Netwerk24 Ooreenkoms, maar maak naweek reg vir beurtkrag
Ten spyte daarvan dat Eskom en vakbonde Vrydag ooreengekom het om die kragtoevoer te herstel, kan beurtkrag dalk deur die loop van die naweek voortduur. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Gordhan gryp in en werk by Eskom ‘normaliseer’
Eskom en die stakende vakbonde het Vrydag ooreengekom dat werk “genormaliseer” word om sodoende die kragtoevoer te herstel, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, in ’n verklaring. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Lewenslank ná hy peuter met sy vrou se valskerm
Die Suid-Afrikaans gebore sersant in die Britse weermag wat met sy vrou se valskerm gepeuter het voordat sy sowat 1 220 m ver geval het, is Vrydag in Engeland tot lewenslange tronkstraf vir poging … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Oudhoof van misdaadintelligensie kry borgtog
Genl.maj. Pat Mokushane, voormalige hoof van misdaadintelligensie, is borgtog toegestaan nadat hy Vrydagoggend op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery in hegtenis geneem is. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Betogings duur voort in Oos-Londen
Diensleweringsbetogings in Oos-Londen het Vrydag vir die tweede dag voortgeduur met die polisie wat rubberkoeëls en traangas afgevuur het om betogers wat paaie in die stad versper het, uiteen te jaag. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Polisielid glo betrokke by ontsnapmotor
Die ontsnapmotor waarmee die vermeende moordenaars van Louis Siemens (54), besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein, weggejaag het, was glo in die naam van ’n konstabel van … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Amerikaanse TV-span saam met AfriForum op plase
Plaasaanvalle gaan glo deel uitmaak van ’n program van die Amerikaanse televisienetwerk ABC oor geweldsmisdaad in Suid-Afrika. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 ‘Kinders steeds nie vry weens onderwys’
Meer as 40 jaar nadat kinders tydens die Soweto-opstande deur die polisie doodgeskiet is, is jong mense is Suid-Afrika steeds nie vry nie, het Mmusi Maimane, DA-leier, Vrydag by ’n kranslegging by … Politiek (15-06-2018)
Netwerk24 Man dood gekry ná moord op vriendin
’n Man wat gesoek is in verband met die moord op sy vriendin, het homself na bewering op ’n plaas in Southbroom aan die KwaZulu-Natalse kus om die lewe gebring. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Natasha het nié met pistool, dogter se as weggeloop
Natasha Mans (41) het nooit by haar vriend, Dennis Casten, se erf in Groenvlei, Bloemfontein, uitgestap voordat haar lyk vandeesweek onder ’n boom in die hoek van die erf gekry is nie, word verneem … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag kan sorg vir bibber-naweek
Hoewel Kapenaars waarskynlik glimlag oor die reën en wit sneeukomberse op die Kaapse berge, sal hulle vermoedelik dié naweek bibber as hulle nie ’n gasverwarmer het nie. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Jagersfontein se mense besoek wetgewer oor water
Moedelose inwoners van Jagersfontein in die Kopanong-munisipale gebied van nege dorpe in die Suid-Vrystaat wat Bloemwater saam R250 miljoen skuld, het Vrydag die sitting van die Vrystaatse wetgewer … Politiek (15-06-2018)
Netwerk24 FAK gaan ‘Die Stem’ terugvra van Cyril
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) gaan die outeursreg van “Die Stem”, die ou volkslied van Suid-Afrika, by pres. Cyril Ramaphosa terugvra. Nuus (15-06-2018)
Maroela Talle in hof ná Koster-betogings
Maroela Media het vroeër berig ʼn vragmotor waarin lewende hoenders vervoer is, is Donderdag tydens die betogings geplunder. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Kerk staan gemeente, familie by ná pastorie-tragedie
“Ons verstaan dit nie en weet nie wat gebeur het nie, maar ons begelei ds. Francois (van Heerden) se gemeente en sy familie om die trauma te oorkom.” Nuus (15-06-2018)
Maroela Chaos bars los in Oos-Kaap oor dienslewering, HOP-huise
