Netwerk24 N-Kaapse ANC wil met ministers praat oor kragkrisis
Die DA verkwalik die ANC en provinsiale en munisipale owerhede vir die kragonderbrekings in Noord-Kaapse munisipaliteite. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Opknapping van N1 in Vrystaat voltooi
Die N1 tussen Winburg-suid en Winburg-stasie in die Vrystaat is pas opgegradeer en dit sal die verkeersvloei aansienlik verbeter. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vermiste toeriste ná storm by Phuket gesoek
Toeriste het in die see rondgedobber wagtend op reddingsvaartuie nadat ’n storm drie toeristebote naby Phuket in Thailand getref het. Minstens een persoon is dood en altesaam 49 mense was … Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Twee transitorooftogte in Gauteng
Daar was Donderdag, op dieselfde dag wat die DA gemaan het dat die polisie in Gauteng meer moet doen om die onlangse vlaag transitorooftogte in die provinsie te takel, twee transitorooftogte. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Ramaphosa sal Zoeloekoning spreek oor grond
Pres. Cyril Ramaphosa sal ’n hoëvlak-afvaardiging van die ANC lei om koning Goodwill Zwelithini van die Zoeloes te gaan spreek oor die regering se voorgenome plan om grond sonder vergoeding te … Politiek (05-07-2018)
Netwerk24 Gesteelde vuurwapen ná 15 jaar gevind
’n Vuurwapen wat 15 jaar gelede gesteel is, is die afgelope week in ’n klopjag in Port Elizabeth gevind. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Twee wegbreke vir lesers op spel
Vandag gee ons twee wegbreke ter waarde van R20 000 weg in Beeld se Winterfees-kompetisie. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Liefde versmoor gestrande seediere
’n Seedier wat gestrand is, kan verdrink as mense die dier probeer help deur dit terug in die see te probeer stoot of te trek, waarsku ’n mariene bioloog. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vinnige Streeptruie sit groot Bulle toe ore aan
Die paviljoen het Donderdag op die Cravenweek-rugbytoernooi vir o.13’s in Kimberley gedreun terwyl oormôre se jong Springbokramme die ovaalbal met mening agternagesit, geskop en gedra het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Kontrakteur weet nie wat brug laat ineenstort het
Die kontrakteur op die bouterrein van die Grayston-voetgangerbrug wat in 2015 ineengestort het, weet nie wat die oorsaak van dié ineenstorting was nie. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Departement ondersoek ‘wit mentaliteit’-opmerking
Die departement van gesondheid in Limpopo ondersoek die beweerde voorval waarin ’n dokter van die Bela-Bela-hospitaal glo aan ’n DA-LP gesê het sy moenie “haar wit mentaliteit” teenoor hom gebruik … Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Ministers moet met tradisionele leiers oor grond praat
Die kabinet het vier ministers afgevaardig om met tradisionele leiers te gaan praat oor hul bekommernisse oor die grondkwessie. Politiek (05-07-2018)
Netwerk24 Brandstigting vermoed ná 2 Woolworths-winkels brand
Die polisie ondersoek twee sake van brandstigting nadat twee Woolworths-winkels in Durban slegs ure uitmekaar in die Pavillion- en Gateway-winkelsentrums aan die brand geraak het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Valke ondersoek 22-jarige konstabel se moord
Die Valke ondersoek ’n moordsaak nadat ’n 22-jarige polisiekonstabel Woensdagaand in Mfuleni op die Kaapse Vlakte doodgeskiet is. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 ‘Net genade’ dat sy leef, ander nie geskiet is
’n Gr. 2-onderwyseres van die Laerskool Fontainebleau in Randburg se skoolvakansie is Donderdagmiddag versuur toe koeëls om haar gevlieg het en sy van haar motor beroof is. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 14-jarige die uit- en aanhouer in Fauresmith-rit
Marjulyn Myburgh (14), ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, is een van die jongste ruiters nóg wat die nasionale Fauresmith-uithourit kon wen. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Kragdrade in boom steeds ’n probleem
