Netwerk24 Rowers geskiet toe hulle op plaashuis toesak
Twee rowers is geskiet toe hulle Woensdagaand by ’n plaashuis in Hennopsrivier suidwes van Pretoria ingebreek het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Georgië se premier bedank
Giorgi Kwirikasjwili, premier van Georgië het Woensdag aangekondig dat hy bedank. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Mediese regseise ’n groot kopseer
Mediese regseise is ’n groot kopseer vir die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het LP’s Woensdag gehoor. Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Media ook onder skoot by Eersterust-betogings
’n Joernalis en ’n fotograaf van die dagblad The Citizen is Woensdag beseer toe die polisie glo sonder waarskuwing met rubberkoeëls op betogers begin skiet het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Helikopter red man (23) uit Bainskloof
’n Man (23) van Wellington is Woensdag per helikopter uit die berge by die Bainskloofpas gered nadat hy in ’n rivier gegly en sy knie ernstig beseer het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Koebaai, Cobra!
As jy op die N1 in die Kaap gaan ry, loer maar vir ’n laaste keer na die Cobra-pretrit want dit gaan nie meer vir lank daar wees nie. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Gewese werknemer van Eskom se vonnis versag
’n Gewese werknemer van Eskom in Bloemfontein wat omkoopgeld van ’n insleepdiens gevra het se vonnis is op appèl na ’n opgeskorte vonnis versag. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Dogter vra vir 2de wonderwerk ná aanval op pa
Dit is ’n wonderwerk dat haar pa die vyf skote oorleef het wat rowers op hom geskiet het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Verlies kan R470 miljoen beloop
Transitorooftogte kan veroorsaak dat maatskappye wat geld vervoer ’n verlies van R470 miljoen vanjaar ly, het die portefeuljekomitee oor polisiesake Woensdag in die parlement gehoor. Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Murray & Roberts weet nie hoekom kantoor geteiken is
Murray & Roberts weet nie waarom betogers Woensdagoggend juis sy kantoor in Secunda, Mpumalanga, aan die brand gesteek het nie. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 DA ‘hou EFF net gelukkig’ in Johannesburg
Die DA hou die EFF gelukkig, want dis hoe hulle aan die stuur van sake in Johannesburg gaan bly. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Phalatase se skorsing oor ‘Israel-twiet’ gekap
Die skorsing van dr. Mpho Phalatse as burgemeesterskomiteelid is gekritiseer nadat sy getwiet het sy en die Johannesburg-metro is ’n “vriend van Israel”. Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Ouma aangekla ná sy kind in hondehok laat sit
’n Vrou is daarvan aangekla dat sy kinders in gevaar gestel het nadat ’n video aan die lig gekom het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Kaap staal hom vir yslike kouefront
Die Kaapstadse metroraad is op ’n gereedheidsgrondslag geplaas vir die sterk kouefront wat Donderdag en Vrydag verwag word. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Vermeende moordenaar kla weer oor fotograwe in hof
’n Zimbabwiër wat van onder meer moord aangekla word het Woensdag bes gegee “omdat sy eksmeisie vir die hof lieg”. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Ramkraal-drama word ondersoek
Daar is net ruïnes by Ramkraal. Géén Vrystaatse wetgewergebou is nog daar opgerig nie, terwyl tot R120 miljoen bestee is. Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Lewenslank vir man wat kleuter verkrag, vermoor
’n Man wat ’n kleuter in die Wes-Kaap verkrag en vermoor het, is in die hooggeregshof drie keer lewenslank tronk toe gestuur. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Polisie skiet ‘rower’ in PE dood
Polisiebeamptes het ’n vermeende rower Woensdag in die vroeë oggendure in New Brighton, Port Elizabeth, doodgeskiet nadat hy glo ’n vuurwapen op hulle gerig het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Natasha se lyk moontlik in vrieskas gehou
Natasha Mans wat sowat twee weke gelede spoorloos verdwyn het, is vermoedelik eers in ’n vrieskas gehou voor haar lyk Woensdag gevind is. Nuus (13-06-2018)
Maroela Spesiale begrafnis vir Amampondo se koninginmoeder
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag ʼn spesiale provinsiale amptelike begrafnis aangekondig vir die koninginmoeder van Amampondo aseNyandeni. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Welkom kry Bokkoors
Bokkoors het die inwoners van Welkom Woensdag beetgepak toe van die Springbokke en die afrigtingspan die stad besoek het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Kaapstad lê beslag op miljoene rand se perlemoen
