Netwerk24 Lyk sonder arms dryf op rivier
Hengelaars het Woensdag die ontbindende lyk van ’n man sonder arms op die Nkomazirivier in Mpumalanga sien dryf. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Met die maan gepla? Vat die ark na Asgardia
Sat vir die wêreld? Wil jy net wegbreek? Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Appèlhof-regter in VSA lê tuig neer
Regter Anthony Kennedy van die Amerikaanse appèlhof se aankondiging Woensdag dat hy einde Julie gaan aftree, maak die pad oop vir die mees konserwatiewe regbank in Amerika sedert die belangrike Roe … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 William neem ‘boodskap van vrede’ na Palestyne
Prins William het Dinsdag weer bewys watter diplomatieke meester hy is toe die Israelse president hom gevra het om ’n vredesboodskap na die Palestynse president te neem. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Betogers bestorm bouterrein
Woedende betogers het vandeesweek die bouterrein van die Hoërskool Nkululeko in KwaNobuhle, Uitenhage, bestorm. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Rioolvuil loop tot in Vaalrivier
Rioolvuil en bloed van ’n nabygeleë slagpale vloei nou al weke lank by mangatdeksels uit van waar dit by Parys in die Vaalrivier beland. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Bloem-stadsaal word tot sy volle glorie herstel
Die historiese Bloemfonteinse stadsaal sal teen die einde van volgende jaar tot sy volle eertydse glorie herstel wees. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Jan Taks ontaard in Loerbroer
Kameras oral, afluisterapparaat en bome wat “veiligheids­risiko’s” inhou. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Prins William ontmoet Palestynse leier
Prins William het Woensdag die eerste senior Britse koninklike geword om die Palestynse gebied te besoek. Hy het ’n vlugtelingkamp in die besette Wesoewer besoek, en die hoop uitgespreek vir vrede in … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 De Lange sê sy gaan nêrens
Lt.genl. Deliwe de Lange, Gautengse polisiekommissaris, en die Suid-Afrikaanse Polisie-Unie (Sapu) is dit eens: Sy gaan nêrens heen nie. Dié polisievakbond soek nou die bloed van die nasionale … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Polisie, familie soek steeds na vermiste sielkundige
Daar is Woensdag verder na Diane Nelson (49), die vermiste kliniese sielkundige van Claremont, gesoek. Volgens ’n bron het vrywilligers, familielede van Nelson, lede van die polisie en snuffelhonde … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Plaaswerker wou geld vir begrafnis hê
Hy het kop verloor toe sy werkgewer weier om hom geld te gee om ’n ou man te begrawe en het toe die werkgewer en sy gesin doodgeskiet. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Lekota nie tevrede met vergadering oor onteiening
Die voorsitter van die komitee wat Woensdag se openbare vergadering oor grondonteiening sonder vergoeding in Marble Hall, Limpopo, waargeneem het, het liederlik misluk, het Mosiuoa Lekota, … Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Voertuie uitgebrand oor uitsettings
Vyf voertuie is langs Govan Mbeki-rylaan naby die Kaapstad-metro se Fezeka-kantoor uitgebrand. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Herrie bars los oor ‘seksistiese prysgeld’ by Ballito
’n Herrie het op sosiale media losgebars oor die verskil in prysgeld vir die seuns- en meisieswenner van die Ballito Pro-branderplankrykompetisie wat die naweek by Willardstrand in Ballito, … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Praat oor skenkers se geld teen stroping
“Ek het my bes gedoen om die hulp van Sanparke, die Valke en die NVG te kry in my ondersoek na die instroom van wapens deur Mosambiek na Suid-Afrika.”. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Noue ontkoming toe wapen weier om te vuur
’n Huiseienaar van Durban-Noord het ’n noue ontkoming gehad toe gewapende rowers wat by sy huis ingebreek het, se vuurwapens geweier het en nie wou vuur nie. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Karkas van walviskalf spoel by Kommetjie uit
Die karkas van ’n suidelike noorkapperwalvis-kalf is Dinsdag omstreeks 14:30 op die strand by Kommetjie in die Wes-Kaap gevind. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Sitole weet nie hoe om polisie te lei, sê vakbond
