Netwerk24 Beurtkrag-dae verby, maar spaar steeds krag
Geen beurtkrag meer nie! Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Stakende taxi’s sal JMPD ‘nie boelie’
Die Johannesburg-metropolisie (JMPD) sê hulle sal nie deur stakende taxiverenigings geboelie word nie. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Nuwe uitsaaibeleid sal SAUK eerste baat
Die regering wil so spoedig moontlik beleid oor die uitsaaiwese hersien en die openbare uitsaaier, die SAUK, sal heel eerste voordeel daaruit trek, het Nomvula Mokonyane, minister van kommunikasie, … Politiek (25-06-2018)
Netwerk24 Wen wegbreek vir 4 na Loskopdam
As jy ’n blaaskans nodig het, is Beeld se Winterfees-kompetisie net die ding vir jou. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ACDP veroordeel ook aanval op Mnangagwa
Die ACDP het Maandag sy stem gevoeg by politici wat die sluipmoordaanval op pres. Emmerson Mnangagwa (75) van Zimbabwe in die naweek veroordeel het. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Oproer oor moord op ‘engeltjie’
“Stacey was ’n liefdevolle engeltjie, sy het daarvan gehou om te sing, te dans en sy was mal oor Mr Bean.” Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Saak sloer voort
Meer as ’n jaar later loop die trane steeds vrylik wanneer sy die grusame besonderhede onthou van die moord op haar ouers, broer en skoonsuster. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ‘G’n fout’ dat Yengeni komitee oor korrupsie lei
Die ANC sien geen fout daarmee dat Tony Yengeni, ’n veroordeelde misdadiger, ’n komitee oor misdaad en korrupsie op die party se werksessie, gelei het nie. Politiek (25-06-2018)
Netwerk24 SANparke, Valke vies oor Carte Blanche-program
SANParke en die Valke het die ondersoekende TV-program Carte Blanche Maandag veroordeel oor die “skewe, eensydige beeld” wat glo van hulle geskep is in die program, “Follow the Guns” wat Sondagaand … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Nóg ’n munisipaliteit onder administrasie
Die sukkelende Kgetlengrivier-munisipaliteit wat Koster, Swartruggens en Derby bedien, is onder provinsiale administrasie geplaas. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Agri Wes-Kaap wil Cele spreek oor plaasveiligheid
Agri Wes-Kaap het ’n beroep op die polisie gedoen om meer hulpbronne in die provinsie beskikbaar te stel om sy landelike beveiligingsplan “behoorlik toe te pas”. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 De Lille ‘sal hofuitspraak respekteer’
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, sê ongeag wat die hooggeregshof-uitspraak Woensdag in haar saak teen die DA is, sal sy dit respekteer. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Ace ‘in middel van onreg in VS’
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, staan midde in die ongeregtigheid wat reeds baie jare in dié party heers, sê ’n beswaarde lid van die ANC in hofdokumente in die Vrystaatse … Politiek (25-06-2018)
Netwerk24 ANC moet praat met kiesers onder 40 j. – Ramaphosa
Die helfte van die kiesers wat in 2019 in die verkiesing mag stem, is jonger as 40 jaar oud. Politiek (25-06-2018)
Netwerk24 Verswakte perde in Hoekwil gered
Ses perde wat na bewering vyf dae lank sonder water gelaat is, is van ’n plaas in Hoekwil in die Suid-Kaap verwyder. Een wat so verswak was en nie meer kon staan nie, moes uitgesit word. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Skuld vir Kby-moord op veroordeelde gepak
’n Veroordeelde moordenaar wat Maandag teen sy makkers in die hooggeregshof in Kimberley getuig het, is daarvan beskuldig dat hy alleen die moord gepleeg het. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 8ste vragmotor dié maand op R59 gekaap, geplunder, gebrand
Die bestuurder van ’n vragmotor is Maandagoggend kort voor 06:00 op die R59 buite Meyerton met ’n baksteen in die gesig geslaan, sy vrag is gebuit en die voertuig is aan die brand gesteek. Nuus (25-06-2018)
Maroela Foto’s: Wêreld se lelikste brak aangewys
