Netwerk24 ‘Hoekom Gordhan?’
Tom Moyane, geskorste kommissaris van die SAID, kry Vrydag ’n spreekbeurt voor die kommissie van ondersoek wat hy as ’n heksejag bestempel. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Skote klap by koerantgebou
’n Gewapende man het Donderdag Amerikaanse tyd by ’n koerantgebou in Annapolos, Maryland, in Amerika ingestap en op mense begin skiet, berig SkyNews. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Winkelsentrum ontruim ná bomdreigement
’n Bomdreigement by ’n winkelsentrum in Samara, Rusland, een van die gasheerstede tydens vir Wêreldsokkerbeker-toernooi, het die polisie genoop om die sentrum te ontruim. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 The New Age skielik gesluit
Radelose werknemers van die voormalige dagblad The New Age sit met hul hande in die hare nadat hulle glo Donderdagmiddag sonder waarskuwing en ’n skamele tien minute voor hul skof klaargemaak het in … Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Vervolgers ‘ondermyn’ polisie se waghond
Die traagheid van die NVG om te vervolg in sake wat die Opod na hom verwys, ondermyn Opod se taak om die polisie aanspreeklik te hou. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Regering aandadig aan plaasmoorde, sê AfriForum
Die regering is deels aandadig aan plaasmoorde, het Ernst Roets, adjunkuitvoerende hoof van AfriForum, Donderdag by die bekendstelling van sy boek oor plaasmoorde en plaasaanvalle gesê. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 ANC red Hlongwa van afdanking
’n Voorgestelde mosie deur opposisiepartye dat Brian Hlongwa, hoofsweep van die ANC in Gauteng, binne 72 uur afgedank word, is Donderdag in die Gautengse wetgewer van die hand gewys. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Polisiehoof gaan in parlement moet verduidelik
Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie gaan die nasionale polisiehoof, genl. Khehla Sitole, in Augustus na die parlement nooi om sy “herstruktureringsplanne” in die polisiediens te … Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Vrou dwing vyf met voedoe
’n Verpleegster bekend as “Madame Sandra” is Donderdag daaraan skuldig bevind dat sy vyf Nigeriërs aan heksery onderwerp en hulle toe gedwing het om sekswerk in Europa te doen. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Hof verdaag ná emosie klaer oorval
Die saak teen ’n musiekonderwyser (62) van Noorder-Paarl wat teregstaan op kindermolestering en verkragting is Donderdag verdaag nadat die klaer in kruisondervraging emosioneel geraak het. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Steve ‘moet hom by sy musiek bepaal’ – Phosa
Steve Hofmeyr moet tot orde geroep word en hom eerder by sy musiek bepaal. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Polisie slaan toe; kry dwelms in voertuig en huis
’n Man is Woensdag op Amanzimtoti vasgetrek met dwelms in sy besit wat R300 000 op straat sou gekos het. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 4 vermeende kapers van 3 voertuie in Kaap opgespoor
Vier vermeende kapers en drie gekaapte voertuie is in afsonderlike voorvalle in Kraaifontein naby Kaapstad gevind. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Skoolkoshuis brand in Victoria-Wes
’n Brand woed by ’n skoolkoshuis in Victoria-Wes terwyl die landbougemeenskap probeer om dit te blus. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Koel naweek lê vir Suid-Kaap voor
’n Nat, koel naweek lê vir talle plekke in die Suid-Kaap voor. Van Vrydag tot Maandag is daar ’n 30%-kans op reën op plekke soos George, Knysna, Mosselbaai en Riversdal. Nuus (28-06-2018)
Maroela Publiek gewaarsku oor tender-slenter
Sy het gesê die raadslid het bewus geword van die slenter toe mense wat hy ken hom genader het en gevra het oor die tenders wat verkoop word. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Ginekoloog dood op dag van pa se roudiens
