Netwerk24 May skommel kabinet ná Johnson se bedanking
Ná die skokaankondiging dat Boris Johnson Maandag as Brittanje se minister van buitelandse sake bedank het, is sy opvolger nog dieselfde aand aangewys. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Vrou nie meer aangekla ná transitoroof
Die vroulike lid van die Tshwane-metropolisie wat onder die 23 mense is wat Vrydag in hegtenis geneem is in verband met misdade wat verband hou met transitorooftogte is Maandag vrygelaat. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Seun (19) in bors geskiet by Cullinan
’n 19-jarige seun is Maandagaand in die bors op ’n kleinhoewe naby Cullinan in Gauteng geskiet. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Beesboere verken boerdery in Rusland
Die ministerie van landbou is “baie bekommerd” oor boere wat die land wil verlaat weens die vrese oor grondonteiening sonder vergoeding, en pleit by hulle om dit nie te doen nie. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Motoriste mor oor verkeersknope weens betogings
Motoriste in die suide van Lenasia het Maandagaand op sosiale media gekla dat hulle meer as twee uur in die verkeer vasgevang was. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 ‘Ploftoestelle is net daar om vrees te saai’
Die ploftoestelle wat in verskeie openbare plekke gevind is, word net daar gesit om gevoelens van vrees en onsekerheid te saai, sê Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Regering, Kaapstad stry oor waterverligting
Te midde van goeie reën en die Wes-Kaapse damvlakke wat al hoe meer styg, stry die Kaapstad-metro en nasionale departement van water en sanitasie oor wanneer waterbeperkings verslap kan word. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Boet Troskie se dogter breek heup, skouer met val
Elna Troskie, tweelingdogter van Boet Troskie, rolprentmagnaat en oudsakeman van Bloemfontein, het Vrydagaand haar heup op twee plekke, asook haar skouer, gebreek. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Man in hof oor vermoorde vrou se selfoon
’n Man van 28 jaar verskyn Dinsdag in die hof nadat die selfoon van ’n vermoorde vrou glo in sy besit gevind is. Nuus (09-07-2018)
Maroela Boris Johnson bedank
Boris Johnson, die Britse minister van buitelandse sake, het te midde politieke twis oor die land se Brexit-strategie bedank. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Pa beskerm baba met sy lyf in skietvoorval
Was die skoot etlike sentimeters nader, het ’n ma van Port Elizabeth waarskynlik haar vier maande oue baba saam met die kind se pa begrawe. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Born Free kla omdat Botswana weer olifantjag oorweeg
Die bewaringsorganisasie Born Free het Maandag sy “uiterste kommer” uitgespreek omdat Botswana dit oorweeg om die moratorium op die jag van olifante op te hef. Nuus (09-07-2018)
Maroela Foto’s: Skattige prins Louis gedoop
Kensington-paleis het vooraf bevestig dat koningin Elizabeth (92) en haar man, prins Phillip (97), nie die doop van hul sesde agterkleinkind sal bywoon nie. Nuus (09-07-2018)
Maroela Dié Pta-strate more gesluit weens optog
Die Tshwane-metropolisie het ʼn beroep op motoriste gedoen om kennis te neem van ʼn beplande optog wat Dinsdag verkeer in Pretoria erg kan ontwrig. Nuus (09-07-2018)
Maroela Só lyk Wes-Kaapse damvlakke ná onlangse reën
“Ons watersekuriteit is nou gesonder as wat dit ʼn jaar of twee gelede was tydens die verlammende droogte wat ons die laaste paar jare ervaar het.” Nuus (09-07-2018)
Maroela Oud-Puk-prof sterf op 91
“Hy het ʼn goeie sin vir humor gehad. Daar was altyd ʼn gelag in sy huis.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Winterreën in noorde van die land ongewoon
Ná verlede week se kouefront het Suid-Afrikaners Maandag in die noordelike en sentrale dele van die land te midde van koue reënweer na serpe en koffiebekers gegryp. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Vrou (85) in versorgingsoord vermoor
’n Bejaarde vrou se lyk is Maandagoggend in haar badkamer by ’n versorgingsoord in Mbombela (Nelspruit) gekry. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Malema loop deur ná hy by July paradeer
Die EFF is wyd op sosiale media gekritiseer nadat sy leiers die Durban July-perdewedrenne, ’n “wit bevoorregte kolonialistiese” geleentheid, bygewoon het. Nuus (09-07-2018)
