Netwerk24 G’n duidelikheid oor wie SAPD in Gauteng lei
Die SAPD het nog glad nie bevestig wie die leisels by lt.genl. Deliwe de Lange as Gautengse polisiekommissaris sal oorneem nie. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 50 haweloos ná brand in Soutrivier
50 mense is haweloos gelaat nadat ’n brand in Soutrivier by Kaapstad verwoesting gesaai het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Huiseienaar spring dood vry toe wapen weier
’n Huiseienaar van Haleric-straat in Durban het Dinsdagoggend die dood vrygespring toe die pistool wat ’n vermeende inbreker teen sy kop gehou en afgevuur het, geweier het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Werker dood ná grond op hom val
’n Konstruksiewerker is Maandag in Makwassie, Noordwes, dood nadat grond hom toegeval het terwyl hy ’n sloot vir rioolpype help grawe het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Klippe op N2, betoging in Bo-Kaap
Twaalf voertuie se motorbande is op die N2-snelweg by die Borcherds Quarry-afrit in Kaapstad beskadig en vyf betogers is in Steenberg op die Kaapse Vlakte aangekeer op klagte van openbare geweld ná … Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Agt beseer toe skote by Marikana klap
Agt mense is Dinsdag geskiet en beseer ten tyde van ’n wettige protesoptog nadat ’n private sekuriteitsmaatskappy rubberkoëels naby die Glencoremyn by Marikana in Noordwes geskiet het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Narkotiseurs slaap sleg oor NGV
Tot sowat ’n derde, of 480 van narkotiseurs oorweeg dit om die land in die komende vyf jaar te verlaat. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 UK se winterskool sluit nie wittes uit – rektor
Die Universiteit van Kaapstad (UK) het Dinsdag benadruk dat enige student en personeellid op die dekolonisasie-winterskool welkom is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Aarbeiboer Jeffrey Zetler begrawe
Die Stellenbosse aarbeiboer Jeffrey Zetler is Dinsdagmiddag tydens ’n emosionele begrafnis in die Hebreeuse begraafplaas in Stellenbosch ter ruste gelê. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Stad sal nie onwettige voertuie duld
Die Johannesburgse burgemeester het Dinsdag self na onpadwaardige en ongelisensieerde taxi’s gaan kyk wat Maandag in Alexandra geskut is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 NRP stem gou oor ingryping by 2 rade
LP’s het aanbeveel dat ingryping by twee spartelende munisipaliteite – onderskeidelik in die Oos-Kaap en die Vrystaat – goedgekeur word. Politiek (26-06-2018)
Netwerk24 3 aangekeer ná jaagtog van Brits na Pretoria
Drie mans wat Dinsdag vir die polisie vanaf Brits na Hercules in Pretoria weggejaag het, is vir roekelose en nalatige bestuur beboet. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Genade gevra vir tenderknoeiers
Die bedrieërs wat met tenders geknoei het, moenie “op die altaar van vergelding en afskrikking vir ander opgeoffer word nie”, het die hof gehoor. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Slenkdalkoors in Vrystaat ‘geïsoleerd’
Die bevestigde geval van slenkdalkoors op ’n plaas naby Jacobsdal in die Vrystaat was geïsoleerd. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 ‘Skort myn se bedryfslisensie op ná nóg ’n sterfte’
Sibanye-Stillwater se bedryfslisensie moet ná die dood van nóg ’n mynwerker naby Carletonville opgeskort word én moet onder kuratorskap geplaas word. Politiek (26-06-2018)
Maroela Eerste dokter wat ARV’s voorskryf, uit SA geskop
Ná ʼn sewe jaar lange stryd met die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA) moet die Franse MIV-kenner, dr. Francoise Louis, die land verlaat. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Ashwin wil Naas, Mallett in hof ‘kruisondervra’
Ashwin Willemse “soek nie geld nie”, hy wil net sy regte handhaaf en die kans kry om Naas Botha, Nick Mallett en SuperSport te kruisondervra. Nuus (26-06-2018)
Maroela ‘Please Call Me’-man mag nie met media praat nie
