Netwerk24 May verwelkom Trump by paleis
Theresa May, Britse premier, het pres. Donald Trump van Amerika Donderdag by die Blenheim-paleis in Oxfordshire verwelkom. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Vroue, kinders nie daar om mishandel te word’
‘Vroue, kinders nie daar om mishandel te word’ Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Betogers in Kimberley gee nie bes
Betogers het Donderdagaand voortgegaan om ’n skrikbewind in die Galeshewe-woonbuurt in Kimberley te voer. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Ongekende anargie’ op Hermanus
Die Zwelihle- informele nedersetting by Hermanus het Donderdag soos ’n oorlogsone gelyk nadat ontstoke betogers, gewapen met klippe en sinkplate, vir ’n derde agtereenvolgende dag met polisie gebots … Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Cyril vra Saoedi-Arabië om meer olie te lewer
Die Suid-Afrikaanse regering het Saoedi-Arabië aangemoedig om sy olieproduksie op te stoot om stygende brandstofpryse te laat rem aanslaan. Politiek (12-07-2018)
Netwerk24 Sesjarige in hospitaal ná leerkrag hom aanrand
’n Sesjarige seun van die Oos-Kaap is glo só erg deur ’n onderwyser aangerand dat hy in ’n hospitaal opgeneem is. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Motorkopers moet teen dié slenter waak
Die polisie het ’n waarskuwing uitgereik dat mense wat voertuie wil koop nie vooraf ’n deposito aan verkopers moet betaal nie. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 2 jaar vir pastoor wat honde mishandel, laat veg
James Bennie, ’n deeltydse pastoor van Edenpark aan die Oos-Rand, is tot twee jaar tronkstraf gevonnis nadat hy honde vir gevegte gebruik het en in haglike omstandighede aangehou het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Bendegeweld dalk rede vir man se skietdood
Vier mans is in twee afsonderlike voorvalle in Lentegeur en Mitchells Plain doodgeskiet, van wie die een se dood moontlik met bendegeweld verband hou. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Gay predikant laat vaar haar sake teen kerk
Ná meer as agt jaar het ds. Ecclesia de Lange, voormalige gay predikant van die Metodistekerk, die strydbyl begrawe. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Amor in trane ná nuus oor Joost se trust
Amor Vittone het Donderdag in trane uitgebars toe sy die nuus hoor dat die hof in haar guns oor haar oorlede man, die Springbok Joost van der Westhuizen, se trust beslis het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek oor man wat van gebou in Sandton val
Dit is nog onduidelik of die werknemer van Sun International wat Donderdag dood is van ’n balkon afgespring of geval het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 658 dossiere verdwyn sedert 2013
Die feit dat 658 dossiere sedert 2013 by speurtakke oor die land heen verdwyn het en net agt mense hiervoor aangekla en vervolg is, is ’n skokkende aanduiding van die polisie se onvermoë om korrupsie … Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Durbanse polisiekantoor ontruim ná 3de bomdreigement
Die Phoenix-polisiekantoor in Durban moes Donderdagmiddag ontruim word weens ’n bomdreigement. Nuus (12-07-2018)
Maroela Mynproduksie in SA daal
Dié syfers kom dae ná die Minerale Raad van Suid-Afrika gesê het dat driekwart van die land se goudmyne nie-winsgewend geword het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Geliefde VS dokter oorlede
’n Geliefde Vrystaatse dokter wat nog as ’n ware huisarts beskryf is, dr. Melt van der Spuy (74), is oorlede. Hy het 42 jaar in Steynsrus en Senekal gepraktiseer. Nuus (12-07-2018)
Maroela SA’ner deur na Wimbledon finaal
Suid-Afrika se Raven Klaasen en sy dubbelspelmaat, Michael Venus van Nieu-Seeland, het na die finaal van die Wimbledon-dubbelspel vir mans deurgedring. Nuus (12-07-2018)
Maroela Honderde polisiedossiere kry voete
“Dit is ironies dat die groot verlies van dossiere juis onder die neuse van die land se speurders plaasgevind het, en dat slegs agt mense daarvoor aangekla is.” Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Cyril lok eensklaps R133 mjd. se beleggings na SA
