Netwerk24 Boer (68) met knopkierie aangerand
’n 68-jarige boer van Hartbeespoort het Vrydagoggend ’n noue ontkoming gehad toe hy buite sy huis deur twee mans oorrompel, geslaan en vasgebind is. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 De Lange-sage dui op wanorde in polisie
Die debakel rondom die verwydering en heraanstelling van lt.genl. Deliwe de Lange as die Gautengse polisiekommissaris is ’n aanduiding van die “wanorde” wat tans in die polisie se topbestuur, sowel … Politiek (29-06-2018)
Netwerk24 2 van groep SA’ners in China in hegtenis geneem
Twee van die 51 jong Suid-Afrikaners wat maande lank in China gestrand was, is in China in hegtenis geneem. Die ander 49 is veilig tuis. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vrou dood in motorfietsongeluk
’n Vrou is dood en ’n man ernstig beseer toe die man beheer oor sy motorfiets in Homesteadweg in Randfontein, Johannesburg, verloor het. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 SA kenner van koskultuur oorlede
Die bekende koskultuurkenner dr. Renata Coetzee (88) is Woensdag in Stellenbosch oorlede nadat sy meer as ’n jaar siek was. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Koue front met slagtande is op pad
Inwoners van Wes-Kaap en dele van die Oos- en Noord-Kaap is aangeraai om vir ’n intense kouefront die naweek voor te berei, terwyl owerhede op ’n gereedheidsgrondslag geplaas is vir die gevaar van … Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Lennit Max is nou Cele se 'spesiale raadgewer'
Lennit Max, ’n voormalige polisiehoof in die Wes-Kaap, is Vrydag as spesiale adviseur vir Bheki Cele, minister van polisie, aangestel. Politiek (29-06-2018)
Netwerk24 Bly binne! – Waarskuwing aan mense in luukse buurt
Die aanval Donderdag op ’n 20-jarige vrou in die spogbuurt Welgemoed naby Kaapstad het die inwoners op hol. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 133 politici vermoor in ‘dodelikste verkiesing’
Altesame 133 politici is al vermoor in die aanloop tot Sondag se presidentsverkiesing in Mexiko. Nuus (29-06-2018)
Maroela Verdagte vas ná man drie rowers takel
Die verdagtes het die egpaar in hul huis met skroewedraaiers gedreig en ʼn geveg het tussen die man en die verdagtes uitgebreek. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Jooste se perd mag nie by July hardloop, eis PSA
Asof daar nie genoeg pêrre in die Steinhoff-stal is nie, eis die Vereniging van Staatsamptenare (PSA) nou dat Markus Jooste se resiesperd, Mayfair Speculators, aan die komende Vodacom Durban July … Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vrydag, 29 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (29-06-2018)
Maroela Skermswewer (21) tref kragdrade
Die fratsongeluk het Vrydag omstreeks 13:00 plaasgevind. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Sielkundige groet in WhatsApp voor sy sterf
Die sielkundige wat Donderdagmiddag dood in die Cecilia-woud in Kaapstad gekry is, Diane Nelson (49), het netjies geklee en in ’n slapende posisie onder ’n boom gelê. Nuus (29-06-2018)
Maroela Oom gevonnis vir verkragting van tiener
“Die 16-jarige slagoffer het saam met haar oom gebly toe sy oor ʼn tydperk van twee maande deur hom verkrag is.” Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Kinders verewig pa se sêgoed op lywe
Peter Dawson (64), wat Sondag op sy kleinhoewe naby Hartbeespoort doodgeskiet is, se kinders het Vrydag een van sy gunsteling-sêgoed op hul lywe laat tatoeëer om hom daarmee te huldig en te onthou. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Grahamstad word Makhanda, vernoem na Xhosa-vegter
Die naam van die Oos-Kaapse dorp Grahamstad gaan binnekort na Makhanda verander. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Steve Hofmeyr klap Phosa terug oor sy 'versies'
