Netwerk24 Erdogan sê hy is die wenner
Recep Tayyip Erdogan, die Turkse president, het Sondagaand omstreeks 22:00 Suid-Afrikaanse tyd sy sege in die Turkse verkiesing aangekondig, al is slegs 96% van die stemme getel. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Man ondervra ná verkragting, moord op agtjarige
’n Man word deur die polisie vir ondervraging aangehou in verband met die verkragting en moord op Nokubonga Nonyane, ’n skoolmeisie van Mpumalanga. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 3 pa’s in een naweek dood
Drie gesinne is die naweek deur geweld en verlies geruk toe drie pa’s by verskillende boerderye deur rowers vermoor is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Cyril en Dlamini-Zuma ‘werk goed saam’
Pres. Cyril Ramaphosa en dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, wat verlede jaar sy teenstander in die ANC se verkiesingstryd was, werk baie goed saam. Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 Stuur onwettige immigrante eenvoudig terug, sê Trump
Mense wat Amerika onwettig binnekom, moet teruggestuur word na hul plek van herkoms sonder om verhoor te word, het pres. Donald Trump gister gesê. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Stryd tussen minister en DG land dalk by Cyril
Die stryd tussen Senzeni Zokwana en Mike Mlengana duur voort en kan moontlik binnekort ’n tameletjie vir pres. Cyril Ramaphosa word. Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 DA eis nou optrede teen ANC-hoë in Gauteng
Brian Hlongwa, hoofsweep van die ANC in Gauteng, moet in die pad gesteek word, eis die DA. Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 2 oorval en beroof in kroeg in Strand
Die bestuurder en ’n vroulike werknemer van ’n kroeg in Hoofweg in die Strand is Sondagoggend van ’n onbekende hoeveelheid kontant beroof. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Zim-verkiesing gaan voort, sê Mnangagwa
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe sê die algemene verkiesing in die land gaan voort ondanks die poging op sy lewe Saterdag, berig BBC. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Erdogan loop voor in Turkye
Pres. Recep Tayyip Erdogan van Turkye loop tans voor in die landswye verkiesing, berig die BBC. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Herstel ná kleinhoewe-aanval ‘ ’n wonderwerk’
Hy kon Sondag vir die eerste keer op sy eie asemhaal nadat hy vroeër die week op ’n kleinhoewe naby Roodeplaat deur rowers gewond is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Cele waarsku oor taxi-geweld in WK
Die regering sal gedwing word om alle taxistaanplekke in die Wes-Kaap te sluit as die bloedige taxigeweld nie tot ’n einde kom nie. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Aangedane Ehrenreich kry g’n enkele woord uit nie
’n Nuwe era skop af vir die vakbondfederasie Cosatu in die Wes-Kaap nadat nuwe leiers die afgelope naweek by Mutual Park in Pinelands gekies is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Man met perlemoen betrap
Die polisie in die Oos-Kaap het die naweek ’n 34-jarige man in hegtenis geneem en beslag gelê op perlemoen ter waarde van R150 000. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Prins William op historiese besoek aan Midde-Ooste
Prins William het pas begin met ’n toer van vyf dae in die Midde-Ooste. Dit sal ook die eerste amptelike koninklike besoek aan Israel en die Palestynse gebied insluit. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Wen een nag by Zebra Country Lodge, Innibos-kaartjies
’n Nag se verblyf by Legend Hospitality Group se Zebra Country Lodge vir twee mense wat deel, is een van die pryse wat vandag in Beeld se Winterfees-kompetisie gewen kan word. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Verjaardag eindig droewig vir Zetler-weduwee
Vir die res van haar lewe sal sy haar verjaardag onthou as die dag waarop sy haar man ná ’n huwelik van byna 39 jaar verloor het. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 TV-beelde wys hoe VS-winkel beroof word
Kringtelevisiebeeldmateriaal is uitgereik wat toon hoe gewapende rowers op ’n kruidenierswinkel in Senekal in die Vrystaat toegeslaan het. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Huis aan brand gesteek ná kind se dood
Die huis waarin die vermeende moordenaar van ’n vermiste sesjarige meisie van Mitchells Plain gewoon het, is Sondag aan die brand gesteek. Nuus (24-06-2018)