Pres. Cyril Ramaphosa se ambisieuse plan om $100 miljard se beleggings te lok om Suid-Afrika se sukkelende ekonomie aan die gang te kry, het Donderdag ’n stewige hupstoot gekry. Politiek (12-07-2018)
Netwerk24 SA steun oorweldig Anderson
Kevin Anderson is oorweldig met die ondersteuning wat hy van Suid-Afrikaners kry nadat hy Roger Federer Woensdag in ’n monumentale stryd op Wimbledon geklop en deurgedring het tot die halfeindstryd … Nuus (12-07-2018)
Maroela Dele van Pretoria tot dán sonder krag
“Die span het aanvanklik die omvang van die skade onderskat.” Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Regter erken hy het vooraf met Gordhan gepraat
Hy het met Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, vergader voordat hy voor die kommissie van ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) getuig het, het regter Robert Nugent … Politiek (12-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n man in hof oor rybewyse
Nog ’n man is vandeesweek in hegtenis geneem weens beweerde bedrog by die Lengau-toetsstasie in Bloemfontein en het Donderdag in die hof verskyn. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Fratsongeluk’ lei tot kleuter se dood
’n Kleutermeisie van Pretoria-Noord is Donderdagmiddag in die hospitaal dood nadat sy ernstige kopbeserings in ’n “fratsongeluk” opgedoen het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Motoriste gemaan oor padwerke in George
Motoriste moet let op padwerke in George in die Suid-Kaap. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Stroper in hof dalk betrokke by Pilanesberg-voorval
Een van drie mans wat vermoedelik betrokke was by die stroping van drie renosters in die Pilanesberg-natuurreservaat het Donderdag in die landdroshof in Mogwase, naby Sun City, verskyn. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Msimanga verdedig aanstelling in sy kantoor
Tshwane se burgemeester het die aanstelling van ’n senior personeellid in sy kantoor wat net oor ’n matriekkwalifikasie beskik, Donderdag verdedig. Nuus (12-07-2018)
Maroela Msimanga sê oor jongste ‘kwalifikasie-skandaal’
The Citizen het Donderdag berig Stefan de Villiers (34), uitvoerende hoof in die private kantoor van die burgemeester, is in dié pos aangestel ondanks die feit dat hy net matriek en ʼn kwalifikasie … Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Spookdeeltjie’ tot by kosmiese bron nagespoor
Sterrekundiges kon vir die eerste keer die oorsprong van ’n kosmiese neutrino of “spookdeeltjie” met die hulp van 20 teleskope naspoor tot ’n enorme gravitasiekolk wat die deeltjie byna 4 miljard … Nuus (12-07-2018)
Maroela Warm debat oor Langenhoven as held
’n Warm debat oor die aard en nut van helde vir die Afrikanervolk het ’n gedenkgeleentheid vir die skrywer en digter CJ Langenhoven hierdie week in Bloemfontein in ’n fassinerende intellektuele oef… Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Geen borgtog vir moord op koning van steroïede
Die twee broers wat na bewering betrokke was by die moord op Brian Wainstein, die sogenaamde steroïede-koning, is borgtog geweier. Nuus (12-07-2018)
Maroela Steeds talle vrae ná liggaam op Tafelberg gevind word
Diane Nelson se liggaam is op 28 Junie op Tafelberg gevind. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Hoë hof onthef Joost se broers as J9-trustees
Die twis tussen die familie van die ontslape Springbok-rugbyspeler Joost van der Westhuizen en sy vervreemde vrou, Amor Vittone, het ’n nuwe kinkel bygekry toe die hooggeregshof in Bloemfontein Joost … Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Brandweer gesluit ná betogers dit brand
Die brandweerstasie in Guguletu, Kaapstad, is tot verdere kennisgewing gesluit nadat erge brandskade Donderdagoggend tydens betogings aangerig is. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Woedende betogers saai chaos in Kimberley
Chaos het Donderdag in Kimberley uitgebreek toe inwoners die stad se strate ingevaar het om teen swak dienslewering te betoog. Nuus (12-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 12 Julie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Inwoners met sinkplate, klippe takel polisie
Honderde inwoners gewapen met klippe en sinkplate het Donderdag op die strate van Zwelihle in Hermanus toegesak. Nuus (12-07-2018)