Die polisie in Kaapstad het Woensdagoggend vroeg beslag gelê op miljoene rand se perlemoen in Gordonsbaai ná ʼn hoëspoedjaagtog. Nuus (13-06-2018)
Maroela Man in hof oor Benoni-transitorooftog
Een van die vyf mans, wat na bewering betrokke was in ʼn transitorooftog in Benoni verlede maand, het Woensdag in die Boksburg-landdroshof verskyn. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Trump verbyster Suid-Korea
Noudat die aanvanklike diplomatieke euforie oor die spitsberaad tussen die VSA en Noord-Korea verby is, begin al hoe meer stemme opklink dat stabiliteit in Oos-Asië nog lank nie gewaarborg is nie. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Antarktiese ys verdwyn soos mis voor die son
Antarktika se ysplaat het weens klimaatsverandering van 1992 tot 2017 3 000 miljard ton ys verloor, en dit gebeur al vinniger. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 OB ‘geskok’ oor kritiek op haar Zille-verslag
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), is “geskok en ontsteld” dat haar bevindinge en verslag oor Helen Zille, Wes-Kaapse premier, se twiets oor kolonialisme erg gekritiseer word omdat sy … Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Vertroueling van Belhar-bende doodgeskiet
’n Vertroueling van Colin Booysen, jonger broer van Jerome “Donkie” Booysen, is vroeër Woensdag naby Chestnut-plek in Belhar doodgeskiet. Nuus (13-06-2018)
Maroela Man gevonnis ná vyfjarige se verkragting, moord
Regter Derek Wille het in sy uitspraak gesê Minentle was in die hande van iemand wie sy vertrou het, wie sy “tjommie” genoem het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Ramptoestand oor droogte verval
Die nasionale ramptoestand wat vroeër vanjaar afgekondig is in verband met droogte wat groot dele van die land geteister het, het nou formeel verval, het die minister van samewerkende regering en t… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Woensdag, 13 Junie
Hier is tien van die interessantste nuushoogtepunte wat vandag op Netwerk24 verskyn het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Vreesaanjaende aard van transitorooftogte beskryf
‘n Vreesaanjaende werklikheid van al gewelddadiger en al beter beplande transitorooftogte in die noorde van die land is gister deur top-amptenare van die polisie aan parlementslede in Kaapsta… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Italië, Frankryk bots oor wegwysing van migrante
’n Vlootskip het mense gered en lyke van ’n sinkende rubberboot gehaal, sê ’n humanitêre groep nadat sy skip per radio gekontak is om te help. Nuus (13-06-2018)
Maroela ‘Eskom-bestuur het reeds opofferings gemaak’
“Daar sal nie enige bonusse, verhogings of nuwe aanstellings wees nie.” Nuus (13-06-2018)
Maroela Die wêreld in foto’s – 13 Junie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ’n slag. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Baai se begroting uiteindelik goedgekeur
Nelson Mandelabaai se voorgestelde begroting van R12 miljard vir die 2018/’19-boekjaar is Woensdag uiteindelik op ’n spesiale raadsvergadering goedgekeur. Nuus (13-06-2018)
Maroela Soektog na Bloem-vrou eindig tragies
Natasha Mans (41), die ma van die 15-jarige Noeline Koekemoer wat in April 2015 in haar ouerhuis in Bloemfontein wreed verkrag en vermoor is, se liggaam is Woensdag sowat twee weke ná haar verdwyni… Nuus (13-06-2018)
Maroela ANC vertraag ondersoek teen openbare beskermer
Die DA-hoofsweep, John Steenhuisen, het die aansoek dat Mkhwabane se geskiktheid vir haar pos deur die parlement ondersoek word, ingedien. Hy het dit gegrond op twee afsonderlike hofbevindings teen… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Sol Plaatje skop sy speaker in drama uit
Die maande lange spanning tussen die uitvoerende burgemeester en die speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit van Kimberley is Woensdag op die spits gedryf toe die speaker met ’n mosie van wantroue … Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Eerste LGBT-optog op George gehou
Die eerste optog en kulturele byeenkoms nog vir LGBT-mense word op 19 Junie op George in die Suid-Kaap gehou. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Tiener van Wellington verdwyn
“My kind, as jy hierdie lees, sal jy asseblief laat weet of jy oukei is? Ek wil net weet of jy veilig, warm en gesond is.”. Nuus (13-06-2018)
Maroela Man doodgeskiet toe hy gaspistool rig
Die polisie ondersoek ʼn saak van gewapende roof en doen ook ʼn geregtelike doodsondersoek. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Staking kos sitrusboere ‘minstens R50 m.’