Persone wat jaarliks hul honde vir dié kompetisie inskryf spog met die brakke se “onvolmaakthede” – sommige het nie ʼn pels nie, ander het tonge wat uithang … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Kleurryke ginekoloog Koos van der Wat sterf
Die Johannesburgse ginekoloog en verloskundige dr. Koos van der Wat is Saterdag in die ouderdom van 93 jaar in sy huis in Saxonwold dood. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Steeds g’n teken van vermiste sielkundige
Bykans 48 uur nadat ’n sielkundige van Kaapstad se verdwyning, is daar steeds geen teken of aanduiding wat van haar kon geword het nie. Nuus (25-06-2018)
Maroela AfriForum gaan appelleer teen Unisa-taalbeleid
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan teen die Pretoriase hooggeregshofuitspraak ten gunste van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid appelleer. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 86 dood in stryd om weiding in Nigerië
Minstens 86 mense is Sondag dood en ses beseer toe geweld tussen boere en beeswagters in Nigerië uitgebreek het. Nuus (25-06-2018)
Maroela Kaapstad-diewe se planne in die wiele gery
Wetstoepassers in Kaapstad het die afgelope vier dae beslag gelê op minstens ses gesteelde motors, het die Stad Kaapstad Maandag gesê. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Man los appèl, 5 jaar tronk toe
Die man van Knysna wat ’n 23-jarige student tydens die Oesterfees in 2015 doodgery het, het sy aansoek om verlof tot appèl laat vaar. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Tuinwerker kan nie sê oor bloed in badkamer
Die tuinwerker wat skuld op die moord van ’n egpaar by hul huis in beken het, kon nie aan die hof verduidelik hoekom daar bloed in die badkamer was nie. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Maandag, 25 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Du Toit ‘voel steeds leeg sonder Chanél’
Die plaasbestuurder van Franschhoek in die Wes-Kaap wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou agt jaar gelede in hul kothuis op die plaas Dieu Donné vermoor het, het Maandag in die streekhof in die … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Susan hét haarself gehang, sê nog ’n patoloog
Die ligatuur om Susan Rohde se nek en die teenwoordigheid van beserings aan haar vel is ’n teken dat sy haarself om die lewe gebring het, het ’n forensiese patoloog Maandag in die moordsaak teen haar … Nuus (25-06-2018)
Maroela Polisie onseker aan wie dié arm behoort
Die polisie in Mpumalanga is op soek na inligting om ʼn arm, wat in ʼn rivier gevind is, te verbind met die oorspronklike liggaam. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Malema noem swart joernaliste ‘house n*****s’
Julius Malema, leier van die EFF, het uitgevaar oor hoe swart mense beskou word wanneer hulle oor rassisme deur wit en Indiër-mense praat, en het swart verslaggewers wat krities jeens die EFF is … Politiek (25-06-2018)
Maroela Eskom se 0%-aanbod was dalk ‘taktiese fout’
Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom, het Maandag gesê dit was dalk ʼn “taktiese fout” om die loononderhandelinge met vakbonde wat werknemers van die kragvoorsiener verteenwoordig, op 0% te begin.… Nuus (25-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 25 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (25-06-2018)
Maroela Gevierde SA fotograaf sterf
David Goldblatt, gevierde fotograaf en ontvanger van die nasionale Orde van Ikhamanga, is in die ouderdom van 88 dood. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 AfriForum appelleer teen Unisa se taalbeleid
AfriForum gaan appelleer teen die hofbeslissing dat Engels die primêre onderrigtaal aan Unisa moet wees. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Jagters slaap na kuier om vuur; gewere gesteel
Die eienaars van jagplase in Limpopo en die jagters wat die plase besoek, is deur die polisie gewaarsku om hul wapens behoorlik toe te sluit wanneer hulle klaar gejag het. Nuus (25-06-2018)
Maroela Aarbeiboer vermoor: Dogter bring hulde aan pa