Meer as twee weke nadat ’n seun geskok is in ’n boom wat oor Eskom-kragdrade groei, wag die grondeienaar steeds dat die kragvoorsiener iets aan die situasie doen. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Transitorower brand met masjiengeweer los
’n Rower wat Donderdag saam met ’n groot bende op ’n geldwa in Boksburg toegeslaan het, het met ’n masjiengeweer op motoriste geskiet. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 ‘Mag die ding vrek,’ sê niggie oor moord-verdagte
Sy het gewens hy moet vrek toe sy hoor dat hy moontlik haar niggie vermoor het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 'Die mense het erg seergekry'
“Help my, help my asseblief.” Nuus (05-07-2018)
Maroela Solidariteit seëvier met afskaffing van aanstellingsbeleid
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn gunstige uitspraak in die uitgerekte Saripa-saak gekry toe die konstitusionele hof die vakbond gelyk gegee het deur te bepaal dat die lukrake toepassing van re… Nuus (05-07-2018)
Maroela DA wil hê soldate moet grense beveilig
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie, het Donderdag gesê die polisie kan nie alleen Suid-Afrika se grense beveilig nie. a Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Verlaag petrolprys, heffings
In plaas daarvan om “politieke speletjies” te speel deur by hulself te pleit om die gemors reg te stel wat hulle geskep het, moet hulle dadelik verligting vir die armes bring. Politiek (05-07-2018)
Netwerk24 ‘Verskerp jul veiligheid,’ vra polisie in PE
Die polisie in Port Elizabeth doen ’n beroep op inwoners om hul veiligheidsmaatreëls te verskerp, nadat daar nog twee huisrowe binne enkele ure in die vroeë oggendure in die stad was. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Beer plas in borrelbad rond
’n Beer het op ’n warm somersdag in Kalifornië ’n huiseienaar in Altadena verras toe hy ’n duik in sy jacuzzi gevang en ’n margarita geniet het. Nuus (05-07-2018)
Maroela Polisiekonstabel in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Polisiekonstabel, wat nie aan diens was nie, is in Kaapstad doodgeskiet. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Amerika vier Onafhanklikheidsdag
Amerikaners het op Woensdag 4 Julie hul Onafhanklikheidsdag onder meer met kleurryke vuurwerkvertonings gevier. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Pravin regeer die land, nie Cyril, sê Malema
Pravin Gordhan regeer die land en nie pres. Cyril Ramaphosa nie, het Julius Malema, EFF-leier, gesê. Politiek (05-07-2018)
Maroela Vermeende kaper sterf in Johannesburg
ʼn Vermeende kaper is Donderdagmiddag in Johannesburg dood. Nuus (05-07-2018)
Maroela ‘Seksslaaf’-stiefpa weer in die hof
ʼn 43-jarige man wat op meer as 900 aanklagte van die verkragting van sy stiefdogter tereg staan, het Donderdag weer in die Verulam-gesinshof verskyn. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Donderdag, 5 Julie
As jy te besig was om die nuus dop te hou, hier is 'n oorsig van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 SA teken ooreenkoms vir vrye handel met Afrika
Suid-Afrika het die 49 ste land in Afrika geword wat die Afrika-Unie (AU) se vryehandelsooreenkoms vir die vasteland onderteken het. Politiek (05-07-2018)
Maroela Vier in hof oor Vanstadensrus-plaasmoord
Vier persone het in die Wepener-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met die moord op Gabriel Daniel (Choppie) Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat op 26 Junie 2018 op teregstellingsw… Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Kaper doodgeskiet in Johannesburg
’n Kaper is Donderdagmiddag op Beyers Naudé-rylaan in Johannesburg doodgeskiet. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Wag beseer in ‘transitoroof’ in Dobsonville
’n Veiligheidswag is Donderdagmiddag in ’n beweerde transitorooftog in Dobsonville, Johannesburg, beseer. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Europa loop onder hittegolf deur
