Netwerk24 Tutu-egpaar vier huweliksherdenking met besoek aan hospitaal
Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu en sy vrou, Leah, het Maandag hul 63ste huweliksherdenking gevier met ’n spesiale besoek aan die Tygerberg-kinderhospitaal in Kaapstad. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Minister bly in Merkel se kabinet
Nadat hy gedreig het om te bedank, beplan Duitsland se minister van binnelandse sake om tog in dr. Angela Merkel, die Duitse kanselier, se kabinet aan te bly. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Ry versigtig in Oos-Kaap weens sneeu
Sneeuneerslae is vir eers verby in die Oos-Kaap, maar die kwik sal nie onmiddellik styg nie. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Bibberkoud, maar ons baljaar in die sneeu
Die sneeu en ysige weer het vir treffende foto's gesorg. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 DA betoog voor Hlongwa se huis
Lede van die Demokratiese Alliansie (DA) het Maandag voor Brian Hlongwa, hoofsweep van die ANC in Gauteng, se luukse woning in Bryanston, Johannesburg, betoog. Politiek (02-07-2018)
Netwerk24 Nou begin gespook om sokkerspan uit grot te kry
Reddingswerkers in Thailand moet nou spook om ’n span van 12 seuns uit ’n oorstroomde grot te kry nadat hulle vir nege dae vermis was en Maandag gevind is. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Wen wegbreek vir vier en R1 000
’n Wegbreek vir vier mense en ’n kontantprys is vandag op die spel in Beeld se Winterfees-kompetisie. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 ‘Jy kan nie dié boosheid aan wit of swart koppel nie’
Die dubbele moord op die Bruwer-egpaar van Vanstadensrus getuig van ’n tipe boosheid wat nie gekoppel kan word aan kleur óf geleerdheid nie. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Aanvaller van ambulans gewond
’n Man wat deel was van ’n groep misdadigers wat lede van die Johannesburgse nooddienste aangeval het, kan aangekla word van poging tot moord. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 debat in Mbombela
Geweld kan in die land uitbreek as grondonteiening sonder vergoeding nie gebeur het, het Nkuna Welcome van Mbombela, Mpumalanga, op Maandag se openbare debat oor grondonteiening hier gesê. Politiek (02-07-2018)
Netwerk24 Lennit Max ‘nog nie lid van die ANC’
Adv. Lennit Max is nog nie ’n lid van die ANC nie en hy het ook nog nie as lid van die DA bedank nie. Politiek (02-07-2018)
Netwerk24 Rugbyweek skop in bibberweer in Kimberley af
Die o.13-Cravenweek en die o.16-Grant Khomo-week het Maandag (2018/07/02) in bibberweer in die Diamantstad ’n afgeskop. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Student wat NSFAS-geld blaas vlugtig in hof
Die student van die Walter Sisulu-Universiteit (WSU) wat danksy die nasionale hulpskema vir studente (NSFAS) per ongeluk ’n kitsmiljoenêr geword het en toe honderdduisende rande geblaas het, het … Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Derde keer skeepsreg vir nuwe president van Mexiko
Vir die 64-jarige gryskop-politikus Andrés Manuel López Obrador, die nuwe Mexikaanse president wat ook bekend is as Amlo (’n akroniem van sy voorletters en van), was dit ’n geval van derde keer … Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Duduzane moet dán in hof ná botsing
Hoewel Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, gedagvaar is om in die hof te verskyn op aanklagte van strafbare manslag, weet net sy regsverteenwoordiger waar hy hom bevind. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Vrou wat Lennit eens beskuldig, wens hom geluk
Die vrou wat in Februarie 2012 beweer het dat adv. Lennit Max, ’n voormalige polisiehoof van die Wes-Kaap, ’n buite-egtelike verhouding met haar gehad het, het hom Maandag oor sy aanstelling as … Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Khumalo meen uitlatings was nie haatspraak nie, hoor hof
