Netwerk24 Warm rugby in koue Kimberley
Altesaam 18 o.13-spanne neem vandeesweek aan die Cravenweek vir laerskole-rugbyspanne en 18 o.16-spanne aan die Grant Khomo-week in Kimberley deel. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 4 vermeende rowers doodgeskiet, 2 gewond
Vier vermeende rowers is doodgeskiet en twee ernstig gewond tydens ’n wilde skietery met die polisie in Durban. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ANC bekommerd oor petrolprys
Die ANC sê hy is baie bekommerd oor die verswakte Rand en die impak van hoë petrolpryse op arm Suid-Afrikaners. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Oorskot in leeukamp dalk dié van ’n stroper
Dit lyk asof ’n vermeende stroper die prooi van leeus in ’n wildreservaat in die Oos-Kaap geword het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Sassa-probleme glo gou uitgestryk
Te midde van landwye frustrasie en verwarring oor die vertraging met die uitbetaling van maatskaplike toelaes het die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) Woensdag gesê hulle … Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Sokkerseuns leer nou swem, duik
Reddingswerkers in Thailand het gister begin om die seuns wat al 11 dae in ’n grot vasgekeer is, te leer swem en duik. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Tradisionele Zoeloe-leiers sal hof toe oor grond
Tradisionele leiers in KwaZulu-Natal sal die howe nader om uitsluitsel te kry oor die regte wat die Zoeloekoning en die regering oor grond het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Wag geskiet toe skool se alarm afgaan
’n Sekuriteitswag wat op ’n alarm by ’n skool in Port Elizabeth gereageer het, is Woensdagoggend by die skool raakgeskiet. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Haaie met arendsoog dopgehou by branderrykompetisie
Die beheerliggaam vir beroepsbranderryers sê alles moontlik word gedoen om deelnemers aan die Corona JBay Ope veilig te hou nadat ’n haai twee dae in ’n ry besoek by die kompetisie afgelê het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Goeie rugby op o.13- en o.16-weke
Verrassende uitslae is reeds op die Cravenrugbyweek vir o.13-spanne behaal, sê Riaan Vorster, uitvoerende hoof van Griekwa-rugby. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Toeriste gered ná fratsgolf boot tref
’n Groep Europese toeriste het ’n noue ontkoming gehad toe ’n fratsgolf ’n rubberboot van 8,9 m by die Koppe in Knysna getref en dit omgeslaan het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Wen ’n R5 000-wegbreek vir vier by Blyde Canyon
’n Gelukkige leser kan ’n R5 000-wegbreek vir vier mense in die middel van die week by die Blyde Canyon-oord in Beeld se Winterfees-kompetisie wen. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Bejaarde brand dood in huis in Grahamstad
’n Bejaarde man is Woensdag dood toe sy huis in Grahamstad in die Oos-Kaap aan die brand geraak het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Naam van ‘lewende lyk’ bekend
Die naam van die vrou wat lewend in ’n lykhuis in Carletonville gekry is nadat sy op die toneel van ’n motorongeluk dood verklaar is, is bekend gemaak. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Betogers eis grond en titelaktes
Sowat 300 betogers het Donderdagoggend na die Wes-Kaapse wetgewer opgeruk teen die verhoging van huur vir maatskaplike behuising en voorvalle van uitsettings in Kaapstad. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Kabinet kyk weer na SA se onttrekking aan strafhof
Hoewel die kabinet van oudpres. Jacob Zuma destyds eenparig besluit het Suid-Afrika moet hom aan die internasionale strafhof (ISH) onttrek, is die debat hieroor in die kabinet van pres. Cyril … Politiek (04-07-2018)
Netwerk24 Polisie hou oog oor betogings
Die polisie monitor betogings in Kleinmond, naby Hermanus, terwyl sewe mense Dinsdag in verband met openbare geweld in hegtenis geneem is. Nuus (04-07-2018)
Maroela Oorsaak van Zuma-seun se dood bekend
