Netwerk24 Uitstalling belig sport vir gestremdes
’n Uitstalling oor sport vir mense met gestremdhede word Saterdag deur die George-munisipaliteit in samewerking met die Maties ParaSport-klub by die Universiteit van Stellenbosch (US) in George gehou. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 OB se Zille-verslag nog nie by speaker
Die speaker van die Wes-Kaapse wetgewer het nog nie die verslag van die openbare beskermer (OB) oor Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, se omstrede kolonialisme-twiets ontvang nie. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 Navolede moet dubbel bestee aan militêre uitgawes, sê Trump
Navolede moet dubbel bestee aan militêre uitgawes, sê Trump Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Durban-ploftoestelle dodelik, meen kenner
Die soort tuisgemaakte ploftoestelle wat onlangs in Durban gevind is, kan ernstige skade doen en is vergelykbaar met die soort wat vir 75% van sterftes in byvoorbeeld Afghanistan en Irak … Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Honderde gegriefde inwoners wil Kimberley ontwrig
Sowat 500 Kimberliete beplan om die stad tot stilstand te bring deur strate na en van die stad te sluit wanneer hulle oor elektrisiteit betoog. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Natasha dood weens skietwond – lykskouing
Byna ’n maand nadat die lyk van Natasha Mans onder ’n boom in haar vriend se erf gevind is, wys die lykskouing nou dat sy dood is weens die skietwond in haar bors. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 3 wagte beseer in transitoroof
Drie sekuriteitswagte is Woensdag in ’n transitoroof tussen Msinga en Greytown in KwaZulu-Natal beseer. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 2 dood
“Mayday, mayday, mayday – ons enjin is aan die brand.” Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vrou sterf tussen dobbelmasjiene
’n Vrou in haar middelsestigerjare is Woensdag dood toe sy by die Time Square Casino in Gauteng inmekaar gestort het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 1 dood, 1 beseer in skietery
’n 41-jarige man is dood en nog ’n man (32) in ’n ernstige toestand ná ’n skietery op die Kaapse Vlakte wat glo met bendegeweld verband hou. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Riool maak skuim op Vaalrivier by Parys’
’n Inwoner van Parys in die Vrystaat is woedend en raadop met die Emfuleni- plaaslike owerheid, omdat miljoene liter rou rioolafval “skuimbolle en opdrifsels” op die Vaalrivier veroorsaak wat by dié … Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Krane stywer toegedraai in PE
Inwoners van die droogtegeteisterde Nelson Mandelabaai-metro sal hul krane nog stywer moet toedraai nadat die munisipaliteit Woensdag nuwe waterbeperkings aangekondig het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Strenger beheer oor buitelanders nodig – Lekota
Suid-Afrika moet die voorbeeld van talle ander lande volg en buitelanders wat as vlugtelinge na Suid-Afrika kom, in samewerking met die Verenigde Nasies (VN) en ander internasionale organisasies in … Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 Is Jiba en Mrwebi vry om te werk?
