Netwerk24 Stank, plofbaarheid bekommer dié Pretorianers
Inwoners in die ooste van Pretoria is bekommerd oor ’n biogas-aanleg wat die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) op sy terrein wil aanlê om krag mee op te wek. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Bewaarde Lakenvlei ‘wéér bedreig deur mynaktiwiteit’
’n Bewaringskomitee van Mpumalanga en ’n amptenaar van Mpumalanga se toerisme-en-parkagentskap het klagte teen ’n grondeienaar aanhangig gemaak nadat hy “in die middel van die Lakenvlei- bewarea” … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Ruiters troef uiterste koue in Fauresmith
Ankia Kok (10) van Pretoria en haar getroue arabierhings het saam met 374 ruiters in die koudste toestande in dekades in die nasionale Fauresmith 200 km-uithourit weggespring. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Vlieënde Fichies nou nasionale kampioene
Die Fichardtpark Lions-rasieleiers in Bloemfontein het nuwe hoogtes bereik toe die Hoërskool Fichardtpark se twee spanne as die nasionale kampioene gekroon is. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Man het stiefdogter (10) glo 900 keer verkrag
’n 43-jarige man van Verulam in KwaZulu-Natal het na bewering sy tienjarige stiefdogter van 2013 tot vanjaar ongeveer 900 keer verkrag. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Sokkerspan ‘sál uit grot gebring word’
Die Thailandse weermag belowe dat die jong sokkerspan wat in ’n grot vasgekeer is so gou moontlik daaruit gered sal word, sodra die watervlak genoeg gedaal het. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Toestande in Limpopo se hospitale onder loep
Die Menseregtekommissie (MRK) in Limpopo het Dinsdag met ’n grootskaalse ondersoek na die haglike toestande in hospitale en klinieke in die provinsie begin. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 ‘Net swart mense werk op plase’
Hulle het in 2010 ’n suksesvolle grondeis vir ’n plaas ingedien, maar is nooit vergoed nie, het ’n gesin van Kutlwanong buite Odendaalsrus Dinsdag op die openbare vergadering oor onteiening in Welkom … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Twee vroue sterf in huisrooftogte
Twee vroue is Dinsdagoggend vroeg in twee afsonderlike huisrooftogte in Thabong, Welkom, vermoor. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 ‘Soveel haat in een vertrek’
’n Man is by Dinsdag se openbare debat oor grondonteiening in Ermelo in Mpumalanga uitgejou nadat hy gesê het God sal nie hou van wat by dié debat gebeur nie. Politiek (03-07-2018)
Netwerk24 Ongeluk eis 4 van SANW, 5 beseer
Vier lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is Sondag dood in ’n ongeluk waarby ’n Samil-voertuig, wat 11 personeellede vervoer het, betrokke was. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Besoekers aan wildfees glo met verblyf ingeloop
Besoekers van so ver as Polokwane aan die Kirkwood-wildfees is die afgelope naweek uit duisende rande bedrieg wat hulle vir verblyf betaal het. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Koue stort staal rugbyspan vir stryd in bibberweer
Grens se o.13-rugbyspan wat aan die Cravenweek in Kimberley deelneem, het Dinsdagoggend in die bibberweer ’n koue stort geneem ter voorbereiding op hul wedstryd teen die Pumas. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Ma, kêrel vas ná seun (10) se dood
’n Vrou van Lancaster, noord van Los Angeles, en haar kêrel is in hegtenis geneem ná die dood van haar 10-jarige seun. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 SPAR Kirkwood Wildsfees is weer groot sukses
Die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die afgelope naweek by die feesgronde in Kirkwood gehou. Bekendes soos Kurt Darren, Snotkop, Leah en Liani May het feesgangers vermaak op die Adventure … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 2 haweloses dalk weens koue in Virginia dood