Dr. Johan van der Wat (69), internasionaal bekroonde Johannesburgse ginekoloog en tweelingbroer van die modeontwerper Marianne Fassler, is Donderdag dood – dieselfde dag waarop ’n gedenkdiens vir hul … Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 8-jarige waak by ma ná skietery in nag
Wagte by ’n veiligheidskompleks in Pretoria het Woensdag in die vroeë oggendure op ’n agtjarige seuntjie afgekom wat by sy ma gewaak het nadat sy geskiet is. Nuus (28-06-2018)
Maroela Talle sterf toe brand deur mark woed
Sommige van die oorledenes het doodgebrand, terwyl ander gesterf het weens die rook wat hulle ingeasem het terwyl hulle probeer het om hul eiendom te red. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Miljoene se skade toe sentrum naby Secunda brand
Miljoene rande se skade is Maandagnag aangerig toe ’n winkelsentrum in eMbalenhle, Secunda, deur oproeriges afgebrand is. Nuus (28-06-2018)
Maroela Uitspraak gelewer in Kampsbaai-moordsaak
Saldanha het Donderdag gevra dat mense wat sensitief is vir ʼn grafiese beskrywing van die misdaadtoneel en die toestand waarin Alban se liggaam aangetref is, die hof moet verlaat. Nuus (28-06-2018)
Maroela Hofstryd oor De Lille-‘bewyse’ eers later aangehoor
De Lille wil die bevindinge van die verslag betwis en voer daarom aan dat sy die bewyse nodig het wat in die Steenhuisen-verslag gebruik is en daartoe gelei het dat die DA haar van wangedrag aangek… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 G’n Dag Zero vir Kaapstad vanjaar en in 2019
Dag Zero is vir vanjaar en volgende jaar in Kaapstad afgeweer, maar daar is nog geen aanduiding wanneer die superhoë-tariewe verslap sal kan word nie. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Novella skuldig aan moord op vriendin
Sonder enige emosie het Diego Novella in die beskuldigdebank in die hooggeregshof in Kaapstad gestaan en luister hoe hy skuldig bevind word aan die moord op sy Amerikaanse vriendin Gabriela Alban. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Kringtelevisie wys Natasha se ‘laaste ure’
Beeldmateriaal van kringtelevisiekameras wys hoe Natasha Mans op die dag van haar “verdwyning” data koop by ’n vulstasie in Langenhovenpark, Bloemfontein. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Prins William besoek heilige plekke in Jerusalem
Prins William het Donderdag sy besoek aan Israel afgesluit met onder meer ’n besoek aan sy oumagrootjie, prinses Alice, se graf. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Chanél du Toit se ma vies oor saak wéér uitgestel is
Wat die gereg nou aan haar doen, verdien haar dogter nie, het die gebroke ma van die vermoorde Chanél du Toit op die dag wat sy 36 jaar sou word, gesê. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 ANC ‘skynheilig’ oor drank na-ure op skoolterrein
Voorgestelde wetgewing oor drank by skole in die Wes-Kaap is daarop gemik om gesellighede beter te reguleer wat na-ure vir volwassenes op die skoolterrein gehou word en waar alkohol gebruik mag word. Politiek (28-06-2018)
Maroela Klasaksie teen Sibanye ingestel ná talle sterftes
Van die 45 sterftes in die Suid-Afrikaanse mynbedryf vanjaar, het 21 by Sibanye-myne plaasgevind. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Geweer ‘beveilig’, maar skoot tref 1-jarige
’n Eenjarige meisie van Paterson is dood nadat ’n skoot haar in die kop getref het terwyl haar oom omstreeks 07:00 besig was om sy geweer te beveilig. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Kragbesluit ‘kan Sol Plaatje ruïneer’
Die besluit wat die stadsraad in Kimberley geneem het om die tariefstruktuur vir elektrisiteit uit te stel, kan die munisipaliteit finansieel ruïneer. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Donderdag, 28 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Polisie monitor Power Town ná protesoptrede
