Netwerk24 Nóg ’n geldwa geteiken, maar jaag weg
Nóg ’n geldwa het Maandag onder koeëlreën deurgeloop, dié keer naby Mooinooi in Noordwes. Dis die tweede voorval binne 12 uur. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 10 jaar tronkstraf ná dood van TV-aanbieder
Die 27-jarige man wat die ongeluk veroorsaak het waarin Simba Mhere, voormalige aanbieder van Top Billing, sy lewe verloor het, gaan tien jaar agter tralies sit. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Metrobeampte glo onder invloed
’n Johannesburgse metropolisiebeampte, glo onder die invloed van drank, het Sondagaand ’n ongeluk in ’n werkvoertuig veroorsaak wat tot die dood van drie gesinslede onder wie twee kinders, gelei het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Ontvoerders vra losprys ná hulle 2 vroue kaap
Die ontvoerders wat twee vroue van Pretoria Sondagaand gekaap en ontvoer het, het glo ’n drankie by ’n sjebien geniet terwyl hulle op die losprys van R2 000 gewag het wat elektronies per eWallet … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Beskuldigde swets en skel in hof
Die stil atmosfeer wat gewoonlik in die hooggeregshof in Port Elizabeth heers, is Maandag versteur toe ’n moordbeskuldigde in sy verhoor skielik opgespring en vloekwoorde na die getuie en … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Prokureur se bekken, ribbes gebreek ná brahman storm
’n Bekende prokureur van Johannesburg het die naweek ternouernood ontkom toe ’n brahmanbul met hom haaks geraak het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Ma se getuienis in Gruwelhuis-saak bevraagteken
Die geloofwaardigheid van die getuienis van die ma van die sogenaamde Springs-gruwelhuis is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria bevraagteken. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Lyk in rolstoel in veld gevind
Die verbrande lyk van ’n man in ’n rolstoel is Sondagaand in ’n oop stuk veld in Ladysmith, KwaZulu-Natal, aangetref. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 SA Express se personeel dalk nie betaal
Die krisis by die staatsbeheerde lugdiens SA Express het verder verdiep en personeellede is bang dat hulle nie vandeesmaand hul salarisse sal kry nie. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Man breek nek in parkeerterrein ná rugbytoets
Enkele ure nadat ’n getroue rugbyondersteuner die kragmeting tussen die Bokke en Engeland in Bloemfontein gekyk het, het hy in die parkeerterrein gegly, sy kop gestamp en vermoedelik sy nek gebreek. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Jiba verontagsaam glo hofbevel; besoek NVG-kantoor
Adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en huidige adjunkdirekteur van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het glo op twee geleenthede ’n hooggeregshofbevel verontagsaam. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 7 in hof oor Eersterus-geweld
Slegs sewe van die 16 mense wat verlede week tydens onluste in Eersterust, oos van Pretoria, in hegtenis geneem is, het Maandagmiddag in die landdroshof in Pretoria verskyn. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Net ‘kleingeld’ vir geldwa-rowers in die Kaap
Leë patroondoppies, natgereënde banknote wat rondom ’n erg beskadigde G4S-transito-voertuig gestrooi lê en ’n Silwer BMW met ’n Kuilsrivierregistrasienommer wat agtergelaat is, het Maandag getuig van … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Vermoorde boer (25) was altyd optimisties oor SA
Deon de Bruyn (25) van Komatipoort in Mpumalanga wat Sondagoggend op ’n plaas doodgeskiet is, het vir boerdery en die land gelewe. Nuus (18-06-2018)
Maroela Só lyk damvlakke nou in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het gesê damvlakke is besig om te styg, maar dit is nog te vroeg om waterbeperkings te laat vaar. Nuus (18-06-2018)
Maroela Liberty-aandele tuimel ná kuberkrakers toeslaan
Die finansiëledienstemaatskappy Liberty Holdings se aandeleprys het Maandag met meer as 4% gedaal terwyl die versekeraar steeds vlamme probeer blus ná kuberkrakers toegeslaan het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 senior polisielede in hof