Velaphi Khumalo, wat gesê het Suid-Afrika moet van wit mense gereinig word, meen nie sy uitlatings kan as haatspraak geklassifiseer word nie – selfs al het die menseregtekommissie (MRK) dit as een … Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Rowers steel nuwe bakkies van stadsraad
Die polisie in Port Elizabeth was Maandag nog op soek na ’n groep rowers wat Sondagmiddag ses munisipale bakkies gesteel het. Nuus (02-07-2018)
Maroela Publiek oor vervalste matrieksertifikate gewaarsku
Die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys, Umalusi, het Maandag die verkope van vervalste matrieksertifikate veroordeel. Die raad het twee webwerwe geïdentifiseer wat by dié bedrogspul b… Nuus (02-07-2018)
Maroela Vermiste sokkerspan veilig gevind
Al 12 seuns en hul sokkerafrigter is veilig gevind, nege dae ná hulle in grotte in Thailand verdwyn het. Nuus (02-07-2018)
Maroela Sanef besorg oor sluiting van koerant
ʼn Vergadering is verlede week Donderdag met die verslaggewers belê waar hulle in kennis gestel is dat die koerant sy laaste uitgawe publiseer. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Oudpolisielid sit lewenslank vir moord op bevelvoerder
Ná bykans vyf jaar is ’n voormalige polisielid Maandag lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op ’n bevelvoerder van die polisie in die Oos-Kaap. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 3 mense nog soek ná trekker deur rivier meegesleur is
Drie lyke is in die omgewing van Rawsonville in die Wes-Kaap gekry nadat ’n trekker met agt mense Sondagmiddag in ’n rivier meegesleur is. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Ambulans byna in KZN gekaap
Vermeende kapers het Sondagaand glo byna ’n ambulans in ’n afgeleë gebied noord van Durban in KwaZulu-Natal gekaap. Nuus (02-07-2018)
Maroela ‘Baie belangrik om SAID se geloofwaardigheid te herstel’
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het Maandag gesê die regering is verbind daartoe om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te stabiliseer as ʼn geloofwaardige onderneming en om seker te maak dat i… Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Maandag, 2 Julie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Ongeluk lei tot vertragings op R24 in Johannesburg
Motoriste kan vertragings op die R24-hoofweg in Johannesburg in ’n oostelike rigting verwag ná ’n ernstige motorongeluk Maandagmiddag. Nuus (02-07-2018)
Maroela Moyane wil nou Ramaphosa vra om SAID-ondersoek op te skort
Tom Moyane, geskorste hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), se regsverteenwoordiger het gesê hulle sal pres. Cyril Ramaphosa nader om die kommissie van ondersoek oor die administrasie … Nuus (02-07-2018)
Maroela Pogings begin om De Lille-debakel te beredder
Pogings het agter die skerms begin om die tweespalt tussen sommige DA-leiers en die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, op te los, maar in hierdie stadium lyk dit of dit baie moeilik gaan wees … Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Ál 12 seuns, sokkerafrigter ná 10 dae gevind
Al 12 seuns en hul sokkerafrigter is lewend gevind nadat hulle tien dae in oorstroomde grotte in Thailand vasgekeer was, berig die BBC. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Koala se geheime deur sy genoom verklap
Embargo om 17:00. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Sneeu, reën goed vir Kaap – binneland verkluim
Mens, kind, dier en plant moet Dinsdag beskerm word teen die ysige weer wat groot dele van die land se temperatuur tot onder vriespunt gaan laat daal. Nuus (02-07-2018)
Maroela Stiefdogter (14) swanger ná verkragting
ʼn Stiefpa is in die Empangeni-streekshof in KwaZulu-Natal gevonnis nadat hy sy stiefdogter verkrag het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Verlore sokkerspan en afrigter in Thailand gevind