Die familie van oudpres. Jacob Zuma het Woensdag bekend gemaak wat die lewe van Vusi Nhlakanipho Zuma, een van Zuma se seuns, geëis het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Los jou wit mentaliteit, sê arts glo vir DA-LP
’n Dokter wat ’n bestuurder by ’n provinsiale hospitaal is, het glo vir ’n DA-parlementslid gesê sy moenie “haar wit mentaliteit” gebruik nie. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Uitgestorwe renoster kan dalk herrys
Die eerste kunsmatige hibriedembrio is buite die baarmoeder geskep om die noordelike witrenoster van algehele uitwissing te red. Nuus (04-07-2018)
Maroela Skietgeveg tussen polisie en ‘kapers’ eis 4
ʼn Skietgeveg tussen die polisie en ʼn beweerde groep rowers het Woensdag die lewens van vier mense geëis. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Meeste op vergadering steun wysiging van Grondwet
Wat jy moet weet van die sitting Woensdag in Middelburg, Mpumalanga, oor die grondhervormingskwessie:. Politiek (04-07-2018)
Netwerk24 Moordverhoor begin jaar ná boer se dood
Dit was Woensdag ’n baie emosionele dag vir die familie van ’n Noordwes-boer wat koelbloedig doodgeskiet is. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Geldwagte in Pietermaritzburg beroof
Geldwagte is Maandag in Dalton, Pietermaritzburg, beroof en die veiligheidsmaatskappy SBV bied nou ’n beloning van R100 000 aan vir inligting wat sal lei tot die suksesvolle inhegtenisneming en … Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Prof. Pierre de Vos nie Mpofu se Dali(ng)
Adv. Dali Mpofu het die grondwetkenner, prof. Pierre de Vos Woensdag met regsaksie gedreig indien hy nie ’n artikel oor Mpofu se optrede by die Nugent-kommissie onttrek nie. Nuus (04-07-2018)
Maroela ‘ANC voer SA’ners met verdelende diskoers oor grondonteiening’
“Alle Suid-Afrikaners loop die gevaar om hulle vryheid te verloor sonder die internasionaal-erkende reg tot eienaarskap wat alle bates insluit. Indien dié reg uit die Grondwet verwyder word, sal gr… Nuus (04-07-2018)
Maroela Eskom sê hy is nié skuldig aan hersamestelling van skuld
Die nasionale kragvoorsiener Eskom het Woensdag ontken dat hy sy skuld van meer as R300 miljard “herstruktureer”. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Woensdag, 4 Julie
As jy te besig was om die nuus dop te hou, hier is 'n oorsig van dieinteressantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het.  Nuus (04-07-2018)
Maroela ‘Rower’ vermoor; verdagtes ure later vasgetrek
Die man se hande en voete was saam agter sy liggaam vasgebind toe polisielede sy liggaam aangetref het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Verdagte het dalk talle slagoffers
Hy het sy slagoffers glo onder die voorwendsel dat hy werk vir hulle kan reël na Wellington gelok. Nuus (04-07-2018)
Maroela Menslike oorskot in leeukamp op wildsplaas gevind
Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat oorskot wat lyk na dié van ʼn menslike skelet binne ʼn leeukamp op ʼn wildsplaas in aangetref is. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Jong verpleër het glo 8 babas in haar sorg vermoor
Die personeel by ’n hospitaal is stomgeslaan oor die inhegtenisname van ’n jong verpleër op klagte dat sy agt babas vermoor het. Nuus (04-07-2018)
Maroela Groot deurbraak jaar ná Centurion-seun se dood
“Dit maak ʼn mens klaar om nie te weet wie verantwoordelik is vir hierdie seer nie. Maar ons wou antwoorde hê. Hoe kan ʼn ma so iets net los? Jy kan nie. Ek sou nooit nie. Al sou dit my 20 jaar genee… Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ANC verdeel SA met grondeise, waarsku VF Plus
Geld wat in die Vrystaat gebruik kon word om grond vir hervormingsprojekte aan te koop, gaan verlore weens korrupsie en wanbestuur, sê Jan van Niekerk, provinsiale hoof van die VF Plus in die … Politiek (04-07-2018)
Netwerk24 Franse help WOII-vlieënier se oorskot herwin
Franse duikers help om bewysstukke in te samel van ’n vliegtuig wat in die Tweede Wêreldoorlog langs die kus van Korsika neergeskiet is. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Transitorowers dwing bus, bakkie om pad te versper