Die polisie se eenheid vir sigbare polisiëring het nog die gebied by ’n informele nedersetting langs die N2 by Klein-Brakrivier, gemonitor ná betogings. Nuus (28-06-2018)
Maroela Eskom: Vakbonde praat met lede oor jongste aanbod
Die vakbonde het gesê hulle kon nie vroeër met hul lede gaan praat oor Eskom se vorige aanbod nie, aangesien hul lede vasbeslote is om ʼn 9%-loonverhoging te kry. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 2de juwelier in 1 week in PE beroof
Juweliersware van sowat R250 000 is Donderdagoggend uit ’n juwelierswinkel in die Walmer Park-winkelsentrum in Port Elizabeth gesteel. Nuus (28-06-2018)
Maroela Man, vrou en peuter dood aangetref
“Die liggame van ʼn 57-jarige man en ʼn dogtertjie van 19 maande oud het langs die vrou gelê. ʼn Onbekende middel het by hul monde uitgekom.” Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Situasie in Houtbaai bedaar ná taxi-onrus
Wetstoepassers en polisiebeamptes hou ’n oog in Houtbaai nadat betogende taxibestuurders die strate ingevaar en ’n verkeerschaos veroorsaak het. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Patricia soek steeds inhoud van verslag en bewyse
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, hoop die DA sal in November “met die derde probeerslag” in die hof sy verslag en bewyse teen haar aan haar moet oorhandig. Nuus (28-06-2018)
Maroela Staatskaping: Regering probeer verlore geld terugkry
Nhlanhla Nene, minister van finansies, het Donderdag gesê die regering werk saam met internasionale instellings om al die geld wat deur staatskaping uit staatskoffers gesteel is op te spoor en teru… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Hof dreig ma met selle ná uitbarsting
’n Landdros het Donderdag ’n vrou met aanhouding in die selle gedreig nadat sy in die hof op haar seun se vermeende aanvaller geskree het toe die saak voorlopig teen hom teruggetrek is. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Minister besoek Plet ná protesoptrede
Nomaindia Mfeketo, minister van menslike nedersettings, gaan volgende week die Bossiesgif- en Qolweni-gebied in Plettenbergbaai besoek waar grootskaalse protesoptrede vroeër vandeesmaand voorgekom … Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 2 vragmotors vol mielies op plaas gesteel
Diewe het Woensdagaand twee vragmotors vol mielies op ’n plaas in die Bothaville-distrik gesteel. Nuus (28-06-2018)
Maroela Foto’s: Jong sokkerspan dae later steeds in grot vasgekeer
“Ons moet die kinders vandag vind. Ons hoop dat hulle nog lewe daar binne.” Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 DA vra tugstappe in Noordwes teen amptenare
Die DA eis nou dat dr. Job Mokgoro, Noordwes se nuwe premier, tugstappe moet laat doen teen amptenare in die provinsie vanweë die R15,3 miljard wat onreëlmatig bestee is. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Polisie soek jong vrou van Kuilsrivier
Die polisie in Wellington in die Boland soek na ’n vermiste 21-jarige vrou van Kuilsrivier. Nuus (28-06-2018)
Maroela Brandstofpryse gaan wéér styg
Dit sal die soveelste maand wees wat brandstofpryse styg. Nuus (28-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 28 Junie 2018
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (28-06-2018)
Maroela Gauteng-vrou verloor álles ná gru-botsing
Eers het sy die dood vrygespring in ʼn grusame botsing, tóé moes sy vir ʼn tweede keer in die hospitaal om haar lewe veg. Nou het ʼn Gautengse vrou álles verloor weens dié botsing. Nuus (28-06-2018)
Maroela Emosies loop hoog by Blou Bul se hofverskyning
“Jy het amper iemand se dood veroorsaak. My kind is amper dood!” Nuus (28-06-2018)