Die regstryd om die omstrede advv. Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi uit hul senior en invloedryke poste by die nasionale vervolgingsgesag (NVG) te hou, is nog lank nie verby nie. Politiek (11-07-2018)
Maroela Kragonderbrekings vir Pofadder beplan
Inwoners van Khai-Ma-munisipaliteit (Pofadder) in die Noord-Kaap sal hierdie week kragonderbrekings beleef as gevolg van agterstallige skuld aan Eskom. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Ontvoerde sakeman ‘is nie gesond’
Die sakeman van Kaapstad wat Maandag deur vyf onbekende mans by sy werkplek in Parow ontvoer is, is volgens ’n bron na aan die familie baie sieklik. Nuus (11-07-2018)
Maroela Polisie slaan toe op fabriek wat namaaksels vervaardig
Die polisie in Hartswater in die Noord-Kaap het toegeslaan op ʼn fabriek, ter waarde van R77 miljoen, waar nagemaakte produkte vervaardig is. Nuus (11-07-2018)
Maroela Groen lig vir BTW-vrye sanitêre ware
Derek Hanekom, minister van toerisme, het sy ondersteuning gebied aan die voorstel dat sanitêre ware van BTW vrygestel moet word. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Metropolisie tree in Jhb op teen minibustaxi’s
Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het Woensdag 33 minibustaxi’s geskut omdat hulle onpadwaardig is of nie lisensieskyfies gehad het nie. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Cyril probeer Nigerië oortuig tot vrye handel
Pres. Cyril Ramaphosa het Muhammadu Buhari, sy Nigeriese ampsgenoot aangemoedig om Afrika se vryhandelsooreenkoms te onderteken. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 R700 m. om presidente, gade op te pas
Meer as R690 miljoen van belastingbetalers se geld is in net die afgelope boekjaar bestee om Suid-Afrika se huidige en voormalige presidente, sowel as hul eggenote, daagliks veilig te hou. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 3 beseer, 17 vas ná geweld op Hermanus
Twee polisiemanne en ’n betoger is op Hermanus beseer, terwyl 17 mense, onder wie ’n 35-jarige gemeenskapsaktivis van Zwelihle, op aanklagte van openbare geweld, aanhitsing tot geweld en die … Nuus (11-07-2018)
Maroela Ondersoek ná byna 600 vroue in Gauteng verdwyn
Die departement van gemeenskapsveiligheid in Gauteng het Woensdag gesê hy stel ondersoek in nadat 597 vroue verlede jaar in dié provinsie verdwyn het. Nuus (11-07-2018)
Maroela Welsynbetalings aan 17 000 onwettige immigrante ontken
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het homself gedistansieer van ʼn “fopnuus”-artikel wat beweer dat die agentskap per ongeluk 17 000 onwettige immigrante van Zimbabwe … Nuus (11-07-2018)
Maroela Dodetal styg tydens Japan-vloede
Die dodetal weens die rampspoedige oorstromings in die suidwestelike dele van Japan het gestyg. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vrou op borg wat man glo met spieël doodsteek
Die vrou van Rouxville in die Vrystaat wat daarvan beskuldig word dat sy die pa van haar jong baba met ’n spieël doodgesteek het, is Dinsdag op borgtog vrygelaat. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Pragtige’ kouefront bring koue van reën en sneeu
Die SAWD sê ’n “pragtige kouefront” is besig om suidwes van die vasteland nader te beweeg wat reën en sneeu saambring vir groot dele van die land. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 2 mans in hof oor 475 onwettige perlemoene
Twee mans van Jeffreysbaai het Woensdag in die hof verskyn weens die besit van perlemoene. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Ouers kry seun (12) dood in huis
’n Egpaar van Libode buite Mthatha in die Oos-Kaap het Dinsdagaand ’n gru-ontdekking gemaak toe hulle op die lyk van hul 12-jarige seun afgekom het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Man beroof nadat hy deur oopmaak vir vrou wat hy ken
’n Man van Port Elizabeth is Woensdagoggend vroeg beroof nadat hy sy huis se deur oopgemaak het vir ’n vrou wat aan hom bekend is. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Grot oorstroom net-net ná seuns gered is
Kort nadat die Thaise sokkerspan en hul afrigter uit die grot gered is, het die waterpompe wat die reddingswerkers ingespan het, die gees gegee. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Trump in bekgeveg met Merkel