Al twaalf seuns en hul sokkerafrigter wat nege dae vermis was in grotte in Thailand, is gevind. Nuus (02-07-2018)
Maroela Broers vas wat glo polisiebeampte skiet
Twee broers het Maandag in ʼn hof in Bloemfontein verskyn op aanklag van poging tot moord nadat hulle glo ʼn polisiebeampte geskiet het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Merkel en minister praat oor sy dreigende bedanking
Nadat hy gedreig het om te bedank, beplan Duitsland se minister van binnelandse sake om Maandagmiddag vir oulaas gesprekke te voer met dr. Angela Merkel, die Duitse kanselier. Nuus (02-07-2018)
Maroela Regter sê oor versoek dat SAID-ondersoek gestaak word
Die regter het Tom Moyane, geskorste hoof van die Inkomstediens, se regsverteenwoordiger se vertoë as ʼn “skande” bestempel. Nuus (02-07-2018)
Maroela Boete, gemeenskapsdiens ná rassistiese uitlatings op FB
Pamela MacDougall het aangevoer dat Stephanie Odendaal se uitsprake op onregverdige diskriminasie neerkom en ʼn miskenning van haar reg op menswaardigheid is. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Mpu se mense sê wittes is 'misdadigers'
Vyf punte oor die openbare sitting in Mpumalanga oor grondonteiening wat jy tot dusver moet weet: Politiek (02-07-2018)
Netwerk24 4 dood in taxi-ongeluk buite eMalahleni
Vier mense is dood en talle ernstig beseer toe ’n taxi vroeg Maandagoggend met ’n groot trok in Jacaroo buite eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga gebots het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Regter onttrek oor 'opmerkings' teen John Hlope
Neerhalende aanmerkings wat ’n regter na bewering oor regter John Hlophe, regterpresident van die Wes-Kaap, gemaak het, het die tribunaal wat Hlope se optrede ondersoek, Maandag tot stilstand gebring. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Loutjie doodgeskiet toe hy vriende wou beskerm
Loutjie Erasmus is doodgeskiet toe hy vermoedelik sy vriende teen aanvallers by ’n kleinhoewe se hek wou beskerm. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 3 nog soek ná swaardaanval op hoewe
Die polisie in Noordwes soek nog na die drie verdagtes wat ’n bejaarde man Vrydagaand met ’n swaard in sy hand gesteek het toe hulle hom op sy hoewe naby Mooinooi aangeval het. Nuus (02-07-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 2 Julie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (02-07-2018)
Maroela DA se premierskandidate bekend  
Meer as 30 DA-lede het hulself verkiesbaar gestel om volgende jaar hul party se provinsiale premierskandidate te wees. Nuus (02-07-2018)
Maroela Saak teen regter Hlophe wéér uitgestel
Hlophe word daarvan beskuldig dat hy regters van die konstitusionele hof probeer oortuig het om in die guns van oudpres. Jacob Zuma te beslis in sake waarby hy betrokke was. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Ysige -9 °C vir Vrystaat, Noord-Kaap verwag
Vrystaters en Noord-Kapenaars kan Dinsdag ysige minimum temperature van so laag as -9 °C verwag. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Noord-Korea brei glo missielfabriek uit
Noord-Korea is besig met uitbreidings aan ’n missielfabriek waar interkontinentale ballistiese kernmissiele gebou word, blyk uit ’n ontleding van satellietfoto’s, berig CNN. Nuus (02-07-2018)
Maroela Medelye stroom in ná Zuma-seun sterf
“Ons gedagtes en gebede is met die familie en ons wens is dat die Here vir voormalige pres. Zuma krag sal gee.” Nuus (02-07-2018)
Maroela Duikers al nader aan vermiste sokkerspan
Die duikers kon voorheen nie verder as dié punt beweeg nie, omdat hulle kort-kort uit die grot moes onttrek weens stygende watervlakke. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Kleinboer sê SA kan soos Zimbabwe eindig
Indien grondonteiening sonder vergoeding voortgaan, sal Suid-Afrika heel waarskynlik soos Zimbabwe eindig. Politiek (02-07-2018)
Maroela Doen jy vryskutwerk? Wen groot pryse!
