Netwerk24 Steun Cyril om afgradering te keer, sê Pravin
Pravin Gordhan, voormalige minister van finansies, het Donderdag openlik sy steun aan adj. Cyril Ramaphosa se veldtog om die ANC-leierskap toegesê. Politiek (Do 22:00)
Netwerk24 Rustenburgse sakeman koop raadslede glo om
’n EFF- en ’n DA-raadslid in Rustenburg, Noordwes, is in die sop weens bewerings dat hulle omkoopgeld en betaalde vakansies van ’n sakeman ontvang het. Nuus (Do 22:00)
Netwerk24 DA sal hof toe as Mugabes asiel in SA kry
Die DA sal nie huiwer om die hof te nader vir ’n interdik of hersiening as die Suid-Afrikaanse regering politieke asiel aan oudpres. Robert Mugabe van Zimbabwe of sy vrou, Grace, toestaan nie. Politiek (Do 21:40)
Netwerk24 W-Kaap gee meer geld oor droogte, teen misdaad
Die Wes-Kaapse regering het sy begroting op medium termyn aangepas om die uitwerking van die voortdurende droogte en misdaad die hoof te probeer bied. Politiek (Do 21:40)
Netwerk24 Donderbuie versprei oor die land heen
Gedeeltelik bewolkte, warm weer met verspreide donderbuie wag vandag op Gauteng, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD). Nuus (Do 21:20)
Netwerk24 Parasiete op alle vlakke moet getakel word
Parasitiese sakemense én diegene wat hulle in die ANC-leierskap en -regering gekaap het, moet volgens dr. Blade Nzimande, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP), doelgerig getakel word. Politiek (Do 21:20)
Netwerk24 ANC-stryd in Vrystaat ‘nog nie verby nie’
Die hofstryd oor die Vrystaatse stem in die nasionale verkiesingskonferensie van die ANC volgende maand is nog lank nie verby nie, nadat ’n dringende aansoek van ’n groep ANC-lede Donderdag laat in … Politiek (Do 21:20)
Netwerk24 Manamela ‘erken nie sy is aandadig’
Dr. Makgabo Manamela, geskorste direkteur van geestesgesondheid, het tot dusver nie erken dat sy ’n rol gespeel het in die besluit wat tot die dood van 143 psigiatriese pasiënte gelei het nie. Nuus (Do 21:00)
Netwerk24 Aanrander, motordief ontsnap in Witbank
’n Gevangene het Donderdag uit die skoenfabriek van die Paxton-gevangenis in Witbank ontsnap en word deur die polisie en die departement van korrektiewe dienste (DKD) gesoek. Nuus (Do 21:00)
Netwerk24 'Dit het gelyk of hulle dood is'
Die eerste vraag wat deur twee ma’s van Potchefstroom se gedagtes geflits het toe hulle hoor hul seuns is deur weerlig geslaan, is of hul kinders dood is. Nuus (Do 20:20)
Netwerk24 Solidariteit en AfriForum nie klone van mekaar, sê persombudsman
Die persombudsman het HuffPost SA skuldig bevind aan die verdraaiing van feite, omdat hy AfriForum en Solidariteit in dieselfde asem gekritiseer het. Politiek (Do 20:20)
Maroela Esidimeni-tragedie: Dokter beskuldig LUR, hoof van departement
"Hoeveel mense het by Takalani gesterf nadat jy ʼn lisensie uitgereik het?" wou Moseneke weet. "Ek weet nie," het Manamela gesê. Nuus (Do 19:40)
Maroela N3-motoriste gewaarsku
Die polisie in Villiers in die Vrystaat het motoriste, wat van die N3 naby Villiers en Cornelia gebruik maak, teen rooftogte gewaarsku. Nuus (Do 19:40)
Maroela Minimum loon van toepassing op alle werknemers
Die nasionale minimum loon is van toepassing op alle werknemers en geen werkgewer mag sy werkers minder as dié loon betaal nie, het ʼn senior beampte van die departement van arbeid Donderdag aan … Nuus (Do 19:40)
Netwerk24 Cwele gaan na Mnangagwa se inhuldiging
Dr. Siyabonga Cwele, minister van telekommunikasie en posdienste, sal pres. Jacob Zuma Vrydag verteenwoordig by die inhuldiging van Emmerson Mnangagwa as die nuwe president van Zimbabwe. Politiek (Do 19:40)
Netwerk24 Tshwane-metro lei 2 nie op ondanks hofbevel
Twee vroue wag al langer as drie jaar om hul opleiding as metropolisiekonstabels voort te sit nadat die hooggeregshof in Pretoria in Junie 2014 beveel het die Tshwane-metro moet hulle weer aanstel. Nuus (Do 19:40)
Maroela Ontmoet die nuwe president van Zimbabwe
Emmerson Mnangagwa, die voormalige adjunkpresident van Zimbabwe wat vroeër vandeesmaand deur Robert Mugabe afgedank is, word Vrydag as die nuwe president van dié land ingesweer. Nuus (Do 19:20)
Netwerk24 Mnangagwa gee Zim-boere nuwe hoop
Boere in Zimbabwe is vol hoop dat Emmerson Mnangagwa, wat Vrydag as die Zimbabwiese president ingehuldig word, “ ’n sagter oor” vir hulle sal hê as sy voorganger, oudpres. Robert Mugabe. Nuus (Do 19:20)
Netwerk24 Rowers in VS doen hul as polisie voor
Minstens drie rowerbendes wat hulle as polisiebeamptes voordoen, het vandeesweek verskeie mense in die Vrystaat beroof. Nuus (Do 19:20)
Netwerk24 Burgemeester se ampswoning in Pta haal R5,1 m.
