Netwerk24 Oproep na landwye stakings, padblokkades
Suid-Afrikaners is senuweeagtig oor ’n moontlike staking oor brandstofpryse Maandag. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Wen ’n ontmoeting met olifante
Lesers kan vandag weer lekker pryse in Beeld se Winterfees-kompetisie wen. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Kapenaars ‘moet eers Maandag gaan sneeu kyk’
Oorstromings is teen Sondagmiddag op plekke in Kaapstad aangemeld, terwyl die eerste sneeu laatmiddag naby Ceres begin val het. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 DA, EFF glo handgemeen oor art. 25 in Thohoyandou
Die polisie moes in Limpopo ingryp toe DA- en EFF-lede haaks geraak het oor of art. 25 van die Grondwet gewysig moet word sodat grond onteien kan word. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Kouefront keer nie twee nasionale sportbyeenkomste
Twee nasionale sportbyeenkomste skop dié week af te midde van die kouefront wat stadig maar seker oor Sentraal-Suid-Afrika inbeweeg. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 6 mense soek ná rivier glo trekker meesleur
Polisie en reddingswerkers het Sondagaandtot laat vergeefs gesoek na ses mense wat vermoedelik in die Wes-Kaap deur ’n rivier meegesleur is. Drie van hulle was jong kinders. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 ANC in Gauteng kies nuwe leiers
Twee ANC-streke in Gauteng het Sondag nuwe leiers gekies ondanks ’n mislukte poging om ’n hofinterdik teen die hou van een van die konferensies te verkry. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Man beseer toe boot op strand beland
’n Man in sy 50’s is Saterdag beseer toe ’n skiboot naby die Durban-hawe op die strand beland het en hy glo op die dek rondgeslinger is. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Neefs red vrou uit see by Vishoek
’n Vrou wat by Vishoek in Kaapstad vermoedelik van die rotse geval het, is uit die see gered danksy die oplettendheid van twee neefs. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Masutha se toestand bestendig
Adv. Michael Masutha word steeds in ’n Pretoriase hospitaal behandel nadat hy Saterdag by ’n begrafnis in Limpopo inmekaar gesak het. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 DA bekyk De Lille-opsies
Die DA sal “alle moontlike opsies” ondersoek om die kwessie tussen die party en Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, op te los. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Abrahams moet sê oor Jiba
Die organisasie FUL gee die direkteur van openbare vervolging tyd om te sê dat adv. Nomgcobo Jiba nie weer by hul kantore toegelaat sal word nie. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Slagter dankbaar dat hy messteek oorleef
“Alles in die lewe het peperduur geraak, net ’n mens se lewe het niks meer werd geword nie,” sê Jaap Keller (71). Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Modder breek nie fietsryers se spoed
Nie eens die modderige toestande of waterpoele kon die geesdrif van deelnemers aan die Momentum Knysna-fietstoer demp nie. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 1 dood, 3 beseer in ongeluk in Kriel
Een persoon is die naweek oorlede en drie ander beseer in ’n botsing reg van voor op die R547 in Kriel, Mpumalanga. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Meisie sterf ná springkasteel ontplof
’n Meisie is oorlede toe ’n springkasteel weens hoë temperature in Engeland ontplof en haar sowat 20 voet (ongeveer 6 m) in die lug gegooi het. Nuus (01-07-2018)
Maroela DA vuur verdere kartetse af op De Lille
Die ondervoorsitter van die DA se federale raad, Natasha Mazzone, het die volgende kartets in die omstredenheid om die Kaapse burgemeester, Patricia de Lille, en dis ʼn sterk bewoorde aanval. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Metrotrein aan die brand gesteek
Dit is nog onduidelik hoekom ’n metrotrein Saterdagaand in Pretoria aan die brand gesteek is. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Stropers maai ses leeus in wildpark af
Ses leeus is Saterdag deur onwettige jagters in ’n wildpark by Rust de Winter, buite Pretoria, afgemaai. Nuus (01-07-2018)
Maroela Pta-meisie ontslaan ná maande in hospitaal
Byna vier en ʼn half maande gelede is die 10-jarige Divenette Streicher van Pretoria op ʼn bed in ʼn hospitaal ingestoot waar sy om haar lewe geveg het. Vrydag, nadat sy byna 22 kg verloor het, kon sy… Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Lennit Max bedank glo uit DA
Lennit Max, die nuwe spesiale adviseur van Bheki Cele, minister van polisie, het glo Saterdag as lid van die DA bedank. Politiek (01-07-2018)
Maroela Wydverspreide vloede in Kaapstad
Motoriste word gewaarsku om ekstra versig te wees en, waar moontlik, ritte te vermy wat nie noodsaaklik is nie. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Man met plofstof in motor betrap
’n Man (34) is Saterdag in die Strand, Kaapstad, met dinamiet en ammunisie in sy motor voorgekeer. Nuus (01-07-2018)
Maroela 6 leeumannetjies by gewilde dierepark vergiftig, 4 geslag
Ses leeumannetjies is Saterdag by die gewilde Mystic Monkeys and Feathers-dierepark in Rust de Winter, oos van Pretoria, vergiftig en vier van die katte se koppe en pote is verwyder. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 8 beseer in minibus-ongeluk, 1 fietsryer dood
