Netwerk24 Die ligte in Suid-Afrika is weer aan
Daar is weer lig in alle gebiede van Suid-Afrika wat Saterdagaand in donker gehul was. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Betogings in Tshwane ‘is DA se skuld’ sê Sanco
Die nasionale burgerlike organisasie Sanco in Tshwane blameer die DA-administrasie vir die agteruitgang in dienslewering in dié munisipaliteit. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Harvard hof toe gesleep oor Asiatiese Amerikaners
Die Harvard-universiteit diskrimineer teen Asiaties-Amerikaanse aansoekers, beweer ’n organisasie wat dié voorste Amerikaanse universiteit dagvaar. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Konstabel vas oor vuurwapen sonder lisensie
Die Wes-Kaapse polisie ondersoek die omstandighede waaronder ’n 29-jarige konstabel van die Mitchells Plain-polisiekantoor in hegtenis geneem is. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Oud-Bok Syd Nomis sterf
Die oud-Springbok Syd Nomis het Saterdagoggend aan ’n hartaanval beswyk, berig SA Rugby. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Help jong mense om ervaring te kry, vra Cyril
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n beroep op sowel private as openbare maatskappye gedoen om jong gegradueerdes in diens te neem ten spyte van hul gebrek aan werkervaring. Politiek (16-06-2018)
Maroela Vrou (19) by Voortrekkermonument verkrag
Die voorval het Saterdag tydens die antiek-en-versamelaarsmark plaasgevind. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 So lyk Tshwane se beurtkrag
Die kragreus Eskom pas Saterdagaand vir die derde opeenvolgende dag beurtkrag toe. Nuus (16-06-2018)
Maroela 2 dood, 3 beseer buite Secunda
“By nadere ondersoek is die liggame van twee mans in een van die voertuie aangetref.” Nuus (16-06-2018)
Maroela Vier polisie-hoës vas vir bedrog, korrupsie
Twee van die beskuldigdes, ʼn egpaar, het hulself aan die polisie oorgegee terwyl twee ander in hegtenis geneem is. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Polisie trek 6 vas
Ses vermeende rowers is Vrydagoggend vroeg in hegtenis geneem in verband met ’n rooftog by die Menlyn-winkelsentrum in Pretoria vroeër in die week. Nuus (16-06-2018)
Maroela Beurtkrag: Kerse dalk vanaand jou voorland
Eskom het bevestig dat fase 2-beurtkrag waarskynlik vanaand sal plaasvind. Kyk hiér na jou dorp of streek se skedule. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Vrystaat ‘brandpunt van dienslewering-betogings’
Diensleweringsbetogings in die Vrystaat het vanjaar so erg toegeneem dat Municipal IQ, die aanlyn databasis oor Suid-Afrikaanse munisipaliteite, dit nou uitwys as ’n brandpunt vir dié soort betogings. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Siya vat vandag die koek!
As Siya Kolisi nie Saterdag die Springbokke teen Engeland in ’n rugbytoets gelei het nie, sou hy waarskynlik ’n rustige familiedag verkies het om sy verjaarsdag te vier. Nuus (16-06-2018)
Maroela Koben: ‘Julle het sy bloedklont weggebid!’
“Die Here het ons kind vir ons teruggegee. Daar is ander ouers wat enigiets sou gee om net weer hul kinders se stemme te hoor. Ons gaan nie werk met hoe hy was en hom heeltyd vergelyk met hoe hy wa… Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Vrou by Voortrekker-monument verkrag
’n 19-jarige vrou is Saterdagoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria verkrag. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 2 mans sterf in botsing buite Secunda
Twee mans is Saterdagoggend dood in ’n botsing reg van voor op die R546 buite Secunda. Nuus (16-06-2018)
Maroela Foto’s: ‘Dwelmbaas’ in slaap oorval, dwelms gevind
“Die man het die huis gehuur en dit glo ook gebruik om ʼn verskeidenheid dwelms in te vervaardig.” Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Hou maar jou kerse byderhand!
Kerslig is Saterdagaand weer Suid-Afrika se voorland nadat Eskom aangekondig het dat beurtkrag ná 17:00 ingestel sal word. Nuus (16-06-2018)
Maroela Vrou kritiek toe motor bots, in vlamme uitbars
“Toe ons paramedici by die toneel opdaag was die voertuig op sy sy en behoorlik aan die brand.” Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Nog geen gevolge ná Esidimeni-tragedie
Meer as ’n jaar sedert die ANC in Gauteng aangekondig het die voormalige LUR vir gesondheid in die provinsie, Qedani Mahlangu, sal tugstappe in die gesig staar vir haar rol in die Life … Nuus (16-06-2018)
Maroela Aanval op motor: Polisieman (45) gewond; kind (10) sterf  
ʼn Polisieman is Vrydag ten aanskoue van sy kleinkind geskiet. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Was dit die werk van seun, meisies?
Die polisie in Stilbaai het Vrydagnag drie jeugdiges aangekeer wat met ’n vlaag inbrake en moontlik ’n plaasaanval van die afgelope week in die gebied, verbind kan word. Nuus (16-06-2018)
Maroela Vrou herenig met baba oor wie sy haar ná ongeluk ontferm
“Die ma het my baie lank vasgehou. Ná die tyd het Dex na my uitgereik en my gesig aangeraak – dit was ʼn baie emosionele oomblik.” Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Dit het baie goed gegaan, sê koevoetman na comrades
Die man wat in 2015 deur ’n koevoet van 1,8 m lank deurboor is, sê “kameraderie en gees” in sy sewende Comrades het dit “baie, baie goed” laat verloop, hoewel dit by tye swaar gegaan het. Nuus (16-06-2018)
Maroela Fitch bevestig SA se rommelstatus
Die regering het Vrydag gesê dat hy die kredietgraderingsagentskap Fitch se assessering van uitdagings wat die land in die gesig staar erken, maar in dieselfde asem bygevoeg dat ʼn tasbare proses om… Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 SA, dis tyd om te werk! sê Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het sy eie regering gekritiseer vir die mislukking om die verwagtinge van landsburgers ten opsigte van bestuur te behaal. Politiek (16-06-2018)
Netwerk24 Ma gevang nadat sy kind in moddersloot los
Die ma van die babameisie wat verlate in ’n modderige sloot in Port Elizabeth aangetref is, is Vrydag in hegtenis geneem. Nuus (16-06-2018)
Maroela Tradisionele genesers sê nee vir onwettige aborsies, valse beloftes  
Dié beraad het plaasgevind nadat tradisionele genesers hul bekommernis uitgespreek het oor kwessies soos onwettige aborsies wat deur valse genesers uitgevoer word, beloftes om MIV/vigs te genees, o… Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Kaapse damme loop vol na reën en nogmaals reën
Water stróóm na die Theewaterskloofdam, die grootste opgaardam in die Wes-Kaap, ná Donderdag se nag van reën en nogmaals reën. Nuus (16-06-2018)
Netwerk24 Bloem-vrou ernstig beseer ná sy in boom vasry
’n Vrou is Vrydagaand met ernstige beserings buite haar motor in Parkwes, Bloemfontein, aangetref. Nuus (16-06-2018)
Maroela Publiek help om ma van verlate babadogtertjie vas te trek
Die dogtertjie is Donderdag deur ʼn man in ʼn voetpaadjie aangetref. Nuus (16-06-2018)