Netwerk24 Blinde laat wiel op ysterperd
17,6 km, vier rondtes van die Red Star Raceway in 59.27 minute. Dit is die rit wat die blinde motorfietsryer Jacob Kruger (45) Saterdag op dié renbaan voltooi het. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Noord-Korea kap VSA oor ‘kankeragtige’ eise
Ná onderhandelinge van twee dae is die VSA en Noord-Korea skerp verdeel oor kernontwapening, berig Bloomberg. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 May se sagte Brexit ‘fudge met ’n kersie op’
Daar was Saterdag gemengde reaksie nadat die premier van Brittanje, Theresa May, Vrydag haar visie vir ’n “sagte Brexit” aan haar verdeelde kabinet voorgelê het. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Prasa-hoë in kattebak gestop, ontvoer
Die polisie in Gauteng ondersoek die kaping en ontvoering van Khanyisile Kweyama, voorsitter van die direksie van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa). Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 ‘Heldin’ se dood het ander gehelp
’n Ma en twee pa’s in rou. Hul enigste dogter ’n heldin. Dít is hoe ’n roubeklaer en ’n pastoor, past. Jennifer Visser, Saterdag vir Chantell Matthysen (21) by haar begrafnisdiens beskryf het. Nuus (07-07-2018)
Maroela Kind (5) verdrink in huis se swembad
“Volgens berigte op die toneel is die vyfjarige deur familielede in die swembad aangetref.” Nuus (07-07-2018)
Maroela Man vas vir dwelms ná klagte van huishoudelike geweld
“Ná talle pogings het die beweerde verdagte die deur om 04:00 oopgemaak.” Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Ramaphosa oor onteiening en sy verhouding met Zuma
Pres. Cyril Ramaphosa het gerugte dat hy nie in KwaZulu-Natal welkom is sedert hy as president van die ANC verkies is nie, as leuens afgemaak. Politiek (07-07-2018)
Maroela 4 vas oomblikke ná rooftog, 1 gewond
Die polisie het blitsig gereageer en die verdagtes agternagesit. Daar het ʼn skietgeveg ontstaan en een van die verdagtes is in die proses gewond. Nuus (07-07-2018)
Maroela Ramaphosa: ‘Tyd vir praat is verby’
Pres. Cyril Ramaphosa het onder meer gesê Suid-Afrikaners is moeg daarvoor dat sakeondernemings in die land deur ʼn minderheid bestuur word en dat die tyd vir slagspreuke nou verby is. “Ons wil hê r… Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Man gesoek ná hy in see verdwyn
’n 20-jarige man van Pretoria-Oos wat Vrydag in die see by Durban vermis geraak het, is steeds soek. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Verandering is pynlik - Mantashe
Myngroepe, kampvegtergroepe, vakbonde en verteenwoordigers van die regering het Saterdag in Boksburg vir ’n mynberaad byeengekom om die nuwe voorgestelde Mynbouhandves te bespreek. Politiek (07-07-2018)
Maroela Vermiste Bloem-meisie opgespoor
“Die ma en die polisie is ongelooflik verlig.” Nuus (07-07-2018)
Maroela Boodskappe oor vermiste Bloem-meisie (12) onwaar
Die polisie in die Vrystaat het ʼn ernstige beroep gedoen op sosialemediagebruikers om nie meer ʼn boodskap dat Tlotliso Mokapane (12) van Bloemfontein opgespoor is rond te stuur nie. Nuus (07-07-2018)
Maroela Nóg ʼn springstoftoestel in KZN-Woolworths gevind
Een van die werknemers het op die toestel afgekom. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Motorbomme by presidensiële paleis ruk Mogadisjoe
’n Motorbom het Saterdag in ’n motor enkele meters van die presidensiële paleis en ’n kontrolepunt in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, ontplof. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Presidensie se webblad loop deur onder kuberaanval
Kuberkrakers het toegeslaan op die presidensiële webblad. Nuus (07-07-2018)
Maroela R1 000 000 vir inligting oor transitoroof aangebied
Twee van die transitomaatskappy se wagte is doodgeskiet tydens ʼn rooftog in die Oos-Kaap. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Thai-seuns skryf hartroerende briewe uit grot
Moenie bekommerd wees nie, ons is almal sterk. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Mantashe gee die pas aan by Mynberaad
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne, spreek die naweek rolspelers in die mynbedryf toe tydens die langverwagte Mynberaad. Politiek (07-07-2018)
Netwerk24 Honger ratel se hoenderfees stopgesit
Droogte kan daartoe lei dat diere soos ratels, rooikatte, otters en slange prooi in stedelike gebiede soek, sê ’n kenner van ’n kleinwildbewaringsgroep in die Oos-Kaap. Nuus (07-07-2018)
Maroela Lisensie-slenter: Polisie vra samewerking van slagoffers  
Was jy dalk ʼn slagoffer van dié slenter? Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 1 sterf in botsing in KZN
Een mens is dood en ’n ander ernstig beseer in ’n botsing Vrydagaand aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Nuus (07-07-2018)
Maroela Pta-man (20) verdwyn in KZN-see
Daar is steeds geen teken van die 20-jarige man van Pretoria-Oos wat laat Vrydag in die see by Durban vermis geraak het nie. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 Kleinskaalvissers wil ook oor naweke vang
Kleinskaalse vissers doen ’n beroep op die regering om permitvoorwaardes te verslap sodat hulle oor naweke kan visvang. Nuus (07-07-2018)
Netwerk24 R1 m. aangebied ná 2 in transitoroof sterf
Twee sekuriteitswagte is Vrydag in ’n transitorooftog in die Oos-Kaap doodgeskiet. Nuus (07-07-2018)
Maroela Regering het nié Zwelithini se grond in die oog
Die regering het Vrydag gesê die verkeerde indruk is geskep rondom die beleid van onteiening sonder vergoeding as sou dit die grond van tradisionele leiers insluit. Nuus (07-07-2018)
Maroela McKinsey gaan byna R1 miljard aan Eskom terugbetaal
McKinsey, ʼn internasionale konsultasiemaatskappy, die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid en Eskom het Vrydag ʼn ooreenkoms bereik wat inhou dat McKinsey ingestem het om so… Nuus (07-07-2018)