Sitrusprodusente in die Sondagsriviervallei in die Oos-Kaap berei hulle voor op ’n verlies van minstens R50 miljoen nadat ’n weeklange staking dié bedryf tot stilstand gedwing het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Vaas in skoenboks verkoop toe vir sóveel miljoen
Die gesin was verlede maand besig om hul solder skoon te maak toe hulle op die porseleinvaas afgekom het. Die vaas is dié week vir miljoene meer opgeveil as die prys waarvoor dit deur ʼn afslaer gew… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Vrou wat met dogter se as verdwyn se lyk gevind
Die lyk van Natasha Mans (41), wat sowat ’n week gelede spoorloos verdwyn het, is Woensdag gevind – nie ver van die huis waar sy in Groenvlei, Bloemfontein, gewoon het nie. Nuus (13-06-2018)
Maroela 2 Dood, talle beseer toe taxi in reservaat van berg afrol
Die beseerdes is gestrooi rondom die voertuig aangetref. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Girokopter stort neer in Benoni
’n Man van vermoedelik in die 50 is Dinsdag ernstig beseer toe sy girokopter in Benoni, Gauteng, neergestort het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 2 dood, 6 beseer toe minibus in Golden Gate rol
Twee mense is dood en ses beseer toe ’n minibustaxi Woensdagoggend teen ’n berghang afgerol het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Man nie met Centurion-moord verbind
Die soektog na die moordenaar van ʼn vrou wie se liggaam Dinsdagoggend in Centurion deur ʼn drawwer gevind is, duur voort. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Oproer, brande en klipgooiery in Secunda
Die polisie is ontplooi in Secunda in Mpumalanga, waar woedende betogers Woensdagoggend die kantore van Murray&Roberts aan die brand gesteek het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Rudy Giuliani ’n ‘verneuker en leuenaar’, sê eks
Die vervreemde vrou van Rudy Giuliani, voormalige burgemeester van New York en pres. Donald Trump se prokureur, hou vol dat hy ’n buite-egtelike verhouding met sy persoonlike assistent se getroude ma … Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Polisie help bakkie, kry skape agterin onder matras
Vier mans en ’n vrou verskyn eersdaags in die hof in Wellington in die Wes-Kaap nadat vermoedelik gesteelde skape in hul besit gevind is. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Polisielid, 6 vermeende transitorowers in Limpopo vas
’n Vrouepolisielid van Limpopo wat glo betrokke is by ’n vermeende transitorowerbende het na bewering een van hul wegkommotors by die Motetema-polisiebarakke buite Groblersdal weggesteek. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 OB se kop moet rol, eis DA-hoofsweep
Die openbare beskermer (OB) is onbevoeg en moet uit haar pos verwyder word. Politiek (13-06-2018)
Maroela Studente by Fort Klapperkop aangeval
Wat vir ʼn groep studente die begin van ʼn aandjie uit sou wees om die einde van die kwartaal se eksamens te vier, het vinnig in ʼn nagmerrie ontaard toe hulle by ʼn gewilde natuurreservaat in Pretoria… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Burgemeester in sop oor ‘anti-gay-uitlatings’
George se burgemeester, Melvin Naik, het op ’n radiostasie gesê hy kan nie sy goedkeuring gee vir ’n konsert wat bestaan uit gay mans nie. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 AHi kry baie navrae oor kleinsake
Die AHi Wes-Kaap se inbelsentrum het reeds meer as 400 navrae ontvang sedert dit verlede maand in bedryf gestel is. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Paartjie wat glo selfie neem, val hulself dood
’n Paartjie het sowat 30 m na hul dood geval nadat hulle vermoedelik ’n selfie by ’n strand in Portugal geneem het. Nuus (13-06-2018)
Maroela Polisiereservis vas ná werk-slenter
“Omdat sy aan die slagoffers bekend was en hulle haar dikwels in polisie-uniform gesien het waar sy ‘polisiewerk’ doen, het die mense vir haar truuks geval.” Nuus (13-06-2018)
Maroela Man kritiek ná tref-en-trap by Comrades
“Dit was verskriklik om daar te wees en te sien hoe dit gebeur.” Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Bloemfontein se Styl-vrou sterf in tronk
Skok en hartseer heers oor die dood van Lizette Berry (54), mede-eienaar van die jaarlikse Mev. Styl-kompetisie, in die Kroonstadse gevangenis waar sy tien jaar tronkstraf uitgedien het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 OB het parlement geminag, sê LP’s
Adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), het LP’s geminag toe sy nie verlede week vir ’n geskeduleerde verskyning by die parlement opgedaag het nie. Politiek (13-06-2018)
Netwerk24 Onrus in Eersterust oor dienslewering