Maroela Sakeman in Kaapstad ontvoer
Die polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn sakeman wat Maandagoggend by sy onderneming in Kaapstad ontvoer is. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Man vas wat bejaarde vrou beroof
’n Man wat vroeër ’n bejaarde vrou in haar huis, vyf huise weg van waar hy self woon, oorval en beroof het, is Maandag in hegtenis geneem. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Duduzane op borgtog van R100 000 vrygelaat
Duduzane Zuma ry nou met Jan Tuisbly se karretjie. Dié seun van oudpres. Jacob Zuma moes sy paspoort inhandig en mag nie sonder toestemming die land verlaat totdat sy saak weens beweerde korrupsie … Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Seuntjie (1) in kar op oom se skoot doodgeskiet
’n Eenjarige seuntjie is Sondagaand in die hospitaal dood nadat ’n koeël hom in Komlossy-straat in Retreat in Kaapstad in die kop getref het. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Ontvoerders gryp sakeman van Kaap helder oordag
’n Vooraanstaande sakeman van Plattekloof, Kaapstad, is Maandag helder oordag in die ondergrondse parkeerterrein van sy maatskappy se hoofkantoor in Parow ontvoer. Nuus (09-07-2018)
Maroela ‘Moyane sal na Inkomstediens terugkeer’
“Hy staan steeds sterk soos julle kan sien. Hy betaal sy regsonkoste en gaan voort met sy verdediging.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 ‘Krisis’ nadat Boris Johnson ook bedank
Boris Johnson, minister van buitelandse sake, het Maandag uit Theresa May, premier van Brittanje, se wankelrige kabinet bedank. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Laaste nag vir 4 seuns in grot – hopelik
Agt van die 12 Thaise seuns wat saam met hul sokkerafrigter in die Tham Loeang-grot vasgekeer was, is aan die einde van dag twee van ’n internasionale reddingspoging uit die grot gered. Nuus (09-07-2018)
Maroela Polisiemoordenaars swaar gestraf
Die twee polisiebeamptes was besig om ʼn beskermingsbevel af te dwing toe hulle oorval en ontvoer is. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Darren Scott in gewapende roof
Hy is oorweldig deur die boodskappe van ondersteuning wat hy van vriende, kollegas en vriende op sosiale media ontvang het nadat hy Donderdagaand in die loop van ’n pistool moes vaskyk. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 ‘VSA is rampokkeragtig’
Noord-Korea en Amerika verkeer glo in ’n diplomatieke “stilstand” ná die jongste vergadering tussen Mike Pompeo en Noord-Koreaanse amptenary. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Knysna se munisipale bestuurder bedank
Kam Chetty, Knysna se munisipale bestuurder, het bedank. Nuus (09-07-2018)
Maroela McKinsey sê jammer oor R1 miljard van Eskom
“Die fooi was daarop gerig om ons belegging terug te kry eerder as wat dit gestrook het met Eskom se situasie. In daardie konteks was die fooi te hoog. Dit moes nie gebeur het nie.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Eskom 'se nalatigheid veroorsaak veldbrande in VS'
Eskom se nalatigheid met die instandhouding van kragpale het binne ’n jaar tot vyf veldbrande in net die Vrystaatse Goudveld gelei. Nuus (09-07-2018)
Maroela Vrou skiet inbreker: Man ook vir ander misdade gesoek
Die man se naam kan nog nie bekend gemaak word nie aangesien die polisie nog sy naasbestaandes in kennis moet stel. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Temperature begin daal nadat brande vernietiging saai
Dit begin van Maandag afkoel in die gebiede waar brande in Kalifornië te midde ’n hittegolf woed. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Skok oor oudstudente wat steeds spog met NSFAS-geld
Die parlement soek antwoorde oor waarom studente steeds geld van die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) ontvang het, al het hulle klaar gestudeer. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 ‘Gevaarlike misdadiger’ se appèlaansoek verwerp
Die moordenaar van ’n 17 maande oue baba se aansoek om daarteen te appelleer dat hy tot gevaarlike misdadiger verklaar is, is Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad van die hand gewys. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Man in Bfn vas weens vervalste rybewyse
