Netwerk24 Abby se broers platgeslaan oor haar dood
“Dit voel so onwerklik, asof ek ’n rol gekry het in ’n slegte fliek,” sê Carel Potgieter, ’n familievriend, oor die dood van Abigail (Abby) van Niekerk (4). Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Tenderpreneur betaal, maar hospitaal het nie water
Die lyding van pasiënte in die Komani-psigiatriese hospitaal in Queenstown weens wanbestuur en korrupsie kan nie langer geïgnoreer word nie, sê Terri Stander, DA-LP. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Polisie slaan toe op DA-raadslid oor skoolklere
Die Wes-Kaapse polisie se gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid ondersoek ’n saak van bedrog teen ’n senior DA raadslid in die Cederberg-munisipaliteit in Clanwilliam. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Amerikaners kla 12 Russe aan wat ‘inmeng met verkiesing’
Altesaam 12 werkers van die Russiese intelligensiediens is Vrydag in ’n staat van beskuldiging geplaas oor beweringe dat die Russe lede van die demokratiese party se rekenaarstelsel binnegedring het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Minister verwelkom mediese studente terug uit Kuba
Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, het Vrydag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg 281 mediese studente terug in Suid-Afrika verwelkom. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Help! Mnangagwa wil verkiesing steel’
Daar is geldige redes tot kommer dat die regerende Zanu-PF en die Zimbabwiese president, Emmerson Mnangagwa, die komende verkiesings in die buurland kan manipuleer. Politiek (13-07-2018)
Netwerk24 Rowers hou kinders, werkers gyselaar
’n Bende van ses gewapende rowers het Donderdag ’n groep tieners, ’n tuinier en ’n werker by ’n huis in Sherwood in Durban gyselaar gehou. Nuus (13-07-2018)
Maroela Wimbledon: Eindstryd vir Kevin Anderson ná langste halfeind
Dit was die langste halfeindstryd vir mans enkelspel in die geskiedenis van Wimbledon. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Polisielede ontevrede oor swak veiligheid
Aanvalle op polisiekantore omdat dit swak beveilig is, is een van die redes waarom duisende lede van die vakbond Popcru Vrydag na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Man wat bene in Pta-vliegongeluk verloor, stabiel
Die man wat albei sy bene verloor het in Dinsdag se vliegongeluk in Pretoria is in ’n stabiele toestand in die hospitaal. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Minstens 85 dood in bomaanval
Minstens 85 mense is dood en 150 beseer in ’n selfmoordbomaanval Vrydag in Pakistan. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Klipgooiers stuit Zille in Hermanus
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, se pogings om kalmte in Zwelihle in Hermanus te bewerkstellig, is Vrydag in die wiele gery toe betogers klippe gegooi het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Helikopters in Kimberley om plundery te keer
Weermag- en polisiehelikopters het Vrydagmiddag oor Kimberley gevlieg in ’n poging om plundery in die woonbuurte om die stad in die kiem te smoor. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Sevel laat boodskap aan vrou en kind
Die werknemer van Sun International wat hom Donderdag doodgeval het, het ’n foto van sy vrou en kind op sy werklessenaar gelos met die boodskap: “Ek is lief vir julle.” Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Joost se broers appelleer teen hof se besluit oor trust
Joost van der Westhuizen se twee broers en Gavin Varejes van SA Rugby Legends wil appelleer teen die hofbevinding waarin hulle as trustees van die voormalige Springbok-rugbyspeler se J9-trust onthef … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 SA man sit in VK weens moord na vrou hom oor penis spot
’n Hof in Birmingham in Engeland het ’n voormalige Suid-Afrikaanse eiendomsagent lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy sy vrou gewelddadig vermoor het omdat sy hom oor die grootte van sy penis … Nuus (13-07-2018)