Die polisievakbond Sapu sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het alle vertrou in die leierskap van die nasionale polisiekommissaris, genl. Khehla Sitole, verloor. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Situasie op R59 is terreur, sê VF+
Die “chaotiese” situasie op die R59 in Midvaal grens nou aan terreur en die provinsiale polisiekommissaris moet ingryp. sê die Vryheidsfront Plus. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Onteiening ‘kan help om ongelykheid uit te wis’
Die ekonomie sal in duie stort indien die Grondwet gewysig word om die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak. Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Pa steek seun dood, vra pastoor om te bid
’n Pensioentrekker van Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte wat erken het dat hy sy tikverslaafde seun doodgemaak het, het kerk toe gegaan en sy pastoor gevra om vir hom te bid. Nuus (27-06-2018)
Maroela Deel van R44-roete spog met nuwe baadjie
Die departement van vervoer en openbare werke in die Wes-Kaap het ʼn instandhoudingsprojek ter waarde van R59 miljoen op die skilderagtige R44-roete tussen Rooi-Els en Gordonsbaai afgehandel. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Jong sosialis (28) stoot oue uit in VSA-verkiesing
Alexandria Ocasio-Cortez (28), ’n demokratiese sosialis, het Dinsdag in haar eerste politieke veldtog die 14 jaar lange leier van New York se 14de distrik, Joseph Crowley, in ’n primêre verkiesing … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Só lyk mans wat dokter, pasiënte beroof
Die Wes-Kaapse polisie het identikits uitgereik van die twee verdagtes wat in Mei vanjaar ’n dokter en sy pasiënte by ’n spreekkamer in Grassy Park beroof het. Nuus (27-06-2018)
Maroela Twee vas oor omkoopgeld vir elektrisiteit
ʼn Kontrakteur van City Power en sy medepligtige het Woensdag in die Johannesburg-landdroshof verskyn op aanklag van bedrog. Nuus (27-06-2018)
Maroela Kommer oor wetsontwerp op klimaatsverandering se impak op ekonomie
AfriSake het vandag kommer uitgespreek dat ingryping in klimaatsverandering in die vorm van die nuwe Wetsontwerp op Klimaatsverandering van 2018 die risiko loop om Suid-Afrika se BBP-groeitrajek wa… Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Klein heldin (11) ‘het sibbe in ongeluk vasgehou’
Adam Clayton (7) se ousus het hom en sy jonger sussie styf vasgehou terwyl die motor waarin hulle gery het, verskeie kere gerol het. Nuus (27-06-2018)
Maroela Karoopark-stroper gevonnis
ʼn Man, wat in die Karoo Nasionale Park in hegtenis geneem is in verband met renosterstropery, is gevonnis. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Man in hof oor verhouding met tiener
’n Man van Dewetsdorp in die Vrystaat het weer in die landdroshof verskyn omdat hy na bewering ’n seksuele verhouding met ’n tienermeisie gehad het. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 De Lange wil hof toe, ‘al is sy nie gevra om te loop’
Lt.genl. Deliwe de Lange, Gauteng se polisiekommissaris, “is nooit gevra om haar tasse te pak nie”. Daarom sê brig. Vish Naidoo, nasionale polisiewoordvoerder, weet hy nie waarom sy nou die nasionale … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Rooimiere monitor Sedgefield oor grondbesetting
Die Rooimiere is in Sedgefield in Knysna se munisipale gebied in die Suid-Kaap ontplooi om te verhoed dat onwettige strukture op onveilige sandduine opgerig word. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Mokgoro se ‘ware toets’ lê voor, meen DA
Die manier waarop dr. Job Mokgoro, Noordwes se nuwe premier, in die volgende 100 dae brandpunte soos korrupsie en dienslewering gaan pak, sal bepalend vir sy sukses wees. Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Woensdag, 27 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Onrus in Limpopo oor dienslewering
Ontstoke inwoners het Woensdag verskeie paaie in Limpopo versper, vragmotors voorgekeer en motors met klippe bestook. Nuus (27-06-2018)
Maroela Shoprite-stakers glo kontrakwerkers
Die winkelgroep Shoprite het Woensdag gesê stakende National Transport Movement (NTM)-werkers is nie werknemers van die maatskappy nie, maar deel van ʼn diensverskaffer wat op kontrakbasis werk. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Brown wil borgtog vra
Die man van Mitchells Plain wat aangekla word van die moord op Stacey Adams (6) wil aansoek om borgtog doen. Nuus (27-06-2018)