Die ampswoning van Tshwane se burgemeester is vir R5,1 miljoen verkoop, maar Solly Msimanga, die huidige burgemeester, het gehoop die huis meer sou haal toe dit Donderdagmiddag opgeveil is. Nuus (Do 19:00)
Netwerk24 ANC, Zanu-PF ‘in dieselfde WhatsApp-groep’
Mmusi Maimane, DA-leier, hoop dat die onlangse gebeure in Zimbabwe vir Suid-Afrikaners ’n les is. Politiek (Do 18:40)
Netwerk24 Amptenaar, nog 4 vas oor bedrog in VS
Vyf mense, onder wie ’n staatsamptenaar en twee van sy voormalige kollegas, verskyn Vrydag in die landdroshof in Bloemfontein op aanklagte dat hulle die Vrystaatse departement van openbare werke uit … Nuus (Do 18:40)
Maroela Twee seuns by Potch-laerskool deur weerlig getref
Twee seuns, vermoedelik 11 jaar oud, is Donderdagmiddag in ʼn hospitaal opgeneem nadat hulle deur ʼn weerligstraal getref is by ʼn laerskool in Potchefstroom. Nuus (Do 18:00)
Maroela Immuniteit vir Mugabe; veiligheid verseker
ʼn Regeringsbron het gesê die 93-jarige Mugabe het aan onderhandelaars gesê hy wil in Zimbabwe sterf en het geen planne om in ballingskap te leef nie. Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Vrae oor en oor vir Manamela gevra
Die afgetrede adjunkhoofregter Dikgang Moseneke, wat die Life Esidimeni-bemiddelingsverhoor lei, moes Donderdag oor en oor vir dr. Makgabo Manamela, geskorste direkteur van geestesgesondheid, vra om … Nuus (Do 18:00)
Netwerk24 Ondersteuners wag vergeefs op pastoor by hof
Ondersteuners van die omstrede Nigeriese pastoor Timothy Omotoso het Donderdag luidrugtig buite die hooggeregshof in Port Elizabeth saamgetrek en juigend op hul “leier” se koms gewag. Nuus (Do 18:00)
Maroela Anika Smit: Foto's van gru-toneel bespreek
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese besonderhede en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel. Nuus (Do 17:40)
Netwerk24 Man vas vir beweerde bedrog van R1,2 miljoen
’n Rekenaarinligtingspesialis van Port Elizabeth, wat ’n motoronderdelemaatskappy uit meer as ’n miljoen rand bedrieg het, sal eers Dinsdag om borgtog kan aansoek doen. Nuus (Do 17:40)
Maroela Foto's: Pta-ampswoning verkoop
Die ampswoning van Pretoria se burgemeester is vandag op ʼn veiling verkoop. Kyk hier na foto's van die huis en vir hoeveel dit verkoop is: Nuus (Do 16:40)
Maroela Rentekoers bly onveranderd
Die president van die Reserwebank het gesê verskeie faktore het daartoe bygedra dat die rand ʼn laagtepunt teenoor die Amerikaanse dollar bereik het vroeër in November. Nuus (Do 16:40)
Maroela Die wêreld in foto's – 23 November 2017
Foto's bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Nuus (Do 16:40)
Netwerk24 Gibbs kry R6 000 of 3 maande oor dronkry
R6 000 of drie maande tronkstraf. En hy voel “great, great, great”. Nuus (Do 16:40)
Netwerk24 Weerlig tref 2 by Laerskool Baillie Park op Potch
Twee laerskoolseuns is Donderdagmiddag in die hospitaal opgeneem nadat hulle by die skool deur weerlig getref is. Nuus (Do 16:40)
Netwerk24 Zille tevrede met herstelwerk in Knysna
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, is tevrede met die vordering van die herstelwerk in Knysna ná die brande wat in Junie verwoesting hier gesaai het. Politiek (Do 16:20)
Netwerk24 Matrieks sê vraestel was ’n heel aanvaarbare besigheid
Hoewel hulle ook die matrieks se algemene kennis in die besigheidstudiesvraestel getoets het, was die vraestel heelwat makliker as verwag. Nuus (Do 16:20)
Netwerk24 'Tekens van verstaan' na 2 weke by Louis
Louis Pienaar (38), die man wat sowat twee weke gelede buite ’n kuierplek in Pretoria-Oos aangerand is, gee van Woensdagaand tekens in die hospitaal dat hy “verstaan”. Nuus (Do 16:20)
Maroela Siamese tweeling huis toe ná skeiding
Die dogtertjies is op 24 Julie 2016 gebore en was aan hul koppe geheg. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 Besigheidstudies was maklik
