaas aangeval
“Die twee aanvallers het al drie slagoffers met kabelbinders vasgebind en geld en vuurwapens geëis voordat hulle die huis geplunder het en ʼn onbekende hoeveelheid kontant, juweliersware en 11 vuurw… Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Tienjarige beland op verkeerde vlug
’n Seun (10) van Johannesburg wat huis toe wou vlieg was uit die veld geslaan toe die vliegtuig in Kaapstad land. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 ANC in Gauteng reg vir rebelle
Die ANC in Gauteng sal nie die naweek op sy verkiesingskonferensie die knie voor rebelle in die party buig nie, sê die party se provinsiale leierskap. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 Polisie soek na rowers wat supermark beroof
Die polisie in KwaZulu-Natal soek nog na ’n groep gewapende rowers wat die naweek ’n supermark in die dorp Kranskop beroof en met ’n onbekende bedrag geld weggekom het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n kinkel in die Patel-riller
Rameez Patel, dubbelmoordbeskuldigde van Polokwane, is bekommerd oor “hoe dit lyk” nadat sy jonger broer, Razeen, geskiet is ’n dag voordat hy teen hom in die hooggeregshof sou getuig. Nuus (16-07-2018)
Maroela Man, vrou en baba sterf toe motor, vragmotor bots
“Die mense het veelvuldige beserings opgedoen. Hulle is op die toneel dood verklaar.” Nuus (16-07-2018)
Maroela Frankryk help ontsoutingsaanleg in Wes-Kaap finansier
Die aanleg sal volgens die projekbestuurder outomaties aan- en afskakel afhangend van die beskikbare sonlig en ʼn gemiddelde hoeveelheid van 100 kiloliter drinkbare water per dag produseer. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Hier word dit koudste
Die Sanipas in die Drakensberg spog met die koudste minimum temperatuur vir die land vanjaar met ’n ysige -17 °C wat 05:00 Maandagoggend deur die weerwebwerf SnowReport SA daar gemeet is. Nuus (16-07-2018)
Maroela EFF vaar uit oor ‘meer nuusdekking aan ANC’
“As nuus regverdig, gebalanseerd en krities moet wees, kan daar nie van proporsionele verteenwoordiging gebruik gemaak word nie. ʼn Joernalis gaan uit om die waarheid te kry, nie 60% nuusdekking vir… Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Staat se plan met klimaat ‘onvoldoende’
Die regering se huidige konsepwetgewing oor klimaatsverandering is onvoldoende en behoort strenger te wees teenoor besoedelende nywerhede. Nuus (16-07-2018)
Maroela Las op motoriste dalk nóg swaarder  
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het Maandag gesê brandstofpryse sal waarskynlik teen die begin van Augustus nog verder styg. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Kragstasie in Pta aan - maar nou is kabels gesteel
Kabeldiefstal het veroorsaak dat groot dele van die ooste van Pretoria Maandag sonder krag sal bly ten spyte daarvan dat die herstelde Wapadrand-substasie weer krag voorsien. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Plofbare situasie by hof in Kimberley
Altesaam 133 verdagtes moet Maandagmiddag te midde van ’n gespanne situasie tussen die polisie en betogers in die landdroshof in Galeshewe verskyn. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Weermag ‘moet orde in Zwelihle herstel’
Betogers in Zwelihle, Hermanus, het Maandagoggend weer begin saamtrek, terwyl daar Sondag nog oornag in dié gebied betoog is. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Saak van steroïed-koning se moord na hooggeregshof
Die verhoor van die vier vermeende moordenaars van Brian Wainstein, die sogenaamde steroïed-koning, is na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 NVG moet nou besluit
’n Polisiedossier is by die NVG ingehandig vir oorweging om te vervolg oor die leeugslagplaas in die Vrystaat. Nuus (16-07-2018)
Maroela Vyf weer in hof oor wrede moord op paartjie
Die saak moes reeds by twee vorige geleenthede uitgestel word vir die beskuldigdes om vir regshulp aansoek te doen. Nuus (16-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 16 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (16-07-2018)
Maroela Soektog na vermiste vrou in botaniese tuin afgelas
Die soekgeselskap is Sondagaand in vier spanne opgedeel en het die natuurtuin asook die omgewing direk bokant die tuin gefynkam. Nuus (16-07-2018)
Maroela Wêreldkoorspele eindig op effense vals noot