Agt mense is beseer toe ’n minibus die agterkant van ’n vragmotor op die N8 in Mandela View op pad na Bloemfontein, getref het. Nuus (01-07-2018)
Maroela Bejaarde man op kleinhoewe met swaard gesteek
“Toe die egpaar wakker word, het die drie verdagtes om hul bed gestaan.” Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 DA se lys van premierskandidate bekend
’n Warm stryd lê voor vir DA-lede in veral twee provinsies – Gauteng en die Wes-Kaap – wat oor die volgende paar weke gaan meeding om die premierskandidaatskap vir die 2019-verkiesing. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Verdagtes vas voor Bruwer-begrafnis
Enkele ure voor die begrafnis van die vermoorde Bruwer-egpaar van Van Stadensrus gehou is, is hul twee vermeende moordenaars in hegtenis geneem. Nuus (01-07-2018)
Maroela Brandstof styg al weer
Motoriste kan hulle staal vir nog ʼn verhoging in brandstofpryse wat Dinsdag om middernag in werking tree. Nuus (01-07-2018)
Maroela Hond steeds soek ná kaping
Met ʼn storm wat Kaapstad teister, het die soektog verskerp na Sasha, ʼn vyfjarige Labradorkruising-teef wat Donderdag tydens ʼn kaping in Kaapstad vermis geraak het. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Vloede in Kaap en sneeu, koue op pad
Die naweek se kouefront het teen Sondagoggend reeds tot reën oor die Wes-Kaap gelei, met sneeu wat teen laatmiddag oor die hoogste bergpiek verwag word en Maandagoggend oor al die bergreekse kan … Nuus (01-07-2018)
Maroela Twee vas ná Vrystaat-dubbelmoord
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Gabriel Daniel Bruwer (78) en sy vrou, Marian (67), wat vandeesweek op teregstellingswyse op hul plaas buite die Vrystaatse dorpie, … Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Walvis se karkas Maandag begrawe
Die karkas van ’n bultrugwalvis wat Vrydag by Sedgefield naby die Swartvlei-riviermonding in die Suid-Kaap uitgespoel het, gaan na verwagting Maandag begrawe word. Nuus (01-07-2018)
Maroela Drie vas vir rooftog by Krokodilrivier
“Drie verdagtes het na bewering ʼn vuurwapen op die slagoffer gerig en hom van sy geld en klere beroof.” Nuus (01-07-2018)
Maroela MRK steun plaaswerker wat glo ontlasting moes drink
Die Menseregtekommissie (MRK) ondersteun ʼn plaaswerker wat beweer hy is glo deur lede van ʼn gesin gedwing om ontlasting te drink. Nuus (01-07-2018)
Maroela Nege beseer toe boot strand
Nege mense is beseer toe ʼn boot Saterdagaand naby uShaka Marine World in Durban gestrand het. Nuus (01-07-2018)
Maroela Caster raak net al hoe beter
Suid-Afrika se Caster Semenya het weer die kollig gesteel. Nuus (01-07-2018)
Maroela Intense kouefront op pad
Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku inwoners van die Wes-Kaap en dele van die Oos- en Noord-Kaap om hulle te staal vir ʼn intense kouefront wat vandag die provinsie tref. Nuus (01-07-2018)
Maroela 1 dood, 3 beseer in trompop botsing
“Die bestuurder van een van die voertuie was reeds dood toe paramedici by die toneel opgedaag het.” Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Eienaar aanspreeklik ná boerboel kind hap
As jou hond die bure se kind byt wat op jou grensmuur sit, kan jý aanspreeklik vir die skade wees al het jy die kind herhaaldelik gewaarsku om nié daar te sit nie. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Vuurpyl ontplof sekondes ná opstyging
’n Vuurpyl in Japan het terug aarde toe geval en met die trefslag ontplof – slegs ses sekondes nadat dit opgestuur is, berig Sky News (30/6/2018). Nuus (01-07-2018)
Maroela Pa vermoor glo seun
ʼn 58-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy seun met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 ‘Vervelige 7de Laan het my laat dut’
Die akteur David Rees sê dit pas hom perfek om 7de Laan te verlaat. Hy het soms tydens tonele aan die slaap geraak omdat hy “verveeld” was. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 R4 mjd-eise volg dalk
’n Verslag oor die historiese brand wat in Junie 2017 meer as 700 huise en ander strukture in Knysna verwoes het, kan die sluise van litigasie ooptrek teen die munisipaliteit, wat versuim het om te … Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Belasting-betaler dok op vir polisie se nalatigheid
Belastingbetalers moet nou opdok om ’n weduwee van ’n polisieman te onderhou wat hom glo self gehang het in ’n polisiesel waar hy opgesluit was. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Tannie Rita al ses dekades voor die klawers
Rita Basson (77) speel nie Engelse liedere soos “Amazing Grace” op haar kerkorrel nie, want daar is nog óú reëls waarby sy al 60 jaar lank hou. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Gee werk, nie grond
Ons het baie groter probleme as grond, wys nuwe peilings. Inge Kühne het ontleders gevra waarom bly grond dan boaan die politieke agenda. Politiek (01-07-2018)
Netwerk24 Só flop NGV rééds
Peperduur loodsprojekte waarmee die regering wou wys sy nasionale gesondheidsversekering (NGV) kan werk, het ineengestort binne maande nadat die bestuur daarvan aan provinsies oorgedra is. Nuus (01-07-2018)
Netwerk24 Held-pa dalk verlam ná aanval ná aanval
Jonty Jacobs (28), wat verlede Woensdag voor sy sesjarige dogtertjie op ’n kleinhoewe in Leeuwfontein (buite Pretoria) tydens ’n huisroof geskiet is, veg nie meer om sy lewe nie – sy stryd is nou om … Nuus (01-07-2018)