Maroela R5 miljoen se gesteelde kabels in Johannesburg gevind
Een persoon is in hegtenis geneem nadat ʼn ondersoekspan van Eskom gesteelde infrastruktuur ter waarde van R5 miljoen in Johannesburg gevind het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek afgehandel
Die ondersoek na die ineenstorting van die voetgangerbrug by Graystonweg in Sandton wag op die geskrewe betooghoofde van belangegroepe, het die departement van arbeid Vrydag gesê. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Tshwane ‘verrig wonderwerk’ met krag
Die elektrisiteitstoevoer na voorstede in die ooste van Pretoria kan teen laat Saterdagaand of vroeg Sondag in sommige dele herstel wees, as alles volgens plan verloop. Nuus (13-07-2018)
Maroela 13-jarige verdrink in KZN-swembad
ʼn Dertienjarige seun het Vrydagmiddag in ʼn openbare swembad in KwaZulu-Natal verdrink. Nuus (13-07-2018)
Maroela Naakfoto’s van tweeling: Pa se hofsaak uitgestel
ʼn 44-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy pornografie van sy agtjarige tweeling versprei het, het Vrydag vlugtig in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 OBK se regshoof bedank
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het Vrydagoggend sy direkteure ingelig dat sy uitvoerende hoof van hul regsafdeling, Ernest Nesane, bedank het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Bloem-vrou lewe ‘omdat sy aanvallers flous’
Deur te maak asof sy bewusteloos is, het ’n Bloemfonteinse vrou waarskynlik haar lewe gered toe sy Donderdag in die vroeë oggendure in haar huis deur twee “sterk, jong mans” aangeval, gesmoor, gewurg … Nuus (13-07-2018)
Maroela SA’ner in Engeland skuldig bevind aan moord
Clark het volgehou sy vrou het hom seksueel verneder in die dae en maande voor die moord op Oujaarsaand 2017. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Trump en May se gesprek
Vinnige feite: Wat is op die mediakonferensie gesê? Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Eertydse ‘New Age’ van Guptas gelikwideer
Die voormalige dagblad van die voorvlugtende Gupta-familie, The New Age – wat later tot Afro Voice herdoop is, gaan amptelik gelikwideer word. Politiek (13-07-2018)
Netwerk24 Nog inhegtenisnemings kan volg
Nog inhegtenisnemings, wat moontlik ander oud-Suid-Afrikaanse krieketspelers insluit, word verwag nadat Gulam Bodi, ’n voormalige Protea-aanvangskolwer, Vrydag in die handelshof in Pretoria in … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Waar is Saul om te help in Kimberley?’
Die DA bevraagteken die afwesigheid van die ANC se Noord-Kaapse voorsitter by die gewelddadige betogings in Kimberley om die situasie te besleg. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Langdiensbonusse in NMB gou betaal
Die ooreenkoms oor die betaling van langdiensbonusse aan munisipale werkers in die Nelson Mandelabaai-metro, is goedgekeur. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Berig oor wat ek oor Brexit sê is vals nuus – Trump
Pres. Donald Trump van Amerika ontken hy het Theresa May, Britse premier, se Brexit-plan gekritiseer. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Nederlandse museum vliegtuig kwyt ná ongeluk
Die Aviodrome-lugvaartmuseum in Lelystad, Nederland, is sy vliegtuig kwyt wat hom reeds €350 000 (sowat R5,5 miljoen) uit die sak gejaag het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Kabeldiefstal lei tot kragonderbreking in Centurion
Eldoraigne en dele van Wierdapark in Centurion is tans sonder elektrisiteit as gevolg van kabeldiefstal. Nuus (13-07-2018)
Maroela Drie afdraaipaaie uit die onteieningsdebat
Drie lote is besig om uit die stam van die debat oor onteiening sonder vergoeding te ontstaan, en dit bied tekens van hoop vir diegene wat dit teenstaan. Nuus (13-07-2018)
Maroela ‘Goeie vordering gemaak’ rakende Pta-kragkrisis