Die polisie moes teen Vrydagmiddag skokgranate en rubberkoeëls gebruik om die skares uiteen te jaag. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 'Buffel' verras deur Beast te bel
Tendai (Beast) Mtawarira, geliefde Springbok-stut wat Saterdag sy 100ste toets speel, was vandeesweek uit sy vel danksy ’n spesiale oproep wat hy van pres. Cyril Ramaphosa ontvang het. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 10-jarige seun dood in skietery op polisiemotor
’n 45-jarige polisieman is in die hospitaal opgeneem en ’n tienjarige seun is dood toe daar in Gugulethu, Kaapstad, geskiet is op die motor waarin hulle gery het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Eskom: Groot verligting ná Gordhan ingryp
Daar sal moontlik dié naweek geen lig in die land af wees nie. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Werkers los dooie hond op speaker se tafel
Die heersende chaos in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Noord-Vrystaat het Donderdag ’n nuwe laagtepunt bereik toe ontevrede lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) … Politiek (15-06-2018)
Netwerk24 Sneeu val in Wes-Kaap
Sneeu en reën in die Wes-Kaap, en hopelik drieë wat reën vir die Springbokke in die Vrystaat. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Vrydag, 15 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Polisie loof reusebeloning, identikit uit ná konstabel se skietdood
“Die verdagtes het onverwags vuurwapens te voorskyn gebring en op die beamptes losgebrand.” Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Spanning tussen SAOU, Grey-onnies oor hoof
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) gaan volgende week met sy lede van Grey-kollege in Bloemfontein vergader nadat van hulle gedreig het om hul lidmaatskap by dié vakbond op te gee. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Gariepfees op hoogtepunt afgesluit
Die einde van die Gariep Kunstefees wat vir 18 jaar in Kimberley gehou is, is vandeesweek met ’n afskeidskonsert vol bekende name en met lag en trane gevier. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Jong pa se ruggraat morsaf in fratsongeluk
Dit was ’n fratsongeluk, sê die organiseerders van die kragbootresies waarin ’n pa Sondag dood is. Nuus (15-06-2018)
Maroela Dié man gesoek ná jong man se skietdood
Die polisie in Noordwes het vandeesweek, sowat ʼn week ná Francois Swart (21) gesterf het nadat hy twee keer op ’n kort afstand met ’n gaspistool in die nek geskiet is, foto’s uitgereik van ʼn persoo… Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 7 vas ná protesoptrede in Sedgefield
Sewe mense is Vrydag in hegtenis geneem tydens protesoptrede in die woongebied Smutsville in Sedgefield wat reeds Donderdagaand begin het. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Ma, kind dood toe dak van huis inval
Die polisie in KwaZulu-Natal ondersoek die dood van ’n ma en haar dogter nadat die dak van hul huis op hulle ingeval het. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Man verdwyn in branders by Kampsbaai
Nooddienste soek sedert Vrydagoggend na ’n man wat in die see by Kampsbaai in Kaapstad vermis geraak het. Talle verbygangers sê hulle het gesien hoe hy in die branders verdwyn. Hy het donker klere … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Kaapstad se krag op mespunt
Die Kaapstad-metro is net seker van elektrisiteitsvoorsiening tot 16:00 Vrydag. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Baba in sloot gekry, ma steeds soek
Koud en met klam klere aan haar lyfie is ’n babameisie verlate in ’n sloot in Groenbossies in Port Elizabeth aangetref. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Vat van grond sal oorlogswonde oopkrap – Lekota
Om grond sonder vergoeding van mense te vat, sal volgens Mosiuoa Lekota, Cope se leier, weer die ou oorlogswonde oopkrap wat destyds onder die leierskap van oudpres. Nelson Mandela, oudpres. F.W. de … Politiek (15-06-2018)
Netwerk24 2 polisielede vas oor lyk in sel