’n Man van Botshabelo verskyn na verwagting Maandag in die landdroshof nadat hy by ’n toetsstasie in Bloemfontein met verskeie vervalste dokumente in sy besit aangekeer is. Nuus (09-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 9 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Studente doen gemeenskapsdiens
Sewe studente wat vroeër aangekla is ná die #FeesMustFall-betogings op universiteitskampusse, gaan nou gemeenskapsdiens by skole doen. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Bloed by vermiste Patel-broer se ouerhuis gekry
’n Bakkie met bloed aan die deur, ’n kombers binne en handskoene agterop, is wat die polisie gekry het toe hulle Rameez Patel se broer wou gaan oplaai. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Kalkbaai en Maboneng is ‘koel’, sê Forbes
Kalkbaai en die Maboneng-gebied in Johannesburg pronk op Forbes se lys van die “koelste woonbuurte in die wêreld”. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Bus in Mitchells Plain aan die brand gesteek
’n Golden Arrow-bus is Maandag deur inwoners van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte in Eislebenweg aan die brand gesteek. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Ondermaat-vis weggesteek in geheime ruimte
’n Man van Despatch wat glo vis in ’n versteekte kompartement in sy boot geberg het, is die afgelope naweek by die Noordhoek-skibootklub in hegtenis geneem. Nuus (09-07-2018)
Maroela Bejaarde (85) in versorgingseenheid vermoor
“Dit lyk nie in dié stadium asof daar gedwonge toegang tot die eenheid was nie.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Zuma beëindig sy jare lange prokureur se diens
Oudpres. Jacob Zuma het toe soos verwag vir Michael Hulley, sy jare lange prokureur, die trekpas gegee. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 2 topspelers van SA vrouekrieket haak af
Twee van Suid-Afrika se beste vrouekrieketspelers het dié naweek getrou. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Patel se broer verdwyn voordat hy kan getuig
Die dubbelmoordbeskuldigde Rameez Patel (30) van Polokwane se broer, wat Maandag teen hom in die hooggeregshof in Polokwane moes getuig, het spoorloos verdwyn. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Rob Packham Dinsdag weer in hof
Die Kaapse sakeman wat daarvan aangekla word dat hy sy vrou in Februarie vanjaar vermoor het, verskyn weer Dinsdag in die landdroshof in Wynberg. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Somerset-Wes-rower gesoek vir nog 2 inbrake
’n Man wat Vrydag in die vroeë oggendure by ’n huis in Heldervue, Somerset-Wes, ingebreek en in ’n struweling met die huiseienaar doodgeskiet is, was deur die polisie gesoek vir minstens nog twee … Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Internasionale sterre kom SA toe vir Mandela-fees
Talle internasionale sterre kom in Desember Suid-Afrika toe vir die Mandela 100-fees wat deur die organisasie Global Citizens aangebied gaan word. Oprah Winfrey, Beyoncé, Jay-Z, Ed Sheeran, Pharrell … Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Sakeman in Kaapstad ontvoer
Die hoofstigterslid van die Foodprop Group (FPG)-eiendomsmaatskappy in Kaapstad is Maandagoggend ontvoer. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 23 aangekeer ná vlaag transito-rooftogte in Junie
Die polisie het die afgelope week 23 verdagtes, waaronder ’n vroue-metropolisielid van Tshwane, aangekeer weens hul moontlike betrokkenheid by misdrywe wat met transitorooftogte verband hou. Nuus (09-07-2018)
Maroela Swak vertaalde vraestelle verwar leerders
“Dit is skokkend en terselfdertyd lagwekkend. Dit lyk behoorlik asof die onderwysdepartement die vraestel se vertaling aan Google oorgelaat het.” Nuus (09-07-2018)
Maroela Klagte oor riool in strate
“6 400 000 liter se riool moet skoongemaak word.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Mokoko vier 33ste verjaardag in Jhb-dieretuin
VIDEO VAN ADRIAN BY. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Hengelaar verdrink ná hy van rotse geslaan word
’n Middeljarige man wat in Hermanus visgevang het, het Sondag verdrink nadat hy deur ’n brander van die rotse afgeslaan is. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Man vra vrou weer om te trou toe ring in puin opduik
’n Egpaar van Kalifornië in Amerika wie se huis in ’n veldbrand afgebrand het, het hul verloofring in die puin opgespoor en toe sommer weer verloof geraak. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Jeug wil groter sê in Brics-lande hê
