Netwerk24 Vroueregte net so belangrik soos stryd teen korrupsie – Cyril
Die beskerming van vroueregte is vir sy administrasie net so belangrik as die stryd teen korrupsie, sê pres. Cyril Ramaphosa. Politiek (19-06-2018)
Netwerk24 3 van Rolex-bende in Jhb. aangekeer
Drie lede van die berugte Rolex-bende in Johannesburg is Dinsdagoggend op die Modderfontein-pad vasgetrek. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Omstrede blog was Bell Pottinger se handewerk
Voetsekblog.co.za, die webblad wat vals inligting versprei het, is uiteindelik met Bell Pottinger, gewese beeldpoetser van die Gupta-familie, verbind. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Valke slaan toe oor N-Kaapse tenders
Vier mense het Dinsdag in Kimberley in die hof verskyn nadat hulle Maandag op verskillende plekke deur die Valke en die polisie se taktiese reaksie-eenheid (TRT) in hegtenis geneem is. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Jong vrou rokkel haar oom glo van sy vrou af - hof
Die liefde het geblom tussen ’n Bloemfonteiner en sy veel jonger kleinniggie, het die Vrystaatse hooggeregshof gehoor. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Gawe’ kapers gee baba terug aan ma
’n Bende motorkapers met goeie harte het Maandagaand ’n baba terug aan die ma besorg nadat sy in ’n voertuig was wat hulle gekaap het. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Makhura se plan met grond is onwettig’
David Makhura, Gautengse premier, is nie by magte om enige grond in dié provinsie sonder vergoeding te onteien nie. Politiek (19-06-2018)
Netwerk24 Uitmoor van polisielede word nie geduld
Die uitmoor van polisielede sal nie geduld word nie. Só het Francois Beukman, voorsitter van die parlement se staande komitee oor polisie, Dinsdag gesê nadat die moordenaars van ’n Kaapse … Politiek (19-06-2018)
Netwerk24 Vroue se ontvoering ‘was ’n riller’
“Dit was soos iets uit ’n riller, maar ons is bitter dankbaar hulle is veilig.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Ontdek die plek waar inwoners self vullis verwyder
Inwoners van die Nala-munisipaliteit, wat Wesselsbron en Bothaville bedien, het Dinsdag ’n griefskrif tydens ’n raadsvergadering aan die munisipaliteit oorhandig. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 DA-oorwinning van korte duur, sê Truman Prince
Nadat die hooggeregshof in Kaapstad Dinsdag gelas het dat mosies van wantroue in Beaufort-Wes se burgemeester en speaker onwettig was en dat hulle in hul ampte herstel moet word, het Truman Prince, … Politiek (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Vlieënier het homself opgeoffer om ander te red’
Régo Burger (56), die vlieënier wat verlede week in Port Elizabeth in ’n vliegongeluk dood is, is Dinsdag as ’n held bestempel. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Wen só 5 nagte by Sabi Star vir gesin
Meer as R10 000 se pryse is vandag op die spel in Beeld se Winterfees-kompetisie. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Natasha dalk op dag van verdwyning vermoor
Natasha Mans is vermoedelik dieselfde dag as waarop sy spoorloos verdwyn het, vermoor en haar lyk iewers in ’n vrieskas gehou. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Russiese kernbunker naby Pole glo gemoderniseer
Rusland het moontlik ’n bunker waar kernwapens in Kaliningrad geberg kan word, “aansienlik gemoderniseer” terwyl sy betrekkinge met die Weste toenemend gespanne raak. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Oproer ruk KZN-kusdorp ook
’n Oproerige skare van sowat 1 500 mense het die N2-snelweg en ander paaie by Scottburgh aan die KwaZulu-Natalse suidkus Dinsdag met klippe, rommel, brandende buitebande en bome versper en klippe … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Vakansiehuise in Mosambiek brand af
Derduisende rande se skade is aangerig aan vakansiehuise in Mosambiek in ’n brand wat Dinsdag by ’n lodge in Inhambane ontstaan het. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Klippe, brande, betogings in KZN
Gewelddadige betogings het Dinsdag op verskeie plekke in KwaZulu-Natal uitgebreek. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Gewonde in taxiskietery sterf
Een slagoffer van ’n wilde skietery by die Phoenix-taxistaanplek in Joe Slovo naby Milnerton is Dinsdag dood. Nog ses slagoffers is steeds in die hospitaal. Nuus (19-06-2018)