Nege senior polisielede, onder wie ’n voormalige adjunkkommissaris, het Maandag in die rondgaande hof in Mogwase naby Sun City in Noordwes in verband met die dood van mynwerkers in die … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Modimolle-veearts steeds bedenklik ná skoot in maag
Die veearts van Modimolle in Limpopo wat Vrydagoggend in ’n plaasaanval met ’n jaggeweer in die maag geskiet is, is steeds in ’n bedenklike toestand. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Staat skuld SAID-3 se regslui nog volle dossier
Die volle dossier in die korrupsiesaak teen drie voormalige bestuurders in die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet nog aan hul prokureurs oorhandig word. Nuus (18-06-2018)
Maroela Marikana-saak tot volgende jaar uitgestel
Sewentien mynwerkers wat tereg staan op verskeie aanklagte, in verband met ʼn gewelddadige staking vier jaar gelede by Lonmin se platinumbedrywighede in Marikana naby Rustenburg, het Maandag vlugtig… Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 5 vlugtig in hof oor Menlyn-rooftog
Vyf mans wat daarvan aangekla word dat hulle verlede week ’n rooftog in die Menlyn-winkelsentrum uitgevoer het, het Maandag vlugtig in die landdroshof in Pretoria verskyn. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Gupta na Indië vir dogter se haarsny
Varun Gupta (32), broerskind van Ajay en Atul Gupta, is weer op pad na Indië. Dié keer vir sy babadogter Vedika se eerste haarsny. Nuus (18-06-2018)
Maroela Foto’s: Groot aardbewing tref Japan
Dit is die grootste aardbewing in Osaka volgens rekords wat tot 1923 terugdateer. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 2 vas met plofstof in hul besit
Twee mans wat in hegtenis geneem is weens die besit en verkoop van plofstof en ploftoestelle wat moontlik in transitorooftogte in Mpumalanga gebruik is, het Vrydag in die landdrofhof in Barberton … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Dienste in die Baai steeds ontwrig
Munisipale dienste in die Nelson Mandelabaai-metro sal na verwagting Dinsdag weer ontwrig word. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Man weer vir evaluasie gestuur
Die man van Guatemala wat teregstaan op die moord van ’n Amerikaanse vrou in Kampsbaai, moet weer vir evaluering gestuur word om sy geestestoestand te bepaal. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Regstappe kom na Malema oor uitlatings teen Indiërs
’n Organisasie wat by twee vorige geleenthede aanklagte van aanhitsing van rassehaat teen Julius Malema, EFF-leier, by die polisie ingedien het, oorweeg soortgelyke klagte teen hom. Politiek (18-06-2018)
Netwerk24 Aanvallers gryp 3 onnies se motors by skool
Vyf gewapende mans het drie onderwysers by ’n laerskool ingewag en hulle op die perseel van hul voertuie beroof. Nuus (18-06-2018)
Maroela NUM ontken hy wou loononderhandelings by Eskom uitstel
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Maandag berigte verwerp dat die vakbond uitstel vir die loononderhandelings met Eskom versoek het as gevolg van sy kongres vandeesweek. Nuus (18-06-2018)
Maroela Springs-gruwelhuis: Kenner getuig oor ma se ‘toestand’
“Dit was gruwelik om die minste te sê. Daar was ernstige verwaarlosing en mishandeling in die huishouding.” Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 'Die kind het self van bakkie afgespring'
Pieter Doorewaard (27), wat daarvan beskuldig word dat hy aandadig was aan die moord op ’n 16-jarige tienerseun van Coligny, Noordwes, het Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho begin getuig. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Maandag, 18 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Trein brand uit by Kaapse stasie
Die oorsaak van ’n brand op ’n Metrorailtrein in die suidelike voorstede van Kaapstad is nog onbekend. Theo Layne, woordvoerder vir die Kaapstadse brandweerdiens, het Maandag gesê brandweerbeamptes … Nuus (18-06-2018)
Maroela Groot stap vorentoe met mynboumanifes
Die mynboubedryf het die naweek potensieel ‘n redelike stap vorentoe gegee om toekomstige beleggings minder moeilik te maak toe van die ergste giftande van die regering se berugte mynboumanif… Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Nóg ’n Kuga brand uit naby Sandton
Nóg ’n Ford Kuga het Maandag op die N3 naby Sandton uitgebrand. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Kaapse metro help só met beurtkrag