’n Groep gewapende transitorowers het glo ’n bus en bakkie gedwing om die N8-snelweg te versper toe hulle gepoog het om twee G4S-geldwaens te beroof. Nuus (04-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 4 Julie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (04-07-2018)
Maroela Modelbaas ‘gepaste kandidaat vir korrektiewe toesig’
Dawie De Villiers sal self Donderdag getuig. Nuus (04-07-2018)
Maroela Ongeluk eis vier soldate
Die bestuur van die weermag het sy skok uitgespreek nadat vier soldate dood is toe die militêre voertuig waarin hulle vervoer is in ʼn ongeluk betrokke was. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ‘Wie 1ste gereed is, kan 1ste gered word’
Die seuns van die Thaise sokkerspan, wat in ’n grot vasgekeer is, wat die eerste kan leer swem en hoe om met ’n suurstoftenk asem te haal, sal eerste gered word. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 SA kan deel bly van Internasionale Strafhof
Suid-Afrika kan dalk nog deel van die Internasionale Strafhof (IS) bly. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Vermeende middelman hoor dán oor verhoor
Luthando Siyoni, die vermeende middelman in die moord in 2015 op ’n onderwyseres van Uitenhage, Jayde Panayiotou, sal later vandeesmaand hoor in watter hof sy verhoor sal plaasvind. Nuus (04-07-2018)
Maroela Video: Internet aangelê na seuns in oorstroomde grot
In die jongste video’s wat deur die Thai-vloot bekendgestel is, kan die seuns en hul afrigter gesien word wat sê hulle is oukei en gesond. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ANC-man uit die tronk terug in metro se raadsaal
Bongo Nombiba, die ANC-raadslid in die Nelson Mandelabaai-metro wat tot vyf jaar tronkstraf vir bedrog en geldwassery gevonnis is, sal Donderdag sy werk as raadslid hervat. Politiek (04-07-2018)
Netwerk24 ‘Grond skep nie welvaart, bewerking daarvan wel’
Grond moet teruggegee word aan dié van wie dit in die verlede weggeneem is, was Woensdagoggend die oorhoofse opinie. Politiek (04-07-2018)
Maroela Sassa spartel steeds om toelae te betaal
Sassa het onderneem om teen Woensdagmiddag kospakkies uit te deel as verligting indien daar nog nie verbeterings aan die stelsel is nie om te verseker dat mense nie met leë hande huis toe gaan nie.… Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 LUR wat bedank ‘was nie daar vir bloulig’
Sy het nie by die ANC aangesluit “vir die blouligte” nie. Nuus (04-07-2018)
Maroela SAL-hoë nader KVBA oor afdanking
Sy het ook gesê dat SAL nie nét sal moet bewys dat die beweerde wangedrag plaasgevind het nie, maar ook dat sý die een is wat daarvoor verantwoordelik is. Nuus (04-07-2018)
Maroela Brandstofpryse: Regering gevra om in te gryp
“Die debat is noodsaaklik op hierdie tydstip, aangesien ek glo daar alternatiewe middele deur die regering gevind kan word om die toename in kostes te subsidieer.” Nuus (04-07-2018)
Maroela MRK eis R150 000 van man wat land van wit mense wil ‘reinig’
Die staatsamptenaar het in ʼn tweede inskrywing op Facebook gesê wit mense in Suid-Afrika verdien om soos Jode opgekap en doodgemaak te word. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Geen ‘varkgriep’ in SA, net gewone seisoenale griep
Daar is nie “varkgriep” in Suid-Afrika nie. Die griep is deel van die gewone jaarlikse seisoenale griep. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ‘Sonder my was daar oorlog met Noord-Korea’ – Trump
Pres. Donald Trump sê gesprekke met Noord-Korea “gaan goed” en beweer sonder hom sou Amerika “nou in ’n oorlog met Noord-Korea gewees het,” berig ABC. Nuus (04-07-2018)
Maroela Solidariteit kry mandaat vir Sasol-staking
Dié staking sal die eerste keer wees dat wit werkers in Suid-Afrika staak weens rasuitsluiting. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Mans vas oor ‘komplot om Mnangagwa te vermoor’
Twee mans is vasgetrek in verband met ’n beweerde komplot om pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe te vermoor. Nog twee verdagtes word gesoek. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Kaapse damme raak net ál voller!