Twee hawelose mense is Dinsdagoggend dood in Virginia aangetref. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Nog 3 vas ná plaasmoord in Vrystaat
Nog drie mans en ’n jong vrou is Maandag in die woonbuurt Kanana in Wepener aangekeer ná die moord verlede week op Marian Bruwer (68) en haar man, Choppie (78), op hul plaas buite Vanstadensrus. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Petrolprys moet bespreek word – IVP
Minstens een politieke party – die IVP – het Baleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering, versoek om ’n dringende debat oor die styging in die brandstofprys toe te staan. Politiek (03-07-2018)
Netwerk24 'n Winterwonderland
Die koue en bibber knaag al reeds 'n paar dae aan die Wes-Kapenaars, terwyl die res van die land nou ook die wolkomberse uit die kaste haal. Met sneeustorms en neerslae op die verskeie berge in die … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Sneeu verby, maar koue se tande nog diep ingeslaan
Dit maak nie saak vir wie jy stem of bid nie, dit is dié week ewe koud vir almal oor die land heen. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Kaapstad behaal nuwe waterrekord
Inwoners van Kaapstad het in die laaste week ’n rekord opgestel deur die minste water te gebruik sedert waterbeperkings ingestel is. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Ondersoek kom ná vrou in lykshuis
Die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) gaan ondersoek instel na die voorval waar ’n vrou dood verklaar is, maar later in die lykshuis asemgehaal het. Nuus (03-07-2018)
Maroela Numsa sê Mercedes Benz voldoen nie aan ooreenkoms nie
Die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) het Dinsdag Mercedes Benz Suid-Afrika (MBSA) daarvan beskuldig dat hy nie voldoen aan die ooreenkoms om kontrakwerkers binne 12 maande per… Nuus (03-07-2018)
Maroela 900 aanklagte teen ‘seksslaaf’-stiefpa
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig kan sensitiewe lesers en kinders ontstel. Nuus (03-07-2018)
Maroela Staatsinstansie glo betrokke by plundery
Die Demokratiese Alliansie het gesê hy is besorg dat die staatsbeheerde Coega Development Corporation (CDC), wat 12 hawens vir klein bote in die Wes-Kaap moet oprig, geïmpliseer word in die plunder… Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Eskom sny dorp se krag wyl land bibber
Terwyl die land in die wurggreep van ’n kouefront is, het inwoners van Schweizer-Reneke soggens vroeg en saans ure lank nie elektrisiteit nie. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Hof sal later sê oor Khumalo
’n Redelike mens wat iets weet van Velaphi Khumalo se agtergrond en die konteks waarin hy gesê het die land moet van witmense gereinig word, sal besef dit is nie haatspraak nie, maar eerder … Nuus (03-07-2018)
Maroela Twee gevonnis oor bevelvoerder se moord
Twee mense, onder wie ʼn voormalige polisielid, is gevonnis in verband met die moord op lt.kol. Nomalizo Dukumbana, stasiebevelvoerder van die Elliotdale-polisiestasie in die Oos-Kaap, wat in 2013 b… Nuus (03-07-2018)
Maroela Polisie se klagte-waghond losgemaak van regering
‘n Verdere ooreenkoms tussen die voorgestelde nuwe Opod-wetgewing en die art. 9-instellings is dat die hoof van Opod deur die parlement aangestel en gemonitor sal word, wat die rol van die mi… Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 3 Julie
As jy te besig was om die nuus dop te hou, hier is 'n oorsig van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Koop en betaal sonder om natuur te faal
’n Plastieksakvrye dag is Dinsdag deur die supermarkgroep Pick n Pay in samewerking met die V&A Waterfront in Kaapstad op die proef gestel. Dit was om saam te val met die internasionale … Nuus (03-07-2018)
Maroela Minister hof toe oor Sassa-staking