Maroela Oom het haar glo as seksslaaf aangehou
Hy word ook daarvan beskuldig dat hy verskeie meisies by ʼn skool, waar hy op die skoolbeheerliggaam dien, verkrag het. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Plaasaanvalle neem vanjaar al met 34% toe – AfriForum
Plaasaanvalle in Suid-Afrika het sedert Januarie vanjaar met 34% toegeneem vergeleke met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, maar minder plaasmoorde is gepleeg, sê AfriForum. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Lekota vlieg op ná woorde met Juju
Mosiuoa Lekota, Cope-leier, het te midde van die debat oor grondonteiening in Marble Hall se stadsaal sy sitplek verlaat nadat hy in ’n woordewisseling met Julius Malema, EFF-leier, betrokke was. Politiek (27-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 27 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (27-06-2018)
Maroela Geliefde Afrikaanse sanger, skrywer sterf
“Ons hou elkeen vas aan persoonlike herinneringe van haar unieke en kosbare lewe.” Nuus (27-06-2018)
Maroela Man gevonnis vir wrede dubbelmoord
“Hoe vergewe jy so iemand?” wou Marius Visser weet nadat die man wat sy ouers vermoor het gevonnis is. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Bfn-boelies dwing glo meisie om stopnaald te sluk
’n Negejarige leerling van Bloemfontein het ’n operasie ondergaan om ’n stopnaald uit haar maag te verwyder wat sy glo onder dwang ingesluk het. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 ‘eis sal moeilik slaag’
Hoekom kan ’n derde party vir afrokkeling gedagvaar word, maar nie vir owerspel nie?. Nuus (27-06-2018)
Maroela Plaasaanvalle: ‘Skokkende toename in 2018’
“Volgens AfriForum se rekords kon 33 plaasmoorde sedert begin vanjaar geverifieer word.” Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 ‘DA moet sê wat was De Lille se sonde’
Die DA sal nou moet sê of Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, ’n bepaalde sonde gepleeg het en of dit ’n blote meningsverskil is wat die DA wou hanteer deur haar lidmaatskap te beëindig. Politiek (27-06-2018)
Maroela DA hou voet by stuk oor De Lille
Patricia de Lille se vreugde oor haar oorwinning Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof kan moontlik van korte duur wees aangesien die DA reeds aangekondig het dat hy weereens ʼn mosie van wantrou… Nuus (27-06-2018)
Maroela Smuts-plaasmoord: Beskuldigde het vorige oortredings
Staatsaanklaer adv. Eric Sihlangu het gesê die beskuldigde moet direkte tronkstraf opgelê word aangesien twee vorige skuldigbevindings teen sy naam hom nie afgeskrik het om weer misdaad te pleeg ni… Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 De Lange ‘nie gevra om tasse te pak'
Lt.genl. Deliwe de Lange, Gauteng se polisiekommissaris, “is nooit gevra om haar tasse te pak nie”. Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Groter ingryping gevra ná dubbele plaasmoord in VS
Ná nog ’n plaasaanval en die dubbele moord op ’n egpaar in die Vrystaat is groter ingryping deur die regering nodig, asook ’n spesiale polisie-eenheid om te ondersoek of dié misdade georganiseerd is … Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Kapenaars bereid om méér water te spaar – peiling
’n Onlangse peiling het aan die lig gebring dat ’n verstommende 82% van huishoudings in Kaapstad, wat reeds onder streng waterbeperkings gebuk gaan, bereid is om selfs méér water te bespaar – maar … Nuus (27-06-2018)
Maroela Plaasmoord: ‘Dapper held’ dan gegroet
Die Toyota Fortuner wat tydens die voorval gesteel is, is Dinsdag in Mosambiek gevind. Nuus (27-06-2018)
Maroela Pta-skietery: Seun (14) ontbied hulp ná hy skote hoor
“Die polisie is deur veiligheidsbeamptes na die landgoed ontbied, waar die polisie die egpaar in hul slaapkamer met koeëlwonde aan hul bolywe aangetref het.” Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 ANC ‘waarsku’ LUR oor drank by skole
Die ANC is erg omgekrap oor voorgestelde wetgewing wat dit moontlik sal maak om drank onder streng voorwaardes op skoolterreine in die Wes-Kaap op geleenthede soos geldinsamelings te verkoop. Nuus (27-06-2018)
Maroela Groot hartseer oor seun (7) wat in ongeluk sterf
“Die lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie. Bid of dink aan ons.” Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Lang herstelpad vir vrou wat in gesig geskiet is