Die uitvinder van Vodacom se “Please Call Me”-diens, Nkosana Makate, het Dinsdag ʼn ooreenkoms met die telekommunikasiereus aangegaan dat hy nie weer met die media sal praat nie. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Seuntjie (7) dood, 4 ander ernstig beseer in ongeluk
Die kleinseun van ’n afgetrede predikant van Welkom is Dinsdag op slag dood in ’n ongeluk buite Bloemfontein. Sy ma, ouma en twee susters is ernstig beseer. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Verblyf vol, VSA staak eers immigrante-vervolging
Ouers wat onwettig met hul kinders die grens van Mexiko na Amerika oorsteek, sal tot en tyd en wyl nie meer vervolg word nie. Nuus (26-06-2018)
Maroela Departement waarsku boere teen misleidende plakkate
Die departement van arbeid het Dinsdag die publiek gewaarsku teen swendelaars wat arbeidsregplakkate in die Vrystaat verkoop. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Sy gewete is skoon, sê Pravin oor Pillay
Sy gewete is skoon oor sy goedkeuring van Ivan Pillay, voormalige direkteur-generaal van die SAID, se vroeë aftrede, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Politiek (26-06-2018)
Maroela Man in hof oor ontvoering, moord van agtjarige
ʼn 23-jarige man het Dinsdag in ʼn hof in Nelspruit, Mpumalanga verskyn op aanklag dat hy ʼn agtjarige meisie ontvoer, verkrag en vermoor het. Nuus (26-06-2018)
Maroela Plaasmoord-slagoffers se name bekend gemaak
Die name van ʼn bejaarde egpaar wat Dinsdag dood aangetref is op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener in die Vrystaat, is bekend gemaak. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Vrou huur glo moordenaars om skoolhoof te skiet
Die vrou van ’n skoolhoof van Burgersfort in Limpopo het saam met twee vermeende huurmoordenaars in die hof verskyn in verband met die moord op haar man. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Inwoners soek grond, maar nie wysiging van art. 25
Die Noord-Kapenaars wat Dinsdag se openbare debat oor grondonteiening in Concordia buite Springbok bygewoon het, hunker na grond, maar is skynbaar nie ten gunste van die voorgestelde wysigings aan … Politiek (26-06-2018)
Netwerk24 Bejaardes op plaas vasgebind en in kop geskiet
’n Bejaarde egpaar van Van Stadensrus in die Vrystaat is op hul plaas buite die dorp doodgeskiet nadat hulle na bewering aan stoele vasgebind is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 4 Uber-bestuurders vas ná betoging in Kaapstad
Vier Uber-bestuurders is Dinsdag in Kaapstad in hegtenis geneem nadat verkeersbeamptes by ’n betoging in Groenpunt aangerand is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Seuns brand dood in skoolkoshuis in Limpopo
Twee kinders het Maandagaand doodgebrand in ’n skoolkoshuis in Motetema naby Groblersdal in Limpopo. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 TV-program ‘ry Sanparke se werk in die wiele’
Die program Follow the Guns wat op Carte Blanche uitgesaai is, het “ongelukkig” niks positief bygedra tot Sanparke se stryd teen die stroop van wild nie. Nuus (26-06-2018)
Maroela Wetgewing ingedien om eiendomsagente te transformeer
Eiendomspraktisynsinspekteurs sal ook, volgens die konsepbepalings in die wetsontwerp, die reg hê om eiendomsagente se magtigingsdokumentasie aan te vra en daarop beslag te lê – sonder ‘n las… Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Skip met vlugtelinge kan glo in Malta vasmeer
Malta sal die skip Lifeline in sy hawe laat vasmeer, het Giuseppe Conte, Italië se eerste minister, Dinsdag gesê. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 26 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (26-06-2018)
Maroela Skoliere verkool in koshuis
Die polisie in Limpopo doen ʼn geregtelike doodsondersoek nadat twee leerders gesterf het tydens ʼn brand in die skool se koshuis. Nuus (26-06-2018)
Maroela Seuntjie sterf, vier beseer in Bloem-ongeluk
ʼn Sewejarige seun is dood en vier ander persone, sy ouma, ma en twee sussies, is beseer tydens ʼn ongeluk op die N1, ongeveer 20 km buite Bloemfontein in die Vrystaat. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Man beseer toe spuitkan in vuur ontplof