Susan Shabangu, minister van maatskaplike ontwikkeling, het aansoek gedoen om ʼn interdik te bekom teen stakende lede van die Vereniging vir Staatsamptenare (PSA) by die Suid-Afrikaanse agentskap vi… Nuus (03-07-2018)
Maroela Rowers slaan op twee Limpopo-skole toe
Die aanvallers het die wagte in die skoolterrein ingedwing waar ʼn private kerkdiens aan die gang was en die kerkgangers beroof. Nuus (03-07-2018)
Maroela Nog ’n Wes-Kaapse terugslag vir die DA
Die slegte nuus wil net nie ophou inrol vir die Wes-Kaapse DA nie. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 ‘Dankie, dankie,’ sê Thaise seuns aan redders
“Dankie, dankie.” Dit is van die eerste woorde wat die lede van ’n sokkerspan wat nege dae lank in ’n grotstelsel in die noorde van Thailand vasgekeer is, aan reddingswerkers gesê het toe hulle … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 LUR, onderwyshoof kry pak in hof oor skoolsubsidie
Die LUR vir onderwys in die Vrystaat en sy onderwyshoof is in die hof gelas om die agterstallige subsidie van R116 041 aan 'n laerskool in die stad te betaal. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Trump vra olie ‘asof hy koppie koffie bestel’
Pres. Donald Trump se versoek aan Saoedi-Arabië om skielik die produksie van olie te verhoog, moet as politieke “geraas” afgemaak word, sê Beat Wittmann, ’n vennoot by Porta Advisors, ’n … Nuus (03-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 3 Julie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 LUR van Limpopo bedank toe wel
Die LUR van Limpopo wat vroeër op Facebook haar bedanking uit haar pos aangekondig het, het Dinsdag ’n amptelike bedankingsbrief aan Stan Mathabatha, premier van die provinsie, gestuur. Politiek (03-07-2018)
Netwerk24 Partylede ondersteun ANC-bedrieër in hof
Verskeie lede van die ANC het ’n raadslid van die party in die Nelson Mandelabaai-metro, wat vir bedrog tot vyf jaar tronkstraf gevonnis is, Dinsdag in die hof ondersteun toe hy om borgtog aansoek … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 ‘Onteiening van grond gaan nie ekonomie help’
Grondonteiening sonder vergoeding gaan nie die ekonomiese probleme in Suid-Afrika oplos nie, het Hennie Laas van die Volksrust-boerevereniging Dinsdag gesê. Politiek (03-07-2018)
Maroela Polisie geloof ná hul vermiste 2-jarige opspoor
“Daar is geen manier dat sy alleen op die berg sou kon kom nie. In die 13 jaar wat ek deel is van die Okhahlamba-soek-en-reddingspan was daar nog nooit ʼn kind van hierdie ouderdom wat in sulke omst… Nuus (03-07-2018)
Maroela Hof hoor modelbaas ‘is nié pedofiel’
“Die gevolgtrekking waartoe ʼn mens kom, is dat die beskuldigde ʼn probleem het daarmee om homself te beheer wanneer dit by jong meisies kom.” Nuus (03-07-2018)
Maroela Nóg vier vas ná Vrystaat-egpaar se skietdood
Drie mans en ʼn 21-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met die wrede moorde op Gabriel Daniel Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat verlede week op teregstellingswyse op hul plaas buite … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Nog 4 vas weens moord op egpaar
Nog vier mense is in verband met die moord op die Bruwer-egpaar van Van Stadensrus in hegtenis geneem. Nuus (03-07-2018)
Maroela Vrou erg onder skoot ná sy kameelperd in SA skiet
Die Amerikaanse vrou het haarself intussen verdedig. Nuus (03-07-2018)
Maroela Nog ’n Wêrelderfenisgebied vir SA
“Ons woon in ʼn land wat oortrek is met natuurlike skoonheid, of dit nou berge, strande of woude is.” Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Minister ontslaan ná hy inmekaar sak
Adv. Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, is uit die hospitaal ontslaan nadat hy Saterdag by ’n begrafnis in Limpopo inmekaar gesak het. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Man in arres ná lyk van Kuilsrivier-vrou gevind is