Maroela Eskom kry aanmaningsbrief oor beplande kragonderbrekings
“Met beurtkrag wat skynbaar weer eens die norm in Suid-Afrika word, gaan Eskom voort met sy aanslag op die onskuldige verbruiker.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Britse sokkervreugde eindig op straat
Die feesvieringe ná Engeland se eerste oorwinning in die Wêreldbekersokkertoernooi het op plekke so handuit geruk dat een ondersteuner op ’n motor se enjinkap beland het en daaraan gehang het terwyl … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Wegkom-BMW se nommerplaat gekloon’
Die registrasienommer van ’n silwerkleurige BMW wat die polisie aanvanklik gedink het dié van ’n polisiebeampte van Khayelitsha is, is volgens ’n polisiebron gekloon. Nuus (19-06-2018)
Maroela ‘Angel’-moordsaak: Twee hoor hul lot
Hulle het Angel (12) op teregstellingswyse in haar ouerhuis doodgeskiet. Nuus (19-06-2018)
Maroela Skote klap in Kaapstad
“Vier mans het uitgeklim en lukraak op die omstanders geskiet.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 2 skuldig aan haar moord
Trane het Dinsdag vryelik gevloei en familielede van die vermoorde Aaliyah “Angel” Tee (12) het mekaar omhels toe haar moordenaars in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind is. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag dalk elke aand dié week
Eskom waarsku elektrisiteitsverbruikers dat hy moontlik vandeesweek elke aand vanaf 17:00 tot 21:00 beurtkrag sal moet instel. Nuus (19-06-2018)
Maroela Springs-gruwelhuis: Ma se ‘sindroom’ weer uitgelig
Die kliniese sielkundige is geroep om oor haar bevindings te getuig nadat die ma 30 dae in Weskoppies deurgebring het. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Dinsdag, 19 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (19-06-2018)
Maroela Polisiebeamptes sterf in kettingbotsing
Twee vragmotors en ʼn sedan was in die kettingbotsing betrokke. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Gruwelhuis-saak dalk gou afgehandel
Sowat vier jaar nadat kinders uit die gruwelhuis in Springs gered is en hul ouers in hegtenis geneem is op aanklag van kinderverwaarlosing en -mishandeling, kan die saak moontlik vandeesweek … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Rohde se patoloog erken Susan is dalk verwurg
Die patoloog wat vir die verdediging getuig in Jason Rohde se moordverhoor het Dinsdag erken hy kan nie die moontlikheid uitsluit dat Susan Rohde verwurg is nie. Nuus (19-06-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: Beskuldigde vertel oor moord
Die beskuldigde beweer hy het gehoor hoe word die vuurwapen oorgehaal en sy vriend het glo gesê: “Change of plans. We are taking this car, this is a hijacking.” Nuus (19-06-2018)
Maroela Onteiening: Plekke en datums vir openbare verhore bekend
Die openbare verhore sal op verskeie plekke in elk van die nege provinsies plaasvind, en min dele van die land word nie gedek nie. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Sekssaak teen tandarts uitgestel
Die saak teen ’n tandarts van George wat skuldig bevind is op aanklag dat hy in 2015 ’n 13-jarige seun seksueel betas het, is Dinsdag tot 31 Julie uitgestel. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Eskom in steenkoolnood – Gupta-myn moet help
Eskom het nie voldoende steenkoolvoorraad vir die res van die jaar vir die opwek van elektrisiteit by sy kragstasies nie. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 N2 in KZN weer oop ná betoging
Die N2 by Mtubatuba, KwaZulu-Natal, was teen Dinsdagmiddag weer oop vir verkeer nadat ontstoke inwoners twee vragmotors die oggend in ’n diensleweringsbetoging aan die brand gesteek het. Nuus (19-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 19 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Eskom het weer slegte nuus vir vanaand
Daar is ‘n groot kans vir fase 1-beurtkrag Dinsdagaand tussen 17:00 en 21:00, het Eskom laat weet. Nuus (19-06-2018)
Maroela Nuwe denke en leierskap vir veranderende onderwyslandskap nodig
Onderwys in Suid-Afrika is vandag wisselvallig, onvoorspelbaar, ingewikkeld én onduidelik. Dit is in die lig hiervan dat onderwysers en hoofde hulself toenemend moet vra of hulle toegerus is om aan… Nuus (19-06-2018)
Maroela Video: ‘Wonderwerk’ dat hommeltuig vermiste man vind