Pres. Donald Trump van die VSA was Woensdag voor die beraad van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) in Brussel, België, in ’n bekgeveg met dr. Angela Merkel, Duitse bondskanselier, oor … Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vliegtuig was bestem vir massatoerisme
Die Convair 340-vliegtuig wat Dinsdag naby die Wonderboom-lughawe in Pretoria tydens ’n toetsvlug neergestort het, is al in 1954 gebou en bestem vir massatoerisme. Nuus (11-07-2018)
Maroela Man wis gesin uit, pleeg selfmoord
“Hy het soos ʼn doodgewone ou gelyk. Hy sou buite met sy kinders speel.” Nuus (11-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 11 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (11-07-2018)
Maroela SA ekonomie bly op die agtervoet
Sacci sê die entoesiasme het begin vervaag ná ’n reeks teleurstellende ekonomiese gegewens die afgelope ruk. Dit sluit die swakker-as-verwagte groeikoers van ’n negatiewe 2,2% wat in die eerste kwa… Nuus (11-07-2018)
Maroela Betogings in Hermanus vlam wéér op; 6 vas
Meer as 1 000 betogers het Woensdagoggend vroeg die strate ingevaar en paaie met klippe en brandende bande versper. Nuus (11-07-2018)
Maroela Pta-vliegramp: Oorledene se naam bekend
“Buiten sy passie vir vliegtuie was hy veral geheg aan sy familie en vriende. Hy was die soort ou wat jy enige tyd van die dag of nag kon bel en hy was daar vir jou.” Nuus (11-07-2018)
Maroela Geskil oor taxiroetes lei tot geweld; 1 geskiet
Konflik oor taxiroetes in Letlhabile naby Brits in Noordwes het Woensdag daartoe gelei dat een minibustaxi aan die brand gesteek is, ʼn bestuurder gewond en minstens tien ander voertuie beskadig is.… Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Verhef jul stem as LP’s rashaat aanpor’ - Hanekom
Die jeug in Suid-Afrika moet opstaan en standpunt inneem teen enige LP óf politikus wat doelbewus rassehaat in die land aanhits. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 Ma van kinders wat doodbrand, kry borgtog
Die ma van twee minderjarige kinders wat in Junie in ’n huis op die Kaapse Vlakte doodgebrand het, is op borgtog vrygelaat. Nuus (11-07-2018)
Maroela ‘Stroper’ in hof oor renosterhorings, vuurwapen
“By nadere ondersoek is ses renosterhorings, ʼn onwettige vuurwapen en ʼn byl in die voertuig gevind.” Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Sittings begin oor onderwys as noodsaaklike diens
Die eerste van ’n reeks landwye sittings oor die DA se versoek om basiese onderwys tot noodsaaklike diens te verklaar, het Woensdag in Port Elizabeth begin. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Nigeriërs kla hulle word in SA vermoor
Pres. Cyril Ramaphosa gaan na verwagting kwaai deurloop onder vrae oor die aanvalle op Nigeriërs in Suid-Afrika. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 87 Parysenaars kry titelaktes
Dit maak nie saak wat politici sê nie, die mense op voetsoolvlak wil baie graag titelaktes hê en weet dat hul huise aan hulle behoort. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vliegramp eis nóg 'n lewe
Nog 'n mens is dood nadat ’n vliegtuig Dinsdagmiddag laat in Pretoria neergestort het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 DA-lid skuldig wat bedrieg met toeken van huise
’n DA-stadsraadslid wat meer as tien jaar gelede bedrog van miljoene rande gepleeg het met die toekenning van 33 staatsgesubsidieerde huise, is Woensdag skuldig bevind. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 2 vas oor masjien wat bankkaarte kan kloon
Twee mense is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat die polisie beslag gelê het op toerusting wat bankkaarte kloon. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Inwoners van Zwelihle weer omgekrap
Woedende inwoners van Hermanus het weer die strate ingevaar, motorbande gebrand en paaie met klippe versper nadat onluste in die gebied uitgebreek het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Chileense myners waarsku Thaise sokkerspan
Terwyl die wêreld toegekyk het hoe die Thaise sokkerspan gered is, het die Chileense mynwerkers wat vir 69 dae ondergronds vasgekeer was, die drama ook gevolg. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Dele van Pretoria bly dalk sonder krag
Tegnici probeer om die elektrisiteitstoevoer in voorstede in die ooste van Pretoria tydelik te herstel, sê die Tshwane-metro. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Enjinprobleme lei glo tot vliegongeluk in Pretoria