Maroela Vyf vasgetrek ná Komatipoort-plaasmoord
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 25-jarige Deon de Bruyn wat ʼn week gelede op ʼn plaas naby Komatipoort in Mpumalanga doodgeskiet is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Vrouerenjaer wys hoe in Saoedi-Arabië
Aseel al-Hamad, ’n vrouerenjaer van Saoedi-Arabië, het in haar vaderland nie op haar laat wag nie en agter die stuur van ’n Jaguar F-type ingeklim. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Talle beseer in aanslag op Zim-leier se lewe
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het nouliks ’n aanslag op sy lewe oorleef ná ’n ontploffing by ’n Zanu-PF-verkiesingsbyeenkoms. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Cyril bel Zim-president ná ontploffing
Daar is nie plek vir geweld en misdadige optrede in die demokratiese proses van enige soewereine staat in die SOAG nie. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 5 sterf, 6 beseer in Carletonville
Vyf mense is dood en ses ander is beseer in twee verskillende ongelukke die naweek in Carletonville. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 ‘Pauw moet laster oor Frasers in sy boek terugtrek’
Familielede van Arthur Fraser het ’n ultimatum aan die skrywer Jacques Pauw gestel om “lasterlike” dele in The President’s Keepers terug te trek. Nuus (24-06-2018)
Maroela DA: Oud-Prasa-hoof moet 350%-verhoging terugbetaal
Die DA wil by Blade Nzimande eis dat die voormalige waarnemende uitvoerende Prasa-groepshoof “elke sent” van sy 350%-salarisverhoging met rente terugbetaal. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 NZ-premier se eersteling heet ‘Helder Liefde’
Neve Te Aroha Ardern Gayford. Dít is die naam van Jacinda Ardern, premier van Nieu-Seeland, se dogter wat Donderdag gebore is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Ontploffende kragdrade rig skade aan op Postmasburg
’n Elektriese kontrakteur is op Postmasburg deur ’n toneel wat herinner aan ’n oorlogfliek begroet pas nadat hy sy winkel oopgesluit het. Nuus (24-06-2018)
Maroela Polisie soek leidrade ná man, vrou se dood
Die polisie in Gauteng is op soek na ʼn onbekende verdagte wat glo verantwoordelik is vir die dood van ʼn man en vrou van dié provinsie. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 ANC veroordeel aanvalle in Zim, Ethiopië
Die ANC het Sondagoggend die bomaanvalle in Bulawayo, Zimbabwe, en Addis Ababa, Ethiopië, in “die sterkste taal moontlik” veroordeel. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Hoës byeen oor taxigeweld in Kaap
Die voortslepende taxigeweld in Delft wat reeds die lewe van 13 mense geëis het, word tans op hoë vlak bespreek met die oog op moontlike oplossings. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Pa van drie op sy droomplaas doodgeskiet
Sy droom om sy eie plaas te besit het tragies geëindig toe Kallie Schoonraad (47) op dié einste plaas naby Rustenburg doodgeskiet is. Nuus (24-06-2018)
Maroela Grondonteiening sonder vergoeding: Verhore begin dié week
Die parlement het Sondag gesê insette waarvan die outeur nié geïdentifiseer word nie, sal as ongeldig verklaar word. Nuus (24-06-2018)
Maroela Boer verloor lewe in nóg ʼn plaasaanval
ʼn Boer van Rustenburg in Noordwes het dié naweek sy lewe in nóg ʼn plaasaanval verloor – die derde sterfte in ʼn plaasaanval binne net 24 uur. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 SIM-kaart, karkas van hond opgegrawe by Casten-huis
Grondmonsters, ’n SIM-kaart en die karkas van ’n hond is glo opgegrawenaby die huis in Bloemfontein wat Natasha Mans met Dennis Casten gedeel het. Nuus (24-06-2018)
Maroela ‘Dapper motorwag’ trek rower vas
Die polisie het dié week ʼn “dapper motorwag” geloof nadat hy ʼn man vasgetrek het wat oomblikke vantevore saam met twee ander verdagtes ʼn winkel beroof het. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Dis nóú die tyd om oor grond te praat
As Suid-Afrikaners dink die Grondwet moenie verander word om grondonteiening sonder vergoeding toe te laat nie, is dit nóú die tyd om te praat. Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 Turkye kies Sondag president en parlement
Kiesers stroom Sondag na die grootste Turkse verkiesing in dekades. Nuus (24-06-2018)
Maroela Nuwe SAUK-hoofde aangestel