Vryskutters kan van 1 Julie vir die “Bemark jouself!”-kompetisie inskryf. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Oupa 10 jaar tronk toe ná hy kleinseun aanrand
’n Dertienjarige meisie van Welkom se oplettendheid het moontlik daartoe gelei dat ’n seun van Virginia nie weens kindermishandeling dood is nie. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Wildveiling doen goed ondanks swak mark
Ondanks ’n swak mark het die afgelope naweek se wildveiling tydens die jaarlikse Kirkwood-wildsfees in die Oos-Kaap beter gevaar as wat verwag is. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Talle betuig meegevoel met Zuma ná seun se dood
Pres. Cyril Ramaphosa het sy meegevoel met oudpres. Jacob Zuma en sy familie betuig ná die skielike dood van een van sy seuns, Vusi Nhlakanipho Zuma. Nuus (02-07-2018)
Maroela Vermiste hond veilig opgespoor ná kaping
Sasha het ʼn oop wond aan haar kop gehad en is na ʼn veearts geneem. Nuus (02-07-2018)
Maroela Nuwe rigting vir jagongeluk-saak
Hepburn het verlede week weer in die Modimolle-streekshof in Limpopo verskyn waar die hof gehoor het die direkteur van openbare vervolging het gereageer op vertoë wat Hepburn se regspan aan die kan… Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Geen betogings oor brandstofprys ondanks boodskap
Daar het Maandag klaarblyklik niks gekom nie van die beroep wat gedoen is op ’n nasionale staking weens die brandstofprys. Politiek (02-07-2018)
Netwerk24 Dis van die duidelikste gevalle van haatspraak – MRK
Die uitlating van Velaphi Khumalo, voormalige amptenaar van die Gautengse regering, op Facebook dat Suid-Afrika van wit mense gereinig word “nes Hitler met die Jode gedoen het”, is een van die … Nuus (02-07-2018)
Maroela Seksuele teistering by die werk: Hoe gemaak?
“Mense is baie oningelig oor wat presies seksuele teistering is en wat hulle moet doen as hulle daaroor wil kla.” Nuus (02-07-2018)
Maroela Pa dalk verlam ná kleinhoewe-aanval: ‘Hy vra nie hoekom nie’
“Hy het gisteraand weer vir my ʼn boodskap gestuur en gesê maak nie saak wat vorentoe gebeur nie, hy weet dat dié ʼn nuwe paadjie is wat die Here vir hom uitgekap het.” Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Saak teen Hlope sloer nou al 10 j. – weer verdaag
Die tribunaal van die Regterlike Dienskommissie wat die saak teen regter John Hlope aanhoor, is Maandagoggend binne minute onbepaald uitgestel toe regter John Musi, ’n lid van die tribunaal, hom aan … Nuus (02-07-2018)
Maroela Vier dood in gru-botsing
“ER24 se paramedici het omstreeks 7:55 op die toneel aangekom en ander nooddienste was ook reeds daar.” Nuus (02-07-2018)
Maroela Man by kleinhoewe se hek doodgeskiet
Volgens die polisie het hy by ʼn vriend se kleinhoewe gekuier en was hy op pad terug na sy huis toe hy oorrompel is. Nuus (02-07-2018)
Maroela Foto’s en video: Dele van SA toe onder sneeukombers
Sosialemediagebruikers het sedert Sondag verskeie foto’s op sosiale media begin deel van paaie, tuine, motors en huise wat toe is onder ʼn sneeukombers. Nuus (02-07-2018)
Maroela Ondersoeke na POF-‘plunderput’ gevra
Volgens berigte het die tegnies insolvente POF ’n huurkontrak vir meubels aangegaan waarvolgens 300 stoele verskaf word teen ’n koste van R500 000 per maand. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Sneeugenot!
Die Lootsbergpas op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap is Maandagoggend weens swaar sneeu gesluit. Nuus (02-07-2018)
Maroela Man tronk toe ná student se sleepdood
“Ek dink nie hy het bedoel om Jared dood te maak nie, maar tot aan die einde het hy volgehou met sy weergawe en het hy nie berou getoon of jammer gesê nie.” Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Daar is nog hoop vir vermiste sokkerspan
Reddingswerkers van China en Australië het aangesluit by die soektog na die sokkerspan wat in ’n grot in Thailand vermis geraak het, berig CNN. Nuus (02-07-2018)
Maroela Polisie steeds op soek na leeustropers
“Vier van die ses dooie leeus se koppe en pote is afgekap, en twee het steeds hul ledemate gehad.” Nuus (02-07-2018)
Maroela SA se goudmyne, ʼn soort bedreigde spesie