Steve Hofmeyr het Vrydag op Facebook gereageer op die Afrikaanse digter en ANC-veteraan Mathews Phosa se mening dat hy tot orde geroep moet word en hom eerder by sy musiek moet bepaal. Nuus (29-06-2018)
Maroela Tekenprent: Plaasmoorde
Die eerste helfte van 2018 is nog nie heeltemal verby nie en reeds het daar in dié tydperk 34% meer plaasaanvalle plaasgevind as in die eerste ses maande van 2017. Nuus (29-06-2018)
Maroela Man sterf in industriële ongeluk
“Die man is op die grond tussen ʼn stootskraper en ʼn groot industriële masjien aangetref.” Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vrou en haar vriend saam in hof
Sophia Meyer, wat van die moord op haar man, die bekende landskapskilder Walter Meyer, aangekla word, se vriend gaan saam met haar in die beskuldigdebank in die hof in Upington staan. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Optrede ‘begin vrugte afwerp’
Metrorail sê bykomende veiligheidsmaatreëls en groter kapasiteit vir forensiese ondersoeke in Kaapstad het begin “vrugte afwerp” met drie mense wat vandeesweek op aanklagte van poging tot … Nuus (29-06-2018)
Maroela Goeie nuus vir gestrande SA’ners in China
Die jong Suid-Afrikaanse onderwysers wat in China gestrand was nadat hulle deur ʼn slenterslag gevang is, is terug in die land. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Pa erken in hof hy het dogter betas
Die pa van Uitenhage in die Oos-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy sy dogter sowat 30 jaar gelede oor ’n lang tydperk verkrag het, het Vrydag erken dat hy haar seksueel betas het. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vulkaan op Bali ontwrig weer inwoners en toeriste
Talle vakansiegangers is gestrand op Bali in Indonesië nadat die vulkaan op berg Agung weer uitgebars het en ’n aswolk van meer as 2 km die lug uitspu. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Skadebepaling ná protesoptrede in George
Die skade aan paaie en verkeerskruisings word tans bepaal ná protesoptrede verlede week in Thembalethu en die omliggende gebied in George in die Suid-Kaap. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 ‘Afro Voice’-werkers geskok dat koerant skielik sluit
’n Vakbond wat werknemers van die dagblad Afro Voice (voorheen The New Age) verteenwoordig wat Donderdag sonder waarskuwing gehoor het dat hulle nou werkloos is, is “geskok” en eis nou antwoorde van … Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Renoster in O-Kaap doodgeskiet
’n Renoster is vroeër die week in die Kagga Kamma-natuurreservaat naby Port Elizabeth in die Oos-Kaap doodgeskiet. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 De Lille se ‘boelietaktiek knak vertroue in haar’
Pogings om fluitjieblasers in die ondersoeke na Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, “te boelie en te intimideer”, is die einste taktieke wat daartoe gelei het dat DA-lede vertroue in haar … Politiek (29-06-2018)
Netwerk24 Sitting ‘swak beplan’, baie kry nie plek
Indien die regering sy werk behoorlik gedoen het, sou baie meer mense nou al grond gehad het, sê Marlene van Staden, DA-burgemeester van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit. Politiek (29-06-2018)
Maroela Verhoging vir werkers in gasvryheidsektor
Werkers se maandelikse, weeklikse asook uurlikse lone sal in ooreenstemming met die verbruikersprysindeks verhoog word. Nuus (29-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 29 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (29-06-2018)
Maroela Gautrein-werkers staak
Gautrein-werkers het begin staak nadat daar nie aan hul eise vir indiensnemingsvoordele voldoen is nie. Nuus (29-06-2018)
Maroela Groenkrag: Eskom kry lening by Duitse bank
Eskom beweer ook dié leningsfasiliteit demonstreer die verbeterde marksentiment en vertroue in Eskom se leierskap om die maatskappy op die pad na herstel en volhoubaarheid te lei. Nuus (29-06-2018)