Die agentskap vir jeugontwikkeling in Suid-Afrika meen die jeug moet ’n groter sê hê in die regeringstrukture van die onderskeie Brics-lande, sowel as in die handel tussen hierdie lande. Politiek (09-07-2018)
Netwerk24 Kardiewe onder talle wat in Noordwes vasgetrek is
Drie mense wat daarvan verdink word dat hulle drie jaar gelede ’n voertuig in Pretoria gesteel het, is onder verskeie verdagtes wat Maandag in Brits en Ga-Rankuwa in die landdroshof sal verskyn. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 R1,7 m. van J.B. Marks-munisipaliteit ‘verdwyn’
Die Valke ondersoek presies hoe R1,7 miljoen uit die koffers van die J.B. Marks-munisipaliteit in Noordwes verdwyn het. Nuus (09-07-2018)
Maroela Britse vrou sterf ná vergiftiging
Die Britse vrou wat onlangs in raaiselagtige omstandighede met die lewensgevaarlike senumiddel Novichok vergiftig is, het gesterf. Nuus (09-07-2018)
Maroela Burgemeester verdedig aankoop van 30 motors
Die burgemeester het gesê dié 30 motors is net die eerste aflewering en nog 50 motors sal Dinsdag bestel word. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 1 kommissie op ’n slag
Pres. Cyril Ramaphosa het toegegee daar moet eers duidelikheid van een kommissie verkry word voordat daar met die tweede kommissie van ondersoek na Tom Moyane, geskorste kommissaris van die … Politiek (09-07-2018)
Maroela Foto’s: Vyf sokkerseuns sover uit oorstroomde grot gered
Die 12 seuns, tussen 11 en 16 jaar oud, en hul 25-jarige afrigter is langer as twee weke gelede in ʼn grot vasgekeer. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Vrou steek man glo dood met stuk spieël
’n Vrou van Rouxville in die Vrystaat verskyn Dinsdag in die landdroshof nadat sy na bewering die pa van haar baba met ’n stuk van ’n gebreekte spieël doodgesteek het. Nuus (09-07-2018)
Maroela Dooiepunt glo bereik in Grey-mediasieproses
Die mediasieproses tussen Grey Kollege Sekondêre skool in Bloemfontein en Deon Scheepers, die skoolhoof, het glo misluk. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n ploftoestel by Pavilion-sentrum gekry
Nog ’n plofstoftoestel is Maandag in ’n winkelsentrum in Durban gekry. Nuus (09-07-2018)
Maroela Vrou steek glo man met gebreekte spieël dood
Die vrou sal binnekort op aanklag van moord in die hof verskyn. Nuus (09-07-2018)
Maroela Gruvonds ná man (20) vermis raak
Die soektog na ʼn vermiste 20-jarige man van Limpopo het tragies geëindig toe sy geskende liggaam Sondag in ʼn weiveld gevind is. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Vyfsterbul van R1,8 m. is ‘soos 'n diamantring'
’n Bul wat teen R1,8 miljoen verkoop word, is soos ’n diamantring, sê een van sy eienaars, Surina Smal. Jy wil hom dalk so veilig moontlik hou, maar hy moet gebruik word. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 2 sterf en 29 beseer in botsing buite Fochville
’n Man en vrou is Sondagaand dood toe hul motor op die N12 buite Fochville met ’n vragmotor en bus in ’n botsing betrokke was. Nuus (09-07-2018)
Maroela SA se kleinhandelmark gaan drasties verander
Waar daar meer as een winkel in ’n inkopiesentrum is, sal dit in een winkel gekonsolideer word. Handelsname soos La Senza sal binne Edgars verkoop word en die afsonderlike spesialiswinkels sal verd… Nuus (09-07-2018)
Maroela Leeuwelpie uit ‘haglike omstandighede’ gered
Die eenjarige leeuwelpie, wat in ʼn hok in ʼn woonstel in Parys, Frankryk, as “eksotiese troeteldier” aangehou is, is nou na Suid-Afrika gebring. Nuus (09-07-2018)
Maroela Dagsorg se oproep aan ma: ‘Kom, jou kind is dood’
“Nathasia, jou kind is dood. Kom haal hom.” Nuus (09-07-2018)
Maroela Hengelaar kom op 21-jarige se lyk af
“Alle rolspelers is na die toneel ontbied, maar dit was te moeilik om te voet by die man uit te kom.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 2 van Trump se regters ‘nie konserwatief genoeg’
’n Regterlike aktivis wat pres. Donald Trump adviseer oor moontlike benoemings vir die Amerikaanse hooggeregshof het Sondag gesê twee van die kandidate sal die guns van konserwatiewes moeilik wen. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Boeddruk-medisyne herroep weens onsuiwerhede
Talle middels vir hoë bloeddruk en hartprobleme is oor Europa heen herroep nadat ’n onsuiwerheid daarin ontdek is wat kanker in mense kan veroorsaak. Nuus (09-07-2018)