Twee polisiebeamptes is Donderdag in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n aangehoudene in die selle van die Ennerdale-polisiekantoor in Johannesburg ontdek is. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Polisie soek ma nadat 2 kinders doodbrand
Die ma van ’n baba en ’n kleuter wat Dinsdag in hul huis doodgebrand het, word deur die polisie gesoek. Nuus (15-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 15 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (15-06-2018)
Maroela Jeffreys-egpaar dood in huis aangetref
“Die polisie is omstreeks 10:00 na die huis ontbied waar beamptes op ʼn tragiese toneel afgekom het.” Nuus (15-06-2018)
Maroela Beurtkrag: ‘Eskom skuld die publiek antwoorde’
“By Eskom het die staatskapingmonster hom só dik geëet hy wil bars. Die kragvoorsiener het ʼn reuseskuldlas en te veel werknemers wat hy nie kan bekostig nie.” Nuus (15-06-2018)
Maroela Vrou, baba sterf toe dak op hulle val
ʼn 37-jarige vrou en haar eenjarige dogter is Vrydagoggend dood toe hul huis se dak ineengestort het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Moenie ‘Die Stem’ ’n proteslied maak nie, versoek FAK-hoof
“In hierdie konteks het die sing van ‘Die Stem’ vir baie Afrikaners ’n proteslied teen die minagting, miskenning en marginalisering van kulturele identiteit en geskiedenis geword.” Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Plet gemonitor ná protesoptrede
Peter Lobese, Bitou se burgemeester, gaan binne sewe dae terugvoering gee aan inwoners ná onwettige protesoptrede Donderdag in Plettenbergbaai. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Beloning uitgeloof vir inligting
Die polisie in die Oos-Kaap bied ’n beloning aan vir enige inligting wat tot die inhegtenisneming van die moordenaars van ’n polisiespeurder in Port Elizabeth kan lei. Nuus (15-06-2018)
Maroela Modimolle-plaasaanval: Vrou kritiek
Die aanvallers het geld geëis en in die proses vir Lesley deur die ruit van die bakkie geskiet. Nuus (15-06-2018)
Maroela Kleinhandelverkope veel laer as verwagting
Daar is egter kommer dat die kleinhandelgegewens waarskynlik die weg kan baan vir ’n swakker tweede kwartaal wat die ekonomie in ’n tegniese resessie kan plaas. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Eskom se Brian klóú aan pensioen
Terwyl Eskom onder beroerde geldsake én ’n loondispuut wat ’n reeks kragonderbrekings tot gevolg gehad het, gebuk gaan, klou Brian Molefe, sy voormalige uitvoerende hoof, soos ’n neet aan sy … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Egpaar by plaashuis ingewag, aangeval
Die egpaar wat Vrydagoggend op hul plaas, Varkenskuil, naby Modimolle in Limpopo aangeval is, is Hercu en Lesley van Niekerk, albei in hul 70’s. Nuus (15-06-2018)
Maroela FAK vra dat regering afstand doen van ‘Die Stem’ se outeursregte
“Op dié wyse lig ons ‘Die Stem’ uit die politieke bokskryt, sodat dit as ’n kultuurlied soos ander Afrikanerkultuurliedere in die FAK-Sangbundels gekoester, gesing en bewaar kan word.” Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 DA hou optog in Kby teen burgemeester
Die DA het Vrydag ’n optog vanaf die middestad van Kimberley na die Sol Plaatje- munisipale kantore in die stad gehou om die uitvoerende burgemeester van wanbestuur en tirannie te beskuldig. Politiek (15-06-2018)
Maroela ANC wen groot in Vrystaatse tussenverkiesing
Die regerende ANC se leiers het rede om breed te glimlag nadat sy kandidaat vandeesweek ʼn baie groot oorwinning in die Wes-Vrystaat behaal het. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Water stroom na Theewaterskloof-dam
Water stroom na die Theewaterskloofdam, die grootste opgaardam in die Wes-Kaap, ná Donderdag se nag van reën en nogmaals reën. Nuus (15-06-2018)
Maroela Ngcobo-polisiemoorde: ‘Staat het sterk saak’
Twee van die beskuldigdes het reeds hulself en ander tydens hul aansoek om borgtog by die misdaad impliseer. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Boervrou deur bakkie se ruit in maag geskiet