Maroela WNNR-verslag bevestig ontstaan van Knysna-brande
“Ruimteagentskappe het beeldmateriaal en satellietdata beskikbaar gestel en dit het ʼn goudmyn van inligting vir WNNR-navorsers gebied op grond waarvan hulle die waarskynlike reeks gebeurtenisse kon… Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vrou sterf op vlug na Australië
’n Passasier wat glo ernstig siek was, is in die vroeë oggendure van Vrydag aan boord van ’n Qantas-vlug van Londen na Sydney dood. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Hoëlui in VS ná tenderbedrog gevonnis
’n Voormalige onderwyshoof van die Vrystaat, Tebogo Lioma (63), is Vrydag in die hooggeregshof in Bloemfontein tot effektief sewe jaar tronkstraf gevonnis weens sy aandeel in tenderbedrog van sowat … Nuus (29-06-2018)
Maroela Advokaat vra dat SAID-ondersoek eers gestaak word
Vyf SAID-beamptes het Woensdag voor die kommissie getuig en ʼn donker prentjie geskets van Moyane se leierskap by die inkomstediens. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Man het baba dalk vergiftig in gesinsmoord
In ’n gesinstragedie het ’n onderwyser aan ’n hoërskool buite Tzaneen in Limpopo Donderdag vermoedelik ’n babameisie van 19 maande gif ingegee, haar ma vermoor en homself daarna vergiftig. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Cele maak bli(n)k plan teen ‘vingers in kondensmelk’
Bheki Cele, minister van polisie, het Vrydag tydens die bekendstelling van die polisie se strategie teen korrupsie dié misdaad met ’n blik kondensmelk vergelyk. Nuus (29-06-2018)
Maroela Betogers maak amok in Steynsrus
ʼn Gemeenskapsaal, ʼn munisipale kantoor en die huis van ʼn plaaslike polisiebeampte is Vrydag in die vroeë oggendure in Steynsrus in die Vrystaat met petrolbomme bestook en beskadig. Nuus (29-06-2018)
Maroela Baba in fratsongeluk doodgeskiet
Die dogtertjie is op die toneel oorlede. Nuus (29-06-2018)
Maroela Grahamstad kry nuwe naam
Volgens Mthethwa is dié dorp se naam verander om in lyn te wees met die voorskrifte en gees van die Grondwet. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Gewese Springbok-skut sterf
De Buys Human, prokureur en gewese Springbok-skut van Bloemfontein, is Sondag op 57-jarige ouderdom aan bloedkanker dood. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Ook Steynsrus-inwoners ongelukkig oor amptenare
’n Groep van sowat 100 gegriefde inwoners van Steynsrus in die Noord-Vrystaat het dié dorp se gemeenskapsaal aan die brand gesteek en munisipale kantore beskadig. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 15 vas ná betogings in Mosselbaai
Vyftien mense is Vrydagoggend in hegtenis geneem ná betogings op die N2 by Mosselbaai. Nuus (29-06-2018)
Maroela Polisie vra hulp om man op te spoor
“James Michael Allen (42), ʼn inwoner van Welkom in die Vrystaat, is verstandelik gestremd.” Nuus (29-06-2018)
Maroela Natasha Mans: Familie stel privaatspeurder aan
Dít was vermoedelik die laaste keer dat Mans lewend gesien is. Nuus (29-06-2018)
Maroela Walter Meyer-moord: Vrou se kêrel ook vas
Walter Meyer, wat verlede jaar Desember vermoor is, was een van die land se bekendste landskapskilders en sy kunswerke is al in New York, Londen en München uitgestal. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Sielkundige se lyk op Tafelberg gekry
Geen misdaad word vermoed met die dood van Diane Nelson (49), die kliniese sielkundige van Claremont, Kaapstad, wat in die Cecilia-woud aan die voet van Tafelberg verdwyn het nie. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 EU bereik ooreenkoms oor migrantekrisis
Die leiers van die Europese Unie (EU) het uiteindelik ’n ooreenkoms bereik oor die EU se migrantekrisis nadat marathon-gesprekke in Brussel gehou is oor die eise van Italië vir meer hulp met die … Nuus (29-06-2018)