Suid-Afrika het ʼn luisteryke goudmyngeskiedenis. Dit was ook die dryfkrag wat ekonomiese groei en infrastruktuurbesteding in die vroeë 1900’s ondersteun het en die land se ekonomie tot die grootste… Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Rowers lê man by hek van hoewe voor
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n man Sondag in die vroeë oggendure op ’n hoewe naby Mahikeng doodgeskiet is. Nuus (02-07-2018)
Maroela Pastoor, onnie vas oor seksklagtes
Een van dié voorvalle het glo in April reeds plaasgevind, maar die vrou het dit na bewering nou eers aangemeld ná ingryping deur mede-kerkgangers. Nuus (02-07-2018)
Maroela Zuma se seun sterf
Een van oudpres. Jacob Zuma se seuns is Sondagaand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg dood. Nuus (02-07-2018)
Maroela Tekenprent: Kill the Boer-boek
 Volgens die SAUK is daar ’n storm van kritiek op sosiale media aan die woed oor die boek, “Kill the Boer”, deur Ernst Roets. Nuus (02-07-2018)
Maroela Hof beslis oor ‘wraakondersoeke’ van polisie teen Opod
“Die uitspraak help ook om die vertroue wat die publiek moet hê te versterk dat Opod sonder onnodige inmenging in staat sal wees om klagtes teen die polisie sonder vrees of vooroordeel te ondersoek… Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Sneeu, reën en koue tref wyd
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel meer sneeu en reën asook yskoue weerstoestande oor die sentrale dele van die land. Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier. Nuus (02-07-2018)
Maroela Man wys verkoolde oorskot van vermiste vrou uit
“Die verkoolde oorskot van die vermiste 25-jarige vrou is hier aangetref. Die oorblyfsels van ʼn gebrande buiteband is saam met die liggaam gevind.” Nuus (02-07-2018)
Maroela Mahumapelo wil kritici hof toe sleep
Mahumapelo het glo gesê hy het besluit om te bedank uit sy pos as premier om volgens die wet met sy kritici af te reken. Nuus (02-07-2018)
Maroela Motoris vas oor plofstof
“Ons pogings om die veiligheid van die gemeenskap te verseker word dikwels versterk deur die publiek wat ons met waardevolle inligting help.” Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Zuma verloor 1 van sy seuns
Een van oudpres. Jacob Zuma se seuns, Vusi Nhlakanipho Zuma, is Sondagaand skielik in ’n hospitaal in Johannesburg dood. Nuus (02-07-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Om die publiek se steun te verloor
Volgens ’n peiling lyk dit of pres. Donald Trump die negatiewe invloed van kritici oorleef het, en dat die ekonomie wat blom, baie daartoe bydra dat die ekonomie soveel vertroue gewin het. Hier pla… Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Skerpskutter skiet burgemeester dood
Antonio Halili, omstrede burgemeester van die Filippynse stad Tanauan, is deur ’n skerpskutter by ’n vlaghysingseremonie by die stadsaal doodgeskiet. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Kyk hoe sneeu dit in die Kaap
’n Dik laag sneeu het die personeel van die Matroosberge-reservaat, waar Kapenaars graag gaan sneeu kyk, Maandagoggend begroet. Nuus (02-07-2018)
Maroela Mans poog om ambulans te kaap
ʼn Ambulans is Sondagaand glo amper gekaap terwyl paramedici ʼn siek pasiënt na ʼn hospitaal geneem het. Nuus (02-07-2018)
Maroela Kleuter (3) sterf toe kar haar, ma en tannie tref
ʼn Driejarige meisie is dood en twee volwasse vroue, vermoedelik haar ma en haar tannie, is beseer toe ʼn voertuig hulle Sondagmiddag getref het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Japanse keiser het serebrale anemie
Keiser Akihito (84) van Japan het al sy openbare verpligtinge gekanselleer nadat hy duiseligheid en naarheid ervaar het en ’n suurstoftekort in sy brein gediagnoseer is. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Trump steek hand uit na nuwe leier van Mexiko
Trump steek hand uit na nuwe leier van Mexiko Nuus (02-07-2018)
Maroela Spoedvraat vas ná hy 210 km/h jaag
ʼn 31-jarige man is die afgelope naweek in hegtenis geneem nadat hy glo teen 210 km/h in ʼn Mercedes Benz E350 op ʼn gedeelte van die hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg gejaag het. Nuus (02-07-2018)
Netwerk24 Duitse bank leen R1,35 miljard aan Eskom
’n Duitse ontwikkelingsbank het ’n ontwikkelingslening van R1,35 miljard aan Eskom toegestaan as deel van ’n samewerkingsooreenkoms. Nuus (02-07-2018)