’n Lang herstelproses lê voor vir Etricia du Toit (72) nadat sy sowat ’n maand gelede in die kakebeen geskiet is in ’n plaasaanval op ’n kleinhoewe in Leeuwkloof buite Pretoria. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Baba oorleef dae lank op dooie ma
Haar naam beteken “die geliefde een”, en dat sy lewend gekry is, word as ’n wonderwerk van God beskryf. Nuus (27-06-2018)
Maroela Tandarts terug in hof ná seksdade met seun (13)
Die probleme om ʼn maatskaplike werker te vind om ʼn voorvonnis-verslag op te stel in die saak van dr. Ian Venter, ʼn bekende tandarts van George in die Wes-Kaap wat skuldig bevind is aan die seksuele… Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 plaaswerker skuldig
’n Plaaswerker is Woensdagoggend in die hooggeregshof in Delmas skuldig bevind aan die moord op vier lede van die Smuts-gesin van Balfour in Mpumalanga. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Ligte bly vir eers aan in 4 dorpe in Limpopo
Die ligte sal vir eers aanbly in vier dorpe in Limpopo wat deur Eskom gedreig is dat hul elektrisiteit Vrydag afgeskakel sal word weens groot agterstallige skuld. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Man in hof ná moord op Stacey (6)
Die verdagte wat in hegtenis geneem is weens die moord op ’n sesjarige meisie die naweek in Mitchells Plain, Kaapstad, het Woensdag vlugtig in die hof verskyn. Nuus (27-06-2018)
Maroela Moontlike cholera-uitbraak noord van Pta
“Die metro het rondgaande watertenkers na die omgewing gestuur om te verseker daar is deurlopend voorsiening van drinkwater vir inwoners in die gebiede wat geraak word.” Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Vrou in Strand vas oor R3 m. se dwelms
’n Vrou sal binnekort in die hof in die Strand verskyn op aanklag van dwelmhandel nadat sy Dinsdagaand by haar huis in Lwandle in hegtenis geneem is. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Rowers steel by Gretha Wiid se lodge
Vermoedelik dieselfde groep rowers het Dinsdagnag op twee lodges in die Hennopsrivier-omgewing, suidwes van Pretoria, toegeslaan. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Demokrasie moet in gronddebat seëvier, sê Juju
“Ons moet verdraagsaam wees en mekaar se menings respekteer. Dit is die parlement en demokrasie moet seëvier.”. Politiek (27-06-2018)
Maroela Pta-man skiet glo vrou, homself
ʼn Man het Woensdag in die vroeë oggendure na bewering sy vrou in die ooste van Pretoria geskiet voor hy sy eie lewe geneem het. Nuus (27-06-2018)
Maroela Sannieshof-plaasaanval: Vonnis verwelkom
BC Greyling, sy vrou, Marlette, en sy ma, Magdaleen Greyling, is in Mei verlede jaar in hul huis op hul plaas naby Sannieshof oorrompel. Nuus (27-06-2018)
Maroela NWU-personeellid, man steeds in aanhouding ná ‘moord-dreigemente’
“Die verdagtes het onder meer gedreig om die 65-jarige man dood te maak, hom onder die indruk geplaas dat hulle hom dophou en agtervolg, hom gedreig om geld aan hulle oor te betaal en ook gesê dat … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 'ANC beskou plaasmoorde as baie ernstig' – Jacobs
Die Wes-Kaapse ANC het sy skok uitgespreek ná die moord op Jeffrey Zetler, bekende aarbeiboer van Stellenbosch, en dit ten sterkste veroordeel. Politiek (27-06-2018)
Netwerk24 Trump se reisverbod bekragtig
Die hoogste hof in Amerika het Dinsdag pres. Donald Trump se jongste reisverbod bekragtig. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Motor wat ná moord gesteel is, in Mosambiek gekry
Die motor wat Kallie Schoonraad (47) se moordenaars Saterdagaand gesteel het nadat hulle die gesin op hul wildplaas naby Rustenburg aangeval het, is Dinsdag in Mosambiek gekry. Nuus (27-06-2018)
Maroela Smuts-plaasmoord: Beskuldigdes hoor hul lot
Gert Smuts (78), sy vrou, Paulina (71), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (42), se liggame is verlede jaar op die plaas Modderbult naby Balfour in Mpumalanga aangetref. Nuus (27-06-2018)
Maroela ‘Jhb skut taxi’s om wet en orde te handhaaf’
Herman Mashaba, burgemeester van die Johannesburg-metro, sê die stad teiken nie net minibustaxi’s met sy Buya Mthetho-veldtog nie, maar alle voertuie om wet en orde toe te pas. Nuus (27-06-2018)
Maroela Pta-man skiet glo vrou, homself
ʼn Man het Woensdag in die vroeë oggendure na bewering sy vrou in die ooste van Pretoria geskiet voor hy sy eie lewe geneem het. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Ons was nie vir wittebrood in Namibië, sê Harry