Maroela Vyf dood ná kritiek oor vrou se kookvernuf
Die vrou het aan die polisie gesê haar skoonfamilie het haar oor die afgelope twee jaar verbaal “gemartel” en geviktimiseer. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Betogers eis bedanking van hoës in munisipaliteit
Die betogers wat Maandag ’n winkelsentrum in eMbalenhle naby Secunda aan die brand gesteek het, eis glo dat die burgemeester en die munisipale bestuurder van die Govan Mbeki-munisipaliteit bedank. Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Bybel, titelakte op sitting oor grond rondgeswaai
’n Bybel en ’n titelakte is op Upington rondgeswaai op die openbare vergadering van die grondwethersieningskomitee. En toe ruk dinge effens handuit... Politiek (29-06-2018)
Netwerk24 Polisie nog op soek na meisie (14) se moordenaar
Haar lyk is gekry in 'n ou verlate gebou Transnet-gebou waar dit versteek was. Nuus (29-06-2018)
Maroela Wes-Kaapse boer steeds agter tralies
“Die landdros het aangedui dat hy weer die getuienis van die ondersoekbeampte in die saak wil aanhoor.” Nuus (29-06-2018)
Maroela Transitorooftog in Pta afgeweer
ʼn Groep swaargewapende rowers moes Donderdagaand met leë hande op die vlug slaan nadat ʼn poging om ʼn geldwa in Pretoria te beroof, suksesvol afgeweer is. Nuus (29-06-2018)
Maroela Vonnisverrigtinge hervat van vrou wat bejaarde onthoof
WAARSKUWING: Die besonderhede in die berig is uiters grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel. Nuus (29-06-2018)
Maroela Soektog na vermiste sielkundige eindig tragies
Diane Nelson se geliefdes het haar die afgelope naweek by die Claremont-polisiestasie as vermis aangemeld. Nuus (29-06-2018)
Maroela ANC kap na DA oor Dag Zero
“Hoe moeilik kon dit wees om die mense lank voor die tyd te laat weet dat die damvlakke kritiek laag is? Dis nie moeilik om na ses damme om te sien nie.” Nuus (29-06-2018)
Maroela De Lille kap terug in vuil Kaapse politieke geveg
Die Kaapse burgemeester het in ‘n snydende ope brief haar sterkste opponent in die DA, Natasha Mazzone, die stryd aangesê. Nuus (29-06-2018)
Maroela Foto’s: Vyf dood nadat skieter in nuuskantoor losbrand
“Daar is niks meer vreesaanjaend as om te hoor hoe verskeie mense geskiet word terwyl jy onder jou lessenaar wegkruip en dan hoor hoe die skieter herlaai nie.” Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Vermiste sielkundige van Kaap is dood
Diane Nelson (49), die kliniese sielkundige van Claremont, Kaapstad, wat sedert verlede week vermis is, is dood. Nuus (29-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Plaasmoorde wéér beklemtoon
’n Nuwe boek, Kill the Boer, is luidens berigte besig om skerp onder kritiek deur te loop op sosiale media. Dui dit op paniek dat die harde feite in die boek landbou-kritici se retoriek nou as vals… Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 Rowers van geldwa buit nie ’n sent
’n Groep gewapende rowers moes Donderdagaand in Pretoria onverrigtersake vlug toe die polisie hul poging om ’n geldwa te beroof, gefnuik het. Nuus (29-06-2018)
Maroela Doodsklok lui glo vir ‘Afro Voice’
Die personeel is aangeraai om by die huis te bly tot en met verdere kennisgewing. Nuus (29-06-2018)
Maroela Water-regrukplan: ‘Dit skep burokrasie, nie oplossings”
“Die regte mense met die regte vaardighede is nodig om die proses te dryf, nie noodwendig méér mense nie.” Nuus (29-06-2018)
Netwerk24 3 dood gevind in huis, dalk gesinsgeweld
Drie mense, onder andere ’n 19 maande oue babadogtertjie, se lyke is Donderdag binne ’n huis in die Ga-Maphalle-dorpie in Limpopo se Balobedu-polisiëringsgebied gevind. Nuus (29-06-2018)
Maroela Minister ontbind SABS-raad
“Die SABS het nie daarin geslaag om ingevolge hul mandaat te presteer nie. Ek het vertroue verloor in die raad se vermoë om die instellings doeltreffend te bestuur.” Nuus (29-06-2018)