Netwerk24 Polisie ondersoek nou vroue wat in 2012 verdwyn het
Die speurders wat die vermeende Wellington-reeksmoordenaar ondersoek, soek nou inligting wat verband hou met die verdwyning van vroue so lank gelede as 2012. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Eskom kry nuwe bedryfshoof
Jan Oberholzer is aangestel as Eskom se nuwe bedryfshoof. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Vrywilligrs red twee Koreane teen Tafelberg
Twee Koreaanse bergklimmers is Vrydagaand veilig van Tafelberg afgebring nadat hulle op die laaste deel van die pyl-staproete in die moeilikheid beland het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Taxi rol, 12 beseer in Elsiesrivier
Twaalf mense is beseer toe die taxi waarin hulle gery het op die hoek van Owenweg en 35ste Laan in Elsiesrivier in Kaapstad gerol het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Musk stuur ingenieurs
Die miljardêr en entrepreneur Elon Musk stuur ingenieurs na Thailand om te help met die redding van 12 seuns en hul sokkerafrigter, wat op ’n groot rots in die Tham Loeang-grotte vasgekeer is. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Man doodgedruk onder vragmotor
’n Man in sy veertigs is Vrydagmiddag doodgedruk onder ’n vragmotor in Linbro Park, Sandton. Nuus (06-07-2018)
Maroela 3 vasgetrek met gesteelde bees in motor
“Die voertuig het gelyk of dit ʼn ongewone swaar vrag vervoer aangesien die agterkant van die voertuig amper aan die grond geraak het. Dít was vreemd aangesien daar slegs een mens agter in die voert… Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Pauw sal nie askies sê vir Malema
Die ondersoekende joernalis en skrywer Jacques Pauw sê hy sal nie vir Julius Malema, leier van die EFF om verskoning vra nie. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 ‘Joost se droom word waar'
Sy broer het gedink hy gaan dokter toe vir ’n voorskrif, maar hy het daar uitgestap met ’n doodsvonnis. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Talent op skolerugbyweke beïndruk
Die “suiwer talent” wat op die o.13-Cravenweek en die o.16-Grant Khomo-week op die harde rugbyvelde in Kimberley te sien was, wys dat Suid-Afrikaanse skolerugby blakend gesond is. Nuus (06-07-2018)
Maroela Reeksverkragter hoor sy lot in Noord-Kaap-hof
Een van sy slagoffers was sy eksmeisie en ma van sy kind se 10-jarige suster. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Regering teiken nie dié grond nie
Tradisionele leiers het Vrydag in Pretoria op ’n uitgerekte vergadering met die ministeriële komitee oor grond gehoor die regering teiken nie die kommunale grond wat in hul beheer is nie. Politiek (06-07-2018)
Netwerk24 Wat gaan aan by (koloniale) Steyn-beeld by UV?
’n Struktuur wat aan die vooraand van die Vrystaat Kunstefees by die imposante standbeeld van pres. M.T. Steyn op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) opgerig word, het die tonge los. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Vrydag, 6 Julie
As jy vandag nie kans gehad het om op hoogte te bly van die jongste nuus nie, het ons vir jou 'n lekker oorsig van die dag se interessantste nuushoogtepunte. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Vrou vas wat mense glo met aanlyn inkopies bedrieg
’n Vrou wat glo van Despatch in die Oos-Kaap afkomstig is en blykbaar verskeie mense uit duisende rande bedrieg het, is in hegtenis geneem. Nuus (06-07-2018)
Maroela Man sterf toe hy onder vragmotor beland
Meiring het gesê daar word vermoed dat die man glo uit die voertuig geslinger is toe die kajuit van die vragmotor losgekom het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Ramaphosa wil impak van brandstofpryse, BTW verminder
Nog ʼn verhoging in die brandstofprys word volgende maand verwag. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 PE se krane dalk stywer toegedraai
Inwoners van die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap kan dalk eersdaags nog waterbeperkings verwag weens die voortslepende droogte. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Honderde hektaar brand af - sigaretstompies gevind
Brandstigting het waarskynlik daartoe gelei dat tussen 300 ha en 500 ha se weiveld op ’n wildplaas buite Hennenman afgebrand is. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Ploftoestelle in 2 Woolworths-winkels in Dbn gevind