Maroela Bejaarde (86) in ouetehuis vermoor
“Haar kind bel haar elke dag en haar foon het Sondagoggend nie gelui nie. Die kind het die vrou se bure gebel wat gaan ondersoek instel het.” Nuus (28-06-2018)
Maroela KFC-voorval: Polisie wil glo nie ‘bewyse’ oorhandig
“As ons nie daardie foon kan kry nie, sal ons nie in ʼn posisie wees om vir die verhoor voor te berei nie.” Nuus (28-06-2018)
Maroela AfriForum vra vir kommissie van ondersoek na oorsake van plaasmoorde
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag gevra dat ’n onafhanklike kommissie van ondersoek aangestel word om te bepaal wat die faktore is wat tot plaasmoorde aanleiding gee. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Luister na mekaar; julle is nie in 'n kroeg – Malema
Dit help nie om by die openbare sittings oor of die Grondwet gewysig moet word, op te tree asof jy in ’n kroeg is nie – almal moet na mekaar luister. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 AfriForum vra ondersoek na plaasmoorde
AfriForum het Donderdag gevra dat ’n onafhanklike kommissie van ondersoek aangestel word om te bepaal wat die faktore is wat tot plaasmoorde aanleiding gee. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Betogers steek saal, motor aan die brand
’n Groep van ongeveer honderd ontevrede inwoners van Steynsrus in die Vrystaat het Woensdagaand byeengekom en ’n gemeenskapsaal en ’n motor aan die brand gesteek. Nuus (28-06-2018)
Maroela Só kan Dag Zero ook in 2019 vermy word
“Ons is nou in ʼn posisie waar ons kan verklaar dat ons dit nie net reggekry het om Dag Zero in 2018 af te weer nie, maar dat ons ook veilig deur die somer van 2019 sal kan kom.” Nuus (28-06-2018)
Maroela Polisiebeamptes jare ná man se dood van moord aangekla  
Vriende het hom die oggend bewusteloos in ’n polisiesel aangetref. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Besoedeling van Vaalrivier nou ’n ‘krisis’
Die storting van rioolvuil in die Vaalrivier neem nou krisisafmetings aan, sê Maureen Stewart van die organisasie Save the Vaal. Nuus (28-06-2018)
Maroela Sneeu, bibberweer die naweek op pad
Suid-Afrikaners kan hulself staal vir besonderse koue weerstoestande asook sneeu in sommige dele van die land. Nuus (28-06-2018)
Maroela DA se Patricia-hoofpyn vererger
Die DA se Kaapse kopseer het in ’n migraine verander noudat ’n volbank van die Kaapse hooggeregshof in Patricia de Lille se guns bevind het oor die pogings om haar uit die DA en die Kaapse burgemee… Nuus (28-06-2018)
Maroela Hof sê oor omstrede fliek se ouderdomsbeperking
Die fliek is vroeër vanjaar as pornografie geklassifiseer wat tot gevolg gehad het dat die rolprent nie in hoofstroomfliekteaters gesien kon word nie. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Kimberley skrap tariefverhoging vir elektrisiteit
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley gaan Vrydag ’n vergadering met die leiers van Woensdag se massabetoging hou in ’n poging om die probleme met die stad se omstrede nuwe kragtariewe op te … Nuus (28-06-2018)
Maroela Lesse uit die eerste twee dae se grondverhore
Wat uit die eerste twee openbare verhore duidelik geblyk het, is dat elkeen hul pond vleis wil hê, dat min mense by die openbare verhore hul emosies gaan probeer beteuel en dat die EFF steeds die m… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Uitspraak in Novella-saak begin
Hy het geweet iets verskrikliks het in die hotelkamer gebeur en het gehoop ’n witdoodhaai vreet hom. Nuus (28-06-2018)
Maroela Wending in Blou Bul-‘aanrandingsaak’
“Dit sal nie in die belang van geregtigheid wees as die verhoor nie vandag voortgaan nie.” Nuus (28-06-2018)
Maroela Bevindings oor Aucamp-aanstelling bekendgemaak