ʼn Herrie het Sondag op sosiale media ontstaan nadat gebruikers aangevoer het ʼn omstrede strydlied is Saterdagaand tydens die afsluitingseremonie van die tiende Wêreldkoorspele gesing. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Obama se danspassies met sy stiefouma in Kenia
Oudpres. Barack Obama is vir die eerste keer sedert sy uittrede as president van Amerika weer op besoek aan Kenia, sy pa se geboorteland. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 14-jarige swanger, verkragter gesoek
’n 14-jarige meisie van Thabong, Welkom, kry eersdaags ’n baba nadat sy in Oktober verkrag is, sê sers. Mamello Mokhuoane, polisiewoordvoerder. Nuus (16-07-2018)
Maroela Beloning uitgeloof ná betoger kat in vuur gooi
“Dié soort onnodige, onuitspreekbare wreedheid het nie ʼn plek in enige gemeenskap nie en het niks met enigiemand se griewe te doen nie.” Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Dié dorpe in VS se krag afgesny
Drie Vrystaatse munisipaliteite sal van Woensdag af strawwe kragonderbrekings ondervind weens wanbetaling aan Eskom. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 3 wil hulself verdedig ná 85-jarige se moord
John du Plooy (26), Shaun Oosthuizen (38) en Maryna Mandy Vorster (48) het Maandag vlugtig in die distrikshof in Mbombela (Nelspruit) verskyn in verband met die moord op Hetta Potgieter. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Kenners waarsku oor dié geslagsiekte
’n Algemene maar redelik onbekende geslagsiekte kan binne 10 jaar middelweerstandig word indien nie betyds opgetree word nie. Nuus (16-07-2018)
Maroela Elon Musk dalk hof toe gesleep oor grotredding-twiets
Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore sakemagnaat, word moontlik deur regstappe in die gesig gestaar oor twiets wat hy glo aan een van die duikers wat betrokke was by die opspraakwekkende Thailand-r… Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Brand verwoes 100 jaar oue huis op Stilbaai
’n Vonk van ’n kaggel het waarskynlik daartoe gelei dat ’n huis van sowat 100 jaar oud in die Stilbaai-gebied in die Suid-Kaap afgebrand het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 'Vermiste' bel vriend, reuse-soektog afgelas
’n Reuse-soektog sedert Sondagaand na ’n “vermiste” vrou in die Kirstenbosch- botaniese tuin in Kaapstad is Maandagmiddag afgelas. Nuus (16-07-2018)
Maroela Salga spring deregistrasie net-net vry
Die departement van arbeid het op 15 Junie ʼn kennisgewing van voorneme om Salga se registrasie te kanselleer in die Staatskoerant gepubliseer. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Amerikaner oorleef 7 dae ná motor oor krans stort
Stappers in Kalifornië het afgekom op ’n vrou wat met haar nutsvoertuig oor ’n krans gestort het en sewe dae van die water van haar motor se verkoeler oorleef het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Trump twiet oor ‘skelm Hillary’ voor hy Poetin sien
Pres. Donald Trump van Amerika en sy Russiese eweknie, pres. Wladimir Poetin, het Maandagmiddag hul samesprekings by die presidensiële paleis in Helsinki, Finland, in “’n buitengewoon ongemaklike … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Vrydag 13de nie goed vir 3 rowers
Vrydag die 13de was danksy wakker polisielede vir drie rowers wat ondernemings in Welkom geteiken het, nie ’n goeie dag nie. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Vrou kry borgtog ná ‘dreigemente’
’n Personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat saam met twee mans van onder meer sameswering tot moord aangekla word, is op borgtog van R10 000 vrygelaat. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Man 4 keer geskiet by kliniek
’n Man het Maandagoggend op ’n bromponie by ’n daghospitaal met ’n babakliniek in Mitchells Plain opgedaag, in die gebou ingeloop en ’n man vier keer in die kop geskiet. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Nowitsjok-gif was glo in parfuumbottel
Die gif nowitsjok, waarmee twee Britte in die suide van Engeland vergiftig is, was glo in ’n parfuumbottel. Nuus (16-07-2018)
Maroela Sake-egpaar lê klagte teen mekaar ná ‘voorval’
Die sakeman en sy ewe bekende sakevrou het Maandag bevestig ʼn “ongelukkige voorval” het Saterdag tussen hulle in hul huis plaasgevind. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Obama ‘kolf’ Dinsdag op Wanderers vir Madiba
