Netwerk24 Groep nog ’n nag in grot ná vier gered is
Die opspraakwekkende en uiters gevaarlike reddingspoging van 12 jong sokkerspelers en hul afrigter uit die Tham Loeang-grot in die noorde van Thailand sal Maandagoggend vroeg voortgesit word. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Lid van metropolisie vas oor transito-rooftogte
’n Vroulike lid van die Tshwane-metropolisie is onder die 23 mense wat Vrydag in hegtenis geneem is in verband met misdade wat verband hou met transitorooftogte, het die SAPD Sondag bekend gemaak. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Moeilik om korrupsie deur Duduzane te bewys’
Daar word ’n groot gewag gemaak van Duduzane Zuma se verskyning op ’n aanklag van korrupsie, maar die saak van strafbare manslag teen hom hou groter probleme in. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Wen 'n potjie gholf by Legend Gholf and Safari
Vandeesweek is lesers se laaste kans om pryse in Beeld se Winterfees-kompetisie te wen. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Trump sê Maandag wie hy as nuwe regter benoem
Pres. Donald Trump van Amerika sal Maandag sy benoeming vir die vakante pos in die Amerikaanse appèlhof bekend maak. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Geen Suid-Afrikaners onder dodetal
Geen Suid-Afrikaners is tot dusver onder diegene wat verdrink het in erge vloede in Japan nie, het die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) Sondagaand bekend gemaak. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Verwerpte leeuwelpie van Europa na SA gebring
’n Leeuwelpie wat in Oktober verlede jaar verlate in ’n woonstel in Parys, Frankryk, gevind is, het sy eerste treë op Afrika-grond gegee. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Baba dood op 1ste dag by dagmoeder
“Natasha, jou kind is dood. Kom haal hom.” Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Fedusa kap kaping, ontvoering van Prasa-voorsitter
Die vakverbond Fedusa veroordeel die kaping en ontvoering van Khanyisile Kweyama, voorsitter van die direksie van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa). Nuus (08-07-2018)
Maroela ‘ANC en EFF lieg vir die mense oor grondkwessie,’ sê DA
“Die ANC en die EFF glo die staat moet die alleeneienaar van die grond wees en mense moet dit by die staat huur.” Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Kankervrye Trystin terug in PE verwelkom
Die trane het geloop toe Trystin Stevens (10) Saterdag op die lughawe in Port Elizabeth land nadat hy vyf maande lank behandeling teen kanker in Kaapstad ontvang het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Wil ambulans help, toe klap skote
Die Kaapstad-metro se wetstoepassingsafdeling is Sondagoggend vroeg na New Horizons in Pelican Park ontbied om ambulanspersoneel te help, toe geweerskote naby hulle begin klap het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 4 vas ná roof van juweliersware
Vier verdagtes wat na bewering Vrydag by die rooftog op ’n juwelierswinkel in Mitchells Plain, Kaapstad, betrokke was, sal so gou moontlik in die hof verskyn. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Tradisionele leiers raak nou heilige koeie
Pres. Cyril Ramaphosa en sy binnekring vrees dat as daar te sterk teen koning Goodwill Zwelithini van die Zoeloes en ander tradisionele leiers opgetree word, dit die faksie van oudpres. Jacob Zuma … Politiek (08-07-2018)
Maroela Visserman verdrink toe golwe hom van rotse afslaan
Die man, in sy vyftigs, is sowat 30 m van die kuslyn af aangetref. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Thaise reddingsdrama in beeld
Die lot van die oorblywende sokkerspelers en hul sokkerafrigter sal Maandag bepaal word wanneer die tweede deel van die reddingsoperasie hervat word in die Tham Luang-grotte in Thailand. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 1 dood, 3 beseer in ongeluk op N2
Een persoon is dood en drie beseer toe ’n voertuig met ’n staatsambulans op die N2 buite Empangeni gebots het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Fietsryer beseer toe hy in strik vasry
Iemand kon sy nek gebreek het, sê Harry Millar, ’n fietsryer van Kaapstad wat Saterdag in ’n strik vasgery het wat op ’n bergfietsroete teen Tafelberg gestel is. Nuus (08-07-2018)
Maroela Motorfietsryer sterf toe eenton-afleweringswa hom tref
Die man is op die toneel dood verklaar. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Meisie (5) verdrink in swembad in Pta
’n Vyfjarige meisietjie het Saterdag in ’n swembad by ’n huis in Pretoria verdrink. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 ANC kies nuwe leiers in Gauteng-streke
Dr. Kgosi Maepa, ’n sakeman, is die nuwe voorsitter van die ANC in die Tshwane-streek in Pretoria, terwyl Maphefo Letsie, burgemeester van Merafong (Carletonville), die nuwe ANC-leier aan die … Politiek (08-07-2018)
Maroela ‘Uitsprake oor grondhervorming bewys gevaarlike dubbele standaarde’
