N

‘Zephany’ wag vir grootmaak-ma om uit tronk te kom

 
Netwerk24 ‘Zephany’ wag vir grootmaak-ma om uit tronk te kom
Miché Solomon (22), tot Dinsdag in die publiek slegs bekend as Zephany Nurse wat as baba uit die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad gesteel is, wag saam met haar grootmaakpa vir een ding. Vermaak (14-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24