Maroela Onderwysdepartement sê daar was ʼn goeie Afrikaanse tabel
Die Gautengse onderwysdepartement sê ʼn korrek vertaalde Afrikaanse weergawe van die periodieke tabel is wel aan hoërskole vir die tegniesewetenskapvraestelle, wat in Junie afgelê is, verskaf. Nuus (12-07-2018)
Maroela Foto’s: Mense kom vrylik oor Swaziland se grens na SA
“Dit is absoluut afgryslik. Daar is net geen beheer nie.” Nuus (12-07-2018)
Maroela Seun gestraf ná hy sy ma verkrag
Tydens die hofverrigtinge het die 52-jarige ma getuig dat sy vir haar lewe gevrees het, aangesien haar 30-jarige seun gewelddadig is. Nuus (12-07-2018)
Maroela ‘Marlize sal op die Here se tyd geopereer word’
“Hierdie ding is besig om haar te vernietig.” Nuus (12-07-2018)
Maroela Chaos bars los in Kimberley
“Die polisie moes van skokgranate en rubberkoeëls gebruik maak om die skare uiteen te jaag.” Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 ‘Navo sterker as 2 dae terug’ meen Trump
“Navo is nou veel sterker as wat dit twee dae gelede was,” het pres. Donald Trump van Amerika Donderdag in Brussel, België, op ’n mediakonferensie gesê. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Man (41) spring by gebou in Sandton af
’n Werknemer van Sun International het Donderdag by die dak van die maatskappy se hoofkantoor in Sandton, Johannesburg, afgespring. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Voormalige Spaanse koning se ‘skelmpie’ praat uit
Die vrou met wie Juan Carlos I, voormalige koning van Spanje, glo ’n verhouding gehad het, beskuldig hom daarvan dat hy haar gebruik het om onetiese saketransaksies te beklink. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Trump na Brittanje vir gesprek en tee met koningin
Pres. Donald Trump sal Donderdag in Brittanje aankom vir gesprekke met politieke leiers te midde van betogings oor Brexit – en ook vir tee saam met koningin Elizabeth. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Brandstofdiewe gesoek
Die polisie in Bloemfontein is op soek na drie brandstofdiewe wat houers by ’n vulstasie buite die stad volgemaak en met R2 500 se petrol weggejaag het. Nuus (12-07-2018)
Maroela Drie mans in motor doodgeskiet
Verdagtes het in ʼn onbekende motor verby die mans gery en op hulle losgebrand. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Immigrante word met kinders herenig
Die Amerikaanse regering het onderneem dat onwettige immigrante uit Mexiko wat daarvoor kwalifiseer, teen Donderdag op die laatste met hul kinders herenig sal word. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Drie geskiet in bendevoorval
WAARSKUWING: GRAFIESE BEELDMATERIAAL | Drie mans is Donderdagmiddag geskiet in 'n voorval in Kaapstad. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 CPS aangekla oor ‘uitbuiting’
Klagte is by die polisie ingedien teen werknemers van Cash Paymaster Services (CPS) wat glo steeds alles moontlik probeer doen om vas te klou aan ’n hoogs winsgewende kontrak om maatskaplike toelae … Politiek (12-07-2018)
Maroela Sassa sleep CPS-werknemers hof toe oor ‘inmenging’
Susan Shabangu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Donderdag gesê haar departement doen regstappe teen Cash Paymaster Services- (CPS) werknemers wat inmeng met die migrasie van begunstigde… Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Wildvanger glo geskors ná binnegeveg oor 'verniet-wild'
’n Wildvanger is glo nou "geskors" ná 'n binnegeveg in 'n Vrystaatse regeringsdepartement oor die skenking van R6 miljoen se wild aan opkomende swart wildboere. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 SA se ‘hamermonster’ word 359 jaar tronk toe gestuur
’n Reeksverkragter wat ’n skrikbewind in Limpopo gevoer het deur 30 vroue te verkrag en mans met ’n hamer aan te rand, is tot 359 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (12-07-2018)
Die Voorblad Kapitaalbesteding in Midvaal straf getroue belastingbetalers
Die DA-geleide Midvaal-stadsraad (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaal Marina) bestee toenemend meer fondse uit die munisipaliteit se kapitale begroting in onderpresterende wyke terwyl in ... Politiek (12-07-2018)
