Netwerk24 Betogers plunder polisiekantoor in Eersterust
Gewelddadige betogers het Donderdagaand die polisiekantoor in Eersterust in Pretoria-Oos geplunder en beroof. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Wolke, reën vir Baai en Plet op die weerkaart
Bewolkte weer word vanoggend vir Port Elizabeth en Plettenbergbaai voorspel, met ’n 30%-kans op reënbuie teen Vrydagmiddag. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Kaap maak groot beleggings in Dunoon bekend
Die Kaapse stadsraad gaan meer as R42 miljoen bestee om die taxistaanplek in Dunoon op te knap, terwyl grond verkry is om behuising te verskaf. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Ollie en sy hondjie herenig
Nadat baie Bloemfonteiners help soek het, is Ollie le Roux se verlore brakkie ná vyf dae teruggevind. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 inspekteurs borgtog geweier
Twee van die nege mariene inspekteurs van die departement van landbou, bosbou en visserye wat in die streekhof in Kaapstad verskyn het saam met vermeende lede van ’n perlemoensindikaat, is borgtog … Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 SA Agulhas 1 terug in Kaap ná opleidingsvaart
Die SA Agulhas 1-opleidingskip is terug in Kaapstad ná ’n suksesvolle navorsingsreis. Altesame 20 vakleerlinge het die vaart langs die ooskus meegemaak. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 SA in ‘baie gevaarlike proses’
SA bevind hom in ’n “baie gevaarlike proses” wat betref die moontlike wysiging van die Grondwet om grondonteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Eskom kry interdik, maar beurtkrag dalk ons voorland
Eskom het Donderdagaand met fase 1-beurtkrag begin weens die arbeidsoptrede by sy kragstasies. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Koeël uit man se been verwyder
Die man van Springs wat vandeesweek die dood vrygespring het toe drie rowers hom en sy vrou in hul slaapkamer oorval het, is steeds in die hospitaal. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Beraad streef na landelike veiligheid
As daar nie stabiliteit binne boeregemeenskappe is nie weens plaasmoorde en veediefstal, sal dit ’n uitwerking op verskeie sektore in die land hê. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 7 aangekeer ná betogings in Plettenbergbaai
Sewe mense is Donderdag in hegtenis geneem nadat ’n dansplek en ’n stoor in Plettenbergbaai se nywerheidsgebied in ’n brand beskadig. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Kaap kan nóg storms verwag
Stormsterk noordwestewinde en moontlike oorstromings kan steeds Vrydag oor die Wes-Kaap voorkom, met nog reën wat vir Sondag en Maandag voorspel word. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Snuffelhond help soek na bloed op Casten se erf
Forensiese ondersoekers en ’n polisiehond het Donderdag weer die huis en erf in Groenvlei deursoek waar Natasha Mans se lyk gevind is. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Kaptein glo vermoor oor transito-saak
Die aanduidings is dat ’n kaptein in die Valke uit wraak tereggestel is omdat hy ’n bende transitorowers se vrylating op borgtog verhoed het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Heidedallers stroom na Bok-oefening
Honderde rugbygeesdriftiges het Donderdagmiddag in die Clive Solomon-stadion in die Bloemfonteinse woonbuurt Heidedal saamgetrek om ’n Springbok-rugbyoefening by te woon. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 ‘Slegte Zille braak net gal oor OB’
Die ANC sê die Wes Kaapse wetgewer het geen ander keuse as om Helen Zille die trekpas as premier te gee oor haar omstrede kolonialisme-twiets nie. Politiek (14-06-2018)
Netwerk24 Italië en Frankryk weer krisis af oor migrante
Die leiers van Frankryk en Italië het ’n diplomatieke krisis tussen dié twee Europese lande afgeweer nadat laasgenoemde ge­weier het om ’n skip vol Afrika­vlugtelinge te help. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Soos diere met mes in moskee vermoor
Soos diere in ’n slagplaas is twee Moslem-gelowiges Donderdag in die vroeë oggendure in die Nerinastraat-moskee in Wesbank, Malmesbury, vermoor. Nuus (14-06-2018)
Maroela Solidariteit-lede by Sasol nog ʼn stap nader aan wettige staking
“Die beginsel wat ons takel is nie iets wat net werkers by Sasol raak nie, maar ʼn beginsel wat almal in Suid-Afrika raak.” Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 2 hoor dalk Vrydag of hulle vry is