Sommige dele van Europa ondervind tans ’n hittegolf en rekord-temperature word gemeet. Nuus (05-07-2018)
Maroela Vyf geskiet tydens geweld in Pta-middestad
Die beseerdes is na hospitale geneem vir behandeling en niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie. Nuus (05-07-2018)
Maroela Vyf beseer tydens ontploffing in Kaapstad-sentrum
Minstens vyf persone is Donderdagmiddag beseer tydens ʼn ontploffing by die Gardens-winkelsentrum in Tuine, Kaapstad. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Moskee-aanval ‘nie terroriste se werk’ – Valke
Die Valke het Donderdag gesê die aanval op ’n moskee in Malmesbury in die Wes-Kaap op 14 Junie was nie ’n terroristeaanval nie. Nuus (05-07-2018)
Maroela Talle PE-inwoners dié naweek sonder water
Kyk hier watter gebiede geraak sal word. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vulstasiekluis in Generaal de Wet opgeblaas
Inwoners van die Generaal de Wet-woonbuurt in Bloemfontein is bang dat die rooftogte by ’n nabygeleë vulstasie na hul huise kan oorspoel. Nuus (05-07-2018)
Maroela Seuntjie (3) sterf in puttoilet
“Sy was besig met haar huistakies toe sy agterkom sy het hom vir ʼn rukkie nie gesien nie.” Nuus (05-07-2018)
Maroela Identiteit van lewende vrou in lykshuis-yskas bekend
Die vrou word steeds in die waakeenheid van ʼn Gautengse hospitaal behandel. Nuus (05-07-2018)
Maroela Man op Modimolle-plaas aangeval
ʼn 56-jarige man is Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn plaas buite Modimolle (Nylstroom) aangeval. Nuus (05-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 5 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (05-07-2018)
Maroela Rowers slaan op munisipale gebou in Bloem toe
Op presies dieselfde tyd terwyl dié rooftog aan die gang was, het ses gewapende rowers op ʼn vulstasie daar naby toegeslaan. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 5 beseer tydens ontploffing in Kaapse sentrum
Vyf mense is beseer in 'n ontploffing Donderdagmiddag in 'n restaurant in 'n bekende Kaapse winkelsentrum. Nuus (05-07-2018)
Maroela Toeriste gered toe boot by Knysna omslaan
Tien toeriste is Woensdag gered nadat ʼn vaartuig by The Heads in Knysna omgeslaan het. Nuus (05-07-2018)
Maroela Tradisionele leiers skop vas teen onteiening
Dit kom na dreigemente van die Zoeloekoning wat 2,8 miljoen ha grond het wat ‘n trust namens hom bestuur. Nuus (05-07-2018)
Maroela Naas Botha dán terug op die kassie
SuperSport het ook meer inligting oor Nick Mallett en Ashwin Willemse bekend gemaak. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Seuntjie (3) dood nadat hy in puttoilet val
Nóg ’n kind is in Limpopo dood nadat hy in ’n puttoilet geval het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vragmotor slaan om op N2
Die N2 was Donderdag ’n ruk lank gesluit nadat ’n vragmotor sowat 5 km voor Albertinia in die rigting van Mosselbaai omgeslaan het. Nuus (05-07-2018)
Maroela Woewe kort liefdevolle huise ná dubbelplaasmoord
Drie skaaphonde moet ʼn nuwe tuiste kry nadat hul eienaars, Gabriel (78) en Marian (67) Bruwer, verlede week tydens ʼn plaasaanval buite Vanstadensrus in die Vrystaat op teregstellingswyse doodgeskie… Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Leeutrop van 6 vang dalk tot 3 stropers
Die menslike oorskot wat in ’n leeukamp op ’n wildreservaat in die Oos-Kaap aangetref is, is moontlik dié van twee of drie mense, sê Nick Fox, eienaar van die Sibuya-wildreservaat. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Polisie moet R200 m. se eise uitbetaal in O-Kaap
Meer as R200 miljoen is oor die afgelope sewe jaar uitbetaal aan siviele eise teen die polisie in die Oos-Kaap. Politiek (05-07-2018)
Maroela Vrou kom op Pta-sakeman se liggaam af
“Toe sy buite kom, het sy my pa bebloed op die grasperk aangetref… Daar was verskriklik baie bloed.” Nuus (05-07-2018)
Maroela Regering doen eierdans oor petrolprys
