Netwerk24 Jeug moet ook werkgewers raak, sê Musi
’n Kultuur van entrepreneurskap moet by jong Suid-Afrikaners gekweek word sodat daar meer werkgeleenthede geskep kan word, sê Mmusi Maimane, DA-leier. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Werkloosheid onder SA jeug ‘is hoër as ooit tevore’
Werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika is hoër as ooit tevore, maar pleks daarvan om werk aan sy eie mense te gee stel die Vrystaatse regering Kubaanse ingenieurs teen enorme salarisse aan. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Meeste Indiërs is rassiste, sê Malema
Julius Malema, leier van die EFF, het Saterdag tydens Jeugdagvierings op Klerksdorp in Noordwes gesê die meerderheid Indiërs is rassiste. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Spanje maak arms oop vir migrante
Die 629 migrante aan boord van die reddingskip Aquarius het uiteindelik Sondag in Valencia, Spanje, voet aan wal gesit nadat beide Italië en Malta geweier het om die vlugtelinge toe te laat. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 DA span glo groot kanonne in om beeld te poets
Sprake dat die DA die dienste van ’n top-internasionale politieke strateeg wil kry om sy beeld voor die 2019-verkiesing te poets, is nie Sondag deur die party bevestig of ontken nie. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Byna R300 000 se pryse in Winterfees te wen
Beeld se Winterfees-kompetisie, waarin byna R300 000 se pryse op die spel is, begin Maandag. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 ‘Dankie Bloem!’ - Rassie, Duane
Rassie Erasmus, Springbokafrigter, en Duane Vermeulen, onderkaptein, het albei Saterdagaand nadat die Bokke die reeks teen Engeland hier beklink het, die aandeel van die Vrystaatse ondersteuners … Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Trump gee Demokrate skuld vir immigrante se kinders
Pres. Donald Trump van Amerika sê die beleid om ouers van hul jong kinders te skei wanneer hulle onwettig oor die land se suidelike grens die land binnekom, is eintlik die skuld van die Demokrate. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Twitter-storm rondom Mbete woed voort
’n Twitter-storm wat die naweek rondom die kop van Baleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering, losgebars het, blyk nog nie uitgewoed te wees nie. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Hou teen kop het dalk vrou se lewe geëis
Natasha Mans, wie se lyk verlede week onder ’n boom gevind is nadat sy sowat twee weke gelede verdwyn het, is glo met ’n stomp voorwerp teen die agterkop geslaan voordat sy in ’n vrieskas gesit is. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 25-jarige boer sterf, vrou gewond in plaasaanval
Die polisie in Komatipoort, Mpumalanga, het ’n soektog begin na aanvallers wat ’n 25-jarige boer vermoor en plaaseienaar gewond het. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Vervalste geld en plofstof in Vosloorus gekry
’n Man en ’n vrou is Sondag in Vosloorus in hegtenis geneem nadat plofstof en R200 000 se vervalste R100-note by hulle gevind is. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Polisie-beamptes se aanvallers gewaarsku
Die polisie in KwaZulu-Natal het diegene wat polisiebeamptes teiken, gewaarsku om oor hul skouer te loer en dat hulle sterk optrede teen hulle kan verwag. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Familie en vriende worstel nog met pastorie-skietery
Die gemeenskap van Stilfontein in Noordwes het Saterdag met ’n eenvoudige begrafnisbrief sonder enige foto’s afskeid geneem van ’n geliefde predikant en sy seun wat saam in tragiese omstandighede … Nuus (17-06-2018)
Maroela Man (81) dood in plaashuis aangetref
Die bejaarde man se vrou het Sondagoggend op sy liggaam afgekom. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Syd Nomis met wonderlike herinneringe onthou
Net met wonderlike herinneringe. Só onthou Joggie Jansen sy gewese spanmaat, Syd Nomis wat Saterdag op 76-jarige ouderdom aan ’n hartaanval dood is. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Verwag nóg beurtkrag vandeesweek
Beurtkrag is reeds besig om die Suid-Afrikaanse ekonomie te verlam en verbruikers kan vandeesweek verdere kragonderbrekings verwag, maar daar is lig aan die einde van die tonnel. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag nog 'n moontlikheid
Beurtkrag is nog nie heeltemal uitgeskakel vir Sondagaand nie, en tot 21:00 kan dit nodig raak om die kragverbruik deur beurtkrag te verminder. Nuus (17-06-2018)
Maroela Polisie op soek na vrou ná baba verdwyn
Die ma het haar twee maande oue baba en agtjarige dogter by die vriendin gelaat en gou gaan inkopies doen. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Groot dag saam met Bokke vir dapper vegtertjie
Die seuntjie wat Saterdag saam met een van sy groot helde, Siya Kolisa, op die veld gedra is voor die Springbokke se toets teen Engeland, is die sewejarige Peet Pretorius. Nuus (17-06-2018)
Maroela Meganiese toerusting gebruik om 2 uit wrak te bevry
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici en die brandweer het op die toneel opgedaag en die wrak teen ʼn residensiële muur aangetref. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Vrou van Kulula-vlug verwyder ná k-woord
’n Vrou is glo Vrydagaand van ’n Kulula-vlug verwyder nadat ’n ander passasier gehoor het hoe sy na die vlieënier verwys met die k-woord. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Mej. SA kom huis toe
Tamaryn Green, Mej. Suid-Afrika 2018, is dié naweek met warm harte en groot glimlagte in die Paarl verwelkom. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Nóg ’n tiener-selfdood in Springs