Tegnici spook steeds onverpoosd om die elekrisiteitstoevoer by die Wapadrand-substasie in Pretoria te herstel. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Khan sê betogers teen Trump is welkom in Londen
Sadiq Khan, burgemeester van Londen, het sy volle ondersteuning gegee aan betogers wat Donald Trump, die Amerikaanse president, op ’n enorme ballon as ’n baba voorstel. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Arrogante reeksmoordenaar' raak slaags met fotograaf
Selfvoldaan en aggressief. Dis hoe van die hofgangers Johan Williams (47), die vermeende reeksmoordenaar van Wellington, Vrydag in die landdroshof op die dorp ervaar het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Stellenbosch-sentrum ontruim ná dreigement
Die sentrum se bestuur het intussen in ʼn verklaring bevestig daar is onmiddellik begin om die sentrum te ontruim nadat die dreigement ontvang is. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Kimberley verlate, onder beleg
’n Verlate Kimberley was Vrydag soos in Sol Plaatje se leeftyd weer onder beleg, dié keer deur betogers wat die strate vroegoggend afgesper het en winkeleienaars wat uit vrees hul deure gesluit het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Meer positiwiteit oor die rand
Dit wil ook voorkom of ontleders meer positief oor die rand is. Nuus (13-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 13 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (13-07-2018)
Maroela Drie beseer in ongeluk op plaas
ʼn Man moes Vrydag met ʼn helikopter na ʼn hospitaal geneem word nadat sy bene in ʼn ongeluk op plaas vergruis is. Twee mans is ook tydens die voorval beseer. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Trump ignoreer vrae oor sy Brexit-uitlatings
Pres. Donald Trump van Amerika het Vrydag die media se vrae geïgnoreer oor die uitlatings wat hy vroeër oor Brittanje se Brexit-ooreenkoms gemaak het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Reis met minderjariges binnekort makliker
Dit is deel van die departement van binnelandse sake se planne om te moderniseer en behoort dit ook aansienlik makliker te maak vir ouers om met hulle kinders te reis sonder om noodwendig op veilig… Nuus (13-07-2018)
Maroela Nóg talle vas ná Hermanus-betogings weer tot geweld lei
Die groep mense is almal op aanklag van openbare geweld in hegtenis geneem nadat ʼn herwinningsentrum en ʼn oordragstasie vir die tydelike verwydering van afval aan die brand gesteek is. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Mabuza wy MeerKAT-projek in N-Kaap in
Daar kan nie enige ontwikkeling en innovasie wees sonder navorsing nie en die SKA sal tegnologie ontwikkel wat generasies in die toekoms nog kan gebruik. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Popcru stap met memorandum na Uniegebou
Lede van die polisie se vakbond, Popcru, het Vrydag na die Uniegebou in Pretoria gestap. Politiek (13-07-2018)
Netwerk24 Eikestad-sentrum ontruim ná bomdreigement
Die Eikestad-winkelsentrum op Stellenbosch is Vrydagoggend ontruim nadat ’n bomdreigement ontvang is. Nuus (13-07-2018)
Maroela Motor val van krans in Kampsbaai
Meganiese toerusting is gebruik om die man uit die wrak te bevry. Nuus (13-07-2018)
Maroela Betogers sluit amptenare in munisipale gebou toe
ʼn Groep betogers het Vrydag die munisipale gebou van die Madibeng-munisipaliteit in Brits in Noordwes gesluit en amptenare verhoed om dit te verlaat. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Britte gewaarsku oor ploftoestelle in Durban
Die Britse regering het ’n waarskuwing aan sy burgers uitgereik wat na Durban reis om uit te kyk vir verdagte toestelle of pakkies, ná voorvalle die afgelope week waar ploftoestelle by verskeie … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Baba-Trump’ die lug in
’n Groot ballon wat Donald Trump, die Amerikaanse president, as ’n baba voorstel, is Vrydagoggend opgeplaas – net betyds sodat Trump dit kan sien wanneer hy Theresa May, Britse premier, in Londen … Nuus (13-07-2018)