Jeffrey Zetler, eienaar van die bekende Mooiberg-padstal net buite Stellenbosch, is op sy vrou se verjaarsdag vermoor. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 'Ek het Oumies ook met snoeiskêr in nek gesteek'
’n Tuinwerker het Maandag in die hooggeregshof in Pretoria skuld beken op die dubbele moord van sy bejaarde werkgewers. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Lang lys klagte teen ‘boerebedrieër’
’n Boer van Queenstown in die Oos-Kaap het Maandag in die handelshof in Port Elizabeth op 16 aanklagte van bedrog, vervalsing en geldwassery verskyn nadat hy na bewering onder meer vee wat hy by … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ANC-LP se dood ‘was sluipmoord’
Sibusiso Radebe, ANC-LP van Mpumalanga, se skietdood was beslis sluipmoord, sê adv. Bongani Bongo, ’n jare lange vriend van Radebe, wat verlede week in Roodepoort doodgeskiet is. Nuus (25-06-2018)
Die Voorblad Gauteng-gesondheid gaan moontlik sit met ‘n tekort van R2 miljard weens siviele eise
Gauteng se departement van gesondheid sal in die 2018/19-finansiële jaar waarskynlik meer as die helfte van sy begroting moet bestee aan siviele eise van R22 miljard voortspruitend uit mediese ... Politiek (25-06-2018)
Die Voorblad Gauteng-regering moet verduidelik oor VBS-bank se besteding van munisipale fondse
Die Gautengse regering sal aan die publiek moet verduidelik waarom bedrae van onderskeidelik R50 miljoen van die Wesrand-distriksmunisipaliteit (Randfontein, Westonaria) en die Merafong ... Politiek (25-06-2018)
Maroela Taxi’s staak oor boetes, petrolprys
Duisende pendelaars is Maandagoggend gestrand gelaat toe taxibestuurders uit protes teen die skut van hul voertuie en die duur brandstofprys begin staak het. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Patoloog getuig Susan 'het gehang'
Jason Rohde se verhoor duur Maandag voort in die hooggeregshof in Kaapstad. Die staat voer aan Rohde het sy vrou, Susan, vermoor en toe die toneel gemanipuleer sodat dit moet lyk asof sy haarself … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Bulhond met ‘stortvloed kwyl’ lelikste ter wêreld
’n Negejarige kwylende bulhond met ’n indrukwekkende lang tong is Saterdag in Kalifornië as die lelikste hond ter wêreld aangewys, berig CNN. Nuus (25-06-2018)
Maroela Polisie vra hulp ná pa, seun saam sterf
“By die polisie se aankoms op die toneel is twee mense, William (48) en sy seun Nicolaas Grobler (26), se liggame aangetref.” Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Skoolseuns in hof ná seun (14) glo verkrag is
Terwyl vier 14-jarige skoolseuns van Thaba Nchu, buite Bloemfontein, in die hof op ’n aanklag van die verkragting van ’n klasmaat verskyn het, het 'n jonger beskuldigde met ’n sielkundige … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Van Breda vra later eers verlof tot appèl
Henri van Breda sal eers in Augustus sy aansoek om verlof tot appèl by die hooggeregshof in Kaapstad indien. Hy sou Woensdag sy aansoek indien nadat hy twee weke gelede tot drie keer lewenslange … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ‘Middelman’ borgtog geweier
Luthando Siyoni, die vermeende middelman in die Jayde Panayiotou-moordsaak, se aansoek om borgtog is Maandag in die streekhof in Port Elizabeth verwerp. Nuus (25-06-2018)
Maroela Mandy Wiener gesels oor Mafiabase, georganiseerde misdaad en misdaadintelligensie
“Indien ons die donker misdaadprentjie in Suid-Afrika wil omswaai, moet daar dringend na die plaaslike misdaadintelligensiestrukture in die land gekyk word.” Nuus (25-06-2018)
Maroela  ‘Verkragter’ glo deur slagoffer se familie vermoor
“Haar gesinslede het by die huis aangekom terwyl die verkragting nog aan die gang was en het die man begin aanval.” Nuus (25-06-2018)
Maroela ‘Onaanvaarbaar dat president en minister oor plaasmoorde swyg’
Volgens die party spreek die president en minister hulle baie gou uit oor ander voorvalle, maar swyg oor plaasmoorde. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ‘Hy was ons held,’ sê dogter