Woolworths sê hy gee sy volle samewerking aan die polisie nadat ploftoestelle laat Woensdagaand en Donderdagoggend in twee van hul winkels in Durban gekry is. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Wes-Kaapse man tronk toe vir kinderpornografie
’n Man van Wildernis in die Suid-Kaap wat meer as 55 000 foto’s en video’s van kinderpornografie in sy besit gehad het, is Vrydag gevonnis. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 12 in hegtenis in Knysna
Altesaam 12 mense is deur die polisie in Knysna in hegtenis geneem as deel van sy Operation Squeeze the Space. Nuus (06-07-2018)
Maroela Eskom kry nuwe bedryfshoof
“Namens myself en die raad wil ek mnr. Oberholzer graag gelukwens en hom die beste toewens in die uitvoering van sy belangrike taak,” het Phakamani Hadebe, Eskom se uitvoerende hoof, gesê. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Vrou se lyk naby Heroldsbaai gekry
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat die lyk van ’n onbekende vrou met meswonde op die grondpad na Voëlklip, ’n gewilde hengelplek naby Heroldsbaai in die Suid-Kaap, gevind is. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Hof gevra om Mswati in bek te ruk
’n Menseregteaktivis in Swaziland sê in hofdokumente dit is ’n mors van geld om die land se naam te verander. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Man gesoek nadat hy in see verdwyn
’n Soektog na ’n visserman is begin nadat hy Donderdag in die see by Gansbaai verdwyn het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Vakbonde gaan betoog teen kragtariefverhogings
Die SAKP en NUM sê hy eis ook verandering van die boubedryf-bedingingsraad se lidmaatskapstelsel en die beëindiging van die manipulasie van lidmaatskapsfondse by dié liggaam. Nuus (06-07-2018)
Maroela Regering erken probleme met uitbetaling van toelaes
“Ons begryp dat hierdie toelaes ʼn reddingsboei is vir die kwesbaarste Suid-Afrikaners en dat die ongemak dus betreurenswaardig is.” Nuus (06-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 6 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (06-07-2018)
Maroela Jagvereniging gaan met minister vergader oor verbod op jagfoto’s
Die minister het vroeër gesê die regulasie om die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms te verbied, sal van toepassing wees op almal, selfs jagters wat diere met wettige jagpermitte skiet.… Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Winkel in Observatory beroof
Gewapende rowers het Vrydagoggend op ’n winkelsentrum in Observatory, Kaapstad, toegeslaan en met ’n onbekende bedrag kontant gevlug. Nuus (06-07-2018)
Maroela Man tronk toe vir besit van kinderpornografie
Hy is in hegtenis geneem nadat hy by ‘n padblokkade voorgekeer is en die polisie ’n foto van ’n naakte kind op sy foon gesien het toe hy gevra of hy sy ma kan bel. Nuus (06-07-2018)
Maroela Duduzane Zuma glo by lughawe aangehou
Duduzane Zuma het dié week na Suid-Afrika gereis om Saterdag sy broer, Vusi Nhlakanipho, se begrafnis by te woon. Nuus (06-07-2018)
Maroela Jhb-man al maand lank soek ná raaiselagtige verdwyning
“Kit sou nóóit so iets doen nie – nié die Kit wat ons ken nie. Daar is net te veel dinge wat nie sin maak nie.” Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 40 dood, 16 vermis in bootongeluk by Phuket
Die dodetal in ’n bootongeluk naby Phuket, Thailand, het Vrydag tot 40 gestyg, terwyl 16 mense nog vermis word. Nuus (06-07-2018)
Maroela Talle liggame gekry ná boot met toeriste sink
Duikers het reeds talle liggame uit die water gehaal en ander uit die wrak. Nuus (06-07-2018)
Maroela DA lê klag ná dokter se ‘rasopmerking’ teen LP
“Niemand, werker, gas, werkgewer of enigiemand anders, verdien om neerhalend, wat nog te sê op ʼn rassistiese manier, behandel te word nie.” Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Slegte nuus oor heffings by brandstofprys
Jeff Radebe, minister van energie, het Vrydag daarop gesinspeel dat die regering nie die brandstof- en Padongelukkefondsheffing wat by die brandstofprys ingesluit word, gaan verlaag nie. Politiek (06-07-2018)
Maroela Jacques Pauw kap Malema in ope brief
Die skrywer en ondersoekende joernalis Jacques Pauw het Julius Malema, leier van die EFF, in ʼn ope brief aangevat nadat laasgenoemde ʼn verskoning van Pauw geëis het oor ʼn twiet. Nuus (06-07-2018)
Maroela ‘Seksslaaf’-stiefpa hoor oor borgtog
Die Verulam-gesinshof in KwaZulu-Natal het Vrydag uitspraak gelewer in die borgtogaansoek van ʼn 43-jarige man wat op meer as 900 aanklagte van die verkragting van sy stiefdogter tereg staan. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Brittanje soek antwoorde ná 2 se vergiftiging