Maroela Pretoriase kleutermeisie (4) sterf ná fratsongeluk by ouerhuis
“Ons almal is geruk deur die voorval. Ons is absoluut stukkend; veral Lizelle. Abigail was die liefdevolste kind. Ons het haar altyd vasgehou en met haar gespeel, sy het die sagste stemmetjie gehad… Nuus (13-07-2018)
Maroela Man sterf toe motor lodge se muur tref
ʼn Man in sy laat 20’s is Vrydagoggend dood toe die voertuig wat hy bestuur het ʼn muur by die ingang van ʼn lodge naby die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria getref het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Gulam Bodi kry borgtog
Gulam Bodi, voormalige Protea-aanvangskolwer, is Vrydagoggend in die handelshof in Pretoria borgtog van R3 000 toegestaan. Hy staan tereg op nege korrupsieaanklagte. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 May se Brexit-plan kry wind van voor
Theresa May, die premier van Brittanje, se langverwagte Brexit-plan wat Donderdag bekend gemaak is, ontlok kritiek uit talle oorde. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n moordklag teen Williams
Nog ’n aanklag van moord is Vrydag in die landdroshof in Wellington in die saak teen die vermeende moordenaar Johan Williams (46) gevoeg. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Paaie in Hermanus vir verkeer gesluit, taxi’s staan
Die R43 by Hermanus was Vrydagoggend nog oop ná betogings Donderdag, maar sommige strate in Zwelihle bly vir verkeer gesluit. Nuus (13-07-2018)
Maroela Tekenprent: AfriForum bly warm op Duduzane se spoor
Adv. Gerrie Nel, wat ook as “die bulhond” bekend staan, sal die privaat vervolging van Duduzane Zuma namens AfriForum hanteer indien die NVG nie met sy vervolging voortgaan nie. Nuus (13-07-2018)
Maroela Ondersoek ná man van Sandton-hotel na sy dood val
Dit is nog onduidelik of die 41-jarige bemarkingsbestuurder van die gebou gespring en of hy na sy dood geval het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Pta-vliegramp: Melkerywerker nie dood
Dinsdag se noodlottige vliegtuigongeluk in die noorde van Pretoria het nie twee mense se lewens geëis soos aanvanklik beweer is nie. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 2 hoës van Sol Plaatje op verlof geplaas
Vrydag die dertiende het nie goed in Kimberley begin nie met die aankondiging dat die Sol Plaatje-munisipaliteit sy munisipale bestuurder en finansiële hoof weens die gewelddadige betogings in die … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Motor beland op rotse in Kampsbaai
Reddingswerkers is na die kus van Kampsbaai, Kaapstad, ontbied nadat ’n motor Vrydagoggend van die pad af gery en op die rotse beland het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Porno-ster in Trump-sage kom los
Die klagte teen Stormy Daniels, omstrede ontkleedanseres midde-in ’n sekssage met pres. Donald Trump van Amerika, is teruggetrek. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Betoog vreedsaam teen Trump, vra burgemeester
Indien mense teen Donald Trump wil betoog, moet dit vreedsaam wees, het Sadiq Khan, burgemeester van Londen, Donderdag gesê met die Amerikaanse president se aankoms in die stad. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Hoof in ondersoek met verlof
Die munisipale bestuurder en finansiële hoof van die Sol Plaatje-munisipaliteit het vrywilliglik verlof geneem van Vrydag af nadat betogings vir Galeshewe, Kimberley tot stilstand geruk het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Motoriste moet N14 vermy
Motoriste word aangeraai om ander roetes te gebruik en die N14-hoofweg by Olievenhoutbosch in Centurion te vermy weens die betoging wat aan die gang is. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Bodi vandag in hof oor knoeiery
Gulam Bodi, ’n voormalige Protea-aanvangskolwer, verskyn vandag in die hof in Pretoria in verband met beweerde pogings om plaaslike T-20-wedstryde te beknoei. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Woede oor Trump se Brexit-woorde