Met openbare ontevredenheid oor die petrolprys wat toeneem, het die kabinet vanoggend al wat leef en beef vir die situasie geblameer, maar geweier om hul eie bydrae tot die probleem te erken. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vroue + lang werkure = diabetes
Vroue wat 45 uur of meer per week werk het ’n 63% groter risiko om diabetes te kry vergeleke met vroue wat nie so lank werk nie. Nuus (05-07-2018)
Maroela SA wik en weeg oor onttrekking aan strafhof
Sisulu het Woensdag gesê daar is nou kabinetslede wat glo dat dié hof steeds ʼn belangrike instrument in die handhawing van menseregte is. Nuus (05-07-2018)
Maroela Nog drie renosters afgemaai in nasionale park
“Die stropers beweeg soos spoke in die donker.” Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Ma bid onophoudelik dat 12-jarige gevind word
Die ma van ’n 12-jarige meisie van Bloemfontein wat sedert Dinsdagmiddag vermis word, bid sedertdien onophoudelik dat sy lewend gevind sal word. Nuus (05-07-2018)
Maroela Nog seksuele aanklagte teen Hollywood-akteur
Die jongste aantygings spruit uit beweerde voorvalle in 1996 in Westminster, in 2008 in Lambeth en in 2013 in Gloucester. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 ‘Swart mense moenie bewys hulle kan grond bewerk’
Julius Malema sê swart mense in Suid-Afrika het grond bewerk “lank voor die aankoms van Jan van Riebeeck en ander misdadigers”. Politiek (05-07-2018)
Netwerk24 Boot met oorsese toeriste slaan om by Knysna-koppe
Die boot wat by die Knysna-koppe omgeslaan het se eienaars moet nou die buitelandse toeriste se paspoorte terugvind. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Oudtshoorn se sanitasietariewe ‘nie onwettig’
Die Oudtshoorn-munisipaliteit sê die vasstelling van sanitasietariewe vir die 2018-’19-boekjaar is geensins onwettig of ongrondwetlik nie. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vonnis-verrigtinge teen verkragter uitgestel
Die verkragter van onder andere ’n 5-jarige meisie het met bloedbelope oë die hooggeregshof in Port Elizabeth binnegestap vir sy voorvonnisverrigtinge. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Kabinet sê jammer oor Sassa-chaos, kyk na BTW
Baie, baie jammer, dit sal nooit weer gebeur nie!. Politiek (05-07-2018)
Netwerk24 Rowers sluit 4 wagte in badkamer toe, roof geld
Vier vrouesekuriteitswagte is in die vroeë oggendure met draad vasgebind en in ’n badkamer aangehou toe vier mans met klapmusse op, hulle oorval het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 5 geskiet in taxi-twis
Vyf taxibestuurders is in Pretoria se middestad geskiet in die voortslepende geweld oor taxiroetes. Nuus (05-07-2018)
Maroela Herrie oor ‘een aand in Mandela se sel’
Die bod vir ʼn aand in dié geskiedkundige sel sou op $250 000, sowat R3,4 miljoen, begin. Nuus (05-07-2018)
Maroela Topsakeman val na sy dood
Die sakeman wou glo ʼn panorama-foto neem met die Cedres-woud agter hom toe die ongeluk gebeur het. Nuus (05-07-2018)
Maroela Twee Britse burgers ook vergiftig soos spioen
Twee Britse burgers is met dieselfde chemiese middel vergiftig as waarmee ’n Russiese spioen en sy dogter in Maart vanjaar vergiftig is. Nuus (05-07-2018)
Maroela Namibië wil jagfoto’s op sosiale media verban
Die Namibiese regering het besluit om ʼn stokkie te steek voor die plasing van jagfoto’s op sosialemediaplatforms. Nuus (05-07-2018)
Maroela Verpleegster vas oor dood van meer as 10 babas
“Almal is steeds in skok oor die voorval. Sy het die werk gedoen waarvan sy nog altyd gedroom het en het voorgekom as ongelooflik toegewyd en professioneel.” Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Vrou klim uit protes op Vryheidsbeeld in New York
Die Vryheidsbeeld in New York is ontruim nadat ’n vrou uit protes teen skeiding van onwettige immigrante van hul kinders tot op die voetstuk geklim het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 J-Bay Ope wéér gestaak toe haai verskyn – foto's
Vir ’n derde agtereenvolgende dag het ’n haai die branderryaksie by Jeffreysbaai in die Oos-Kaap tot stilstand geruk. Nuus (05-07-2018)
Maroela Polisie sê oor vuurwapenlisensies wat verval het
