Netwerk24 Student dood in aanval op kerk in Nicaragua
Minstens een student is dood in ’n aanval op ’n kerk waar tientalle betogers skuiling gesoek het nadat meer geweld in Nicaragua in Sentraal-Amerika uitgebreek het. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Mallett terug op lug
Nick Mallett het Saterdag sy terugkeer as TV-aanbieder gemaak, sonder sy medeaanbieders Naas Botha en Ashwin Willemse. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Trump slaap nie so lekker op Air Force One nie
’n Groter en gemakliker bed is glo een van die veranderinge wat pres. Donald Trump van die VSA aan die amptelike presidentstraler, Air Force One, wil aanbring. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Bewustelose persoon op Tafelberg gered
’n Bewustelose persoon op Tafelberg is Saterdagmiddag te hulp gesnel deur ’n span vrywilligers en paramedici. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Amerika moet betaal vir immigrante, sê hof
Pres. Donald Trump van die VSA se administrasie moet die koste dek van die immigrante wat van hul kinders geskei is, het ’n Amerikaanse hof beslis. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Rooftog loop lelik skeef vir twee
Twee vermeende rowers is Saterdag doodgeskiet toe ’n bende probeer het om ’n supermark te beroof. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Reën kan werk aan substasie in Pretoria beduiwel
Hoewel daar Saterdagmiddag beduidende vordering gemaak is om kragtoevoer na ’n groot deel van Pretoria te herstel, kan moontlike reën dié proses in die wiele ry. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Israel bombardeer militêre teikens van Hamas Gazastrook
Israelse vliegtuie het Saterdag militêre teikens in die Gaza-strook aangeval, terwyl Palestyne tientalle mortierbomme en vuurpyle na Israel gevuur het. Nuus (14-07-2018)
Maroela Foto’s: Inwoners maak harte (en beursies) oop vir substasie-werkers
Inwoners van Pretoria-Oos word geloof vir hul goedhartigheid terwyl werkers spook om ʼn substasie, waar ʼn brand vandeesweek uitgebreek het, te herstel. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Duisende treiter Trump by gholfbaan in Edinburg
Duisende mense het Saterdag in Edinburg, Skotland, byeengekom om teen pres. Donald Trump van die VSA se besoek aan die Verenigde Koninkryk te betoog. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Plofbare situasie in Hermanus dopgehou
Die polisie in Hermanus hou sedert Saterdagoggend betogers dop nadat onluste vroeër vandeesweek in dié Wes-Kaapse dorp gewoed het. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Inbreker in skool se dak gevang
’n Man (19) is in hegtenis geneem waar hy in die dak by ’n hoërskool weggekruip het ná ’n rooftog in Dutywa in die Oos-Kaap, het die polisie Saterdag gesê. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Mnangagwa se lyfwagte in SA behandel ná bomontploffing
Twee van pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe se lyfwagte is in die week na Suid-Afrikaanse hospitale oorgeplaas ná die bomontploffing verlede maand in Bulawayo. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Kaapse winkelsentrum ontruim
Die Kenilworth-winkelsentrum in Kaapstad is Saterdag ontruim, vermoedelik weens ’n bomdreigement. Nuus (14-07-2018)
Maroela VF Plus in Sedibeng dien klagte in teen EFF
Die VF Plus in die Sedibeng-stadsraad het ʼn amptelike klag by die raad se speaker ingedien na aanleiding van EFF-raadslede se voortdurende onbehoorlike gedrag, intimidasie en kwaadwillige saakbeska… Nuus (14-07-2018)
Maroela Kaapstad waarsku oor vertragings weens Poskantoor-staking
Die stad was tot dusver nie geraak deur die voortgesette staking nie. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Seun dood toe skoot van versteekte wapen afgaan
’n Seun is dood toe ’n skoot van ’n vuurwapen wat onder ’n matras versteek is per ongeluk afgegaan het. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Obama loof Afrikaskrywers, Mandela