Nelson Mandela het ’n paar jaar gelede op 94 sy paaltjie verloor, maar word sy “honderdtal” in die Wanderers-krieketstadion in Johannesburg gevier. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 Mantashe betreur sterftes in myn
Die dood van ses mynwerkers by die Palabora Copper-mynmaatskappy in Limpopo is te betreur, het Gwede Mantashe, minister van minerale bronne, gesê nadat dié werkers dood is in ’n ondergrondse brand … Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 Trump betreur 'jare van VSA domheid' teenoor Russe
Betrekkinge tussen Amerika en Rusland was nog nooit swakker as nou nie, meen pres. Donald Trump. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 ‘Nuwe’ siektes, toestande tot wêreldlys gevoeg
Kompulsiewe seksuele gedragstoornis, die kompulsiewe opgaar van items en videospeletjiestoornis is van die toestande op die internasionale lys wat siektes en toestande beskryf en kodeer, soos deur ’n … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Man vas nadat 3-jarige verkrag is
’n Man wat na bewering ’n kleuter van Hermanus verkrag het, is deur die polisie aangekeer. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Polisie, boere soek na plaasaanvallers in Noordwes
Die polisie en boere in die Groot-Marico-omgewing in Noordwes het vroeg Maandagmiddag nog gesoek na plaasaanvallers wat laat Maandagoggend daar toegeslaan het. Nuus (16-07-2018)
Maroela Bejaardes glo op kleinhoewe gemartel
Die polisie het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat ʼn bejaarde egpaar Saterdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Krugersdorp aan die Oos-Rand aangeval en na bewering met kookwater gemar… Nuus (16-07-2018)
Maroela Man geskiet dag voor hy teen broer moet getuig
Die man was veronderstel om Maandag in die Polokwane-hooggeregshof te getuig téén sy broer wat van die moord op sy vrou aangekla word. Nuus (16-07-2018)
Maroela Betogers ontwrig N1-verkeer; polisie steeds op toneel
Polisiebeamptes is steeds op die toneel op die N1 by Samrand in Centurion waar betogers Maandagoggend verkeer erg ontwrig het deur die snelweg in albei rigtings af te sper. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Man word vrou, neem deel aan Mej. Heelal
Die eerste transgender-vrou wat gekwalifiseer het om aan die Mej. Heelal-kompetisie deel te neem, wil geskiedenis maak deur ’n rolmodel vir transgender-kinders te wees, ongeag of sy wen of nie. Nuus (16-07-2018)
Maroela ANC groei, opposisie sukkel, toon peiling
Die ANC het in die eerste honderd dae van pres. Cyril Ramaphosa se bewind baie kiesersteun bygekry terwyl die opposisie agteruit boer, toon die jongste meningspeiling van die markontledingsgroep Ip… Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 'Wie is volgende (om geskiet te word)?'
’n Mens kan nie help om te vra “wie is volgende” nie, het regter Joe Raulinga Maandagoggend in die hooggeregshof in Polokwane gesê toe hy gehoor het Rameez Patel se broer, Razeen, is Sondag vier keer … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Grotduiker wil Musk hof toe vat oor 'pedo'-twiets
’n Britse grotduiker wat gehelp het met die redding van 12 seuns en hul sokkerafrigter uit ’n grot in die noorde van Thailand, sê hy oorweeg regstappe teen Elon Musk nadat hy hom glo ’n “pedofiel” op … Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Die ligte begin weer brand in Pretoria
Die Tshwane-metro het Maandag in die vroeë oggendure begin om die krag aan te skakel in dele van Pretoria-Oos wat sonder krag was nadat die Wapadrand-substasie uitgebrand het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Reeksverkragter van 15-jarige kry 8 keer lewenslank
’n Reeksverkragter in Noordwes wat ’n 15-jarige familielid ontvoer en maande aaneen verkrag het totdat sy swanger geraak het, is agt keer lewenslange gevangenisstraf in die hooggeregshof in Pretoria … Nuus (16-07-2018)
Maroela Krag gedeeltelik aan in ooste van Pta
As alles volgens plan verloop en kwaaddoeners nie weer ʼn stok in die wiel steek nie, behoort kragtoevoer vandag herstel te wees na al die woongebiede in die ooste van Pretoria waar inwoners sedert … Nuus (16-07-2018)
Maroela Dodetal styg ná gru-ongeluk
Die dodetal van die gru-ongeluk waarin ses mense Saterdag dood is, het Maandagoggend gestyg. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 7de persoon van 'oorlaaide bussie' sterf