Die twee mans van Coligny wat van die moord op ’n tienerseun aangekla word, sal na verwagting Vrydag hoor of die saak teen hulle laat vaar is. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Beurtkrag kan Vrydag moontlik weer ingestel word
Eskom kan nie sê of beurtkrag Vrydag sal voortduur nie nadat beurtkrag Donderdagaand noodgedwonge ingestel moes word. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Valke vat vermeende kwaksalwers vas
Die Valke het ses vermeende kwaksalwers in die Wes-Kaap in hegtenis geneem. Nuus (14-06-2018)
Maroela Buffel gaffel veiligheidswag op wildplaas
“Die buffel het skielik uit die bosse gekom en op hom afgestorm.” Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Moskee-aanval wyd veroordeel
Die aanval in ’n moskee in Wesbank, Malmesbury, waarin twee mense dood en talle ander beseer is, is skerp veroordeel. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 2 vas oor renosterhorings
'n Egpaar het Donderdag vlugtig in die hof in Hazyview verskyn op aanklagte van die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen en patrone. Nuus (14-06-2018)
Maroela Oorstromings in Kaapstad terwyl reën steeds val
Berigte is ontvang van huise se dakke wat in die Strand afgewaai het. Verskeie paaie is ook oorstroom. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Donderdag, 14 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Malema se aanhitsing ‘misdadig’ – ANC-hoofsweep
Dit is “misdadig” van Julius Malema, EFF-leier, om Suid-Afrikaners in die parlement aan te moedig om grond onwettig te beset, meen Jackson Mthembu, ANC-hoofsweep. Politiek (14-06-2018)
Netwerk24 Reisnotas wys Einstein was ‘rassisties en xenofobies’
Pas gepubliseerde private reisdagboek-inskrywings onthul glo Albert Einstein se rassistiese en xenofobiese sienings. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Kaapstad loop deur onder oorstromings
Die Hugenote-tonnel was Donderdagmiddag vir verkeer gesluit ná ’n kragonderbreking terwyl swaar reën oor die hele Kaapse metropool uitgesak het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Roelf Meyer word gesant in Madagaskar
’n Kwarteeu nadat hulle die sleutelfigure in die destydse Kodesa-onderhandelinge vir ’n nuwe demokratiese Suid-Afrika was, het pres. Cyril Ramaphosa vir Roelf Meyer aangestel as een van sy spesiale … Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Sasol, Solidariteit bereik nie ooreenkoms
Sasol en die vakbond Solidariteit kon nie Donderdag ’n ooreenkoms bereik oor Sasol se nuwe bemagtigingskema, Khanyisa, wat net vir swart werkers bestem is nie. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Noord en Suid voer militêre gesprekke
Die weermagte van Noord- en Suid-Korea het Donderdag vir die eerste keer in meer as ’n dekade regstreeks met mekaar gepraat. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 00 Donderdagaand
Beurtkrag sal vanaand tot 22:00 toegepas word, het Khulu Phasiwe, Eskom-woordvoederder, in 'n twiet gesê. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Man skiet glo sy vervreemde vrou, toe homself
Oomblikke nadat ’n man van Jeffreysbaai glo sy vrou in die kop geskiet het, het hy ’n vriend gebel om die polisie te laat kom voordat hy die wapen op homself gerig het. Nuus (14-06-2018)
Maroela SA verkoop wapentuig aan verskeie berugte regimes
Die tersaaklike Suid-Afrikaanse beleid bepaal dat wapens slegs verskaf sal word aan lande met onberispelike menseregterekords. Uit die lys van handel in wapens en wapentuig blyk dit egter nie die g… Nuus (14-06-2018)
Maroela Eskom: ‘Kragnetwerk onder druk’
Verbruikers is gevra om geisers, verwarmers, swembadpompe en alle nie-noodsaaklike elektriese toestelle af te skakel om beurtkrag te voorkom. Nuus (14-06-2018)
Maroela Eskom kry R32 miljard van tariefverhogingaansoek
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het Donderdag bekendgemaak hy gee Eskom die reg om R32,69 miljard ekstra te verhaal vir die boekjare 2014/2015, 2015/2016 en 2016/2017. Nuus (14-06-2018)
Maroela Man vas vir moord op vermiste vrou
Die eggenoot van ʼn vrou van Pretoria wat verlede week as vermis aangemeld is, is in hegtenis geneem in verband met haar dood. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Eskom het sewe dae – vakbonde
Steenkoolaflewering by minstens ses kragsentrales is Donderdag ontwrig deur onwettige arbeidsoptrede, sê Eskom. Nuus (14-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 14 Junie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Monsters eers lank ná moord op Courtney (3) getoets