“Daar is geen twyfel dat dit nie sonder die hommeltuig moontlik sou wees om hom te vind in die tydsduur wat ons het nie.” Nuus (19-06-2018)
Maroela Kampsbaai-moord: Regter, verdediging stamp koppe
“Hy het verwarrende en teenstrydige stellings gemaak, hy was baie angstig en met tye onsamehangend. Sy prokureur was nie in staat om instruksies by hom te kry nie. En hy was nie op sy medikasie nie… Nuus (19-06-2018)
Maroela SuperSport-voorval: Uitkoms van ondersoek bekend
SuperSport het Dinsdag die verslag wat opgestel is ná die voorval waartydens Ashwin Willemse tydens ʼn regstreekse uitsending uit ʼn ateljee gestap het, bekend gemaak. Nuus (19-06-2018)
Maroela Beurtkrag vanaand ‘hoogs waarskynlik’
Eskom het Dinsdag gesê dit is hoogs waarskynlik dat beurtkrag Dinsdagaand ingestel sal word. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Audi-hoof vas, Schot neem oor
Volkswagen (VW) het Bram Schot (56) aangewys as tussentydse hoof van sy Audi-afdeling nadat Rupert Stadler Maandag in Duitsland in hegtenis geneem is weens die voortslepende uitlaatgasskandaal. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Ma dalk wel ‘mishandelde vrou’
Dit kan nie uitgesluit word dat die ma van die “Springs-gruwelhuis” ’n mishandelde vrou is nie, het Melissa Fernihough, ’n staatsgetuie, Dinsdag in die hof toegegee. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Noordwes ál groter toets vir Cyril, ANC
Die aanwysing van ’n nuwe premier vir Noordwes raak ’n taai toffie vir die ANC. Politiek (19-06-2018)
Netwerk24 Man wat glo met kragmeters peuter in hof
’n Man wat glo met elektrisiteitsmeters gepeuter en gevolglik ’n verlies van R180 miljoen vir ’n Oos-Kaapse munisipaliteit veroorsaak het, het Dinsdag in die hof verskyn. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Nick en Naas terug, maar nie Saterdag nie
SuperSport gaan op 'n nuuskonferensie by sy hoofkwartier in Randburg die sluier lig oor die bevindings van 'n onafhanklike ondersoek na die Ashwin Willemse-voorval. Volg Netwerk24 se regstreekse … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Khayelitsha se inwoners betoog oor krag
Ontstoke inwoners van RR-seksie in Site B, Khayelitsha, het Dinsdag die strate ingevaar en paaie met brandende motorbande, rommel en selfs ou meubels versper in hul voortslepende betogings vir … Nuus (19-06-2018)
Maroela Man wéér geopereer ná Comrades-tref-en-trap
“Die dokters sê vir ons daar is nog ʼn baie lang pad wat voorlê. Selfs wanneer hy uit die hospitaal ontslaan word, lê daar baie rehabilitasie voor en sal hy weer moet leer om behoorlik te loop en al… Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Ma wat baba glo weggooi, mag haar versorg
Die vrou wat na bewering haar drie maande oue baba in ’n modderige sloot in Groenbossies in Port Elizabeth gelos het, is op waarskuwing uit polisieaanhouding vrygelaat. Nuus (19-06-2018)
Maroela Alles wat jy móét weet oor onderwys gee in China
Ondanks skokstories van Suid-Afrikaners wat in China vasgekeer is weens verkeerde visums, meen kenners dit is steeds veilig en voordelig om in die land te gaan werk. Nuus (19-06-2018)
Maroela Polisieman in hof oor k-woord
’n Polisiebeampte wat daarvan beskuldig word dat hy sy medebeamptes rassistiese woorde toegesnou het, het Dinsdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Kim Jong-oen doen verslag in China oor Trump-beraad
Kim Jong-oen, leier van Noord-Korea, het Dinsdag in Beijing opgedaag, waar hy pres. Xi Jinping van China waarskynlik oor sy beraad met pres. Donald Trump van Amerika sal inlig. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Teenstrydigheid oor knoop om Susan se nek
Was die knoop om Susan Rohde se nek styf vasgemaak, of nie? Volgens haar wewenaar, Jason, het hy met sy eie oë gesien dat die koord om sy vrou se nek styf vasgebind was. Dit was omdat sy haarself, … Nuus (19-06-2018)
Maroela Boer steeds kritiek ná aanval
“Hulle het hom voos geskiet en vreeslik, vreeslik seergemaak.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Supra se seun moet Denel-beurs dalk terugbetaal, sê Pravin
Die seun van Supra Mahumapelo, Noordwes se omstrede voormalige premier, sal die beurs van R1,1 miljoen wat Denel aan hom toegeken het om as vlieënier opgelei te word, moet terugbetaal as daar bevind … Politiek (19-06-2018)
Maroela Springs-gruwelhuis: Ma ‘vertel leuens’
