Netwerk24 Emfuleni sonder brandweer weens staking
Die Emfuleni- plaaslike owerheid het sy buurman, Midvaal, wat onder DA-beheer is, gevra om in te gryp en in noodgevalle brande in Vanderbijlpark, Sebokeng, Vereeniging, Evaton en Sharpeville te help … Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Woolworths skrik vir listeriose, herroep produkte
Woolworths Suid-Afrika het sy Savory Rice Mix-produk herroep nadat een van sy verskaffers geïdentifiseer is as ’n moontlike bron van ’n listeriose-uitbraak in Europa. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Kommer oor hoës wat nie sakebelange verklaar
Die parlement is bekommerd oor die groot aantal senior bestuurders in die staatsdiens wat nie hul direkteurskappe of belange in private of openbare maatskappye verklaar nie. Politiek (10-07-2018)
Netwerk24 Skoot was soos hamerhou op bors, sê 19-jarige
Matthew Joubert (19) het nie ’n skoot hoor klap nie, maar toe hy skielik ’n swaar hou op sy bors voel, het hy geweet iets is verkeerd. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Vliegtuig val: 'Daar was 'n helse slag'
Die vlieënier van ’n vliegtuig wat pas van die Wonderboom-lughawe noord van Pretoria opgestyg het, het Dinsdagmiddag blykbaar sy bes probeer om na die veiligheid van die aanloopbaan terug te keer toe … Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Strydbyle by Grey weer geslyp
Die strydbyle tussen die beheerliggaam en die skoolhoof van Grey-kollege (sekondêr) in Bloemfontein word duidelik van vooraf geslyp nadat die mediasieproses tussen hulle nou klaarblyklik van die baan … Nuus (10-07-2018)
Maroela Eed onderteken tydens #100MenMarch
ʼn Groot getal mans het positief reageer op die regering se versoek om ʼn einde te bring aan geweld teen vroue. Nuus (10-07-2018)
Maroela Boerboel jaag inbreker die swembad in
ʼn Vermeende inbreker het Sondagaand sy moses teëgekom toe ʼn boerboel hom skielik aan die anderkant van ʼn heining ingewag het. Nuus (10-07-2018)
Maroela Eskom-ooreenkoms sal meer as 60 000 poste skep
Meer as 60 000 poste sal na verwagting geskep word tydens 27 hernubare-energieprojekte onder die program vir Onafhanklike Kragprodusente (IPP), ter waarde van ongeveer R56 miljard. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Al 13 is uit grot
Die laaste van die jong sokkerspelers en hul afrigter wat 17 dae in ’n grot in Thailand vasgekeer was, is Dinsdag deur nou tonnels vol water na veiligheid gebring in ’n internasionale reddingspoging. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Zille hof toe oor OB-verslag oor twiets
Helen Zille, die Wes-Kaapse premier, het stukke by die hooggeregshof in Pretoria ingedien om die openbare beskermer (OB) se onlangse bevindinge oor Zille se omstrede kolonialisme-twiets te hersien en … Politiek (10-07-2018)
Netwerk24 Zuma se nuwe regsman self deur Valke ondersoek
Oudpres. Jacob Zuma se nuwe prokureur word self deur die Valke ondersoek weens sy ewe omstrede bande met die voortvlugtende Gupta-familie. Politiek (10-07-2018)
Maroela Foto’s: Minstens een dood in Pta-vliegtuigongeluk
Minstens twee persone is dood toe ʼn vliegtuig Dinsdagmiddag in Pretoria neergestort het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 16-jarige het baba glo ontvoer
’n Minderjarige meisie wat na bewering ’n babaseun ontvoer het, is in die landdroshof in Umzumbe in die sorg van haar ouers vrygelaat. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Ontvoerders eis glo R50 miljoen in Bitcoin
Die ontvoerders van die Kaapse sakeman Liyaqat Parker (65) eis na verneem word R50 miljoen in Bitcoin as losprys. Nuus (10-07-2018)
Maroela Staking by skoenfabriek duur voort
Polisiebeamptes moes Dinsdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, ingryp toe stakende werkers van ʼn skoenfabriek eiers na persone in die fabriek begin gooi het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Groot dele van Pta-Oos langer as 24 uur sonder krag