’n Sewende persoon is dood ná ’n gru-ongeluk naby Sebayeng buite Polokwane in Limpopo. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Theunissen-boer herstel goed ná skietongeluk
Gustav Louw (22), die jong boer van Theunissen in die Vrystaat wat ernstig beseer is toe ’n geweer ontplof het waarmee hy geskiet het, is wonderbaarlik aan die herstel, sê sy pa, Jannie. Nuus (16-07-2018)
Maroela Talle in vroegoggend-ongelukke in KZN beseer
In een ongeluk is sewe mense, onder wie drie kinders, beseer toe twee motors ʼn boom wat in die pad gelê het, getref het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 May praat oor Trump se ‘aanmatigende’ raad
Pres. Donald Trump van Amerika het vir Theresa May, die Britse premier, gesê sy moet die Europese Unie (EU) dagvaar, eerder as om te onderhandel oor Brexit, ’n voorstel wat sy afgelag het. Nuus (16-07-2018)
Maroela Grey-skoolhoof: ‘Finansiële skikking geen opsie’
“As iemand wat nog my hele lewe in die onderwys is, met die missie en visie om te verseker dat Grey ʼn toonaangewende skool bly, is ʼn finansiële skikking nie ʼn oplossing vir die huidige situasie nie… Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Peiling wys steun vir ANC groei onder Cyril
Die ANC, onder die leierskap van pres. Cyril Ramaphosa, bly die topkeuse vir Suid-Afrikaanse kiesers in aanloop tot 2019 se algemene verkiesing. Politiek (16-07-2018)
Netwerk24 Betogers ontwrig verkeer op N1 in Jhb
Die verkeer is Maandagoggend tot stilstand gedwing op die N1-suid by die Samrand-afrit naby Midrand in Gauteng omdat mense op die hoofweg betoog. Nuus (16-07-2018)
Maroela Polisieman gewond, 2 ‘renosterstropers’ doodgeskiet
“Die gruwelike dade duur voort ondanks stropers wat hul lewe verloor, in hegtenis geneem en swaar gevonnis word.” Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Franse help met groot waterprojek by Witsand
Die Wes-Kaapse regering en hul Franse eweknieë sal Suid-Afrika se eerste songedrewe ontsoutingsprojek in die Hessequa-munisipaliteit in die Suid-Kaap bou. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Vrou vermis by Kirstenbosch
’n Enorme soektog wat die polisie, Sanparke en Wilderness Soek en Redding (WSAR) insluit, is in die Kirstenbosch- botaniese tuin begin nadat ’n vrou Sondag daar vermis geraak het. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 2 dood, polisielid gewond in skietery by reservaat
Twee vermeende stropers is Saterdagnag dood en ’n polisielid is gewond ná ’n polisieoperasie by die Loskop-natuurreservaat in Mpumalanga. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Dit reën, maar Baaienaars moet nog spaar maan Trollip
Ondanks die reën wat die afgelope paar dae in dele van die Oos-Kaap geval het, het Athol Trollip, burgemeester van Nelson Mandelabaai, inwoners Sondag gemaan om water steeds spaarsamig te gebruik. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Soms grinnik Trump oor Poetin, soms knor hy
Dit is nie aldag duidelik waar pres. Wladimir Poetin van Rusland en pres. Donald Trump van Amerika, wat vandag in Helsinki, Finland vergader, met mekaar staan nie. Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Polisie tem joliges by Champs-Élysées
Die Franse polisie het laat Sondagaand traanrook gebruik om skares uiteen te jaag by die Champs-Élysées nadat klein groepe oproerige sokkeraanhangers gedreig het om die feesvieringe te bederf ná … Nuus (16-07-2018)
Maroela Een dood, drie vas ná rooftog
“Met beamptes se aankoms op die toneel het die rowers in ʼn wegkommotor gespring, maar die enjin het gestol.” Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Die groot kwessies in stut se eis teen Bulle
Getuienis van mediese kundiges gaan uiters belangrik wees in die hofsaak tussen ’n voormalige rugbyspeler wat die Blou Bulle Maatskappy (BBM) dagvaar nadat hy in 2015 nie van die veld afgehaal is ná … Nuus (16-07-2018)
Maroela Ses dood by myn in Limpopo
“Die soek-en-reddingsoperasie het tot omstreeks 02:35 vanoggend voortgegaan.” Nuus (16-07-2018)
Maroela Paartjie sterf in motorfietsongeluk
“Met paramedici se aankoms is die liggame van twee mense saam met die motorfiets in die pad aangetref.” Nuus (16-07-2018)
Netwerk24 Ysterperde vir Madiba: ‘Pragtig om te sien’
Altesaam 3 000 pakke sanitêre doekies is die naweek met die Biking for Madiba-dag wat in Kaapstad, Johannesburg en Pretoria gehou is, ingesamel. Nuus (16-07-2018)