Die sogenaamde Springs-gruwelhuis-ouers staan tereg op ʼn reeks misdrywe wat verband hou met verwaarlosing en mishandeling van hul vyf kinders. Nuus (19-06-2018)
Maroela Esbé Koster-moord: Skieter gebruik vuurwapen ‘soos in die flieks’
“Dit was die eerste keer wat ek ʼn vuurwapen afgevuur het. Ek was bang, want sy het met uitgestrekte arms na my toe gekom.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Hulp met parlement se d(r)inkskrums
Die politiek kan ’n mens mos dors maak... Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 ‘Jy kry ’n haat wat jy nog nooit gehad het’
“Benewens die feit dat jy daagliks in vrees lewe, ontwikkel jy ook ’n haat in jou wat jy nog nooit vantevore gevoel het nie.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Franse president sit tiener op sy plek
Pres. Emmanuel Macron het ’n Franse tiener Maandag berispe nadat dié hom informeel as “Manu” aangespreek en die sosialistiese volkslied voor hom gesing het. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 OB se hofstukke in DA-saak ‘skandalig’
Die openbare beskermer (OB) se repliek op die DA se aansoek om regshersiening van haar verslag oor die Vrede-suiwelprojek, is ’n skandalige poging om politici te beskerm wat by die projek van R220 … Politiek (19-06-2018)
Maroela Wildtuin-veldwagters vas vir stropery  
“Ons is baie teleurgesteld dat van ons lede die vertroue van Suid-Afrikaners en natuurliefhebbers verraai.” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Heli-vlieëniers dalk deur gas oorval
Koolstofmonoksiedvergiftiging kan dalk die oorsaak wees van die helikopterongeluk waarin twee mans van Rustenburg vroeër vandeesmaand oorlede is. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Borgaansoek vir Eden se beweerde ontvoerders uitgestel
Die vyf mense wat na bewering die 13 maande oue Eden Laird van Alberton ontvoer het, het Dinsdagoggend vlugtig in die streekhof in Palm Ridge, Kathlehong, verskyn. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Burgemeester ontduik vergadering oor metro-geldsake
Lede van die Vrystaatse wetgewer was Dinsdagoggend briesend omdat Olly Mlamleli, burgemeester van die Mangaung-metro, ’n jeugvergadering belangriker geag het as om voor die wetgewer se komitee oor … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Imatu dreig met gratis munisipale dienste
Een van die munisipalewerkersvakbonde betrokke by die staking in die Nelson Mandelabaai-metro, dreig om munisipale dienste gratis aan inwoners te bied. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 2 kletsrymers in 2 voorvalle doodgeskiet
Twee opkomende Amerikaanse kletsrymers, XXXTentacion en Jimmy Wopo, is Maandag in afsonderlike skietvoorvalle naby Miami en in Pittsburgh doodgeskiet. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Ma ‘nie so dom’ soos sy laat blyk
“My probleem is dat sy vir verskeie mense verskillende stories vertel. Sy jok. Wat doen die hof hieroor?” Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Patoloog moet DNS-toetse bestudeer
Die verhoor van Mortimer Saunders, Courtney Pieters (3) se vermeende moordenaar, is tot Donderdag uitgestel. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 2 veldwagters van Kruger vas oor renosterstroop
Twee veldwagters van Sanparke en nog drie mans is Maandag in hegtenis geneem vir hul beweerde betrokkenheid by renosterstropery in die Krugerwildtuin. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Rohde se patoloog onder kruisverhoor
Die staatsadvokaat in die Jason Rohde-moorderhoor gaan die forensiese patoloog dr. Reggie Perumal na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad kruisondervra. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Rohde se patoloog verskil van hom in hof
Jason Rohde se verhoor in die hooggeregshof in Kaapstad duur voort. Dr. Reggie Perumal, 'n patoloog wat vir Rohde se verdediging getuig, word gekruisondervra. Rohde is aangekla van die moord op sy … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Polisie fynkam toneel steeds
Die polisie se forensiese eenheid fynkam steeds die gebied om die Phoenix-taxistaanplek in Joe Slovo naby Milnerton vir leidrade nadat ’n wilde skietery Dinsdagoggend hier uitgebreek het. Nuus (19-06-2018)
Maroela Speurder koelbloedig langs motor doodgeskiet