Inwoners van sekere gebiede in Pretoria-Oos sal moontlik langer as 24 uur sonder krag wees nadat die Wapadrand-substasie Dinsdagoggend afgebrand het. Nuus (10-07-2018)
Maroela AfriForum: ‘Ons sal Jiba steeds privaat vervolg’
Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat te vervolg ondanks ’n uitspraak deur die appèlho… Nuus (10-07-2018)
Maroela Foto’s: Vliegtuig val in Pretoria
ʼn Vliegtuig het Dinsdagmiddag naby Zambesirylaan in Pretoria geval. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Swaar verkeer weens vliegtuig wat op Pta-pad val
'n Vliegtuig het Dinsdagmiddag laat op die Molotopad buite Pretoria neergestort. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Lig nie jou hand, stap weg, sê Cele by optog
As jy nie ’n vrou kan hanteer nie, draai om en loop weg. Nuus (10-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 10 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (10-07-2018)
Maroela Gratis krag, ander hulp vir Jhb se kwesbares
“Ons het dit ons missie gemaak om die gemeenskap wat eens vergete was nou eerste te plaas,” het Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, Dinsdag gesê. Nuus (10-07-2018)
Maroela Beloning uitgeloof ná kapers wag doodskiet
Twee veiligheidswagte was besig met ʼn roetinepatrollie toe die voertuig waarin hulle patrollie gedoen het gekaap is. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Saak teen ‘aborsie-susters’ oor betaling uitgestel
Twee susters van Port Elizabeth wat na bewering ’n onwettige aborsiekliniek in die stad bedryf het, word nou deur 56 aanklagte in die gesig gestaar. Nuus (10-07-2018)
Maroela Baba met steekwonde gevind
ʼn Pasgebore babaseuntjie is gister met steekwonde dood in ʼn woonbuurt in Kimberley aangetref. Nuus (10-07-2018)
Maroela Harvey Weinstein: ‘Ek is onskuldig’
“Ons veg hierdie stryd een dag op ʼn slag – en vandag het ons hierdie rondte gewen.” Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 McKinsey moet steeds voor stok gekry word – DA
Die saak teen McKinsey moet ten spyte van sy verskoning nie daargelaat word nie. Politiek (10-07-2018)
Netwerk24 1 dood, 7 beseer op N3 in VS
Een mens is dood en sewe beseer in twee afsonderlike botsings Dinsdagoggend op die N3-hoofweg tussen Harrismith en Warden in die Vrystaat. Nuus (10-07-2018)
Maroela SAL soek glo strategiese vennoot
Vuyana Jarana, SAL se uitvoerende groephoof, het ʼn skriftelike onderneming aan Solidariteit gegee dat dié redery onmiddellik gaan begin met ʼn proses om ʼn strategiese vennoot te kry. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad roep eers halt met parkeerplan
Die burgemeesterskomitee in die Kaapse metro het die verslag oor die stad se voorgestelde nuwe parkeerplan vir verdere oorweging en debat terugverwys. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 2 keer lewenslank én 206 jaar vir reeksverkragter
’n Reeksverkragter wat byna drie jaar jag gemaak het op vroue in die omgewing van Rustenburg is twee keer lewenslange tronkstraf en 206 jaar opgelê. Nuus (10-07-2018)
Maroela Meisie (16) in hof oor baba se ontvoering
Die polisie het aan Maroela Media bevestig die 16-jarige wat vasgetrek is, die einste meisie is wat die dag van die ontvoering by die huis teenwoordig was. Nuus (10-07-2018)
Maroela Vakbonde oorweeg nou eenjaar-ooreenkoms met Eskom
Eskom is tans in ʼn maandlange stryd gewikkel met vakbonde oor werknemers se loonverhogings. Die kragvoorsiener voer aan sy benarde finansiële posisie laat hom nie toe om aan die vakbonde se looneis… Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 DA soek antwoorde oor R1 mjd. van Potch-raad
Byna R1 miljard is sedert 2013 verkwis en vrugteloos, onreëlmatig of onregmatig by die JB Marks-munisipaliteit in Potchefstroom bestee. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 NS kry nuwe Boeings om China teen te staan