’n Egpaar is Vrydagoggend op hul plaas buite Modimolle in Limpopo aangeval. Nuus (15-06-2018)
Maroela Nog ʼn dag van beurtkrag aangekondig
Die kragvoorsiener het ook laat hoor dat beurtkrag oor die naweek hoogs waarskynlik is. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 5 in bordeelsaak ‘in gesprek’ oor pleitooreenkoms
Vyf van die tien beskuldigdes in die sogenaamde bordeel-sindikaatsaak van Tableview, is in “ernstige gesprekke” met die staat om moontlik ’n pleitooreenkoms te bereik. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Polisie ry 4 voetgangers dood
Vier voetgangers is Donderdag in Kya Sands, Johannesburg, doodgery nadat ’n polisiebeampte beheer oor sy voertuig verloor en hulle getref het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Video: Vrou wil ‘uit hospitaal stap’ ná ongeluk op dam
“Ek vertrou op die Here, hy sou nie hierdie kind so ver gebring het net om haar nou te los nie. God het ʼn plan met haar lewe, ek is oortuig daarvan.” Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag hervat, bevestig Eskom
Eskom sê fase 1 beurtkrag is weer ingestel en sal tot 21:00 vanaand voortduur. Nuus (15-06-2018)
Maroela Ses vas vir gewaagde Menlyn-rooftog
Ses verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn rooftog Maandagaand by Menlyn Mall in die ooste van Pretoria waartydens peperduur Rolex-horlosies gesteel is. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Moordklagte nié laat vaar
Die hooggeregshof in Mmabatho het pas gelas die moordsaak teen Pieter Doorewaard (27) en Phillip Schutte (34) weens die dood van ‘n tiener in Coligny, Noordwes, sal steeds voortgaan. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Tuimeltrein ontspoor, 2 val 10 m ver
Twee mense het sowat 10 m ver geval nadat waens van ’n tuimeltrein in Daytona in die Amerikaanse deelstaat Florida ontspoor het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Polisiekar ry vier dood
“Die slagoffers is twee vroue, onderskeidelik 27 en 38 jaar oud, en twee seuns, vyf en sewe jaar oud.” Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Hoëvlak-paneel gaan SSA ondersoek
’n Hoëvlak-hersieningspaneel is aangestel om die skandaalgeteisterde staatsveiligheidsagentskap (SSA) se mandaat, kapasiteit en organisatoriese integriteit te ondersoek. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 ‘Misdadigers trek voordeel’ uit betogings in Eersterust
Solly Msimanga, burgemeester van Tshwane, het die aanval Donderdagaand op die polisiekantoor in Eersterust veroordeel. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Melania reg om koningin te ontmoet
Melania Trump, die vrou van die Amerikaanse president, Donald Trump, sal na verwagting in Julie koningin Elizabeth van Brittanje op ’n amptelike besoek ontmoet. Die Daily Mail berig dat dit Melania … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 N2 oop ná protes in Sedgefield
Die N2 by Sedgefield in die Suid-Kaap is oop nadat protesoptrede Donderdagaand in die woongebied Smutsville uitgebreek het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Betogings vlam weer op in Koster
ʼn Vragmotor waarin lewende hoenders vervoer is, is Donderdag tydens die betogings geplunder. Nuus (15-06-2018)
Maroela Ramaphosa gryp in by veiligheidsagentskap
Pres. Cyril Ramaphosa het ’n hoëvlak-hersieningspaneel aangewys om die mandaat, kapasiteit en organisatoriese integriteit van die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) te evalueer. Nuus (15-06-2018)
Maroela Vrou tydens plaasaanval geskiet
Lede van Heritage Protection Group, die polisie en die plaaslike buurtwag is tans op die spoor van die aanvallers. Nuus (15-06-2018)
Maroela Oorwinning vir slagoffers van seksuele misdade
Die uitspraak kom nadat agt beweerde slagoffers, die sogenaamde “Frankel Agt”, ʼn aansoek gebring het om dié bepaling in die Strafproseswet te betwis. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Polisie skiet vermeende rower by Sasolburg dood