Duisende inwoners betoog Woensdag sedert die vroeë oggendure oor swak dienslewering in Eersterust in die ooste van Pretoria. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Meer as 8 000 perlemoene in bakkie gekry ná wenk
Die polisie in Gordonsbaai in die Wes-Kaap het Woensdagoggend douvoordag op perlemoen ter waarde van sowat R5 miljoen beslag gelê. Nuus (13-06-2018)
Maroela Man verdwyn op pad na ambassade
Die storie het verder verdiep toe ʼn onbekende man sy vrou bel en vertel dat hy Barnard se paspoort met haar naam en nommer daarin op die R511 tussen Erasmia en Diepsloot by ʼn vulstasie opgetel het.… Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Man dood ná kers brand veroorsaak
’n Man is dood nadat sy informele huis Woensdagoggend in Kensington afgebrand het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Onderwyseres en haar 2 seuns vermis
’n Onderwyseres van Phalaborwa in Limpopo en haar twee minderjarige seuns word sedert Maandagmiddag vermis. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 NVG kla Berning Ntlemeza se dogter aan
Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) gaan Berning Ntlemeza, voormalige hoof van die Valke, se dogter van crimen injuria en intimidasie aankla nadat sy verlede jaar glo ’n polisielid met die dood … Politiek (13-06-2018)
Maroela Dronk vlieënier tronkstraf opgelê
Julian Monaghan, wat in Kaapstad woon, is op 18 Januarie by die Gatwick-lughawe naby Londen in hegtenis geneem. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Vier skiet konstabel in PE dood
’n Polisiebeampte van Port Elizabeth is doodgeskiet toe vier gewapende mans op hom losgebrand het. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Man vas wat glo vragmotor met sigarette beroof
Die polisie in Grassy Park buite Kaapstad het ’n man in hegtenis geneem wat glo ’n vragmotor beroof het wat sigarette vervoer. Nuus (13-06-2018)
Maroela Nuuskommentaar: VSA-Noord-Koreaanse ooreenkoms – Te veel gesplete tonge?
Verwagtinge oor die historiese gesprekke tussen pres. Donald Trump en die Noord-Koreaanse leier Kim Jong-oen – of dit die beloofde groot positiewe reaksie gaan hê – verskil hemelsbreed. In dié stad… Nuus (13-06-2018)
Maroela Vyfde Sibanye-mynwerker steeds gesoek
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne, het intussen gesê die maatskappy moet aanspreeklik gehou word vir die dood van die mynwerkers. Nuus (13-06-2018)
Maroela Verdagte betrap waar vrou vermoor is
ʼn Verdagte persoon is Woensdagoggend in Centurion betrap in dieselfde gebied waar ʼn vrou se lyk Dinsdagoggend deur ʼn drawwer gevind is. Nuus (13-06-2018)
Maroela SuperSport-voorval: Verslag kom eers dan
“SuperSport sal in die openbaar hieroor kommunikeer nadat ons die bevindinge bestudeer het.” Nuus (13-06-2018)
Maroela Robwelpie-video: Klagte teen 2 gelê
“Die klagte teen die man wat die rob mishandel is duidelik, maar die ander een is ook skuldig aangesien hy niks gedoen het om die gewelddadige mishandeling te stop nie.” Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Die Burger verander frekwensie, formaat in die Oos-Kaap
Die Burger se Oos-Kaapse uitgawe gaan vanaf 20 Julie vanjaar net op Vrydae in papierformaat verskyn. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Nuut ontdekte struktuur in sperm werp lig op miskrame
Daar is ’n struktuur in sperm ontdek wat heel waarskynlik tot onvrugbaarheid, geboortedefekte én miskrame bydra. Nuus (13-06-2018)
Maroela Betogers maak amok op Kaapstadse snelweë
ʼn Vragmotor is ook op die N7-Suid aan die brand gesteek. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Son maak van karp sulke bielies
Karp bak in die son en kan hul liggaamstemperatuur beheer en dit is hoekom hulle so groot word. Nuus (13-06-2018)
Maroela Brandstigters verwoes nóg ʼn skool in Mpumalanga
Nóg ʼn skool in Mpumalanga is verwoes nadat dit deur onbekende boosdoeners aan die brand gesteek is. Nuus (13-06-2018)
Maroela Limpopo-onnie, kinders verdwyn
ʼn Familielid het aan die polisie gesê die vermiste onderwyseres ly aan ʼn mediese toestand. Nuus (13-06-2018)
Maroela Polisieman sterf toe vier op hom losbrand
Die konstabel is verskeie kere geskiet terwyl die sersant daarin kon slaag om skuiling teen die koeëlreën te vind. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Paartjie se branddood spook nog
Meer as ’n jaar na die dood van ’n Wellingtonse egpaar, wag hul familie en vriende steeds op antwoorde wat afsluiting kan bring. Nuus (13-06-2018)
Netwerk24 Valhelm red sy lewe, sê ryer ná aanval
Was dit nie vir sy fietsryhelm nie, was hy waarskynlik vandag dood. Nuus (13-06-2018)