Die rook wat uit ’n geskiedkundige vliegtuig getrek het net voordat dit neergestort het, het vermoedelik uit een van die twee enjins gekom. Nuus (11-07-2018)
Maroela Kleinhoewe-aanval: Jong man oorleef tweede aanslag op lewe
Matthew Joubert, die jong boer wat vroeër vandeesweek enkele dae voor sy 20ste verjaarsdag op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is, het ʼn tweede aanslag op sy lewe oorleef. Nuus (11-07-2018)
Maroela Ontvoerde sakeman: Polisie sê oor losprys-bewerings
Die 65-jarige Kaapstadse sakeman is vroeër dié week by sy onderneming ontvoer. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 12 vermeende stropers in Limpopo vasgetrek
’n Vermeende renosterstroper is Dinsdag gewond in ’n skietery met die polisie in Limpopo. Nuus (11-07-2018)
Maroela Eskom: Vakbonde wil nou met ministers praat
Onderhandelinge het Dinsdag tot laatnag voortgeduur met Eskom wat hul loonaanbod aangepas het. Nuus (11-07-2018)
Maroela SAOG-ministers vergader in Johannesburg
Ministers van finansies en beleggings wat deel vorm van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)-komitee vergader vandag in Johannesburg om te kyk na geleenthede vir samewerking en die … Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Trump maak amok nog vóór beraad
Duitsland het Woensdag eerste deurgeloop onder pres. Donald Trump van Amerika se skerp tong met die aanvang van die beraad van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) in Brussel. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Groot dele van Polokwane weer sonder water
Groot dele van Polokwane het vir die tweede keer in minder as twee weke weer nie water nie. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Hulle het oom Henk verniel’
Jannie Lombaard (50) se familie is “geruk” oor die moord op hom Dinsdagaand in sy huis in Leeudoringstad, Noordwes. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Rubberkoeëls vlieg in Hermanus
Rubberkoeëls en traangas is in Hermanus, afgevuur terwyl onrus opgevlam het oor bewerings dat ’n gemeenskapsaktivis in hegtenis geneem gaan word. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Premier besoek oorstroomde gebiede in Japan
Sjinzo Abe, premier van Japan, het Woensdag vloedgeteisterde dele van die land besoek. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 13 vissershawens in W-Kaap opgeknap
’n Projek om die hawe by Stilbaai in die Suid-Kaap teen ’n koste van R7 miljoen op te knap begin vandeesmaand en sal sowat sewe maande duur. Nuus (11-07-2018)
Maroela Huis wat afbrand ‘nie ʼn plaasaanval’
Daar is kommer uitgepreek dat dit dalk die vooraand van ʼn nuwe modus operandi vir plaasaanvallers kon wees. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 G’n belastingbetalers se geld by VBS belê
Ivan Meyer sê hy is verlig dat geen munisipaliteite in die Wes-Kaap belastingbetalers se geld by die omstrede VBS Mutual Bank belê het nie. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 Getuies van moord in Kaapstad gesoek
Die polisie in Kaapstad is op soek na getuies wat kan help om die moordenaars van ’n 23-jarige man wat in Heideveld doodgesteek is, op te spoor. Nuus (11-07-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: Transkripsie steeds nie gereed
Esbé Koster se liggaam is op 22 November 2016 langs die Ou Lethlabile-pad naby Brits gevind. Nuus (11-07-2018)
Maroela Bendelid gevonnis vir moord op 16-jarige
“Die wrede moord is uitgevoer in die hartjie van die gemeenskap waar dit moeilik is om ʼn getuie te kry of om bewyse bymekaar te maak.” Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vlugingenieur sterf, vlieënier kritiek
Netwerk24 het betroubaar verneem dat dit die vlugingenieur, Christo Barnard, is wat Dinsdag dood is in die Wonderboom-vliegramp. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Slang, likkewaan in stryd om lewe en dood
’n Britse vrou het die dramatiese stryd tussen ’n wipneuskobra en ’n likkewaan in die Krugerwildtuin op kamera vasgevang. Nuus (11-07-2018)
Maroela Sakeman in Leeudoringstad doodgeskiet
Jan Lombaard (50), ʼn bekende sakeman van Leeudoringstad, is Dinsdagaand koeëlbloedig deur ʼn groep aanvallers in sy huis op dié Noordwes-dorpie doodgeskiet. Nuus (11-07-2018)
Maroela Thailand-grotredding: Hartseer nuus vir reddingswerker