Nieu-Seeland se weermag gaan as ’n teenvoeter vir magte soos China vier P-8A Poseidon-patrollievliegtuie van Boeing koop om sy waarnemingsvermoë te versterk. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Alliansievennote werk weer nou saam ná Zuma-tyd
Die ANC verwelkom dit dat grond wat deur tradisionele leiers bestuur word, nie geraak word deur die beleid van onteiening sonder vergoeding nie. Politiek (10-07-2018)
Maroela Al 12 seuns, afrigter veilig uit grot gebring
ʼn Woordvoerder van die vloot het gesê daar word daar tans nog gewag op ʼn paramedikus en drie vlootbeamptes wat agtergebly het om uit die grot te kom. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Geen testament vir Gill Packham al ingedien nie
Rob Packham, die sakeman van Constantia wat daarvan aangekla word dat hy sy vrou vermoor het, werk nie meer by die koeldrankmaatskappy, Twizza, nie. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Help asb! vra gesin van ontvoerde sakeman
Die familie van Liyaqat Parker (65), die ontvoerde Kaapse sakeman, het Dinsdag die gemeenskap om hulp gevra. Nuus (10-07-2018)
Maroela NVG se Jiba, Mrwebi seëvier in appèlhof
Die appèlhof het Dinsdag ʼn hofbeslissing dat Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) van die rol van advokate geskrap moet word, tersyde gestel. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 ‘Ek het lank gespaar vir my plasie’
“Ek sal tot die dood toe veg vir dit waarvoor ek hard gewerk het en wat ek deur die vrugte van my arbeid verwerf het.” Politiek (10-07-2018)
Netwerk24 May verenig regering ná Boris en Davis
Theresa May, Britse eerste minister, het Dinsdag met haar nuwe kabinet vergader in die hoop om die regering te verenig. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Vermeende rower ná 3 jaar weer aangekeer
’n Man wat reeds drie jaar weens poging tot moord en gewapende roof in Oos-Londen gesoek word, is Maandag in Port Elizabeth in hegtenis geneem. Nuus (10-07-2018)
Maroela Ashwin sal sy ‘pyn by Menseregtekommissie deel’
“Ons praat hier oor herstel en ʼn omgewing waarin mense se gelykheid [en] menseregte gerespekteer kan word.” Nuus (10-07-2018)
Maroela Video: Talle sonder elektrisiteit ná brand by Pta-substasie
Kyk hier watter buurte tans sonder elektrisiteit sit. Nuus (10-07-2018)
Maroela Fetusse in vrieskas: 2 jaar later en nog geen verhoor
Die twee vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle talle onwettige aborsies uitgevoer en van 25 fetusse ontslae geraak het, se saak is Dinsdag weer in die Port Elizabeth-landdroshof uitgestel. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Polisie spoor broer op, word bewaak
Die polisie het die broer van die dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel (30) van Polokwane opgespoor nadat hy Maandag verdwyn het. Nuus (10-07-2018)
Maroela Foto’s: Tientalle sterf in rampspoedige oorstromings
Teen Dinsdagoggend was daar ook meer as 50 mense van wie daar nog nie rekenskap gegee kon word nie. Nuus (10-07-2018)
Maroela Vrou vertel van nagmerrie-aand toe sy inbreker doodskiet
“Toe sien ek die flitslig in die sitkamer en hierdie onbeskryflike vrees kom oor my. Ek het omgedraai, die vuurwapen gaan haal en ek is terug sitkamer toe.” Nuus (10-07-2018)
Maroela Twee dalk met Modimolle-plaasaanval verbind
Die twee verdagtes is na bewering Zimbabwiërs en een van hulle het glo vroeër vir die slagoffers, Lesley (63) en Hercu (75) van Niekerk, gewerk. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Tiener wat dood is op bizarre wyse gegroet
Die lyk van ’n tiener (18) is vir sy roudiens aangetrek in sy gunsteling-basketbalspan se hemp en in ’n leunstoel sitgemaak. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Dodetal in Japan staan al op 127 mense
Japan het gesukkel om dienste te herstel en hulp te bied aan slagoffers van die land se ergste oorstromings in 36 jaar. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Brand breek uit in Kaapse hawe