Barack Obama, voormalige president van Amerika, het op sy Facebook-blad hulde gebring aan skrywers van Afrika. Nuus (14-07-2018)
Maroela Drie vas oor bejaarde se moord
Drie persone, twee mans en ʼn vrou, is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 85-jarige Hetta Potgieter. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n droomnaweek wink vir SA op Wimbledon
Daar is ’n Wimbledon-euforie in Suid-Afrika ná Kevin Anderson en Raven Klaasen se spogvertonings op die gras-tennisbane van Wimbledon. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 4 kinders dood in ongeluk, glo omdat bussie ‘oorlaai is’
Vier kinders tussen die ouderdomme van een en vyf jaar is dood in ’n ongeluk op die R81 by Ga Makgoba tussen Polokwane en Burgersfort. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Thai-seuns, afrigter Donderdag ontslaan
Die 12 Thaise seuns en hul sokkerafrigter wat uit ’n grot gered is, herstel goed en sal volgende week uit die hospitaal ontslaan word. Nuus (14-07-2018)
Praag Lauren Southern in Australië: ‘Ek is glad nie skaam om blank te wees’
Lauren Southern, die Kanadese YouTube-ster en aktivis — ook teen plaasmoorde in Suid-Afrika — het so pas in Australië aangekom met 'n T-hemp aan waarop staan: "It's OK to be white." Die 23-jarige … Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Trump en koningin se systappie
Pres. Donald Trump van Amerika het glo protokol verbreek deur voor koningin Elizabeth II te loop, en sosialemediagebruikers het nie op hulle laat wag om hul mening daaroor te lug nie. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Ysterperde brul vir Mandela
Honderde motorfietsryers het die ysige koue aangedurf om sanitêre doekies vir meisies wat dit nie kan bekostig nie in te samel. Nuus (14-07-2018)
Maroela PIC-hoof bedank ná getuienis oor VBS-bank
Die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) het Vrydag gesê sy hoof van regsadvies en nakoming, Ernest Nesana, het met onmiddellike effek bedank ná hy tydens die ondersoek oor VBS Mutual Bank getuig he… Nuus (14-07-2018)
Maroela Datum vir ANC-konferensie in KZN bepaal
Die ANC in KwaZulu-Natal het ʼn datum geskeduleer vir sy agtste provinsiale konferensie, maar die plek waar die konferensie gehou sal word, is nog nie bepaal nie. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Trump speel gholf ná ‘lang’ kuier by koningin
Donald Trump, president van Amerika, se middagtee-afspraak met koningin Elizabeth II het so goed verloop dat hulle 17 minute langer gekuier het. Nuus (14-07-2018)
Maroela Mandela-gedenknote bekendgestel
Meer as 400 miljoen banknote en muntstukke met wyle pres. Nelson Mandela se gesig daarop word deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) vrygestel om die eeufeesherdenking van sy geboorte te vier. Nuus (14-07-2018)
Maroela Bron van paartjie se vergiftiging geïdentifiseer
Britse polisiebeamptes wat die vergiftiging van twee persone met die senumiddel Novichok ondersoek, glo hulle het die bron van dié dodelike middel gevind. Nuus (14-07-2018)
Maroela R1,7 miljard se goedere by grensposte gekonfiskeer
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het sedert die begin van 2018 goedere en kontant met ʼn gesamentlike waarde van R1,7 miljard by verskeie grensposte gekonfiskeer. Nuus (14-07-2018)
Maroela Voorsitter van taxivereniging in Jhb doodgeskiet
Die Alexandra, Randburg, Midrand en Sandton-taxivereniging (Armsta) het Vrydag bevestig sy voorsitter en nog ʼn lid is in Marlboro, Sandton, doodgeskiet. Nuus (14-07-2018)
Netwerk24 Man sny naels af ná 66 jaar
Die man wat die Guinness-wêreldrekord hou vir die langste vingernaels wat ooit aangeteken is, het dit ná 66 jaar afgeknip. Nuus (14-07-2018)
Maroela Voormalige Kaapstad-raadslid skuldig aan korrupsie
Die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke) het Vrydag die skuldigbevinding van Wilma Brady (59), ʼn voormalige raadslid, verwelkom. Sy is skuldig bevind op aanklag van bedrog en di… Nuus (14-07-2018)