Die Theewaterskloofdam – die grootste dam in die Wes-Kaap – se vlak styg daagliks bietjie vir bietjie met goeie reën en nou ook smeltende sneeu wat die dam met water voed. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Reën bring verligting
Noord-Kaapse boere in die droogtegeteisterde suidwestelike gedeelte van die provinsie is verheug oor die afgelope week se reën en sneeu. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 31 verdrink toe veerboot by Indonesië sink
Die kaptein van ’n sinkende Indonesiese veerboot het Dinsdag meer as 100 passasiers se lewe gered toe hy die boot op ’n rotsbank gestuur het sodat die passasiers die boot kon ontruim. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Nóg munisipaliteite krag(te)loos
Inwoners van Phillipstown kan van binnekort kragonderbrekings van 14 uur per dag beleef as die munisipaliteit nie sy ooreenkoms met Eskom nakom nie. Nuus (04-07-2018)
Maroela Agt bendelede vas ná mesmoord
Albei slagoffers is verskeie kere oor hul liggame gesteek. Nuus (04-07-2018)
Die Voorblad Suid-Afrikaner se toekoms word onteien
Suid-Afrikaners word daagliks toenemend gekonfronteer met eiendomsonteiening sonder vergoeding, wapenonteiening, swak dienslewering, ekonomiese druk en ‘n gevestigde geweldskultuur.     Die VF Plus … Politiek (04-07-2018)
Maroela Sangoma gestraf wat kop steel
Die sangoma het erken hy het die kop gebruik met die doel om sy onderneming te laat floreer. Hy het die tong verwyder en opgesny vir mediese doeleindes. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 3 vas ná lyk van vasgebinde 21-jarige gekry is
Enkele ure nadat die lyk van ’n 21-jarige man, wie se hande met tou agter sy rug vasgebind was, in Bloemfontein gevind is, is drie mans in hegtenis geneem. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Tronkbewaarder aangekeer vir verkragting
’n Tronkbewaarder van die Kutama Sinthumule-maksimum veiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo is agter tralies omdat hy ’n jong vrou glo verkrag het. Nuus (04-07-2018)
Maroela Drakoniese wetgewing oor staatsgeboue op pad
Die wetsontwerp lê enorme strawwe – met boetes van tot R10 miljoen – op vir oortredings van die wetgewing, en verklaar as oorgangsmaatreël alle huidige nasionale sleutelpunte vir die volgende vyf j… Nuus (04-07-2018)
Maroela SA’ners wat na buiteland reis, gemaan
Dit volg ná die onlangse voorval waarin 51 jong Suid-Afrikaanse onderwysers in China gestrand was. Nuus (04-07-2018)
Maroela Polisie sê oor video van polisievoertuig wat ‘misbruik word’
Die video wys hoe ʼn polisievangwa rondry met die agterdeur wat oophang en boumateriaal vervoer. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Peperduur horlosies teruggekry
26 duur horlosies, wat glo verlede week in die Walmer-winkelsentrum geroof is, is teruggekry toe ’n man in die vroeë oggendure een van die vermoedelik gesteelde horlosies in Port Elizabeth probeer … Nuus (04-07-2018)
Maroela Vrou (92) moor glo seun wat haar na ouetehuis wil stuur