’n Jong vrou van Sarepta, Kuilsrivier, wat op 23 Junie vanjaar per trein vir ’n werkgeleentheid na Wellington gereis het, is vermoedelik vermoor deur die man wat die werk vir haar sou reël. Nuus (03-07-2018)
Maroela Vermiste jong vrou dood op plaas gevind
Haar liggaam is Maandagmiddag op ’n plaas naby Wellington gevind. Nuus (03-07-2018)
Maroela Wrede plaasaanval: Boer ‘se doel hier nog nie verby’
Die aanvallers het ʼn strykyster gaan haal om hom daarmee te brand, maar die krag het op daardie oomblik onverklaarbaar afgegaan voordat hulle dit kon doen. Nuus (03-07-2018)
Maroela Talle plakkershutte in brande verwoes
Owerhede meen die brande het ontstaan weens verhittingstoestelle, aangesien Gautengse inwoners vandeesweek uiters koue temperature moes trotseer. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Duitse koalisie gered ná Merkel se toegewings
Die koalisieregering in Duitsland is gered nadat Angela Merkel, kanselier, ’n ooreenkoms oor immigrasie met ’n belangrike koalisievennoot, Horst Seehofer, leier van die Beierse Christen-Sosiale Unie … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Ietermagog in jaagtog uit motor gegooi
’n Ietermagog is midde in ’n jaagtog met die polisie buite Hoedspruit in Limpopo uit ’n bewegende motor gegooi. Nuus (03-07-2018)
Maroela Gospelsanger sterf ná kort siekbed
Die sanger se enigste seun en sy vrou is in 2005 op pad na hul wittebrood in ʼn motorongeluk dood. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Pa, kinders was op trekker toe stroom dit meesleur
’n Pa en twee van sy kinders is onder die agt mense wat Sondag op ’n plaas buite Rawsonville in die Boland deur ’n rivierstroom meegesleur is. Nuus (03-07-2018)
Maroela 1 vas, 2 nog soek ná polisie ietermago red
Een van die passasiers in die motor het tydens die jaagtog ’n boks met die ietermago daarin by die venster van die voertuig uitgegooi. Nuus (03-07-2018)
Maroela Foto’s: Zim-rugbyspan ‘gedwing om op straat te slaap’
Tunisiese owerhede loop onder kritiek deur nadat foto’s aan die lig gekom het van die Zimbabwiese rugbyspan wat in Tunis op straat slaap saam met hul afrigter Peter de Villiers, die voormalige Spri… Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Man met 15 skote op kort afstand vermoor
’n Man van Port Elizabeth is Maandagaand op ’n kort afstand 15 keer geskiet en vir dood langs sy motor gelaat. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Ambulanse staan onder stof in Noordwes
Honderde staatsambulanse, waarvan sommige dalk nog gebruik sou kon word, staan al so lank as tien jaar en stof vergader by depots in Vryburg en Schweizer-Reneke in Noordwes. Nuus (03-07-2018)
Maroela Drie vermis, nog 3 verdrink toe vloedwater trekker meesleur
“Hulle is deur die water meegesleur en ses mense, drie kinders en drie volwassenes, het verdrink.” Nuus (03-07-2018)
Maroela Woede ná talle nie Sassa-toelae ontvang
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) moet behoorlik vure doodslaan nadat talle begunstigdes van maatskaplike toelae nie vandeesmaand hul korrekte toelae ontvang het nie. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Mangaung-metro vra 15 000 biblioteekboeke terug
Die biblioteek- en inligtingsafdeling van die Mangaung-metro in Bloemfontein sal binnekort van die konvensionele geïntegreerde biblioteekstelsel na die Prolib-biblioteekstelsel oorskakel. Dit sal … Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Bendelid ontsnap ‘skouspelagtig’ met helikopter uit Franse tronk
’n Grootskaalse soektog is in Frankryk aan die gang nadat ’n berugte bendelid helder oordag met ’n gekaapte helikopter weggevlieg het in ’n gewaagde ontsnapping by ’n gevangenis. Nuus (03-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Malema en getallepolitiek of raspolitiek?