“Nou is dit duidelik dat wit mense se eiendom geteiken word. Dit is onbillik, onregverdig en totaal onaanvaarbaar. Die oplossing is eenvoudig.” Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Wintervakansie nie verleng weens Mandeladag
Die Julie-skoolvakansie is nie verleng nie en skole sal soos beplan op 17 Julie heropen. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 ‘Jesus, Jesus, Jesus!’ skree vrou voor sy inbreker skiet
“Hy het my hand met my rewolwer daarin vasgegryp en dit na my gesig gedraai. Ek het ‘Jesus, Jesus, Jesus!’ geskree. Die volgende oomblik het ek krag gekry.” Nuus (08-07-2018)
Maroela Eerste seuns maak glo verskyning uit grot
Twee ambulanse kon gewaar word wat die toneel buite die grot verlaat. Nuus (08-07-2018)
Maroela Agt vas ná bendegeweld, verdagte optrede
“Polisiebeamptes van Cloetesville was besig met patrollie toe hulle gesien het hoe die verdagtes ʼn swart voorwerp by hul motor uit gooi.” Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 1ste Thaise seuns stap glo uit grot
Reddingswerkers vorder glo flink met die poging om die 12 jong sokkerspelers en hul afrigter uit die Tham Loeang-grot in die noorde van Thailand te red. Die eerste twee seuns het na wat berig word … Nuus (08-07-2018)
Maroela Vrou skiet vermeende inbreker dood
ʼn Vrou van Somerset-Wes in die Wes-Kaap het ʼn vermeende inbreker in haar huis doodgeskiet. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 1 dood ná vragmotor byna oor motor ry buite Bloem
Een persoon is dood en twee beseer toe ’n ligte motorvoertuig en ’n vragmotor laat Saterdagaand buite Bloemfontein in die Vrystaat gebots het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Groot skade nadat stadion in O-Londen brand
’n Brand by die Jan Smuts-stadion in Oos-Londen in die Oos-Kaap het Sondagoggend glo bykans R1 miljoen se skade aangerig. Nuus (08-07-2018)
Maroela Groep wat rondom vuur kuier aangeval, 7 vas
Een man is deur ʼn deur raakgeskiet waarna die verdagtes daarin geslaag het om die perseel te betree. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Dosyne veldbrande in Kalifornië saai verwoesting
Drie dosyn afsonderlike veldbrande woed tans aan die Amerikaanse weskus met inwoners wat inderhaas moes vlug om van die vlamme te ontsnap. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Rowers oorval jong meisies in St. Francisbaai
Vier tienermeisies van Kaapstad is deur ses mans in die vakansiedorp van St. Francisbaai in die Oos-Kaap beroof. Nuus (08-07-2018)
Maroela Een dood, twee beseer in gru-botsing
Daar word beweer dat die vragmotor die motor van agter getref en gedeeltelik daaroor gery het voor dit omgeslaan en ʼn ent verder tot stilstand gekom het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Vrou van Somerset-Wes skiet inbreker dood
’n Vrou van Heldervue in Somerset-Wes in die Wes-Kaap het Vrydag in die vroeë oggendure ’n inbreker in haar huis doodgeskiet met ’n .38-rewolwer. Nuus (08-07-2018)
Maroela Besluit van KBVA oor Kanada-brandbestryders verwelkom
Edna Molewa, minister van omgewingsake, het gesê die belangrikste aspek van die bevinding was dat, indien die departement sou ingee tot Numsa se eise, die WoF 677 brandbestryders se dienste sou moe… Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Vermiste skoolmeisie (12) gevind
Tlotliso Makapane, die 12-jarige van Bloemfontein wat Dinsdagmiddag weggeraak het, is gevind. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Talle dood, huise verwoes ná swaar reën in Japan
Ongekende swaar reën, oorstromings en modderstortings het reeds minstens 64 mense se dood in Japan veroorsaak. Miljoene inwoners is gedwing om te vlug van die vloedwater. Nuus (08-07-2018)
Maroela Reddingspoging by oorstroomde grot begin
“Daar is ʼn storm op pad en as ons vir die reën wag, gaan die toestande nie so perfek wees soos dit nou is nie.” Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Thaise reddingspoging ‘kan dae neem’ terwyl nog reën val
Omdat die reddingspoging so kompleks is, kan dit tot twee dae neem om al die seuns en hul afrigter uit die grot in die noorde van Thailand te red. Nuus (08-07-2018)
Maroela 6 oorval 4 vroue in Oos-Kaap-huis
Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind toe die ses mans, almal met klapmusse, by die agterdeur ingestorm het. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Duikers begin om Thaise sokkerspan te red
Die uiters gevaarlike reddingspoging om die twaalf jong Thaise sokkerspelers en hul afrigter uit ’n grot te red, het amptelik afgeskop. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Willem Botha is hier om te brrry . . !
Willem Botha is al gewoond daaraan om te sê “rooiribbokram” wanneer mense hom terg omdat hy bry. Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Bank se fooie is skielik 45% meer!
’n Twis tussen die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) en die bank wat die uitbetaling van miljoene toelaes fasiliteer, kan in die hof draai nadat die bank sy dienstegelde … Nuus (08-07-2018)
Netwerk24 Zuma-seun vas oor korrupsie
Duduzane Zuma gaan Maandag in die handelshof in Johannesburg verskyn op ’n aanklag van korrupsie. Politiek (08-07-2018)