Maroela Twee gesoek ná tasse met geld by lughawe verdwyn
“Twee onbekende mans het hom genader en hulself as polisiebeamptes voorgedoen.” Nuus (12-07-2018)
Maroela 6-jarige gehospitaliseer ná onnie hom glo aanrand
Die Oos-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná ʼn 6-jarige seun van dié provinsie glo so erg deur ʼn onderwyseres aangerand is dat hy in die hospitaal beland het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Koelkop Kallie buite hof waar chaos uitbreek
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het kalm gebly terwyl daar in sy gesig geskree is en ’n skermutseling ontstaan het oor sy teenwoordigheid by Duduzane Zuma se hofverskyning. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 'Ek het Navo nie gedreig'
Pres. Donald Trump het Donderdag ontken dat hy gedreig het om Amerika aan die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) te onttrek. Nuus (12-07-2018)
Maroela Kleinhoewe-aanval: Koeël dalk môre uit bors verwyder
Matthew Joubert, die 19-jarige boer wat Maandagaand op ʼn kleinhoewe buite Pretoria geskiet is, gaan Vrydag ʼn prosedure ondergaan om die koeël wat in sy borskas vassit te verwyder. Die koeël veroors… Nuus (12-07-2018)
Maroela Nou kan hy onderwys en Afrikaans kombineer
“Die pos by die AON is ʼn nuwe uitdaging en ek kan nou my passie uitleef om te sorg dat Afrikaanse onderwys behoue bly. My nuwe werk behels dat ek ʼn netwerk tussen die onderskeie rolspelers en skole… Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 N1 in Kaap die naweek gesluit
Die N1 vanaf Kaapstad in die rigting van Brackenfell sal tussen Vrydagaand en Maandagoggend op plekke in Bellville en Brackenfell gesluit word. Nuus (12-07-2018)
Maroela Onwettige sigarette rede tot groot kommer
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sê hy bestudeer nog ’n verslag wat bevind het hy verloor jaarliks miljarde rand in inkomste weens die verkoop van onwettige sigarette. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Staking raak nie Sassa-betalings
Die staking by die Poskantoor raak nie die verdere uitbetaling van maatskaplike toelaes of die migrasie van begunstigdes na die nuwe Sassa-kaart nie. Politiek (12-07-2018)
Maroela Foto’s: Betogers steek brandweerstasie aan die brand
Volgens owerhede sal dit dae lank neem om die omvang van die skade te bepaal, maar dit kan tot R1 miljoen bedra. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Porno-ster in hegtenis geneem
Die ontkleedanser Stormy Daniels is in hegtenis geneem, het haar regsverteenwoordiger bevestig. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Nog 'n inkopiesentrum ontruim weens bomdreigement
Die Cornubia-winkelsentrum in Mount Edgecombe, Durban, is Donderdag ná ’n bomdreigement ontruim. Nuus (12-07-2018)
Maroela Video: Oudpres. Zuma buite hof toe seun verskyn
Oudpres. Jacob Zuma het tydens die hofverrigtinge in ʼn motor buite die hof gesit, maar nie uitgeklim nie. Nuus (12-07-2018)
Maroela Amper R700 miljoen om 17 mense op te pas
Die belastingbetaler het in die 2017-’18-boekjaar nagenoeg R700 miljoen opgedok om altesaam 17 mense daagliks veilig te hou. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Betogers glo op pad na landdroshof in Hermanus
Betogers in Zwelihle, Hermanus, het Donderdagoggend weer byeengekom, terwyl sommige paaie die oggend nog gesluit was weens rommel wat opgeruim moet word. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Gupta-vennoot het Ace ‘geadviseer’ oor Vrede-projek
Hofstukke toon dat Ashok Narayan, die sleutel-Gupta-luitenant, as ’n “adviseur” vir die voormalige Vrystaatse premier en huidige ANC-sekretaris-generaal, Ace Magashule, het gedien toe planne beraam … Politiek (12-07-2018)
Maroela Rekordgetal diensleweringbetogings in 2018
Daar is ook bekend gemaak in watter provinsies die meeste betogings voorkom, asook die vernaamste eise van die betogers. Nuus (12-07-2018)
Maroela VN gaan in Noordwes ingryp
Die kantoor van die nuwe premier van Noordwes, Job Mokgoro, het gesê ʼn tegniese span van die Verenigde Nasies (VN) word volgende week in die provinsie verwag in ʼn poging om die sukkelende provinsia… Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Oudpres. Zuma laat, mis seun se tyd in hof