’n Vermeende rower is in Zamdela, buite Sasolburg in die Vrystaat, deur die polisie doodgeskiet en nog een gewond kort nadat hulle en ’n makker na bewering ’n man beroof het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Ouers van verlate babadogtertjie gesoek
Die baba is deur ʼn man gevind wat op die voetpaadjie op Draaifonteinweg in Greenbushes gestap het. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 D-dag vir voorleggings oor verandering van Grondwet
Vrydag is D-dag vir Suid-Afrikaners om skriftelik voorleggings by die parlement in te dien vir die parlementêre proses wat moet ondersoek of die Grondwet gewysig moet word of nie om die onteiening … Politiek (15-06-2018)
Maroela Natu-adjunk ontvang doodsdreigement ná ‘sluipmoordpoging’
Hy is in Mei deur die ruit van sy motor geskiet en tot by die hospitaal deur sy aanvallers agtervolg. Nuus (15-06-2018)
Maroela Gordhan gryp in by Eskom-dispuut
“Alle partye word ook versoek om hulle te weerhou van geweld en intimidasie en nie die aflewering van steenkool te ontwrig nie.” Nuus (15-06-2018)
Maroela Pta-polisiestasie tydens onluste beskadig
Die provinsiale polisie met die hulp van omliggende streke se beamptes, die openbare ordepolisie, die polisie se lugvleuel en die Tshwane-metropolisie moes in die ooste van die stad ingryp. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Gemoedere in Eersterust het nog nie bedaar
Die onluste-eenheid van die polisie hou ’n wakende oog oor Eersterust oos van Pretoria nadat betogings Vrydag vroegoggend weer hier opgevlam het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Tekenprent: OB sê oor Zille se kolonialisme-twiet
Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), het bevind dat Helen Zille, die premier van die Wes-Kaap, nie in goeder trou óf in die beste belang van goeie regering opgetree het in haar uitsprak… Nuus (15-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Wees sterk
Al hoe meer berigte lui dat pres. Cyril Ramaphosa se wittebrood verby is, en dat die kwessie van onteiening sonder vergoeding die land bitter seer byt nog voor dit werklikheid kon word. Twee lieder… Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 16 aangekeer nadat betogers polisiekantoor teiken
Altesaam 16 mense is in minder as 24 uur in hegtenis geneem nadat gewelddadige betogers Donderdagaand die polisiekantoor in Eersterust in Pretoria-Oos geplunder en beroof het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Vrou, drie mans dood in huis aangetref
Die polisie is op soek na leidrade wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn groep verdagtes wat verantwoordelik is vir die moord op ʼn vrou en drie mans. Nuus (15-06-2018)
Maroela ‘Verkragter’-stiefpa: Hof wil man se geestestoestand bepaal
Die 43-jarige man word daarvan beskuldig dat hy glo vir meer as vyf jaar sy minderjarige stiefdogter seksueel misbruik het. Nuus (15-06-2018)
Maroela Grondonteiening sonder vergoeding: Laaste dag vir insette
Suid-Afrikaners het nog slegs ʼn enkele dag (Vrydag 15 Junie) om insette te lewer op die voorgestelde wysiging van die grondwet om voorsiening te maak vir grondonteiening sonder vergoeding. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Kaal en verneder – ‘inbrekers’ gevang
’n Video van vermeende inbrekers wat deur ’n groep mans gevang word en dan gedwing word om hul klere uit te trek word tans op sosiale media rondgestuur. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Cobain se besittings in Ierland uitgestal
Kort nadat ’n museum met ’n uitstalling van die Amerikaanse grunge-sanger Kurt Cobain se persoonlike besittings afgebrand het, verrys ’n nuwe Cobain-uitstalling soos die feniks uit die as. Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 Hier kry jy g’n oorskietkos nie
Zigi Ekron is pas aangestel as Die Burger (Oos-Kaap) se nuwe inhoudsbestuurder wat onder meer sal omsien na dié koerant se nuwe, versterkte Vrydag-uitgawe wanneer ’n frekwensieverandering op 20 Julie … Nuus (15-06-2018)
Netwerk24 DA wil sy eie plan inspan vir gesondheid
Die nasionale gesondheidsorgstelsel staan op die randjie van ’n ineenstorting. Nuus (15-06-2018)