Rassisme is baie duidelik op die politieke spyskaart, soos blyk uit die talle rubrieke en artikels wat daaroor handel. Wat is die motief daaragter? Kan dit werklik wees dat die opeis van ewehandige… Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Vrou lewend in lykshuis gekry, veg nou om haar lewe
Die pasiënt wat na ’n motorongeluk dood verklaar is, maar lewend gevind is in ’n staatslykhuis, is steeds in ’n kritieke toestand in ’n staatshospitaal. Nuus (03-07-2018)
Maroela ‘Armes gaan ergste deurloop onder brandstofprysstyging’
“Dit sal ʼn sekere vlak van swaarkry meebring vir ʼn groep wat reeds gebuk gaan onder hoë vlakke van werkloosheid en stagnante of dalende lone.” Nuus (03-07-2018)
Maroela Telkom, poskantoorwerkers begin staak
“Vir jare het ons hulle vertrou om die regte ding te doen en oor en oor het hulle net hul rug op ons en ons gesinne gedraai.” Nuus (03-07-2018)
Maroela Malema sê hy organiseer ‘dalk’ plaasmoorde
Carte Blanche het intussen ook gereageer op berigte wat beweer dat dié ondersoekprogram Malema aan plaasmoorde verbind het. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Justin Trudeau se spoke haal hom in
Die Kanadese premier se reaksie op bewerings dat hy ’n vrou jare gelede betas het, was dat hy “geen negatiewe interaksie daardie dag” kan onthou nie. Nuus (03-07-2018)
Maroela ‘Dooie’ vrou lewend is lykshuis se yskas aangetref
Die vrou was glo so erg beseer dat sy nie in staat was om te beweeg of ʼn geluid te maak nie. Nuus (03-07-2018)
Maroela Duduzane Zuma dán in hof oor noodlottige ongeluk
Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, word aangekla in verband met ’n noodlottige motorongeluk op 1 Februarie 2014 op die M1-snelweg in Gauteng. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Bus ry in bushalte vas
Drie mense is Dinsdagoggend lig beseer toe ’n bus ’n muur getref het in Pinetown buite Durban. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Nog ’n Valk geskiet in Bloemfontein
Twee jong broers van Mangaung, Bloemfontein, verskyn weer volgende week in die hof nadat nog ’n lid van die Valke in Bloemfontein geskiet is. Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Aartsbiskop in Australië gevonnis
Die Rooms-Katolieke aartsbiskop in Australië wat daaraan skuldig bevind is dat hy die seksuele molestering. Nuus (03-07-2018)
Maroela Plaasmoorde-boek wys hoekom dit ‘unieke’ misdaad is
“Soms voel dit dat om ʼn plaasmoord te oorleef, is erger as om vermoor te word, want jy moet elke dag daarmee saamleef.” Nuus (03-07-2018)
Maroela Thaise sokkerspan steeds nie uit grotte gered
Die vloot se spesiale magte in Thailand wat dié seuns en hul afrigter Dinsdag opgespoor het, is tans besig met ʼn omvattende plan om die groep na veiligheid te bring en terselfdertyd stygende waterv… Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Limpopo-LUR bedank nie amptelik, wel op Facebook
Dis is steeds ’n raaisel oor of Onicca Moloi, LUR vir sport, kuns en kultuur in Limpopo, bedank het of nie. Politiek (03-07-2018)
Maroela NGV sal private mediese sorg kniehalter, sê vakbond
“Dit is verbysterend om te aanskou hoe die ANC daarin slaag om altyd die swakste moontlike beleid aan te neem wat histories in talle lande gefaal het.” Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Sokkerseuns kan nog vir maande in grot wees
Hierdie sokkerspannetjie gaan óf moet leer om te duik, óf nog vir maande in die grot in Thailand bly waar hulle vir nege dae aan die lewe geklou het voordat hulle Maandagaand gevind is. Nuus (03-07-2018)
Maroela ANC ‘geskok’ oor dood van Zuma-seun; nóg ʼn ANC-lid
“Ons wil namens die ANC in KwaZulu-Natal ons opregte en diepste meegevoel aan die Gumede- en Zuma-familie, hul geliefdes, vriende en kamerade oordra.” Nuus (03-07-2018)
Netwerk24 Los politiekery en hervorm billik
Vrystaat Landbou (VL) ondersteun grondhervorming, mits dit uitgevoer word op beginsels wat ordelik, ekonomies lewensvatbaar, regverdig, billik en volhoubaar is. Politiek (03-07-2018)