’n Man van Vanderbijlpark kan skaars praat nadat ’n spuitkannetjie Maandagaand in ’n vuur ontplof en hom in die gesig getref het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Goldblatt kry ereplek in Joodse begraafplaas
Die gevierde Suid-Afrikaanse fotograaf David Goldblatt (87) is Dinsdag in die Joodse gedeelte van die Wespark-begraafplaas in Johannesburg begrawe. Hy is Maandag dood. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Voertuig jaag doelbewus in koerantkantore vas
’n Afleweringsvoertuig het Dinsdagoggend omstreeks 04:00 in Amsterdam teen die kantoorgebou en drukpers van De Telegraaf, vasgery. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Boer se moordenaars gevonnis; weduwee vergewe hulle
Een van BC Greyling, ’n boer van Noordwes, se moordenaars is Dinsdag lewenslange tronkstraf opgelê, maar sy weduwee het die moordenaar en sy makkers reeds net ná die plaasaanval ’n jaar gelede … Nuus (26-06-2018)
Maroela Verlamde vrou lê hulpeloos terwyl man vermoor word
ʼn Bejaarde wat aan ʼn rolstoel gekluister is, moes dié naweek hulpeloos toehoor hoe ʼn onbekende groep aanvallers haar man vermoor. Nuus (26-06-2018)
Maroela Man in hof oor lyk in puttoilet
“Die motief agter die koelbloedige moord is nog nie bekend nie, maar huishoudelike geweld word nie uitgesluit nie.” Nuus (26-06-2018)
Maroela Man ‘vasbeslote om deur te druk’ ná kleinhoewe-aanval
“Sou dit wel so wees dat hy nie weer sal kan loop nie, gaan baie aanpassings gemaak moet word. Ons hoop dis nie die geval nie.” Nuus (26-06-2018)
Maroela DA stel sy alternatief tot grondhervorming bekend
Anders as die ANC en die EFF meen die DA dat die Grondwet meer as genoeg ruimte laat om grondhervorming sinvol uit te voer in landelike en stedelike gebiede. Nuus (26-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 26 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (26-06-2018)
Maroela Talle by eerste openbare vergadering oor grondkwessie
Meer as 500 mense het Dinsdag in Springbok in Namakwaland die eerste landwye openbare vergadering bygewoon oor die voorgestelde wysiging aan die grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te… Nuus (26-06-2018)
Maroela Vrystaat-dubbelmoord: Bejaardes albei in kop geskiet
Die Vrystaat-polisie het meer inligting bekend gemaak nadat die liggame van ʼn bejaarde egpaar Dinsdag op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener, gevind is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Kranslegging vir vermoorde Zetler
Niemand besef nog hoe die dood van Jeffrey Zetler die wêreld gaan raak nie. Nuus (26-06-2018)
Maroela Smuts-plaasmoord: Hof hoor oor gesin se laaste oomblikke
Een van die beskuldigdes het Dinsdag aan die hooggeregshof in Delmas vertel oor die gebeure die dag toe hy vier lede van die Smuts-gesin op ʼn plaas naby Balfour in Mpumalanga wreed vermoor het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Lewenslank vir snoeiskêrmoord
Die tuinwerker wat ’n bejaarde egpaar vermoor het, is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria onder meer lewenslange tronkstraf opgelê. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Kyk uit vir slenkdalkoors
Vier mense het die afgelope maand slenkdalkoors opgedoen, maar nie een van hulle se toestand was lewensbedreigend nie, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) bevestig. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Spuitkan wat ontplof het buurtwag op hol
’n Spuitkannetjie wat in die vuur gegooi is en ontplof het, het die buurtwag en polisie op hol gehad. Nuus (26-06-2018)
Maroela SuperSport-aanbieders se klagtes ‘vriendskaplik opgelos’
Dit kom nadat vier aanbieders by SuperSport bewerings van rassisme, intimidasie, viktimisering en inkomsteongelykheid in ‘n brief gemaak het. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 De Lille sleep DA wéér hof toe
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, hoor nie net in die hof of sy nog ’n lid van die DA sal bly nie, maar sleep sy ook die DA wéér hof toe. Politiek (26-06-2018)