Groot bolle swart rook kan in die hawe gesien word. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Tas met mandrax-tablette op bus gekry
Mandrax-tablette van meer as ’n halfmiljoenrand is Maandag op ’n passasiersbus naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap gekry. Nuus (10-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Rode Duivels en nasionalisme
Heel anders as ’n baie aktiewe beeld van selfversekerdheid wat die Nederlanders in vorige wêreldbeker-eindtoernooie uitgestraal het, fokus die Belgiese span nou op ’n gees van beskeie selfversekerd… Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Inwoners van Lawley, Ennerdale slaags oor grond
’n Stryd woed oor ’n stuk grond tussen die gemeenskappe van Lawley en Ennerdale, suid van Johannesburg. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Zuma se nuwe prokureur het ‘kleurryke’ verlede
Oudpres. Jacob Zuma se nuwe prokureur, Dan Mantsha, is ’n man met ’n kleurryke verlede. Politiek (10-07-2018)
Netwerk24 Man van Uitenhage kla al 2 j. oor gebarste waterpyp
Nzimeni Ngqiqi (77) van KwaNobuhle in Uitenhage sê water van ’n gebarste pyp vloei al die afgelope twee jaar vrylik buite sy huis, berig GroundUp. Nuus (10-07-2018)
Maroela Man sterf tydens fratsongeluk op wittebrood
Die pasgetroude paartjie is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas waar die man later aan sy beserings beswyk het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Skoolseuns in hof oor ‘sodomisering’
Die vyf skoolseuns van Thaba Nchu wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n medeleerling op die skoolterrein gesodomiseer het, verskyn in die hof. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Thailand blameer Chinese toeroperateurs vir bootramp
Die adjunk- eerste minister van Thailand het Chinese toeroperateurs geblameer vir die dood van meer as 40 mense in ’n onlangse bootongeluk. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Chinese afvaardiging wil Eden besoek
’n Afvaardiging van China sal die Eden-distrik waarskynlik in September besoek vir opvolgsamesprekings oor moontlike beleggingsgeleenthede. Nuus (10-07-2018)
Maroela Johan Goosen: ‘Ek het ʼn fout gemaak’
“Ek is deur moeilike tye. Ek was baie hartseer. Ek het gedink dit gaan nooit eindig nie.” Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Hoor wat sê Ashwin
Ashwin Willemse praat Dinsdagoggend vir die eerste keer in die openbaar ná die SuperSport-uitstapdebakel. Hy praat met die radio-omroeper, Eusebius McKaiser in 'n regstreekse onderhoud op 702 en Cape … Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Jiba wen in appèlhof
Die appèlhof in Bloemfontein het ’n bevinding van die hooggeregshof dat Nomgcobo Jiba en Lawrence Mrwebi van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) van die rol van advokate geskrap moet word, tersyde … Politiek (10-07-2018)
Maroela Talle, insluitend vroue, vas oor transitorooftogte
Een van die verdagtes is ’n vrou wat verbonde is aan die Tshwane-metropolisie. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Seun gelukkig hy leef ná skietery naby Cullinan
Matthew Joubert (19) is gelukkig dat hy oorleef het nadat ’n koeël sy aorta net-net gemis het. Nuus (10-07-2018)
Maroela Thailand-grotdrama: Só word seuns uit grot gered
Dit het Maandag deur die nag gereën en dit kan die reeds gevaarlike reddingsoperasie vandag net nog ingewikkelder maak. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Van Rooyen-moordsaak na hooggeregshof oorgeplaas
Die saak van ’n jong man wat aangekla word van die moord op sy vriend se ma is na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Vliegtuie van Kaapstad herlei weens digte mis
Verskeie vliegtuie moes Dinsdagoggend weens digte mis van die Kaapstad Internasionale Lughawe herlei word. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Oudwerker vas oor aanval op veeartse