Die SAUK het dié naweek bekend gemaak dat hy ʼn nuwe groep- uitvoerende hoof en ʼn hoof- finansiële beampte aangestel het as deel van sy pogings om stabiliteit by die uitsaaier te bewerkstelling. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Ou bok se jong blaartjie ‘was naïef en onskuldig’
Die ou bok se jong blaartjie was naïef en onskuldig wat seksuele sake betref, lui ’n verslag van ’n kliniese sielkundige van Bloemfontein oor Christi-Ann Roberts se verhouding met die ouer Willem van … Nuus (24-06-2018)
Maroela Aarbeiboer vermoor: Polisie maak meer bekend
Die polisie in die Wes-Kaap het Sondag meer inligting bekend gemaak oor die plaasaanval waarin ʼn geliefde Stellenbosse aarbeiboer dood is. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 SAUK kry nuwe groep- en geldhoof
Die SAUK het ’n nuwe uitvoerende groephoof en finansiële hoof aangestel. Madoda Mxakwe sal die groep se leisels neem terwyl Yolande van Biljon aan die hoof van finansies sal staan. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Cyril-man bly ANC-leier in Limpopo
Die 61-jarige Stan Mathabatha, premier van Limpopo, en ’n bondgenoot van pres. Cyril Ramaphosa, is onbestrede as die ANC-voorsitter in Limpopo herkies. Politiek (24-06-2018)
Maroela Zim-bomaanval: Nóg beserings aangemeld
David Parirenyatwa, die land se minister van gesondheid, sê hoewel sommige mense vir geringe beserings behandel word, is daar talle beseerdes wat chirurgie moet ondergaan. Nuus (24-06-2018)
Maroela ‘Openbare gesondheid in gevaar weens nasionalisering’
“Met Motsoaledi se verbintenis tot ʼn nasionale gesondheidsversekeringskema skakel hy die gesondheidsorgbedryf om in ʼn staatsbeheerde onderneming, en mediese versekering in belasting.” Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 2 pa's Saterdag doodgeskiet
Die polisie in Noordwes ondersoek twee afsonderlike rooftogte waarin twee pa’s doodgeskiet is. Nuus (24-06-2018)
Die Voorblad Byna R3 miljard se water in Gauteng vermors
Die VF Plus het vandag met skok kennis geneem dat byna R3 miljard se water in die 2016/17 boekjaar deur munisipaliteite in Gauteng vermors is.   Die inligting is vervat in ʼn antwoord van die LUR vir … Politiek (24-06-2018)
Maroela Tekenprent: Trump oor immigrantouers en -kinders
Pres. Donald Trump het ʼn uitvoerende bevel geteken waarvolgens immigrante nie van hul kinders geskei sal word nie wanneer hulle in Amerika vasgetrek word sodra hulle die grens onwettig oorsteek. Nuus (24-06-2018)
Maroela Foto’s: Net bouvalle, stompe oor van spogplaas
ʼn Eens florerende druiwe-en-sitrusplaas van 480 hektaar in Limpopo is gereduseer tot bouvalle, en afgekapte lemoenbome wat vir vuurmaakhout gebruik is. Nuus (24-06-2018)
Maroela Vrou neem glo eie lewe in polisiesel
“Die geregtelike doodsondersoek sal bepaal of ʼn tweede of derde party by die voorval betrokke was en die polisie sal dan daarvolgens optree.” Nuus (24-06-2018)
Maroela ‘Top Billing’-aanbieder-ongeluk: Man hoor oor verlof tot appèl
Preshalin Naidoo, die man wat betrokke was in die motorongeluk waarin Simba Mhere, die Top Billing-aanbieder dood is, is vroeër dié week tot tien jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (24-06-2018)
Maroela Noordwes: 247 oor twee dae vasgetrek
Altesaam 247 verdagtes wat verbind kan word met verskeie misdade in Noordwes is dié week tussen Woensdag en Donderdag in hegtenis geneem. Nuus (24-06-2018)
Maroela Kind sterf toe busdrywer ‘beheer verloor’; een ernstig beseer
Die erg beseerde kind was in die bus vasgekeer, maar reddingsdienste het daarin geslaag om die kind uit die bus te bevry en te stabiliseer voordat hy na die hospitaal vervoer is. Nuus (24-06-2018)
Maroela Gestrande jong SA’ners in China kry dán paspoorte
Sy is “dankbaar dat hierdie voorval opgelos is”, sê Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking. Nuus (24-06-2018)
Maroela Polisie maak deurbraak ná gru-moord op man
“Die motief agter die koelbloedige moord is steeds nie bekend nie.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Eskom: Jy spring dalk vandag beurtkrag vry
Só kan jy help om beurtkrag dié naweek vry te spring. Nuus (24-06-2018)
Maroela Noodlottige botsing eis twee
Die polisie ondersoek ʼn klag van strafbare manslag. Nuus (24-06-2018)
Maroela Centurion: Man ernstig gewond ná ‘mislukte kaping’
Die 32-jarige man van Centurion is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem. Nuus (24-06-2018)