Sekere monsters is eers byna ’n jaar nadat Courtney Pieters (3) vermoor is vir DNS getoets. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Belastingbetalers gryp in by waterwerke op Koster
Inwoners van Koster en die omliggende townships het nou die eerste keer in sewe jaar 24 uur per dag water. Nuus (14-06-2018)
Maroela Aanvallers slaan toe terwyl vriende kuier
ʼn Groep van vyf gewapende mans het Woensdagaand inwoners van ʼn kleinhoewe buite Pretoria aangeval terwyl hulle saam met vriende gekuier het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Gemors in Noordwes Supra se skuld, sê taakspan
Supra Mahumapelo se gebrek aan leiding in Noordwes was waarskynlik die oorsaak dat die regering departemente onder administrasie moes plaas. Nuus (14-06-2018)
Maroela Só is vermiste Pretoria-pa gevind
“Hy het blykbaar vir die suster gesê hy het wakker geword in ʼn veld en hy ‘loop al vir twee dae’.” Nuus (14-06-2018)
Maroela Sakeman, student vas oor renosterhoring
Mulaudzi het gesê die beskuldigdes is “ʼn vooraanstaande sakeman” en ʼn student aan Unisa. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 9-jarige moet geopereer word ná verkragting
’n Man (64) is in hegtenis geneem en verskyn Vrydag in die hof in verband met die verkragting van ’n negejarige meisie in Ladismith. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Mthembu kap kritiek op OB
Enigiemand wat sê die openbare beskermer, is onbevoeg, moet dit aan die ANC in die parlement kan bewys, meen die ANC-hoofsweep. Politiek (14-06-2018)
Maroela Verkoolde liggaam naby Limpopo-plaas gevind
Lede van die publiek het net ná middernag op die gru-toneel langs ʼn pad voor een van die plase afgekom. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Inwoners omgekrap oor bloed in hul erf
Hulle is moedeloos oor bloed op hul sakeperseel en moes maar self opdok toe die Mangaung-metro nie op die probleem gereageer het nie. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Eskom sal weer oor salarisse onderhandel
Eskom se uitvoerende hoof Phakamani Hadebe het onderneem om gesprekvoering oor salarisverhogings met sy werknemers te hervat. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Tsitsikamma-tolhek gesluit oor betogings
Die tolhek by Tsitsikamma is ook gesluit weens protesoptrede in Plettenbergbaai en omgewing. Nuus (14-06-2018)
Maroela Jong sportster-pa sterf in fratsongeluk
“Ons vind berusting daarin dat hy gesterf het tydens iets wat hy die meeste geniet het om te doen.” Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Solidariteit betoog oor skema vir swart werkers
Sasol se nuwe bemagtigingskema – net vir swart werknemers – neem transformasie te ver en sal erge rassespanning veroorsaak. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Polisie trek man by Pearston vas
Die polisie in die Oos-Kaap het sowat R50 000 se vermoedelik gesteelde sybokhaar teruggekry. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Broers langs mekaar begrawe; vriend veras ná ongeluk
’n Matrikulant van die Hoërskool Stoffberg in Brakpan, sy ouer broer en ’n vriend het Saterdag saam in ’n motorongeluk aan die Oos-Rand gesterf. Nuus (14-06-2018)
Maroela Pta-pa gevind ná nuwe leidraad
Die soektog na Tiaan Barnard (35), die vermiste man en pa van twee van The Reeds in Pretoria, het Donderdag tot ʼn gelukkige einde gekom. Nuus (14-06-2018)
Maroela Gemeenskap bid saam vir nóg  ʼn wonderwerk ná aanval op boer
“Later toe sy toestand baie versleg het en hulle bekommerd geraak het, het Kallie gesê as die Here hom moet kom haal, is hy gereed om te gaan.” Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Tugstappe kom teen leerlinge wat medeleerling aanrand
Tugstappe sal gedoen word teen twee meisies van ’n hoërskool in Seshego buite Polokwane nadat hulle verlede week ’n meisie aangerand het en ’n selfoonvideo van die voorval daarna landwyd opslae … Nuus (14-06-2018)
Maroela Eskom: Steenkoolaflewerings weens ‘veiligheidsredes’ gestaak
“Die veiligheid van ons werknemers is van kardinale belang in hierdie tyd.” Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Pienk Loerie ‘teleurgesteld’ in burgemeester
Die organiseerders van die Pienk Loerie-kunstefees en Mardi Gras sê hulle is teleurgesteld dat George se burgemeester vanweë sy Christelike oortuigings nie die besoek van die Boston Gay Men’s Chorus … Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Ma, tweeling (4) brand dood