Brittanje gaan sy bondgenote raadpleeg oor ’n gepaste reaksie teenoor Rusland ná die jongste vergiftiging van ’n paartjie in Wiltshire, Engeland, nadat dit bekend geword het dat hulle siek geword het … Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 150 families in Hermanus kry noodbehuising
Die Overstrand-munisipaliteit in die Wes-Kaap beplan om byna 150 families in Zwelihle, ’n township in Hermanus, teen die einde van Augustus in noodbehuising te hervestig. Nuus (06-07-2018)
Maroela Tekenprent: Leeus het dalk stropers aangeval
Die menslike oorskot wat vroeër dié week op ʼn wildplaas buite Port Alfred in die Oos-Kaap aangetref is, is moontlik dié van minstens drie stropers wat volgens die eienaar van die wildplaas waarskyn… Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Gesin kry geen antwoorde oor seun se verdwyning
Die ondersoek na die verdwyning van ’n jong man van Eersterust, oos van Pretoria, het nog geen antwoorde opgelewer oor wat met hom gebeur het nie. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Zuma se seun op O.R. Tambo aangehou
Die Valke het Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, Donderdagaand op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg aangehou toe hy van die buiteland daar geland het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Aansienlike afname in transitorooftogte, sê minister
Genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, het gesê veiligheidsbeamptes plaas daagliks hul lewe in gevaar om die waardevolle vrag wat hulle vervoer te beskerm en “hulle moet geloof word vir… Nuus (06-07-2018)
Maroela Onsekerheid oor toekoms van mynreus
Daar heers nog onsekerheid oor die toekoms van die mynreus Anglo American. Luidens markgerugte vry die Indiese maatskappy Vedanta Resources kliphard om Anglo te bekom. Nuus (06-07-2018)
Maroela Oorskot in leeukamp op wildplaas dalk dié van stropers
Die menslike oorskot wat vroeër dié week op ʼn wildplaas aangetref is, is moontlik dié van minstens drie stropers. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Nuwe sentrum vir MNS-lyers na Joost genoem
Die Joost van der Westhuizen Centre for Neurodegeneration (JCN) bring ons dalk ’n treetjie nader daaraan om ’n geneesmiddel vir motorneuronsiekte (MNS) te vind. Nuus (06-07-2018)
Maroela Vermiste baba gevind; man vas
Die baba se gesondheid was nie goed nie en hy is in ʼn hospitaal opgeneem. Nuus (06-07-2018)
Maroela Man vas vir bejaarde se hamerdood
Anne Smith (86) het ongeveer vier weke na die aanval in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk. Nuus (06-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Is onteieningsdiskoers nog op koers?
Gaan die huidige parlementêre prosesse om insette van die breë publiek te kry oor moontlike wysigings aan artikel 25 van die Grondwet in sy eie sous verdrink? Uiteindelik gaan daar waarskynlik meer… Nuus (06-07-2018)
Maroela Werkers in hof wat glo voorraad steel, skelm verkoop
Die polisie is ontbied nadat die werknemer wat verantwoordelik was om die kringtelevisie te monitor verdagte gedrag opgemerk het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Dít is hoekom dokters, hospitale so duur is
“Wat vandag hier bewys is, is dat private gesondheidsorg nie meer bekostigbaar is nie, selfs nie vir mense met mediese fondse nie.” Lees hier wat ʼn vier jaar lange ondersoek na gesondheidsorg in Su… Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Tant Martie op 102 ’n rolmodel vir jonges
“Die Here se wil is goed!” So sê tant Martie Mey wat Saterdag 102 jaar oud word. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 So lyk nou grot waar duiker sterf
Met die dood van ’n voormalige duiker van Thailand se spesiale magte (Navy Seals) Donderdagnag as deel van die poging om 12 seuns in Thailand uit ’n oorstroomde grotkompleks te red, het vrae ontstaan … Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Seun (15) glo in jeugsentrum verkrag
’n Seun is glo onlangs in die Bosasa-jeugsorgsentrum in Krugersdorp verkrag toe ’n versorger hom in ’n kamer saam met ’n ander seun daar toegesluit het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Maimane gee skoksyfers oor dwelm-misdade in Noordwes
Dwelmverwante misdade het die afgelope tien jaar met meer as 500% in Mahikeng en 323% in Mmabatho gestyg, en ook drasties toegeneem in bykans al 84 polisiegebiede in Noordwes. Nuus (06-07-2018)