Die adjudant-offisier verbonde aan die Umlazi-speurdiens was ten tyde van die voorval nie aan diens nie. Nuus (19-06-2018)
Maroela Man vas oor hy glo met krag lol
Gerrit Jan Crowther (52) het Dinsdag in die Oos-Londen-landdroshof verskyn. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Rohde se patoloog onder skoot
’n Saak waarin dr. Reggie Perumal in 2016 getuig het, is as bewysstuk ingedien oor sy getuienis as kenner wat verwerp is. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Immigrante se kinders ‘huil en smeek’ in opname
’n Klankopname van kinders wat by die Mexikaanse grens huil en smeek terwyl hulle glo van hul ouers geskei word, is Maandag deur die Amerikaanse media beskikbaar gestel. Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Gesin kry berading ná kind se ontvoering
Die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling verleen tans traumaberading en ondersteuning aan die gesin van Guguletu wie se tweejarige babadogter die naweek ontvoer is. Nuus (19-06-2018)
Maroela Vriendinne buite Pta-huis ontvoer
Die vroue is naby die Sefako Makgatho-afrit in ʼn ander motor, ʼn rooi voertuig, se kattebak geboender. Nuus (19-06-2018)
Maroela ‘Regering misluk klaaglik in hele Eskom-episode’
“Unies het duidelik getoon dat hulle die grofgeskut het om die regering tot ’n ander deuntjie te dwing. Dit is nie goed nie. Hiervoor gee ek president Cyril Ramaphosa ’n nul. Die regering het… Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Sielkundige gepols oor Springs-gruwelhuis
Die kruisondervraging van die sielkundige, Janko Visser, sal Dinsdag in die sogenaamde Springs-gruwelhuissaak in die hooggeregshof in Pretoria voortgaan. Nuus (19-06-2018)
Maroela Audi-hoof vas oor uitlaatgas-skandaal  
Stadler het in 1990 by Audi aangesluit en is in 2007 as uitvoerende hoof aangestel. Nuus (19-06-2018)
Maroela Verloofdes se sprokiestroue dalk aan skerwe ná diagnose
“Sy was twee keer by die huisdokter, wat vir haar gesê het dit is streshoofpyne en vir haar inspuitings gegee het vir die pyn. Ek het egter geweet iets is nie pluis nie.” Nuus (19-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Kersie op troukoek en haatspraak
Die omstrede voorval toe ’n Amerikaanse bakker geweier het om weens godsdienstige redes vir ’n gay paartjie ’n troukoek te bak, het pas in die Amerikaanse hooggeregshof tot ’n einde gekom. Maar in … Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag wink, veral vanaand
Daar is ’n skraal kans dat beurtkrag deur die dag ingestel kan word, terwyl die moontlikheid vir vanaand sterk is. Nuus (19-06-2018)
Maroela Eskom: Onderhandelings voortgesit
Vandag kan moontlik ʼn bepalende dag vir kragverbruikers wees wanneer Eskom en drie sleutelvakbonde terugkeer na die onderhandelingstafel om oor salarisverhogings te praat. Nuus (19-06-2018)
Maroela Rowers vlug sonder geldsakke ná transitorooftog
Vinnige reaksie van beamptes van die polisie se nasionale ingrypingseenheid het daartoe gelei dat die rowers wat Maandagoggend op ʼn transitovoertuig in Kaapstad toegeslaan het, sonder die sakke kon… Nuus (19-06-2018)
Maroela Betoging op N3 ontwrig verkeer  
“Die Johannesburgse metropolisie en polisiebeamptes is op die toneel.” Nuus (19-06-2018)
Maroela Polisiebeamptes, oudweermaglid aangekla oor FB-uitlatings
“Ons is in besonder bekommerd oor die ooglopende dubbele standaarde wat toegepas word in die vervolging van persone wat rassisme pleeg of geweld of haat aanhits. “ Nuus (19-06-2018)
Netwerk24 Vier gewond by taxi-staanplek in Milnerton
Die polisie is Dinsdagoggend op die toneel by die Joe Slovo-taxistaanplek in Milnerton in Kaapstad waar aanvallers losgebrand het op mense. Nuus (19-06-2018)
Maroela Treindrywer vermoor: Vakbond sê ‘genoeg is genoeg’
“Prasa het die afgelope paar jaar nié daarin geslaag om doeltreffende veiligheid vir sy werknemers die bied nie. Die gevolg is dat die werknemers van die staatsbeheerde onderneming sagte teikens wo… Nuus (19-06-2018)
Maroela 3 swaar gevonnis vir ‘skaamtelose moord’ op polisieman
Die drie mans wat daarvan aangekla is dat hulle ʼn Wes-Kaapse polisieman vermoor het en toe sy dienspistool gesteel het, is dié week gevonnis. Nuus (19-06-2018)
Maroela Bestuur van staatspensioene ʼn bekommernis
“Dit is verregaande dat die OBK dit betaamlik ag om Eskom as die korporasie se tweede grootste belegging te behou.” Nuus (19-06-2018)