Netwerk24 Man vas oor ongelisensieerde vuurwapen
’n Man is Vrydagaand in hegtenis geneem omdat hy ’n ongelisensieerde vuurwapen en patrone in sy besit gehad het. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Planne vir 1ste kliniek in sy soort in SA
Planne is onderweg om Suid-Afrika se eerste kliniek vir tandheelkundige genetika by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) te vestig. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Jong walvis spoel uit by Sedgefield
’n Bultrugwalvis het op die strand by Sedgefield naby die Swartvlei-riviermonding in die Suid-Kaap uitgespoel. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Minister stort ineen by begrafnis
Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, se toestand is stabiel nadat hy Saterdagmiddag by ’n begrafnisdiens ineengestort het. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Makwakwa wil getuig ‘oor leuens wat vertel word’
Jonas Makwakwa, voormalige waarnemende bedryfshoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), sê hy wil voor die kommissie van ondersoek na die diens getuig omdat “leuens aan onskuldige inwoners … Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Durbanse motoriste gewaarsku oor veiligheid
Motoriste in Durban moet hul motordeure gesluit en vensters toe hou en nie waardevolle goedere in die motors laat rondlê nie. Nuus (30-06-2018)
Maroela Vrou wat Kaapstad-bejaarde onthoof gevonnis
Die jong vrou wat op 18-jarige ouderdom ʼn bejaarde vrou van Kaapstad onthoof en haar lyk opgesny het, is Vrydag in die Kaapstad-hooggeregshof gevonnis. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Slaghuiseienaar met mes aangeval
“Dit gaan onder omstandighede goed met my. My lewe is gespaar. Ek is orraait,” het die eienaar van die Dewetsdorp-slaghuis gesê nadat hy Saterdagoggend by sy huis met ’n mes aangeval en in die rug … Nuus (30-06-2018)
Maroela Boer voor bedlêende vrou met kierie aangerand
Die polisie ondersoek ʼn plaasaanval waartydens Allan Fanner (68) voor sy sieklike en bedlêende vrou met ʼn kierie aangerand is. Nuus (30-06-2018)
Maroela Soektog na jong sokkerspan duur steeds voort
Dit is die sewende dag wat die 12 seuns, tussen 11 en 16 jaar oud, en hul 25-jarige afrigter in die grot vasgekeer is. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Vrou (44) dood in ongeluk in Hexrivierpas
’n Vroulike passasier (44) is Vrydag dood toe die bestuurder van ’n Hyundai Atos beheer oor die motor in die Hexrivierpas in die Wes-Kaap verloor het. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Komediant skeer gek met Trump – luister self
“Hallo, dis Donald hier. Hoe kan ek help?” Nuus (30-06-2018)
Maroela Man wat glo land van witmense wil ‘reinig’ voor hof gedaag
Velaphi Khumalo het glo in ʼn inskrywing op Facebook gesê dat wit mense in Suid-Afrika verdien om soos Jode opgekap en doodgemaak te word. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Bejaarde (75) in aanval naby Brits gesteek
’n 75-jarige man van Noordwes is volgens die polisie met ’n swaard gesteek toe hy en sy vrou deur drie mans in hul huis by Bokfontein naby Brits oorval is. Nuus (30-06-2018)
Maroela [Foto’s] Ruiters lê meer as 200 km te perd af vir erfenis
Tien ruiters het die afgelope week van Bloemfontein na Kimberley gery om die Anglo-Boereoorlog te herdenk. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Niemand al aangekeer ná aanval by Hartbeespoort
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ’n boer van Hartbeespoort Vrydagoggend deur twee mans oorrompel en vasgebind is nie. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Werker op plaas van salaris beroof
’n Werker is Vrydagaand by sy huis op ’n plaas in die Vrystaat beroof. Nuus (30-06-2018)
Maroela Geliefde in koskringe sterf
“Verskeie van vandag se top-sjefs, onder meer Niël Stemmet, Reuben Riffel en Kobus van der Merwe, sê sy was vir hulle ʼn inspirasie en ʼn mentor.” Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Maar wáár is die bewyse? vra De Lille
Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het weer na die DA gekap en gesê dié party moet ophou om haar verkeerd aan te haal oor die Steenhuisen-verslag. Politiek (30-06-2018)
Maroela R10 000-beloning ná hond tydens kaping weghardloop
“Die vrou het verbete probeer om haar honde te red en is vir ʼn geruime tyd langs haar voertuig gesleep terwyl die kaper weggejaag het.” Nuus (30-06-2018)
Maroela Sibanye onderteken eed oor veiligheidskwessie
Sibanye-Stillwater het gesê die mynmaatskappy het ʼn mylpaal met belanghebbendes bereik oor gesondheid- en veiligheidskwessies by al sy myne. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Aanvallers beroof mense – in kerk!
Niemand is nog in hegtenis geneem nadat sowat 15 mense Vrydag in ’n kerk in New Brighton, Port Elizabeth, beroof is nie. Nuus (30-06-2018)
Maroela Gruvonds ná bejaarde vrou vermis raak
“Haar familie moes haar uitken aan die klere wat sy gedra het, want haar gesig was onherkenbaar vermink.” Nuus (30-06-2018)
Maroela Rowers slaan op kerk toe
Die verdagtes het op die kerklede se selfone en geld aangedring. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Regter was Moyane en kie die kop
Regter Robert Nugent het Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), en sy regspan die kop gewas toe dié gister skielik voor die kommissie van ondersoek na SAID … Nuus (30-06-2018)
Maroela Man verdrink toe vlot omslaan
Die liggaam van ʼn 29-jarige man is Vrydag sowat 6 m onder die water gevind nadat hy in ʼn dam verdrink het. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 N2 op verskeie dele gesluit weens protes
Geen voorvalle is teen Saterdagoggend aangemeld nadat protesoptrede Vrydag in Mosselbaai uitgebreek het nie, maar sommige paaie word nog met klippe versper. Nuus (30-06-2018)
Maroela Vrou sterf in motorfietsongeluk
“Die man het beheer oor die motorfiets verloor en dit het die pad verlaat.” Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 Susan Sarandon in hegtenis ná betoging teen Trump
Die bekroonde Hollywood-ster Susan Sarandon is een van honderde vroue wat in Washington in hegtenis geneem is tydens ’n protesoptrede teen pres. Donald Trump se immigrasiebeleid. Nuus (30-06-2018)
Netwerk24 De Lille, Nkohla se verbintenis wek kommer
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, se betrokkenheid by die “ontlastinggooier” Loyiso Nkohla, wat ’n pos by die Kaapstad-metro met ’n salaris van R700 000 gekry het, is een van die DA se … Politiek (30-06-2018)