Maroela Talle dood ná ontploffing waar Ethiopiese minister praat
Die verdagte het glo ʼn handgranaat gebruik en dit “na die verhoog probeer slinger”. Nuus (24-06-2018)
Maroela Man ontbied polisie oor fetus; 2de fetus uur later aangetref
Die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek. Nuus (24-06-2018)
Maroela Mokgoro se mandaat vir Noordwes
Mokgoro het gesê hy is bewus van die dringende behoefte om ʼn kultuur van goeie etiese en morele waardes binne die staatsdiens te ontwikkel en te onderhou. Nuus (24-06-2018)
Maroela Zim-president oorleef bomontploffing
Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Saterdag ʼn bomontploffing oorleef. Nuus (24-06-2018)
Maroela Ouma, kleindogter deur boerboel aangeval
ʼn 61-jarige vrou en haar vierjarige kleindogter word behandel nadat hulle glo deur ʼn boerboel aangeval is. Nuus (24-06-2018)
Maroela Melania Trump laat die tonge klap
“Dis ʼn baadjie,” het Melania se woordvoerder gesê. “Daar was geen verskuilde boodskap nie.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Realiteitstegnologie die toekoms van die klaskamer sê Nasa-kenner
“Dink net, met hierdie nuwe ontwikkeling in realiteitstegnologie kan ons studente direk na die Grand Canyon neem of vir hulle koraalriwwe onder die see gaan wys.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Busdrywer geloof vir goeie daad
Sharon vertel haar man was aanvanklik ontsteld en omgekrap oor die voorval. Hierop het die busbestuurder tergend gesê: “Ja, ek het hulle huwelik gered.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Polisie waarsku ná talle duisende verloor in nuwe slenter
“Ons het sake aangegee vir elkeen wat reeds ʼn slagoffer van die slenter was en wil nou die publiek daarteen waarsku.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Zim-president oorleef aanval: Video wys ontploffing
ʼn Video wys die oomblik toe die bom in die hoek van die verhoog ontplof het. Nuus (24-06-2018)
Maroela Geliefde Stellenbosse aarbeiboer vermoor
“Nóg ʼn boer in Suid-Afrika vermoor. Dié keer was dit my oom. Jy sal nooit vergeet word nie. Rus in vrede.” Nuus (24-06-2018)
Maroela Nuwe Noordwes-premier ontken ‘ongerymdhede’
Brian Setswambung, ʼn woordvoerder vir die premier, het dié bewerings van ongerymdhede ontken. Nuus (24-06-2018)
Maroela Plaasaanval: Dogter ontsnap ná pa voor haar vermoor word
“Ek wou eers nie stop nie, maar het teruggedraai om hulp aan te bied. Die vrou was in ʼn histeriese toestand. Sy het gesê die verdagtes het by die deur ingestorm en haar pa koelbloedig vermoor. Hull… Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Landbou se minister vra Cyril om sy DG af te dank
Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye, het aan pres. Cyril Ramaphosa geskryf dat sy verhouding met sy direkteur-generaal, Mike Mlengana, onherstelbaar verbrokkel het. Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 K-woorde kwets op Kulula-vlug
’n Predikant wat per ongeluk ’n SMS van ’n medepassasier op ’n Kulula-vlug raakgelees het wat na hom as ’n k****r verwys het, wil net hê sy moet hom verskoning vra. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Leerlinge al raadop sonder dié bewys
Derduisende leerlinge wat verlede jaar gematrikuleer het, het nog nie hul matrieksertifikaat gekry nie. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Só is bank glo geplunder
Besonderhede van hoe die Venda-koning Toni Mphephu Ramabulana en VBS Mutual Bank se bestuurslede ’n weelderige, uitspattige lewe gelei het en in helikopters rondgevlieg het, met Range Rovers en … Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 Partytjie is verby, sê nuwe premier
Die partytjie in die Noordwes-provinsie is verby. Met dié woorde het prof. Job Mo­kgoro, nuwe premier van Noordwes, in sy inhuldigingstoespraak dit benadruk dat hy nie luiheid en ’n swak werksetiek … Politiek (24-06-2018)
Netwerk24 Artse ruk op
Dokters is slaggereed om bepalings van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in die howe te beveg omdat dit die pryse wat hulle vir hul dienste sal kan vra, gaan beperk. Nuus (24-06-2018)
Netwerk24 4 aanvallers soek
Terwyl die lykskouing van die bekende aarbeiboer van die Boland, Jeffrey Zetler, Sondagoggend plaasvind, is die polisie op soek na die vier aanvallers wat hom glo vermoor het. Nuus (24-06-2018)