Prins Harry het ontken dat hy en Meghan, hertogin van Sussex, hul wittebrood in Namibië deurgebring het. Nuus (27-06-2018)
Maroela Lang herstelpad vir ma wat steeds nie weet van baba se dood
ʼn Onseker toekoms lê steeds voor Shanei Norris uitgestrek: Die 23-jarige kan steeds nie self rondbeweeg of selfs uit ʼn bed opstaan nie en sy het net ʼn tien minuut lange geheuespan. Boonop weet sy s… Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Prinses kies liefde bo die kroon
Prinses Ayako van Japan is die tweede prinses in twee jaar wat bekend maak dat sy met ’n nie-adellike gaan trou en gevolglik haar koninklike status gaan verloor, berig CNN … Nuus (27-06-2018)
Maroela DA kry bloedneus in stryd met De Lille
Die hooggeregshof in Kaapstad het Woensdag in die guns van Patricia de Lille, die burgemeester van Kaapstad, beslis nadat sy die DA hof toe gesleep het oor die beëindiging van haar partylidmaatskap… Nuus (27-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Korrupsie nie net teen wet, maar ook teen Bybel
Een van die grootste uitdagings waarmee pres. Cyril Ramaphosa seker te kampe kom, is sy duidelik uitgesproke doelwit om korrupsie hok te slaan, wat duidelik endemies in die land geword het. Maar wa… Nuus (27-06-2018)
Maroela Moody’s meen Mynbouhandves, gronddebat strem ekonomie
Ontleders sê sou een van die agentskappe Suid-Afrika afgradeer, die ander twee daarop sal volg. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 De Lille bly aan as Kaapstad se burgemeester
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, is onwettig deur die DA uit die party geskop. Nuus (27-06-2018)
Maroela Boere hou optog oor suikerinvoere
Honderde suikerrietboere het Dinsdag ʼn massiewe optog in Pretoria gehou om te versoek dat dié sukkelende sektor deur die owerhede beskerm moet word. Nuus (27-06-2018)
Maroela ANC veroordeel moord op aarbeiboer
Die ANC in die Wes-Kaap het sy skok uitgespreek oor die moord op die bekende aarbeiboer Jeffrey Zetler. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Beseerde ma wil hof toe ná brand op trein
’n 42-jarige ma van Kaapstad is voornemens om Metrorail hof toe te vat nadat sy derdegraadse brandwonde en longskade opgedoen het verlede maand toe die trein waarin sy gereis het aan die brand … Nuus (27-06-2018)
Maroela AfriForum steun saak oor vermiste kleuter
“Die familie het AfriForum se privaatvervolgingseenheid genader aangesien hulle voel die polisie het nog nie ʼn behoorlike ondersoek gedoen om vas te stel wat met die driejarige Lee gebeur het nie,”… Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Sapu vra antwoorde oor De Lange
Die polisievakbond Sapu vra die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Woensdag vir antwoorde oor hoe en waarom lt.genl. Deliwe de Lange, Gauteng-kommissaris, afgedank word. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Tiener spring galg vry ná man se dood
’n Appèlhof in Soedan het die doodsvonnis van ’n tiener wat haar man doodgemaak het nadat hy haar na bewering verkrag het, ter syde gestel. Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Petros wél ’n kandidaat vir polisiepos
Lt.genl. Deliwe de Lange is steeds die provinsiale polisiekommissaris van Gauteng, ondanks gerugte dat lt.genl. Mzwandile Petros, voormalige polisiehoof in Gauteng, Dinsdagaand in haar pos aangestel … Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Munisipale voertuie staan terwyl riool loop
Nege voertuie wat riool-, water- en ander munisipale dienste in die Mafube-munisipaliteit moet lewer, staan al geruime tyd stukkend in ’n stoor. Nuus (27-06-2018)
Maroela Vakbond, EFF dreig met nasionale stilstand in dié winkels
Werkers eis ʼn minimum basiese salaris van R12 500 vir pakhuiswerkers en R15 000 vir bestuurders, asook ʼn dertiende tjek, mediese fonds en voorsorgfonds. Nuus (27-06-2018)
Maroela Mercedes Benz kondig reusebelegging in SA aan
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag gesê dié besluit is ʼn verklaring van vertroue in die land en sy ekonomie. Nuus (27-06-2018)
Maroela Betogers saai amok in Mpumalanga
“Meer as 150 is al in verband met die voorvalle in hegtenis geneem, maar die situasie is steeds baie gespanne.” Nuus (27-06-2018)
Netwerk24 Lugballonne wedywer om SA se kampioen te word
Die kleurskouspel wat hom vandeesweek bo die Magaliesberge afspeel, het ’n baie belangrike doel: om Suid-Afrika se volgende lugballonkampioen te kies. Nuus (27-06-2018)