Matriekleerlinge het Donderdag besigheidstudies geskryf. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 ‘Oneerlike middelman’ is vrywaring kwyt
Teen Vrydagaand sal die vermeende middelman in die Jayde Panayiotou-moord en latere staatsgetuie in die saak waarskynlik wéér in hegtenis wees en haar moordenaars gevonnis. Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 SAID-hoë geskors oor R1 m. – kry bonus van R930 000
’n Topbestuurder by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) wat vir byna ’n jaar lank geskors was weens ’n ondersoek dat meer as R1 miljoen onregmatig in sy persoonlike bankrekening inbetaal is, het … Nuus (Do 16:00)
Netwerk24 4 ‘verkeersmanne’ in arres
Die polisie het die planne van rowers wat hulle as verkeersbeamptes voorgedoen het en ’n koeriervoertuig buite Polokwane wou kaap, gefnuik. Nuus (Do 16:00)
Maroela 'Panayiotou moet lewenslank tronk toe'
"Ek word yskoud as ek dink wat deur Jayde se kop moes gegaan het toe sy ontvoer is. " Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Anika wou haar ‘stoute’-reputasie afskud
Die 17-jarige Anika Smit was op skool deel van die sogenaamde “stout groepie”. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Brand by Wildernis in bedwang
’n Veldbrand by die Vleie naby Kleinkrantz tussen Wildernis en Sedgefield is in bedwang. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 ‘Polisie wil skuil’ agter amnestie vir vuurwapens
Die polisie se versoek aan die parlement dat ’n vuurwapen-amnestietydperk van ses maande volgende jaar ingestel word, is ’n “desperate poging” om homself ’n verleentheid te spaar. Politiek (Do 15:40)
Netwerk24 4 mans met plofstof in huis betrap
Vier mans verskyn binnekort in Thaba Nchu, buite Bloemfontein, in die hof nadat hulle met onwettige plofstof betrap is. Die plofstof is wat gebruik word om kitsbanke mee op te blaas. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Man vermoor ouma oor beesmis – 20 jr. tronk toe
’n Man van Tsomo wat sy ouma glo oor droë beesmis vermoor het, is 20 jaar tronkstraf opgelê. Nuus (Do 15:40)
Netwerk24 Die Kaap luister nie! Dag Zero nou 'n week nader!
Kapenaars het die afgelope paar dae die krane weer groter begin oopdraai, wat beteken dat die watervoorraad nou ’n hele week minder sal hou as wat beraam is. Nuus (Do 15:20)
Maroela Afrikaanse sakelui opgewonde oor kriptogeld
Lees hier meer oor blokkettingtegnologie, die tegnologie waarop kriptogeldeenhede soos bitcoin en ethereum gebou is. Nuus (Do 15:00)
Maroela Panayiotou-saak: Middelman nou moontlik verhoor
Die selferkende middelman in die moord op Jayde Panayiotou het ʼn art. 204-getuie geword, maar gaan nou moontlik vervolg word. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Alkohol taboe by George se Liggiefees
Alkohol is taboe by vanjaar se Liggiefees in George en streng beheer gaan toegepas word. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Mugabe wil in Zimbabwe sterf
Die oudpresident van Zimbabwe, Robert Mugabe, wil nie ’n banneling word nie. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 Prasa-wag veg om sy lewe ná Kaapse skietvoorval
’n Sekerheidswag in Kaapstad is in ’n kritieke toestand nadat ses gewapende rowers hom Donderdag in die vroeë oggendure in die bors geskiet het. Nuus (Do 15:00)
Netwerk24 4 vermeende zama-zamas doodgeskiet
’n Skietgeveg tussen die polisie en ’n groep vermeende onwettige myners in Boksburg, oos van Johannesburg, het Donderdagoggend tot die dood van vier mans gelei. Nuus (Do 15:00)
Maroela Nóg ʼn ANC-hoë in KZN doodgeskiet
Onbekende verdagtes wat hulle glo as polisiebeamptes voorgedoen het, het vroegoggend aan sy deur geklop. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 Kommer oor proses in aanwys van Valke-hoof