Maroela Duduzane Zuma in enkelboeie in hof
Die staat voer aan dat Zuma en sy sakevennote, die Gupta-broers, ʼn plan beraam het om Jonas te oortuig om opdragte van hulle uit te voer deur vir hom omkoopgeld aan te bied. Nuus (09-07-2018)
Maroela Departement sê oor skoolvakansiegerugte
Die boodskap is oënskynlik deur die presidensie uitgestuur. Nuus (09-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Emosies en die wêreld se rampe
Die wêreld word voortdurend geskud deur groot rampe, soos die veldbrande in Kalifornië en verwoestende oorstromings in Japan. Tog lyk dit of die reddingspoging van 12 seuns en hul afrigter uit ’n T… Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Pa langs baba van 4 maande doodgeskiet
’n Pa van Port Elizabeth is Sondag langs sy vier maande oue baba doodgeskiet. Nuus (09-07-2018)
Maroela Twee dood, 29 beseer in N12-botsing
“Talle mense het oor die toneel verspreid gelê en ander het op die toneel rondgeloop.” Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Britse slagoffer van senugas sterf
Een van die twee mense wat verlede week in Engeland met senugas vergiftig is, is Sondagaand dood. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Zuma se seun kry borgtog
Borgtog is Maandag vasgestel in die korrupsiesaak van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, in die handelshof in Johannesburg. Nuus (09-07-2018)
Maroela Gewilde omroeper vertel van noue ontkoming
“Ek het gedink ek gaan doodgeskiet word terwyl my twee seuns ʼn paar kilometer verder by die huis vir hul pappa wag om tuis te kom.” Nuus (09-07-2018)
Maroela Sassa sê stelsel is nou ‘stabiel’
Sassa het verlede week fel deurgeloop onder kritiek ná duisende begunstigdes met leë hande moes terugkeer nadat hulle dae lank in rye gestaan het om te wag vir hul toelae. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Zuma stem in om paspoort te oorhandig
Duduzane Zuma het Maandagoggend vroeg by die Johannesburg Sentraal-polisiekantoor aangemeld voor sy verwagte verskyning in die handelshof op ’n aanklag van korrupsie. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Moyane praat met media oor ‘brief’
Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), gaan Maandag om 11:00 joernaliste by die Protea Hotel in Johannesburg te woord staan oor “sake van die dag” terwyl die … Politiek (09-07-2018)
Netwerk24 Redding duur voort ná swaar stortreën in Japan
Reddingswerkers in Japan het Maandag deur modder en rommel gegrawe om oorlewendes te vind nadat stortreën oorstromings en grondstortings veroorsaak het waarin byna 100 mense dood is en talle vermis … Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Renosterkoei, kalf op wildreservaat gestroop
’n Renosterkoei en kalf het die jongste slagoffers van renosterstropers in die Oos-Kaap geword. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 10 dood toe trein ontspoor
10 mense is dood en 73 beseer toe ’n trein in die noordooste van Turkye ontspoor het. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Brittanje se Brexit-minister bedank
David Davis, Brittanje se minister gemoeid met Brexit, het bedank omdat hy nie “teësinnig verplig” wil voel oor Theresa May, die premier van Brittanje, se plan om uit die Europese Unie (EU) te tree … Nuus (09-07-2018)
Maroela Baba oorleef koeëlreën waarin pa langs hom sterf
ʼn Vier maande oue baba het Sondag oorleef ná sy pa reg langs hom doodgeskiet is terwyl hulle gelê en slaap het. Nuus (09-07-2018)
Maroela Vier beseer in Midrand-botsing
Vier mense is beseer in ʼn laataandbotsing op die N1. Nuus (09-07-2018)
Maroela Verdoemende aantygings teen VBS Bank
VBS-direkteure het glo miljoene rande aan omkoopgeld aan politici en hoof- uitvoerende beamptes by die passasierspooragentskap (Prasa) en die openbare beleggingskorporasie (OBK) betaal om sodoende … Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 Raaisel by UV se MT Steyn-beeld opgelos
Die raaisel by die imposante pres. M.T. Steyn-standbeeld voor die hoofgebou van die Vrystaatse Universiteit (UV) in Bloemfontein is opgelos. Nuus (09-07-2018)
Netwerk24 VS ANC-hooggeregshofsaak begin nie meer Maandag
Die Vrystaatse ANC-hooggeregshofsaak wat vir Maandag beplan was, gaan nie meer dan voort nie omdat die twee respondente, die ANC en sy provinsiale uitvoerende komitee (PUK), nog nie hul … Politiek (09-07-2018)