Volgens die polisie het die bejaarde vrou na bewering twee vuurwapens in haar japon versteek voordat sy haar seun in sy slaapkamer gaan konfronteer het. Nuus (04-07-2018)
Maroela Polisie vra hulp ná twee mans sterf
Die polisie doen tans twee geregtelike doodsondersoeke. Nuus (04-07-2018)
Maroela Man lewenslank tronk toe ná hy stom vrou verkrag
Volgens die polisie het die vrou gebaretaal gebruik om haar ma in te lig oor wat gebeur het. Nuus (04-07-2018)
Maroela SA geldeenheid benodig ’n behoorlike buffer
Ontleders waarsku dat daar nog baie onsekerheid op Suid-Afrikaners wag weens die gewipplankryery van die rand. Daar is veral kommer dat die geldeenheid gaan sukkel weens ’n gebrek aan ’n buffer wat… Nuus (04-07-2018)
Maroela LUR bedank amptelik ná Facebook-plasing
“Ons het nie by die ANC aangesluit vir ‘blou ligte’ nie. Die uwe, Onicca Moloi.” Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 92-jarige skiet seun dood oor sorgsentrum
“Hy wou my lewe neem, so ek neem syne,” het ’n 92-jarige vrou van Arizona in die VSA gesê, terwyl die polisie haar by haar seun (72) se woonstel uit begelei het nadat sy hom doodgeskiet het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 1 verjaar; gejaag om hul uit te kry
Slegs ’n dag nadat hulle in ’n grot in die noorde van Thailand gevind is, het een van die vasgekeerde Thaise seuns sy 14de verjaarsdag gevier. Nuus (04-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Kweek gronddiskoers kamers vol haat?
Gaan die openbare verhore wat nou landwyd plaasvind meer skade as goed aanrig? Die nuus hieroor is teenstrydig, maar dis duidelik dat dit die potensiaal inhou om gesindhede om te krap lank nadat di… Nuus (04-07-2018)
Maroela Man wat op video selfmoord pleeg, het glo gemoor
Hy stap dan tot by die bestuurdersdeur van die voertuig voor hy die vuurwapen teen sy kop druk, ʼn skoot afgaan en hy op die grond neerval. Nuus (04-07-2018)
Maroela Rowers slaan tweede keer op Despatch-slaghuis toe
ʼn Soektog is van stapel gestuur na drie gewapende rowers wat Dinsdagmiddag ʼn slaghuis in die Oos-Kaapse dorpie Despatch beroof het. Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 Onbekende stof lei tot ‘ernstige voorval’ in Engeland
Mense van Amesbury in die suide van Engeland is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat hulle moontlik blootgestel is aan ’n onbekende stof. Nuus (04-07-2018)
Maroela Talle beseer toe taxi teen versperring bots
“Dié wat ernstig beseer is, is behandel met pynverligtingmiddels voor hulle na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas is vir mediese behandeling.” Nuus (04-07-2018)
Netwerk24 ‘geen klagtes’
Henri van Breda vaar goed in die tronk, het ’n bron Dinsdag binne die departement van Korrektiewe Dienste (DKD) gesê. Nuus (04-07-2018)
Maroela Vrystaatse gesin wreed aangeval, polisie soek dié man
Niemand is nog in hegtenis geneem ná ’n Vrystaatse gesin verlede maand wreed in hul huis aangeval is nie. Nuus (04-07-2018)
Maroela Beweerde verkragter sterf in aanhouding
Gemeenskapslede het die man aangerand ná die beweerde voorval. Nuus (04-07-2018)