Die Kaapstad-metro gebruik die ekstra elektrisiteit wat by die Steenbras-kragstasie opgewek word sodat die impak van Eskom se beurtkrag nie so erg hier is nie. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 6 in hof oor plaasaanval buite Stilbaai
Ses mense van tussen 13 en 21 jaar oud het Maandag ná ’n plaasaanval verlede week in Blombos naby Stilbaai in die hof verskyn. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 ‘Klein moontlikheid’ vir beurtkrag Maandagaand
Daar bestaan slegs ’n klein waarskynlikheid dat beurtkrag Maandagaand kan voorkom, sê Dikatso Mothae, woordvoerder van Eskom. Nuus (18-06-2018)
Maroela NUM veroordeel Eskom se bewerings van ‘sabotasie’
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Maandag gesê Eskom se bewerings dat werkers, verbonde aan die vakbond, verantwoordelik is vir sabotasie by die kragvoorsiener se kragstasies landswyd, is… Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 20 dood in selfmoord-bomaanvalle in Nigerië
Minstens 20 mense is dood in twee bomaanvalle die naweek in die noordooste van Nigerië, terwyl die dodetal tot 31 kan styg. Nuus (18-06-2018)
Maroela 85-jarige erg getraumatiseerd ná aanval op plaas
Toe ʼn plaasaanvaller op ʼn doodgewone weeksoggend ʼn vuurwapen in die 85-jarige Lena van As se gesig druk en vir haar sê, “Today is your last day”, was dit byna ʼn seën dat sy doof is en nie dié angsw… Nuus (18-06-2018)
Maroela Drie onnies se voertuie op skoolterrein gekaap
Die skool se kringtelevisiebeeldmateriaal wys hoe die oortreders die skool binnegekom het ná die onderwysers by die oop hek ingery het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Jeffreys ‘meer as net sy legendariese branders’
Jeffreysbaaiers hoop die titel dorp van die jaar sal wys dat dié dorp vir meer as net sy legendariese branders bekend is. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 6 plaasaanvalle in 56 uur in SA
Sedert Vrydag was daar binne 56 uur nie minder nie as ses plaasaanvalle landwyd, waarin twee mans vermoor en twee vroue ernstig beseer is. Nuus (18-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 18 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (18-06-2018)
Maroela Ses jeugdiges vas ná plaasaanval, inbrake
ʼn Egpaar het in hul huis op die plaas geslaap toe hulle omstreeks 00:40 wakker geskrik het van ʼn harde klapgeluid. Hulle het twee koeëlgate in hul slaapkamervenster gesien, asook ʼn koeël, vermoedel… Nuus (18-06-2018)
Maroela ‘Top Billing’-aanbieder-ongeluk: Man hoor sy lot
“Jy weier om verantwoordelikheid te aanvaar vir wat jy gedoen het. Jy is dalk ʼn man wat ouderdom betref, maar jy is nie ʼn ware man nie. Jy’s ʼn lafaard.” Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Leerlinge trap vir minderbevoorregtes
18 Kwaggas, oftewel leerlinge van die Hoërskool Outeniqua in George, gaan meer as 500 km op hul fietse aanpak om geld vir ’n minder bevoorregte laerskool in te samel. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Koben na gewone saal verskuif
Koben Hofmeyr (16) van Louis Trichardt (Makhado) in Limpopo wat sy nek ’n maand gelede in ’n rugbywedstryd beseer het, is uit die waakeenheid van die Life Groenkloof-hospitaal in Pretoria na ’n … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 ‘Joost sou so trots gewees het op Jordan’
Sy pa was ’n Springbok-rugbyspeler, maar sokker is die spel waarin Jordan van der Westhuizen uitblink. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Kaartjies om Obama in SA te sien verkoop soos koek
Sowat 15 000 mense sal op 17 Julie in die Wanderers-stadion in Johannesburg wees wanneer oudpres. Barack Obama van Amerika die 16de Nelson Mandela-gedenklesing lewer. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Patoloog weer Dinsdag onder kruisverhoor
Dr. Reggie Perumal, Jason Rohde se patoloog, sal van Dinsdag af weer sy plek in die getuiebank inneem. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Bejaarde dalk met eie swaard op hoewe vermoor
’n Bejaarde man van Ladybrand wat Sondag dood op sy kleinhoewe aangetref is, is vermoedelik met sy tuisgemaakte swaard vermoor. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Kan jy hierdie nuustoets slaag?