’n Ma en haar tweelingseuns is Donderdagoggend dood toe hul sinkhuis in Kamesh, Uitenhage, afgebrand het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Polisiekantore gaan handleiding oor vuurwapens kry
Alle polisiekantore sal teen Vrydag ’n handleiding hê oor hoe hulle die konstitusionele hof se uitspraak moet implementeer oor vuurwapeneienaars wat nie betyds hul lisensies hernu het nie. Nuus (14-06-2018)
Maroela Nog geen besluit oor Mahumapelo se opvolger
Die ANC in Noordwes het vandeesweek vergader om kandidate te bespreek om die voormalige premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, op te volg. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 N2 by Crags in Plet ook gesluit
Die N2 by Plettenbergbaai by die Crags in die rigting van Port Elizabeth is Donderdag ook vir verkeer gesluit weens deurlopende betogings. Nuus (14-06-2018)
Maroela IMF sê SA het te veel strukturele probleme
Volgens die IMF kan Suid-Afrika vanjaar ʼn hoër groeikoers haal maar sê egter dat dit nie genoeg sal wees om werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek nie. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Die krag ís in gedrang, waarsku Eskom
Eskom sê die land se kragvoorsiening verkeer weens arbeidsoptrede onder druk. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Moslems geskok oor aanval
Die Moslem Juridiese Raad (MJC) het hom skerp uitgespreek teen die geweld op plekke van aanbidding nadat twee inwoners van Malmesbury in die vroeë oggendure in ’n moskee op die dorp doodgesteek en … Nuus (14-06-2018)
Maroela Eskom sê betogings kan probleme skep
Eskom het Donderdag gesê intimidasie van werkers en betogings by Eskom se kragsentrales en streekskantore kan Eskom se vermoë om die ligte aan te hou in gedrang bring. Nuus (14-06-2018)
Maroela Transitorooftogte: Ploftoestelle se ‘opperbrein’ vasgetrek
“Die verdagte is glo verbind met die beweerde verskaffing van springstoftoestelle [vir transitorooftogte] in Mpumalanga,” het die Valke gesê. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Hy het slaapplek gesoek, toe val hy aan...
’n Man van Somalië wat slaapplek en kos vir die aand gesoek het, het Donderdag in die vroeë oggendure, twee mense by die Nerinastraat-moskee in Wesbank, Malmesbury, met ’n kapmes doodgesteek en ’n … Nuus (14-06-2018)
Maroela Moordbeskuldigde aan getuie: ‘Ek moes jou eerder vermoor het’
Die beskuldigde het Woensdag weereens geweier om die beskuldigdebank te betree en gesê hy is ongelukkig daarmee dat joernaliste hom afneem. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Beheerraad vra vir mediasie met skoolhoof
Die beheerraad van Grey-kollege in Bloemfontein wil hom nou tot mediasie wend in ’n poging om die onverkwiklike onmin tussen hom en die skoolhoof van sy hoërskool te probeer bylê. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Megawatt Park se krag ook af
Eskom sê hy kan nie elektrisiteitsvoorsiening waarborg nie weens “onwettige arbeidsoptrede” deur werkers. Khulu Phasiwe, woordvoerder, sê die kragtoevoer na Megawatt Park, die kragreus se hoofkantoor … Nuus (14-06-2018)
Maroela Groot deurbraak in stryd teen transitorooftogte
Volgens die polisie is dié verdagtes reeds bekende transitorowers. Van hulle is tans uit op borgtog nadat hulle voorheen in verband met transitorooftogte in hegtenis geneem is. Nuus (14-06-2018)
Maroela Ma, tweelingseuns sterf in huisbrand
ʼn 35-jarige ma en haar vierjarige tweelingseuns het Donderdag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand gesterf. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Man kritiek nadat 5 op hom losbrand
’n Man van Port Elizabeth veg om sy lewe in die hospitaal nadat vyf gewapende mans op hom losgebrand het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Donderstorms in die Kaap
Die Wes-Kaap het Donderdagoggend wakker geskrik met swaar reënbuie en donderstorms wat die provinsie getref het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Petrolbomme op N2 by Plett gegooi
Petrolbomme is Donderdagoggend vroeg na die polisie se pantservoertuie geslinger in openbare geweldpleging wat voortduur op die N2 buite Plettenbergbaai in die rigting van Knysna. Nuus (14-06-2018)
Maroela Life Esidimeni-families ontvang hul vergoeding
“Die kantoor van die premier het altesaam R159 460 000 aan die 134 eisers wat deel was van die alternatiewe dispuutoplossingsproses betaal.” Nuus (14-06-2018)