Die bevindings oor die ondersoek na die aanstelling van Marietha Aucamp, die Stad Tshwane se voormalige hoof van personeel wat daarvan beskuldig is dat sy oor haar kwalifikasies gelieg het, is Dond… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Leidrade opgevolg ná bomdreigement by hof
Die polisie in Vereeniging het Donderdagoggend ’n dossier aangelê en volg leidrade op nadat iemand na die hof ingebel het met ’n bomdreigement. Nuus (28-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Mandela se versoeningsprojek misluk – prof. Willie Esterhuyse
Die bekende prof. Willie Esterhuyse het pas in ’n lesersbrief laat blyk dat die versoeningsprojek van Mandela, De Klerk en Mbeki dood is. In die plek daarvan het een van vergelding en toe-eiening g… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Malema kry heldeontvangs by vergadering oor grond
Julius Malema, leier van die EFF, is soos ’n held verwelkom by die openbare vergadering oor grondonteiening in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Dwergpotvis spoel uit by Stilbaai
Die karkas van ’n dwergpotvis (Kogia breviceps) is Donderdag op die strand by Lappiesbaai in Stilbaai gekry. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Staat nie voorbereid, saak teen rugbyspeler teruggetrek
Die saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer teen Dylan van der Walt (20), die rugbyspeler wat in 2017 glo ’n man in ’n nagklub in Pretoria aangerand het, is voorlopig teruggetrek. Nuus (28-06-2018)
Maroela Aanklagte teen beskuldigde in Eskom-moordsaak teruggetrek
Thembesile Yende se liggaam is in ʼn ongebruikte kantoor van Eskom se Pieterboth-substasie in Springs aangetref. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Bejaarde egpaar by plaashek oorval
’n Bejaarde egpaar is Woensdagmiddag op hul plaas op die Pienaarspoort-pad in die Boschkop-omgewing naby Pretoria oorval. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 ANC klap sweep oor Kimberley se krag
Die Noord-Kaapse ANC-leierskap het Donderdagoggend sy raadslede in die Sol Plaatje-munisipaliteit beveel om die instelling van die omstrede nuwe kragtarief tydelik op te skort. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Hek van Krugerwildtuin gesluit weens betogings
Die Paul Kruger-hek van die Krugerwildtuin is Donderdagoggend ontoeganklik weens betogings op die pad daarheen, het die wildtuin gesê. Nuus (28-06-2018)
Maroela Ope brief aan president oor grondkwessie: ‘Jy vat ons toekoms weg’
“Ek weet nie hoe die regering verwag ons moet aanhou risiko’s waag en soveel van onsself belê as alles net weggeneem kan word nie.” Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Kaap se Dag Zero briek ook vir 2019
Dag Zero is nie net vir 2018 afgeweer nie, maar ook vir die somer van 2019, sê die Kaapstad-metro. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Hofgebou ontruim weens 'bom'
Die hofgebou in Vereeniging is Donderdagoggend ná‘n bomdreigement ontruim. Nuus (28-06-2018)
Maroela Ma skiet man wat dogter glo teister
“Die manier waarop hy die huis probeer binnegaan het en die goed wat in sy besit was, dui daarop dat hy nie goeie bedoelings gehad het nie.” Nuus (28-06-2018)
Maroela Bejaarde sterf ná wrede hameraanval
Sy het saam met haar volwasse seun wat doof en verstandelik gestrem is, gewoon. Hy is ongedeerd gevind, maar kan nie vir die polisie sê wat gebeur het nie. Nuus (28-06-2018)
Die Voorblad Gebrek aan optrede oor elektrisiteitsdiefstal in Midvaal skokkend
Die inkonsekwente optrede van die Midvaal-munisipaliteit (Meyerton, Vaal Marina, Wakerville en Henley-on-Klip) rakende die diefstal van elektrisiteit, is skokkend.     In die Sicelo-nedersetting word … Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 Soek en Redding betrek by soektog na sielkundige
Vrywilligers van die reddingsorganisasie Wildernis Soek en Redding (WSAR) gaan help met die soektog na Diane Nelson (49), die vermiste kliniese sielkundige van Claremont, Kaapstad. Nuus (28-06-2018)