Het jy 'n blitsbrein? Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Stiefma druk glo kos in seun (13) se keel af
’n Vrou wat haar stiefseun se kos na bewering in sy keel afgedruk het toe hy nie vinnig genoeg geëet het nie, is Maandag saam met die kind se pa in Kaapstad op ’n klag van kindermishandeling in … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Oral probleme in NMB weens munisipale staking
Munisipale dienste in die Nelson Mandelabaai-metro is Maandag weer ontwrig terwyl munisipale werkers se staking voortduur. Nuus (18-06-2018)
Maroela Mynbouhandves ‘bevorder nie mededingendheid’
Die jongste weergawe van die mynbouhandves is ʼn wesenlike verbetering op ʼn vorige weergawe, maar daar moet nog baie meer gedoen word om ʼn handves te skep wat mededingendheid, belegging, groei en tr… Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 MacNab-jagters spog (foto's nie vir sensitiewes)
Twee mans wat vir die eerste keer aan die gesogte Royal MacNab-jagkompetisie by Lady Grey in die Oos-Kaap deelgeneem het, kan nou met ’n MacNab spog nadat hulle Saterdag binne ure met ’n bok, ’n voël … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 'Springbok'-sakkerollers vas ná rugbywedstryd
Vier vermeende sakkerollers van Noordwes wat glo spesifiek sportbyeenkomste bywoon om mense daar te besteel, verskyn Dinsdag in die landdroshof in Bloemfontein nadat hulle Sondagoggend met agt … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Vliegtuig stort neer teen heuwel in KZN
’n Man, vermoedelik van in sy 40’s, is Maandagoggend ernstig beseer toe ’n ligte vliegtuig teen ’n heuwel in die Dargle-vallei naby Howick in KwaZulu-Natal neergestort het. Nuus (18-06-2018)
Maroela Kampsbaai-moordbeskuldigde ‘nie in toestand om verhoor te word’
“Hierdie hele ding is ontketen deur jou kliënt wat nie verlede Maandag sy medikasie gedrink het nie. Hy het gekies om dit nie te drink voor hy hof toe gekom het nie.” Nuus (18-06-2018)
Maroela Man kritiek ná vliegongeluk
Paramedici en reddingspersoneel is deur plaaslike boere bygestaan en moes by die steil en klipperige heuwel afklim om by die vlieënier uit te kom. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Luislang sluk 54-jarige vrou in
’n Luislang van sewe meter het ’n vrou (54) van ’n dorpie in Sentraal-Indonesië ingesluk. Sy is later uit die slang se maag gesny nadat sy as vermis aangemeld is. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Polisie slaan toe op tikplek in Meyerton
Die polisie glo dit het ’n deurbraak gemaak in die stryd teen dwelms toe vyf lede van ’n vermeende dwelmsindikaat in Gauteng in hegtenis geneem is. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Polisieman verdagte in transitoroof
’n Polisiebeampte van Khayelitsha was vermoedelik Maandagoggend by ’n transitorooftog in Jakes Gerwelweg tussen Philippi en Lansdowne in Kaapstad betrokke. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Gay koor van VSA hoop Naik sal by LGBT-optog wees
Die Boston Gay Men’s Chorus het die hoop uitgespreek dat George se burgemeester, Melvin Naik, teenwoordig sal wees by die eerste LGBT Pride-optog op die dorp. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 2 Pta-vroue ontvoer, ná losprys veilig tuis
Twee vroue van Pretoria is ongedeerd en veilig tuis nadat hulle Sondagaand gekaap en ontvoer is buite ’n huis in Montana. Nuus (18-06-2018)
Die Voorblad Midvaal se DA-begroting is nie wat dit voorgehou word om te wees nie
Ten spyte van versoeke deur die regering aan munisipaliteite om munisipale belasting en -tariewe binne die huidige inflasieperke van ongeveer 6% te hou, het Midvaal-stadsraad (De Deur/Walkerville, ... Politiek (18-06-2018)
Maroela Video: Skote klap toe transitorowers toeslaan
Daar kan gehoor word hoe ʼn omstander sê: “Daar laai hulle die geld!” voordat die skote klap. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Kanse op beurtkrag vandag skraal – Eskom
Eskom sê die kanse op beurtkrag Maandag is “minimaal” deur die loop van die dag. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Melania gekant teen skeiding van immigrant-gesinne
Melania Trump, Amerikaanse presidentsvrou, het gesê die beleid wat tot gevolg het dat kinders van onwettige immigrante van hul ouers geskei word wanneer hulle die grens oorsteek, is vir haar … Nuus (18-06-2018)
Die Voorblad Premier van Gauteng gaan sy vingers brand met grond