Oudpres. Jacob Zuma het Donderdag by die landdroshof in Randburg opgedaag waar sy seun Duduzane verskyn het op klagte van strafbare manslag, maar hy was te laat vir die vlugtige verrigtinge. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 SA doen ampsbesoek in Jedda
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagoggend in Saoedi-Arabië vir ’n ampsbesoek aangekom. Politiek (12-07-2018)
Maroela ‘SAL sal nié geprivatiseer word’
Die uitvoerende hoof van SAL het verlede maand aan die parlement se staande komitee van finansies bevestig dat die lugredery se algehele verlies in die vierde kwartaal R1,2 miljard meer was as waar… Nuus (12-07-2018)
Maroela Pta-vliegramp: Tweede sterfte bevestig
“Daar was drie mense van Nederland, 14 Suid-Afrikaners en twee Australiërs aan boord.” Nuus (12-07-2018)
Maroela Natasha Mans-saak: Oorsaak van dood bekend
Die oorsaak van ʼn Bloemfonteinse vrou se dood is bekendgemaak. Haar liggaam is sowat twee weke ná sy as vermis aangemeld is, gevind. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Kaapse pad gesluit ná sandstorms
“Hewige sandstorms” oor die Theewaterskloofdam in die Wes-Kaap het daartoe gelei dat die pad tussen Villiersdorp en Grabouw vroeg Donderdagoggend al gesluit is. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Duduzane terug in hof met nuwe haarstyl
Daar is ’n sterk mediateenwoordigheid by die landdroshof in Randburg waar Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, vanoggend op aanklagte van strafbare manslag gaan verskyn. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 100MenMarch Donderdag in Kaapstad
Die #100MenMarch skuif Donderdag na Kaapstad, waar staatsamptenare, sakemanne en aktiviste 12:00 gaan begin stap om bewustheid oor geweld teen vroue en kinders te skep. Nuus (12-07-2018)
Maroela Duduzane Zuma weer in hof op ander aanklag
Zuma het Maandag in enkelboeie by die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg verskyn. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Tifoon tref China en Taiwan
Waarskuwings oor modderstortings is aan landelike gemeenskappe in die noordweste van Taiwan uitgereik, nadat ’n tifoon die eiland Woensdag getref het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Nehawu soek spreekbeurt oor SAID-sake
Die vakbond Nehawu het in ’n brief aan regter Robert Nugent, wat die kommissie van ondersoek oor die SAID lei, gevra om voorleggings oor staatsbestuurkwessies by die inkomstediens te maak. Politiek (12-07-2018)
Netwerk24 Regter sê hy het wel met Gordhan gepraat
Afgetrede regter Robert Nugent het erken dat hy met minister Pravin Gordhan vergader het voordat hy voor die SARS-kommissie van ondersoek getuig het. Politiek (12-07-2018)
Netwerk24 Betogers laat brandweerstasie brand
Betogers in Kaapstad het oornag die brandweerstasie in Gugulethu aangeval en aan die brand gesteek, met erge skade aan die voorkant van die gebou. Nuus (12-07-2018)
Maroela Drie wagte beseer in transitorooftog
Drie veiligheidswagte is tydens ʼn transitorooftog beseer nadat hulle geld by ʼn winkelsentrum gaan oplaai het. Nuus (12-07-2018)
Maroela Man en vrou sterf saam in kettingbotsing
Drie mense is dood toe twee voertuie Woensdagmiddag in Limpopo teen ʼn vragmotor gebots het. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Valke bekyk nou Durban-ploftoestelle
Die ondersoek na die ploftoestelle wat sedert verlede week in winkelsentrums in Durban gevind is, word nou deur die Valke gehanteer. Nuus (12-07-2018)
Maroela Klagte by OB teen nuwe Vrystaat-premier
“Die Vrystaat verdien ʼn regering wat die belange van sy inwoners eerste stel, nie baantjies-vir-boeties-kontrakte en nog skandale soos die Vrede-suiwelprojek nie.” Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 1ste video van Thai-seuns ná redding
Die wêreld kan uiteindelik sien hoe lyk die seuns wat uit ’n grot in Thailand gered is. Nuus (12-07-2018)
Netwerk24 Oos-Kaap vul vakante nie-onderrigposte by skole
Teen einde Julie sal sowat 600 vakante nie-onderrigposte deur die departement van onderwys in die Oos-Kaap gevul word. Nuus (12-07-2018)