Pres. Donald Trump se vurige onderhoud met ’n Britse koerant, waarin hy teen die regering se Brexit-planne uitvaar, het glo na woede onder LP’s gelei en selfs na twyfel of hy toegelaat moet word om … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 MeerKAT amptelik ingewy
Suid-Afrika het daarin geslaag om die wêreld se beste radioteleskoop van nuuts af te ontwerp, te bou en reeds voorste wetenskaplike observasies daarmee te doen binne tien jaar. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Taxi-baas in Sandton doodgeskiet
Die voorsitter van die Armsta-taxivereniging (Alexandra, Randburg, Midrand en Sandton Taxi Association) en nog ’n lid van die vereniging is Donderdag in Marlboro, Sandton doodgeskiet. Nuus (13-07-2018)
Maroela Pa in hof oor naakfoto’s van tweeling
Volgens die klagstaat het hy naakfoto’s van sy agtjarige tweelingdogters geneem en dit op die internet versprei. Nuus (13-07-2018)
Maroela Video: Kallie vs. BLF buite hof waar Zuma verskyn
Die BLF-lede het ook probeer keer dat Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, die hof binne gaan. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Nou moet J&J miljarde hoes oor babapoeier
Johnson & Johnson (J&J) moet $4,7 miljard aan 22 vroue betaal wat beweer die maatskappy se produkte wat talkpoeier bevat, hulle eierstokkanker gegee. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Trump twiet brief van Kim Jong-oen
Daar is goeie vooruitgang wat Noord-Korea betref, het pres. Donald Trump van Amerika, op Twitter geskryf en ’n brief aangeheg wat hy van Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, ontvang het. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 ‘Skelm’ probeer wegswem van polisie
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) is Woensdag in Jeffreysbaai ontbied toe ’n man in die see van wetstoepassers af probeer vlug het. Nuus (13-07-2018)
Maroela Polisievrou steeds nie gevonnis ná verhouding met bendelid
Die vonnisoplegging vir die voormalige lid van die Port Elizabeth-polisie se bendetaakspan wat stilgebly het oor die doen en late van ʼn berugte bendelid, tegelyk ook haar geheime minnaar, is Donder… Nuus (13-07-2018)
Maroela Twee in hof oor lisensie-slenter
Twee verdagtes van Bloemfontein in die Vrystaat het dié week in die landdroshof in Bloemfontein verskyn in verband met die lisensie-bedrogskema by ʼn toetssentrum in dié stad. Nuus (13-07-2018)
Maroela Ontploffing by chemiese aanleg in China eis 19
Volgens berigte is nagenoeg drie geboue in dié voorval verwoes en talle vensters van geboue in die omgewing het glo ten tyde van die ontploffing gebars. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Grafte in Mosselbaai skielik 600% duurder
’n Dringende mosie is ingedien waarin die Mosselbaaise stadsraad gevra word om die verhoging van die prys vir grafte te heroorweeg. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Trump vaar uit teen May se Brexit
Pres. Donald Trump van Amerika se Brittanje sal “waarskynlik nie” ’n handelsooreenkoms met die VSA losslaan as Theresa May, die premier, se Brexit-ooreenkoms met die Europese Unie voortgaan nie. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Skye se vermeende jagter op sosiale media gekap
’n Welgestelde Amerikaanse sakeman, wat na bewering betrokke was by die jag van ’n leeumannetjie wat met aas uit die Krugerwildtuin na die Umbabat-natuurreservaat gelok is, word nou op sosiale media … Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Kankerlyer (14) kry ‘veeartspraktyk’ in hospitaal
’n Jong seun van Senekal by wie leukemie sowat twee maande gelede gediagnoseer is, is vandeesweek met sy “eie veeartspraktyk” in die hospitaal verras. Nuus (13-07-2018)
Netwerk24 Grafte in Mosselbaai skielik 600% duurder
’n Dringende mosie is ingedien waarin die Mosselbaaise stadsraad gevra word om die verhoging van die prys vir grafte te heroorweeg. Nuus (13-07-2018)