Netwerk24 Vermiste Diane ’n depressielyer
Die kliniese sielkundige van Claremont, Kaapstad, wat sedert Saterdagaand vermis word, is glo volgens ’n betroubare bron ’n depressielyer. Nuus (26-06-2018)
Maroela Dubbelmoord op Vrystaat-plaas
Die liggame van ʼn bejaarde egpaar is Dinsdag op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener, in die Vrystaat gevind. Nuus (26-06-2018)
Maroela Parate boer spring aanval vry; een vas
ʼn Parate boer het ʼn aanval op sy plaas vrygespring toe hy wakker geskrik het terwyl twee verdagtes besig was om toegang tot sy huis te verkry. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Geweld dalk Zimbabwe se voorland voor verkiesing
Die ontploffing verlede Saterdag in die White City-stadion in Bulawayo, die naasgrootste stad in Zimbabwe, kan die begin wees “van algemene geweld” voordat die land op 30 Julie na die stembus gaan, … Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Pravin getuig 1ste
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, sal Dinsdagmiddag getuig in die eerste van ’n reeks openbare verhore van die kommissie van ondersoek na die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Nuus (26-06-2018)
Maroela Twee vas ná polisie aanvallers op plaas inwag
Die polisie het inligting ontvang dat daar ʼn aanval op Johan en Roelien Myburgh se plaas buite Koppies beplan word. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Trump-assistent smeek om geld vir regskoste
’n Lid van pres. Donald Trump se verkiesingspan staan bakhand om geld in te samel vir sy regskoste nadat hy erken het hy het vir agente van die FBI oor sy Russiese kontak gejok. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Bejaarde in Parys doodgeslaan; vrou hulpeloos in bed
Terwyl ’n bejaarde man van Parys Sondagoggend in sy huis doodgeslaan is, het sy vrou, wat ’n aan ’n rolstoel gekluister is, hulpeloos in hul slaapkamer om hulp gewag. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Wees Vrystaatse dorpe genadig, pleit DA-LP by Eskom
Die tesourie moet ingryp om wanfunksionele munisipaliteite te bestuur, vra David Ross, DA-LP in die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor). Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag in Tokologo oor wanbetaling
Inwoners van die Nala (Bothaville, Wesselsbron) en Masilonyana (Theunissen, Brandfort, Verkeerdevlei, Winburg) plaaslike munisipaliteite sal Dinsdag die geskeduleerde kragonderbrekings vryspring … Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Bejaarde dokter in sop oor ‘gesteelde babas’
’n 85-jarige ginekoloog van Spanje sal die eerste wees wat aangekla word in verband met die “gesteelde babas”-skandaal in dié land van 50 jaar gelede. Nuus (26-06-2018)
Maroela 2 polisiebeamptes 2 dae uiteen vermoor
“Die aanvalle op ons beamptes duur onverpoos voort. Ek het my boodskap aan hulle herhaal om nie mét hul vuurwapens te val nie.” Nuus (26-06-2018)
Maroela Limpopo-onnie, kinders ná 3 weke gevind
Die hoërskoolonderwyseres van Limpopo wat vroeër vandeesmaand spoorloos saam met haar twee seuns verdwyn het, is gevind. Nuus (26-06-2018)
Maroela SAID-ondersoek: Gordhan getuig vandag
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, sal een van die eerste getuies wees om voor die kommissie van ondersoek na administrasie en bestuurskwessies by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens… Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Eiendoms-bedryf moet ‘drasties transformeer’
Die eiendomsagentskapsektor in Suid-Afrika moet drasties getransformeer word. Politiek (26-06-2018)
Netwerk24 Amerika het nie blyplek vir vervolgde immigrante
Ouers met hul kinders by hulle wat onwettig die grens van Mexiko na Amerika oorsteek, sal nie in die onmiddellike toekoms vervolg word nie, want die Amerikaanse regering het nie genoeg blyplek vir … Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Vodacom snoer mond van Please Call Me-uitvinder