Peter Dawson, wat vroeg Sondagoggend in ’n rooftog op ’n hoewe naby Hartbeespoort, Noordwes, vermoor is, se drie dogters gaan nou sy wens nakom en een van sy geliefkoosde sêgoed op hulself laat … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Amor is kwaadwillig, hoor hof
Die sangeres Amor Vittone se hofaansoek in Bloemfontein oor die J9-trust van haar oorlede man, die Springbok Joost van der Westhuizen, is kwaadwillig en gaan om persoonlike gewin, sê adv. Dawie … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 ANC moet nou op jeug fokus, sê Cyril
Die ANC kan nie meer daarop staatmaak dat mense vir dié party sal stem bloot omdat hulle die bevrydingstryd gelei het nie, maar eerder oor dít wat die ANC reeds vir die mense gedoen het en nog gaan … Politiek (25-06-2018)
Netwerk24 2 in hof wat gesin glo wreed op plaas vermoor
Die verhoor van twee vermeende moordenaars wat glo vier lede van die Smuts-gesin op ’n plaas vermoor het, sou Maandag in die hooggeregshof in Delmas, Mpumalanga, begin, maar staan oor tot Dinsdag. Nuus (25-06-2018)
Maroela Julius Malema weer in hof
Hy het sy onlangse uitsprake dat die meeste Indiërs rassisties is, herhaal. Nuus (25-06-2018)
Maroela ‘Kritieke tekort’ aan verpleegsters
“Ek is geskok deur die erkenning dat dié omstandighede daartoe gelei het dat verpleegbestuur nie behoorlik opgeleide personeel toeken aan pasiënte in kritieke omstandighede nie.” Nuus (25-06-2018)
Maroela Dogter moes langs pa se lewelose liggaam sit voor sy ontsnap
“My suster is gedwing om langs sy lewelose liggaam te sit en sy trouring af te haal om dit vir een van die mans te gee terwyl hulle die huis geplunder het. Hulle het na my pa se lewelose liggaam ge… Nuus (25-06-2018)
Maroela Sukkelende staatsbeheerde ondernemings soek geldinspuiting
Die regering is besig om hoed in die hand by handelsbanke aan te klop vir geldelike steun vir die land se sukkelende staatsbeheerde ondernemings (SBO’s). Hieronder tel Eskom, SAL, Denel, SA Express… Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Beseerde leeuwyfie oorleef strik in Wildtuin
’n Leeuwyfie wat ’n week gelede in die Krugerwildtuin in ’n strik gevang en erg beseer is, sterk goed aan, sê die wildtuin op sy Twitter-blad. Nuus (25-06-2018)
Maroela Stotterende begin vir SA se nuwe uitsaaiplanne
Die minister van kommunikasie, Nomvula Mokonyane, se veelbewoë planne vir ’n nuwe uitsaaibedeling het vanoggend ’n bra stotterende begin beleef toe sy dit by ’n mediakonferensie bekend gestel het.… Nuus (25-06-2018)
Maroela 4 op plaas vermoor: Verdagtes in hof
Dié moorde verlede jaar buite Balfour in Mpumalanga het die land geruk. Nuus (25-06-2018)
Maroela Man sterf ná motorfietsongeluk
“Hy was in ʼn kritieke toestand en alle pogings is aangewend om hom te stabiliseer.” Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Struweling oor vark slag lei tot man se dood
’n Stryery die naweek oor wie in beheer is van ’n varkslagtery, het tot die dood van ’n 25-jarige man in Willowvale in die Oos-Kaap gelei. Nuus (25-06-2018)
Maroela Familie soek na vermiste Kaapse sielkundige
Groot kommer heers oor die welstand van ʼn kliniese sielkundige van Kaapstad wie se verlate motor dié naweek in die Cecilia-woud aangetref is. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Aanvallers deur polisie in huis op hoewe ingewag
’n Hoeweaanval is die naweek in die Koppies-distrik in die Vrystaat afgeweer nadat die Vredefortkoepel-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die polisie, landelike veiligheid en die Koppies-plaaswag … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 China-jonges soek Wimpy-ontbyt en drukkies
’n Warm bad, ’n Wimpy-ontbyt en drukkies van hul geliefdes. Nuus (25-06-2018)
Maroela Veiligheid by landdroshof skok
“Die bevinding was kommerwekkende onveilige toestande vir die personeel en lede van die publiek.” Nuus (25-06-2018)
Maroela Gesin ‘verlig’ oor inhegtenisnemings ná plaasmoord