Maroela Man gee hom oor ná Comrades-tref-en-trap
ʼn Man het hom aan die polisie oorgegee in verband met ʼn voorval Sondagoggend toe ʼn vrywilliger by die Comrades-marathon kritieke beserings opgedoen het nadat hy in ʼn tref-en-trap-ongeluk raakgery i… Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 N2 by Plet gesluit ná klipgooiery
Die N2 by Plettenbergbaai in die rigting van Knysna is Donderdagoggend gesluit nadat mense begin klipgooi het. Nuus (14-06-2018)
Maroela 29 vrygelaat ná geweld by Riebeek-Kasteel
Altesaam 29 mense wat in hegtenis geneem is in verband met onluste by Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap, is vrygelaat. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Malmesbury-bloedbad - eerste foto's
Die Bolandse dorp Malmesbury is in skok ná 'n aanval by 'n moskee in Malmesbury vroeg Donderdagoggend. Twee mense is dood aangetref en verskeie ander beseer. Nóg 'n man, vermoedelik die aanvaller, is … Nuus (14-06-2018)
Maroela Vyfde Sibanye-mynwerker se lyk gekry
Die vyfde vermiste mynwerker by Sibanye-Stillwater se Kloof Ikamva-skag naby Westonaria suidwes van Johannesburg is Donderdag in die vroeë oggendure opgespoor en na die oppervlak gebring. Nuus (14-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: Sekulêre Christene
In die begin het God die mens geskep. Nou skep die mens, ook Christene, God. Die gevolg is dat Christene in hul opvattings baie uiteenlopend na sake kyk, en dit noodwendig verskillende soorte voeta… Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 N2 by Plett gesluit weens oproer
Die N2 tussen Plettenbergbaai en Knysna is Donderdagoggend gesluit weens protesaksie. Nuus (14-06-2018)
Maroela Vermiste Bloem-vrou: Polisie ondersoek nou moord
Die polisie se voorlopige ondersoek dui daarop dat Mans se liggaam nog nie in ʼn gevorderde stadium van ontbinding was nie. Daar word vermoed dat haar liggaam óf iewers koel óf in ʼn vrieskas gehou i… Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Familielid jaag Malmesbury toe ná moskee-aanval
"Jy kan jou voorstel hóé traumaties dit is." Nuus (14-06-2018)
Maroela Drie sterf in aanval by moskee
Drie mense is Donderdag tydens ʼn aanval by ʼn moskee in Malmesbury in die Wes-Kaap dood. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Koop renosterhoring met Rhino Coin – vir bewaring
Rhino Coin, ’n kriptogeldeenheid waarin mense wat bekommerd is oor die voortbestaan van renosters kan “belê”, is pas bekend gestel. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Aanvaller geskiet wat 2 in moskee in Kaap doodsteek
Twee mense is in ’n moskee in Malmesbury doodgesteek en hul aanvaller is deur die polisie doodgeskiet nadat hy in die vroeë oggendure hom teen inhegtenisneming verset en op die polisie afgestorm het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 2 doodgeskiet ná aanval in moskee in Malmesbury
Minstens twee mense is doodgeskiet en een gewond Donderdag in die vroeë oggendure in 'n moskee in Malmesbury in die Wes-Kaap. Nuus (14-06-2018)
Maroela Vermiste Kaapstad-egpaar: Vrou se liggaam ook geïdentifiseer
Die liggaam van Rachel Saunders (64), wat saam met haar man, Rodney (73), op 8 Februarie vermis geraak het, se liggaam is ook geïdentifiseer. Die Saunders-egpaar was albei plantkundiges van Kaapsta… Nuus (14-06-2018)
Maroela Twee in hof oor renosterhorings
Twee verdagtes sal na verwagting Donderdag in die Witbank-landdroshof verskyn nadat renosterhorings vandeesweek in hul besit gevind is. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 As ’n museum vou, verloor ons van ons verlede
Kenners van museums is bekommerd oor die agteruitgang in die bewaring van Suid-Afrika se erfenis, veral nadat 50 museums reeds hul deure gesluit het. Nuus (14-06-2018)
Maroela Eskom maak reg vir staking
Die kragvoorsiener Eskom het gesê gebeurlikheidsplanne is gereed vir ʼn landwye protesaksie wat Donderdag deur sommige werkers beplan word. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Bierbrouer vol berou oor sy seksistiese name
’n Bierbrouery het nuusopskrifte oor die wêreld heen gehaal ná ’n herrie oor die seksistiese name wat hulle vir hul reeks boetiekbiere gegee het. Nuus (14-06-2018)
Netwerk24 Skuiwe vir Die Burger in die Oos-Kaap kom
Vanaf 20 Julie 2018 gaan slegs die Vrydag-uitgawe van Die Burger in papierformaat in die Oos-Kaap verskyn. Nuus (14-06-2018)