Die selfoonreus Vodacom het Dinsdag ’n hofbevel in die hooggeregshof in Pretoria bekom om Kenneth Makate Nkosana – die skepper van die Please Call Me-diens – te verhoed om enige besonderhede te … Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 DA verkla Kopanong oor Jagersfontein se water
Die DA het die Kopanong-munisipaliteit by die Menseregtekommissie verkla omdat die plaaslike regering versuim het om Jagersfontein van water te voorsien. Politiek (26-06-2018)
Netwerk24 2 polisielede doodgeskiet
Twee polisiebeamptes is die afgelope drie dae in Gauteng doodgeskiet. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Man op kwadfiets op plaas voorgelê, aangerand
Ruan Potgieter (21) is Maandag helder oordag op ’n plaas naby Koster in Noordwes voorgelê en aangerand. Nuus (26-06-2018)
Maroela 14 honde by hondegeveg in Pta gered
Waarskuwing: Die foto’s onderaan die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Nuus (26-06-2018)
Maroela Robwelpie-video: Polisie het steeds geen leidrade
Dít volg nadat dié video wys hoe twee mans die dier herhaaldelik met ʼn mes steek, aan die stert optel en hard teen die boot slaan. Die welpie se pogings om uit die hande van die mans te ontsnap mis… Nuus (26-06-2018)
Maroela Kerkleier verander van plan oor borgtog
“As jy vir jou prokureur betaal, sal hy hard baklei om jou op borgtog uit te kry, maar as jy ʼn regshulpprokureur moet gebruik, sal jy dalk nie borgtog kry nie.” Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Betogers by saak oor Stacey Adams se moord verwag
Die polisie is gereed om Woensdag die verwagte skare betogers buite die landdroshof in Mitchells Plain te beheer waar die vermeende moordenaar van Stacey Adams gaan verskyn. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Sibanye sê nóg ’n werker is dood
Sibanye-Stillwater het bevestig dat nóg ’n mynwerker dood is by sy Driefontein-bedrywighede naby Carletonville in Gauteng. Nuus (26-06-2018)
Maroela Twee sterf toe voertuig rol
“Die voertuig het gerol, ʼn betonheining getref en op sy dak naby ʼn treinspoor tot stilstand gekom. Die meeste insittendes is uit die voertuig geslinger.” Nuus (26-06-2018)
Maroela Man sterf kort ná hy glo 73-jarige oorval, beroof
“Die vrou is na bewering met ʼn haelgeweer gedreig voordat sy beroof is van haar selfoon, kontant en ander items.” Nuus (26-06-2018)
Maroela Nóg ʼn mynwerker sterf by Sibanye-myn
Die maatskappy se bedrywighede is nou verantwoordelik vir 21 van 45 mynsterftes in tien verskillende voorvalle sedert Februarie vanjaar. Nuus (26-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Grondkwessie: Gryp die geleentheid om jou stem te laat hoor
Wanneer die kwessie van grondonteiening sonder vergoeding hopelik eendag in ’n goeie gees en op gesonde regsgronde besleg is, moet daar nog genoeg goeie gesindheid oor wees sodat daar bereidheid is… Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 Vermiste Thaise sokkerspan in grot gesoek
’n Vermiste tienersokkerspan en hul afrigter wat vermoedelik in ’n grot in die noorde van Thailand vasgekeer is, is na drie dae steeds nie gevind nie. Nuus (26-06-2018)
Maroela Jason Rohde-verhoor: ‘Dit was ʼn hangdood’
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het Maandag gehoor wat ʼn forensiese patoloog meen die oorsaak van Susan Rohde se dood is. Nuus (26-06-2018)
Netwerk24 ANC eis soeklig op DA-munisipaliteite
Die ANC in die Wes-Kaap wil hê die nasionale regering moet dadelik by verskeie DA-beheerde munisipaliteite in dié provinsie waar die DA in stryd met sy eie burgemeesters gewikkel is, ingryp met … Politiek (26-06-2018)
Maroela Gevierde SA fotograaf vandag ter ruste gelê
David Goldblatt, die gevierde fotograaf wat Maandag in die ouderdom van 87 dood is, word Dinsdag ter ruste gelê. Nuus (26-06-2018)
Maroela Só lyk damvlakke nou in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het gesê damvlakke is aan’t styg, maar dit is nog te vroeg om waterbeperkings te laat vaar. Nuus (26-06-2018)
Maroela Man vas ná meisie (8) se moord
“Die man word ook van ontvoering en verkragting aangekla.” Nuus (26-06-2018)