Maroela Ondersoek na DA-raadslid se Israel-opmerking voltooi
Sy is vroeër in Junie geskors nadat sy glo getwiet het: “I would like to declare that I am a friend of Israel, and the city of Johannesburg is a friend of Israel! Shalom Shalom!” Nuus (28-06-2018)
Maroela Liggaam gevind ná vissermanne arm aantref
Polisieduikers het ʼn man se liggaam tussen riete, sowat 200 m van waar die ledemaat deur vissermanne aangetref is, gevind. Nuus (28-06-2018)
Maroela Vrystaat-dubbelmoord: Egpaar op teregstellingswyse geskiet
Die egpaar was met ʼn elektriese koord om hul lywe en uiesakkies aan hul hande aan die stoele vasgebind voordat komberse oor hulle gegooi en albei agter hul ore geskiet is. ʼn Kussing is as knaldempe… Nuus (28-06-2018)
Maroela Soektog na vermiste Kaapse sielkundige duur voort
Die kliniese sielkundige van Kaapstad wie se verlate motor dié naweek in die Cecilia-woud in Constantia aangetref is, word steeds vermis. Nuus (28-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Destruktiewe wetgewing – klimaat en grondonteiening
Wetgewing, veral sensitiewe, noodsaaklike wetgewing, moet so aangepak word dat dit nie meer skade as goed doen nie. Nuus (28-06-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: Novella hoor vandag sy lot
Diego Novella word beskuldig van die moord op sy Amerikaanse vriendin, Gabriela Kabrins Alban, in Julie 2015 in ʼn hotel in Kampsbaai.  Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Jhb-raadslid terug in pos ná uitlatings oor Israel
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het sy burgemeesterskomiteelid vir gesondheid en ontwikkeling, dr. Mpho Phalatse, heraangestel. Politiek (28-06-2018)
Netwerk24 'Beheerliggame moenie skoolhoofde aanstel'
Skoolbeheerliggame moet nie toegelaat word om skoolhoofde aan te stel nie, meen Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 'G'n swart vir diens, ons gaan pa se lewe vier'
Die vermoorde Peter Dawson se vier kinders, ander familielede en vriende gaan Maandag van hom afskeid neem op ’n diens ter viering van sy lewe. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Ma skiet NS-‘teisteraar’ wat na meisie (14) in VSA vlieg
’n 25-jarige man van Nieu-Seeland is deur ’n ma van Richmond in die Amerikaanse deelstaat Virginië geskiet nadat hy Amerika toe gevlieg het om haar 14-jarige dogter, wat hy aanlyn ontmoet het, te … Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Vrou (88) wag weke lank in 2 hospitale vir operasie
’n 88-jarige vrou het ses weke lank in die Bongani-hospitaal in Welkom gelê omdat daar nie ’n teaterbed vir ortopediese operasies is nie. Nuus (28-06-2018)
Maroela DA-stryd met De Lille: ‘Kapenaars betaal die prys’
“Kapenaars is die enigste werklike verloorders in die voortslepende stryd tussen die DA en Patricia de Lille.” Nuus (28-06-2018)
Maroela Eskom-onderhandelinge: Jongste aanbod van die hand gewys
Die drie vakbonde wat tans in loononderhandelinge met Eskom gewikkel is, het die nasionale kragvoorsiener se jongste verhogingsaanbod van die hand gewys. Nuus (28-06-2018)
Maroela Noordwes: Dít sal Mokgoro se sukses bepaal, meen DA
“Mokgoro moet verseker dat hy aktiewe stappe doen om Mahumapelo se korrupte netwerk af te breek as ʼn belangrike eerste poging om die vertroue van die publiek in die regering en in die regering se v… Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Paaie al jare gehawend
“Dit is baie moeilik om op so ’n stukkende, vuil pad te bestuur,” sê Mzukisi Thyali, ’n metertaxibestuurder van Duncan Village naby Oos-Londen. Nuus (28-06-2018)
Netwerk24 Stoffel en sy skepper triomfantlik in VSA
Stoffel die robot van Centurion het onlangs sy ding in Amerika gaan doen en teruggekom as wenner van ’n internasionale kompetisie. Nuus (28-06-2018)