Die polisie het ’n implementeringsplan ontwikkel om die oorhandigingsproses in bedryf te stel. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Dit raak te rof, sê inwoner ná transitorooftog
’n Vermeende rower is doodgeskiet tydens ’n transitorooftog in Boksburg aan die Oos-Rand van Johannesburg. Nuus (05-07-2018)
Maroela Brandstofprys: ANC vra ingryping deur VSA, SA-regering
“Dis nie nét die geveg teen korrupsie wat moet verskerp nie, maar ook die stryd teen verhoogde lewenskostes.” Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 2 brande gou geblus naby hospitaal
Brandbestryders het vroeg Donderdagoggend blitsig te werk gegaan om twee brande in woonstelblokke, sowat twee straatblokke weg van ’n hospitaal in Oos-Londen, onder bedwang te bring. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 4 rowers slaan toe op plaas in Modimolle
’n Man is vroeg Donderdagoggend op ’n plaas buite Modimolle (Nylstroom) in Limpopo deur vier rowers aangeval. Nuus (05-07-2018)
Maroela Grayston-brug: Ingenieur weier om vrae te beantwoord
Hy wou weereens nie verduidelik hoekom die konstruksiewerk voortgegaan het sonder ladingsassesserings nie en wou ook nie aan die kommissie sê wie verantwoordelik was vir inspeksies op die bouterrei… Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Nog opsies oorweeg om sokkerspan te red
Die 12 sokkerspelers en hul afrigter, wat diep in ’n grotkompleks in die noorde van Thailand vasgekeer is, kan moontlik uit die grot loop as die water uit hul pad gedreineer kan word. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Terreur was nie motief in moskee-aanval
Daar was nie ’n element van terreur in die aanval op ’n moskee in Malmesbury nie. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Topsakeman val hom dood op uitstappie
Die voorsitter van die HNA Group, ’n Fortune 500-maatskappy in China, het hom Dinsdag op ’n sakebesoek aan Provence in Frankryk doodgeval. Nuus (05-07-2018)
Maroela Malmesbury-moskee: Aanvaller was psigiatriese pasiënt
“Daar is egter geen leidrade van enige betrokkenheid by ekstremistiese of radikale gedrag nie.” Nuus (05-07-2018)
Maroela Mpofu dreig De Vos met regsaksie
Adv. Dali Mpofu dreig prof. Pierre de Vos met regsaksie rakende ’n artikel wat laasgenoemde geskryf het oor die kommissie van ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Nuus (05-07-2018)
Maroela Rower in mislukte transitorooftog doodgeskiet
ʼn Vermeende transitorower is Donderdagoggend doodgeskiet in ʼn gewaagde poging om ʼn geldwa in Boksburg aan die Oos-Rand te beroof. Nuus (05-07-2018)
Maroela ANC verloor steun in plattelandse tussenverkiesings
Die ANC het steun ingeboet in die mees onlangse tussenverkiesings, wat in Bosbokrand in Mpumalanga en naby Lady Frere in die Oos-Kaap plaasgevind het. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Transitoroof in Boksburg soos ‘oorlogsone’
’n Vermeende rower is glo doodgeskiet en ’n geldwag gewond tydens ’n transitoroof in Boksburg, aan die Oos-Rand. Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 2 Britse burgers net soos spioen vergiftig
Die twee Britse burgers wat Saterdag bewusteloos in hul huis in Amesbury, naby Salisbury in die suide van Engeland, gevind is, is met dieselfde chemiese middel Novichok vergiftig waarmee ’n … Nuus (05-07-2018)
Netwerk24 Herrie oor aand in Madiba se sel
Die bestuur van Robbeneiland sê onder geen omstandighede sal hulle ooit toelaat dat iemand in oudpres. Nelson Mandela se tronksel oorslaap nie. Nuus (05-07-2018)
Maroela Tronkbewaarder vas vir verkragting
ʼn 41-jarige tronkbewaarder is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn 19-jarige vrou. Nuus (05-07-2018)
Maroela VF Plus-vroue uitgesluit van opleiding
“Indien net ANC-raadslede genooi is, sal ons daarop aandring dat die ANC in Gauteng die volle bedrag terugbetaal.” Nuus (05-07-2018)
Maroela Seun beseer toe hy van bakkie val
ʼn 12-jarige seun het Woensdagmiddag ernstige beserings opgedoen toe hy glo van die agterkant van ʼn bakkie afgeval het. Nuus (05-07-2018)