Kort ná pres. Jacob Zuma se aanstelling van die nuwe nasionale polisiehoof, is kommer oor die aanwysing van die nuwe heeltydse hoof van die Valke geopper. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 VS-boere kry hommeltuie teen aanvalle
Boere in die Vrystaat gaan hommeltuie met gevorderde hitte-opsporingstegnologie inspan om plaasaanvallers selfs in die nag op te spoor. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 NVG gaan partye in Molefe-debakel ondersoek
Die NVG gaan die partye ondersoek wat by die beweerde onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe betrokke was. Politiek (Do 14:40)
Netwerk24 Limpopo-vrou vas nadat Valke lokval stel
Die Valke in Limpopo het ’n vrou in ’n lokval in hegtenis geneem toe sy glo omkoopgeld wou betaal om sodoende ’n onwettige voertuigtoetstasie te bedryf. Nuus (Do 14:40)
Netwerk24 Tshwanehuis haal R5,1 m. ná R12 m. se opknapwerk
Tshwane se burgemeester se huis is op 'n veiling verkoop vir R5,1 miljoen. Nuus (Do 14:20)
Maroela Molefe hof toe gesleep oor pensioen
Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, het probeer voorhou die uitbetaling was ʼn foutjie, maar nou word hy hof toe gesleep. Nuus (Do 14:00)
Maroela Vier deur polisie doodgeskiet
"Paramedici van ER24 en ander nooddienste het omstreeks 6:35 op die toneel aangekom en is in die veld ingelei waar die gewondes aangetref is." Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Dele van Bfn steeds waterloos, ondanks herstelde pyp
Groot dele van die Mangaung-metro het Donderdagoggend steeds nie water gehad nie, hoewel die hoofwatertoevoer se pypleiding van die Welbedachtdam na Bloemfontein wat die afgelope week drie keer … Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 2de groot stad droog weens gebarste waterpyp
Kimberley se krane het opgedroog nadat ’n grootmaatwatertoevoerpyp tussen die stad en die aanleg, waar water uit die Vaalrivier onttrek word gebars het. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 Sandton se krane kan weer begin loop
Watertoevoer na die Sandton-gebied in Johannesburg sal na verwagting teen Donderdagmiddag herstel wees. Nuus (Do 14:00)
Netwerk24 ‘Ek het gedink die Here woel so die water’
“Ons het gedink dit is die Here wat in die water bly,” sê Lettie Mhlangu (56), ’n huiswerker van Pretoria, van die gewoel van die see. Nuus (Do 13:40)
Netwerk24 ‘Arrogansie van Grace se gesig gevee’
Die sosiale media het Donderdag gegons nadat ’n foto van Robert Mugabe, oudpresident van Zimbabwe, en sy vrou, Grace, die ronde begin doen het. Nuus (Do 13:20)
Maroela Boer verloor duisende in slenter
Die boer het ʼn telefoonoproep ontvang van ʼn onbekende man wat hom as ʼn polisiebeampte voorgedoen het. Nuus (Do 12:40)
Netwerk24 Beseerde vir meer as 2 uur nie gemonitor
Mantoa Lefatle, verpleegster, wat in die vigilantemoordverhoor in Parys getuig sê Samuel Tjixa se toestand was stabiel en dat hy nie tussen 01:30 en 04:00 gemonitor is nie. Nuus (Do 12:40)
Maroela Twee sterf tydens skietery by winkel
Met paramedici se aankoms op die toneel het drie mense op die vloer van die winkel gelê. Nuus (Do 11:40)
Netwerk24 ‘Ons hou julle dop op Swart Vrydag’
Al is Swart Vrydag baie prettig, moet minderjariges nie dink hulle kan ’n chaos by winkels benut as 'n kans om alkohol te koop nie. Nuus (Do 11:40)
Netwerk24 Waterperke geld dié vakansie
Vlak 2 B-beperkings in George sal na verwagting minstens vir die somervakansie toepaslik wees om die dorp se watersekerheid te verseker. Nuus (Do 11:20)
Maroela 10-jarige verdrink in dam
'n Groep seuns het in die dam geswem toe een van hulle in die moeilikheid geraak het. Nuus (Do 11:00)
Maroela Ses vas oor kitsbank-ploftoestelle
Ses mense is in Kaapstad in hegtenis geneem en daar is op onwettige wapens en ploftoestelle beslag gelê. Nuus (Do 11:00)
Netwerk24 Ondergang van ’n diktator
Robert Mugabe het sy mense 37 jaar lank met 'n ysterhand geregeer, maar op 22 November 2017 het dit tot 'n einde gekom. Nuus (Do 11:00)