’n Oudwerker van twee veeartse van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo wat in Junie op hul plaas aangeval is, is in hegtenis geneem. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Trump se plan ná herrie oor kinders flop
’n Regter in Amerika het nie ’n versoek van die regering toegestaan om immigrantekinders wat onwettig in die land is, langer as 20 dae aan te hou nie. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Groot optog begin in Pretoria
Bheki Cele, “manne van aksie” en vroue is gereed om deel te wees van die historiese #100MenMarch teen vroue- en kindergeweld in Pretoria. Nuus (10-07-2018)
Maroela Eskom verwelkom McKinsey se verskoning
“In ooreenstemming hiermee sal ons poog om die res van die betaling vanaf Trillian, wat nie deel van die skikkingsooreenkoms was nie, terug te kry deur ʼn regsproses saam met die nasionale direktora… Nuus (10-07-2018)
Maroela 19-jarige op kleinhoewe geskiet
ʼn Jong man is Maandagaand, skaars ses dae voor sy 20ste verjaardag, op ʼn kleinhoewe buite Pretoria geskiet toe hy die voëls waarmee hulle boer gaan kos gee het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Weduwee van Nobelpryswenner eindelik vry
Byna ’n jaar na sy dood het die Chinese Nobelpryswenner Liu Xiaobo (61), se weduwee, Liu Xia, toestemming gekry om die land te verlaat. Nuus (10-07-2018)
Maroela Vroue terug in hof oor fetusse in vrieskas
ʼn Verklaring van die ondersoekbeampte in die saak het vroeër onthul hoe hy ʼn kliniek deursoek het en in ʼn vrieskas op rooi sakke met gevriesde fetusse afgekom het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 8 seuns uit, nou vir die laaste
Die wêreld se oë is vandag weer op Thailand waar nog vier seuns en hul afrigter uit die Tham Loeang-grot gered moet word. Agt seuns is reeds gered. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Nou vir die laaste 5
Reddingswerkers is terug in die grot in Thailand om die laaste vier seuns en hul afrigter te red terwyl die weer by die uur slegter raak. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Kleefplastiek kan ná 30 jaar dalk kanker veroorsaak
Die chemikalieë in sommige kleefplastiek wat gebruik word om kos mee toe te draai, kan ernstige gevare vir menslike gesondheid inhou. In party gevalle kan dit selfs kanker veroorsaak. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Theresa May staan sterk sonder ‘Brexiteers’
Dit was ’n blou Maandag vir Theresa May, die premier van Brittanje, maar sy het haar man gestaan tydens 'n taai vraesessie in die parlement. Nuus (10-07-2018)
Maroela Man vas ná hy bejaarde oorval, beroof
Die man het glo sy gesig met ʼn kussing verberg toe hy haar kamer binnegekom het, maar ook dieselfde kussing gebruik om dit oor haar kop te sit sodat sy hom nie kon sien nie. Hy het sy vingers in di… Nuus (10-07-2018)
Maroela Vermeende rower wil ‘bom’ in winkel laat ontplof
Die vermeende rower het glo ʼn tienjarige seuntjie buite die winkel gevra om ʼn bruin koevert aan die bestuurder van die winkel te oorhandig. Daarin is geëis dat hy geld in ʼn sak sit en dit buite die… Nuus (10-07-2018)
Maroela Nóg ʼn motorreus in die sop oor vervalste data
Dít kom kort nadat die vervaardiger in Oktober verlede jaar nagenoeg 1,2 miljoen voertuie herroep het. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Kommer oor Trump se nuwe konserwatiewe regter
Pres. Donald Trump van Amerika het Brett Kavanaugh benoem vir die Amerikaanse hooggeregshof om uittredende regter Anthony Kennedy (81) te vervang. Nuus (10-07-2018)
Netwerk24 Pasiënte ‘sit dae lank op stoele en wag in Pelonomi’
Pasiënte met gebreekte arms en bene wat dae lank op stoele moet sit en wag om geopereer te word is maar net een van die wrede werklikhede in die ortopediese afdeling van die Pelonomi-hospitaal in … Nuus (10-07-2018)