“Dit is ʼn tyd van rou vir die Harris-familie en word vererger deur die fisieke en emosionele eise van die week se hoogs ingewikkelde en uiteindelik suksesvolle reddingsoperasie.” Nuus (11-07-2018)
Maroela Nóg ministers bedank in protes teen Brexit-plan
Nog twee van die Britse premier, Theresa May, se senior ministers het bedank in protes teen May se Brexit-onderhandelingsplan. Nuus (11-07-2018)
Maroela Ramaphosa die leier wat SA nodig het, sê Mokgoro
“My persoonlike mening is dat die land Cyril Ramaphosa as president nodig het.” Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Fabriek brand in Roodepoort
Die brandweer het Woensdag gesukkel om ’n brand te blus nadat ’n fabriek in Roodepoort aan die Wes-Rand vlamgevat het. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 AfriForum wil Jiba nou ‘volstoom’ vasvat
AfriForum sê hy gaan “volstoom” voort om adv. Nomgcobo Jiba van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) privaat te vervolg. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Trump moet sy bondgenote waardeer’
Europa hou asem op oor wat pres. Donald Trump van die VSA Woensdag op die beraad van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) sal doen. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Vreugdevure brand in Thailand
Die mense van Thailand het Woensdag met verligting, dankbaarheid en vreugde gereageer op die suksesvolle redding van die laaste van die 12 seuns en hul afrigter wat in ’n oorstroomde grot vasgekeer … Nuus (11-07-2018)
Maroela Ouers kom op seun (12) se lyk af
“Sy ouers was na bewering in die dorp en het op hom afgekom toe hulle teruggekeer het huis toe.” Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 ‘Verbeel jou vreugde,’ sê pa toe hy seun (4) sien
Met trane is ’n asielsoeker van El Salvador, met sy seun (4), Jeremy, herenig nadat hulle vir weke in Amerika van mekaar geskei is. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Eienaar van vulstasie doodgeskiet
Die eienaar van die Shell-vulstasie in Leeudoringstad in Noordwes is Dinsdagaand in ’n aanval by sy huis doodgeskiet. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Zim wil nou die ruimte in
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Dinsdag bekend gemaak dat Zimbabwe ’n ruimteagentskap op die been bring, luidens die nuusagentskap AFP. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 President kruip g’n voor koning nie . . .
Die presidensie is “nogal woedend” nadat ’n foto van pres. Cyril Ramaphosa die rondte begin doen het waar hy langs koning Goodwill Zwelithini van die Zoeloes kniel. Politiek (11-07-2018)
Netwerk24 'Daar wás periodieke tabel in goeie Afrikaans'
Die Gautengse onderwysdepartement sê hy het die korrek vertaalde Afrikaanse weergawe van die periodieke tabel van elemente vir ’n hoërskool-eksamenvraestel aan skole verskaf. Nuus (11-07-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: 18-jarige terug in hof
Marius du Toit, Pooe se regsverteenwoordiger, het vroeër aan Maroela Media verduidelik indien die beskuldigde se getuienis wel verkeerd vertolk is, skep dit ʼn wesenlike probleem en sal daar vrae on… Nuus (11-07-2018)
Maroela Nóg ʼn Woolworths-produk herroep weens listeriose-kommer
Woolworts SA het nóg een van sy produkte herroep nadat dit aan die lig gekom het dat die verskaffer van die produk ʼn moontlike bron van Listeria is. Nuus (11-07-2018)
Maroela Geen oplossing in sig vir Grey-konflik
“Mnr. Scheepers is heel duidelik nie oop vir gesprek om ʼn oplossing vir die probleem by Grey Kollege te vind nie. Sy optrede nou, en voor 15 Mei 2018, is duidelik nie in die beste belang van Grey K… Nuus (11-07-2018)
Maroela Dele van Pretoria gaan dae sonder krag wees
Inwoners in verskeie dele van Pretoria-Oos gaan ʼn paar dae sonder elektrisiteit moet klaarkom nadat die Wapadrand-substasie Dinsdag heeltemal deur ʼn brand verwoes is. Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Hier kan ook jy Mandela se lewe vier
Vanjaar se Nelson Mandeladag-vierings kom volgens die regering op ’n kritieke tydstip waarin maatskaplike en ekonomiese uitdagings soos vroue- en kindermisbruik, hoë vlakke van werkloosheid, armoede, … Nuus (11-07-2018)
Netwerk24 Nog aanvalle by Bloemfontein stortingsterrein
Roofbendes was vir minstens nog vier aanvalle by Bloemfontein se stortingsterrein verantwoordelik, terwyl die metro sloer om oplossings te vind. Nuus (11-07-2018)