Maroela Hier is SA se 20 beste hospitale
Die mediesefondsadministrateur Discovery Health het pas weer sy jaarlikse peiling oor hospitale bekend gemaak. Nuus (06-07-2018)
Maroela Oorsaak van ontploffing by Kaapse winkelsentrum bekend
Die nooddienste het intussen bevestig daar is meer mense in die ontploffing beseer as wat aanvanklik gedink is. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 33 dood in hittegolf in Kanada
Daar sal Vrydag verligting kom van die hittegolf waaronder Kanada vir die laaste week gebuk gegaan het, en wat reeds minstens 33 lewens geëis het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Man vas vir hamermoord op vrou (86) van PE
Net meer as ’n maand nadat ’n 86-jarige vrou van Port Elizabeth glo met ’n hamer aangerand en later dood is, het die polisie ’n deurbraak in die saak gemaak. Nuus (06-07-2018)
Maroela Gestremde 9-jarige vereer ná sy bababoetie se lewe red
Die negejarige meisie wat met serebrale verlamming gediagnoseer is en nie kan praat of loop nie, word nou as ʼn heldin geloof nadat haar vinnige optrede haar 18 maande oue boetie se lewe gered het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Van skoolseun in George tot internasionale rugbyheld
CJ Stander gesels oor sy lewe in Ierland, sy vrou Jean-Marié, sy liefde vir boer en die Springbokke. Nuus (06-07-2018)
Maroela Wag beseer, verdagtes vas ná mislukte roof
Die voorval het gevolg kort nadat ʼn vermeende transitorower doodgeskiet is toe verdagtes ʼn geldwa in Boksburg aan die Oos-Rand probeer beroof het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Gaan ‘regtig goed’ met Joshua (4) jaar ná oorplanting
’n Jaar nadat beenmurg van Joshua Fourie (4) se sussie op hom oorgeplant is, is hy “soos enige seuntjie” wat graag buite speel, op sy fiets ry en rugby speel. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Dosyne steeds vermis ná boot in Phuket omslaan
Dosyne mense word steeds in die see naby Phuket, Thailand, vermis nadat ’n boot vol toeriste in ’n storm omgeslaan het. Nuus (06-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Het jy ’n hart soos Chris Hart?
Hoe reageer jy as jy onregverdig deur die post-apartheid-Suid-Afrika getrap word, veral as jy oor die vermoë beskik om met mening terug te slaan? Of probeer jy ’n brugbouer bly en ’n positiewe bydr… Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Sekteleier en makkers hang vir gifaanval
Sewe lede van die oordeelsdagsekte Aum Shinrikyo (Absolute Waarheid) is in Japan tereggestel vir hulle rol in die gifgasaanval op Tokio se moltreinstelsel in 1995. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Plan vir Madiba se sel was eers goedgekeur
Die trustees van die CEO SleepOut het verskoning gevra “as hulle enigeen beledig” het nadat ’n advertensie in die sosiale media die rondte gedoen het wat sê dat oudpres. Nelson Mandela se tronksel op … Nuus (06-07-2018)
Maroela Een sterf tydens reddingspoging by oorstroomde grot
Een persoon het gesterf tydens die reddingspoging by ʼn grot in Thailand waar 12 jong seuns en hul sokkerafrigter deur vloedwater vasgekeer is. Nuus (06-07-2018)
Maroela ‘Nie nodig vir paniek oor grondkwessie’
“Die prioriteit moet wees om swart mense toegang tot 87% van die grond te gee. Dit moet die fokus van die gesprekke wees.” Nuus (06-07-2018)
Maroela Kabinet sê jammer oor Sassa-gemors
Minstens 700 000 van die land se ongeveer 17 miljoen maatskapliketoelaag-ontvangers het gesukkel om toegang tot hul toelae te kry toe probleme Sondag ontstaan het. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 ‘Lesers soos dié ’n groot bate’
Wat ’n enorme bate het Die Burger en Netwerk24 in ons lesersgemeenskap. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Mej. Dowe SA, vriendinne gee jong kankerlyer 2de kans
Die Mej. Dowe Suid-Afrika het onlangs 70 km in drie dae afgelê om geld in te samel vir ’n jong kankerlyertjie van Barkly-Oos, haar tuisdorp. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 In sy eie woorde . . .
Suid-Afrika en die wêreld vier op 18 Julie die 100ste herdenking van oudpres. Nelson Mandela se geboortedag. Nuus (06-07-2018)
Netwerk24 Nóg ’n lyk langs R45 gekry
Die oorskot van die vermeende Wellington-reeksmoordenaar se derde slagoffer is Donderdagmiddag deur die polisie op ’n plaas aangrensend aan die R45 buite Wellington gevind. Nuus (06-07-2018)