Die VF Plus wil dit duidelik stel dat die Gautengse premier, mnr. David Makhura, sy vingers gaan verbrand deur grond in Gauteng wat in onbruik is, sonder vergoeding te onteien. Hy is besig  om ... Politiek (18-06-2018)
Netwerk24 5 immigrante wat wegjaag van polisie in VSA dood
Vyf onwettige immigrante is Sondag dood en talle ander beseer toe die voertuig omgeslaan het wat lede van die Amerikaanse grenspolisie in Texas, sowat 145 km noord van die Mexikaanse grens, … Nuus (18-06-2018)
Maroela Natasha Mans: Polisie ‘pas legkaartstukke in mekaar’
Mans se liggaam is agter ʼn boom op ʼn oop stuk erf langs haar vriend se huis aangetref. Nuus (18-06-2018)
Maroela Cecile Cilliers oorlede  
Die bekende skrywer Cecile Cilliers is Saterdag in die ouderdom van 85 oorlede. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Theewaterskloofdam in Kaap reeds 26,62% vol
Die Wes-Kaapse damvlakke het goed gestyg na die reën die afgelope week en staan nou op 31,54% teenoor 25,88% verlede week. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Sowat 80 plakkers probeer vragmotor met bier kaap
Die R59-hoofweg tussen Vereeniging en Alberton in die suide van Gauteng is vir verkeer gesluit nadat ’n groep van sowat 80 mense van die informele woonbuurt Sicelo vroeg Maandagoggend op ’n vragmotor … Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 3 oud-hoës van SAID in hof
Drie oudbestuurders van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Maandagoggend vlugtig in die landdroshof in Pretoria verskyn. Nuus (18-06-2018)
Maroela Kragnetwerk sal tot 10 dae neem om te herstel
Verbruikers is aangeraai om vandeesweek steeds voorbereid te wees op die moontlikheid van kragonderbrekings en beurtkrag. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Sterk aardbewing ruk Osaka in Japan
Drie mense is vroeg Maandagoggend dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,1 wat die Japanse metropool Osaka getref het, met fabrieke wat ontwrig is en waterpype wat gebars het. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Man bots teen brug in Bloem toe kapers toeslaan
’n Man is Maandag in die vroeë oggendure ernstig beseer toe hy teen ’n brug in Bloemfontein vasgejaag het om van kapers te vlug. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Vrou vas wat glo baba steel
’n Vrou van Gugulethu sal binnekort in die hof verskyn nadat sy haar vriendin se twee maande oue baba glo gesteel het. Nuus (18-06-2018)
Maroela Vrou oor k-woord van Kulula-vlug verwyder
“Ons vlug mag tien minute vertraag wees, maar as Suid-Afrikaners kan ons nie toelaat dat sulke optrede voortgaan nie.” Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Geldwa vroegoggend buite Kaapstad beroof
Die pad tussen Turfhall- en Weltevredenweg tussen Lansdowne en Philippi buite Kaapstad was Maandagoggend vroeg vir verkeer gesluit ná ’n transitorooftog. Nuus (18-06-2018)
Maroela Vriendin wat glo baba ontvoer vasgetrek ná wenk
ʼn Leidraad van die publiek het tot die vrou se inhegtenisneming gelei. Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Regering moes geluister het, sê Makhura
David Makhura, Gautengse premier en waarnemende provinsiale voorsitter van die ANC, het erken dat indien sy regering na burgerlike organisasies geluister het, sou die Life Esidimeni-tragedie nie … Politiek (18-06-2018)
Maroela SA man wat vrou probeer vermoor in Britse hof gevonnis   
Die regter het gesê Cilliers is deur seks en geld gemotiveer en dat hy “uitsonderlike gevoelloosheid” getoon het deur sy 42-jarige vrou, Victoria, twee keer te probeer vermoor. Nuus (18-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Het ons niks geleer, aanbeweeg oor rassisme?
Die land kon die naweek bloot die kop skud oor ’n paar voorvalle van kleinburgerlike rassisme. Die probleem is dat dié voorvalle dikwels ’n anker het in skeefgetrekte opvattings en norme wat die re… Nuus (18-06-2018)
Netwerk24 Gautrein loop nie tussen Hatfield en Centurion
'n Trein-pendeldiens is Maandagoggend tussen die Hatfield- en Centurion-stasies ingestel omdat die Gautrein weens kabeldiefstal nie daar kan loop nie. Nuus (18-06-2018)
Maroela Man kritiek ná hy van leer val
“Die man het ’n ernstige kopbesering opgedoen.” Nuus (18-06-2018)
Maroela Konstabel kritiek ná aanvallers op voertuig losbrand
Die konstabel het omstreeks 22:00 ná werk na sy huis teruggekeer toe die aanvallers op sy voertuig losgebrand het. Nuus (18-06-2018)
Maroela Liberty ‘ten volle in beheer’ van sy IT-stelsel
Die maatskappy voer aan dat daar in dié stadium nie enige bewyse is dat enige kliënt finansiële skade gely het nie. Nuus (18-06-2018)