“Niks in die lewe kan ons seun aan ons teruggee nie, almal rou nog met verlange. Sy plekkie by ons is leeg.” Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 David Goldblatt sterf
Die gevierde Suid-Afrikaanse fotograaf David Goldblatt (87) is oorlede. Nuus (25-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: ‘Al drie my kinders het gevlug’
Drie pa’s is die afgelope naweek binne 24 uur dood in aanvalle op drie verskillende boerderye. In minstens een geval het die gebruiklike marteling nie uitgebly nie. Is dit dan verkeerd of lafhartig… Nuus (25-06-2018)
Maroela Chaos toe meisie se lyk gevind word
“Die liggaam van ’n kind is in ’n vlak graf in die erf gevind.” Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Aarbeiboer is 6 keer gesteek, wys lykskouing
Die aarbeiboer Jeffrey Zetler is die naweek ses keer met ’n mes gesteek. Vier keer van voor en twee keer van agter. Nuus (25-06-2018)
Maroela 5 dood in 2 ongelukke ure uit mekaar
Vyf mense is die afgelope naweek ure uit mekaar in twee afsonderlike ongelukke dood en ses mense is beseer. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Erdogan verstewig sy greep op Turkye
Recep Tayyip Erdogan het Turkye se presidensiële verkiesing gewen. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Groot soektog na vermiste sielkundige van Kaapstad
’n Polisiehelikopter en nog mannekrag word Maandag ingespan om na ’n vermiste sielkundige van Claremont in Kaapstad te soek. Nuus (25-06-2018)
Maroela Man verdrink in dam by landgoed
ʼn Kind is ook na bewering in die dam gevind, maar deur iemand na ʼn nabygeleë hospitaal geneem voordat paramedici by die toneel opgedaag het. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 EU krap ernstig kop oor migrante
Angela Merkel, die Duitse kanselier, het Sondag gesê sy soek afsonderlike ooreenkomstestate in die Europese Unie nadat die groep nie ’n gesamentlike oplossing vir die migrasiebedreiging in haar land … Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Taxi’s in Alexandra staak
Taxi’s in Alexandra, Johannesburg, staak wél Maandag, ten spyte van gerugte dat die staking nie meer sou plaasvind nie. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Verdagte vasgetrek ná lyk van jong meisie gevind is
'n Verdagte is vasgetrek en sal binnekort in die hof in Mitchells Plain in Kaapstad verskyn in verband met die moord op 'n sesjarige meisie. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 R59 by Meyerton toe ná kaping
Sowat 40 mense het Maandagoggend by Meyerton op die R59 toegesak en ’n vragmotor wat batterye vervoer het, gekaap. Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Jonges wat in China gestrand was, terug in SA
Die eerste groep jong Suid-Afrikaners wat byna drie maande in China gestrand was, is veilig terug in Suid-Afrika. Nuus (25-06-2018)
Maroela ANC veroordeel aanvalle in Zim, Ethiopië
“Hierdie barbaarse dade het geen plek in ʼn vreedsame, voorspoedige en geïntegreerde Afrika wat transformeer en poog om inisiatiewe vir groei en volhoubare ontwikkeling te versnel nie.” Nuus (25-06-2018)
Maroela ‘Werkende mense uitgesluit by deelnameverhore oor onteiening’
“Dit is onverstaanbaar dat ’n proses van openbare deelname georganiseer word met die doel om die publiek se insette oor onteiening van privaat eiendom te kry, terwyl die einste mense wat die risiko… Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Stiefma dwing glo kos in seun se keel af
’n Vrou wat haar stiefseun se kos glo in sy keel afgedruk het toe hy nie vinnig genoeg geëet het nie, is saam met die kind se pa op borgtog vrygelaat. Nuus (25-06-2018)
Maroela Kaapstad: 300 titelaktes sal ‘waardigheid herstel’
Suzette Little, burgemeesterskomiteelid in Kaapstad, sê dié titelakte is baie meer as net ʼn papier vir meeste van dié inwoners; dis iets wat inwoners van die gebied se waardigheid sal herstel en hu… Nuus (25-06-2018)
Netwerk24 Taxi's in Alexandra staak dalk
Die Johannesburgse metropolisie het gemaan dat taxibestuurders moontlik Maandag in Alexandra kan staak nadat 500 taxi's weens verkeers- en lisensie-oortredings geskut is. Nuus (25-06-2018)