’n Tienermeisie van Springs aan die Oos-Rand het haar Vrydag in haar slaapkamer om die lewe gebring terwyl haar ma in die kombuis besig was om kos te maak. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 W-Kaap ervaar nóg ’n week van reën
Nóg welkome wydverspreide reën word veral Maandag, en ook in mindere mate die res van die week, oor die hele Wes-Kaap asook groot dele van die droogtegeteisterde Oos-Kaap verwag. Nuus (17-06-2018)
Maroela Plaasaanval: Jong man dood, vrou kritiek ná aanvallers toeslaan
Die plaasaanval het helder oordag in Mpumalanga plaasgevind. Drie gewapende aanvallers met klapmusse aan het die vrou verskeie kere geskiet en sy is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas. Nuus (17-06-2018)
Maroela Foto’s: Diana se susterskind trou met haar tiara
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, pragtig in ʼn blou en wit skepping, het sosialemediagebruikers aan die gons gehad toe sy ampertjies neer geslaan het toe haar hakskoene gewankel het op die on… Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag dalk nog Sondag en volgende week
Hoewel Eskom sê hy is besig om alles moontlik te doen om die land se kragtoevoer te stabiliseer, kan Suid-Afrikaners Sondag en volgende week verdere beurtkrag verwag. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Cecile Cilliers dood op 85
Dr. Cecile Cilliers, bekende rubriekskrywer en resensent wat ook die eerste niepredikantsvrou was wat tot visevoorsitter van die NG Kerk se sinodale komitee verkies is, is Saterdag dood. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Boer in Vrystaat met mes doodgesteek
’n Boer van Ladybrand se lyk is Sondagoggend gevind nadat hy moontlik al Vrydag vermoor is. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Man dood, vrou kritiek ná Komatipoort-plaasaanval
’n Boervrou van Komatipoort in Mpumalanga is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal en ’n 25-jarige man is doodgeskiet nadat drie aanvallers Sondagoggend op hulle losgebrand het. Nuus (17-06-2018)
Maroela Menlyn-6 koop glo motor met roofgeld
Die polisie het buiten die motors ook beslag gelê op twee vuurwapens, ʼn pistool en rewolwer met reeksnommers wat afgevyl is, ammunisie sowel as R90 000 kontant. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Meisie (10) wil leer en nie op lande werk
Sy is glad nie van plan om op die lande of vir ’n boer te werk nie. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 O-Kaapse ongeluk eis 4 lewens en beseer 9
’n Botsing tussen ’n vragmotor en ’n minibus-taxi het die lewens van vier mense in die Oos-Kaap geëis. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Ongelukke eis 6 in Limpopo en Gauteng
Minstens ses mense is Saterdag in twee afsonderlike ongelukke in Limpopo en Gauteng dood. Nuus (17-06-2018)
Maroela Kuberkrakers slaan toe op Liberty, eis glo miljoene
Liberty, die finansiële diensteverskaffer, het laat Saterdagaand aangekondig dat hy die slagoffer van kuberkrakers was. Nuus (17-06-2018)
Maroela Beurtkrag vir Sondag ‘hoogs waarskynlik’
Eskom het inwoners aangeraai om voor te berei asof beurtkrag wel gaan plaasvind. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Man in hof oor verhouding met minderjarige
Die pa van twee minderjarige kinders word in Hennenman aangehou nadat hy met sy vrou se 13-jarige halfsuster ’n seksuele verhouding aangeknoop het. Nuus (17-06-2018)
Maroela Mbete win regshulp in ná Twitter-aantygings
“Die bron van hierdie belaglike en onwaar bewerings, wat al duisende kere hertwiet is en deur ander rekeninge ook versprei is, is oënskynlik ʼn ‘parodie’-rekening met die naam @AdvBarryRoux.”… Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Banke maan oor krisis vir ekonomie
Die Bankvereniging van Suid-Afrika (Basa) waarsku in sy voorlegging oor onteiening sonder vergoeding dat die erosie van eiendomsreg die land in ’n enorme ekonomiese krisis kan laat beland. Nuus (17-06-2018)
Maroela 5 sterf in gru-ongeluk
Vyf mense – ʼn driejarige dogtertjie, ʼn vrou in haar 40’s en drie mans in hul 30’s en 40’s – is op slag dood. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Jongmense moet ook werkgewers wees, sê Mmusi
Dit is nie net belangrik dat jong mense in Suid-Afrika werk kry nie, maar ook dat hulle as werkgewers uitstyg. Politiek (17-06-2018)
Maroela Dommer is ons voorland, sê kenners
“Om dit reguit te stel, dis nie ʼn geval dat dom mense meer kinders kry as slimmes nie. Dit het iets te doen met die omgewing want ons sien dieselfde verskille binne gesinne,” Rogeberg gesê. Nuus (17-06-2018)
Maroela Vrou kritiek ná trein haar tref
Die vrou is met veelvuldige beserings op die treinspoor aangetref. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Nul
Die onderwysdepartement van Mpumalanga het die afgelope drie jaar geen nuwe handboeke aangekoop nie, sê gefrustreerde skole en uitgewers. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 'Nie almal Afrikaans magtig’, so alles moet in Engels
Die meerderheid swart eerstejaarstudente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) is nie Afrikaans magtig nie en dus het die 2014-taalbeleid hulle uitgesluit. Nuus (17-06-2018)
Netwerk24 Burgemeester weier om te bedank
Die lang messe is uit vir die DA-burgemeester van die vakansiedorp Knysna, waar ’n politieke drama hom afspeel wat die sage oor Patricia de Lille amper eenvoudig laat lyk. Politiek (17-06-2018)
Netwerk24 Nóg ’n hofstryd wink
Die polisie se gesloer met vuurwapenlisensies maak eienaars rasend, berig Erika Gibson. Nuus (17-06-2018)