N

N12 tussen De Rust, O’hoorn weer oop ná betoging

 
Netwerk24 N12 tussen De Rust, O’hoorn weer oop ná betoging
Die N12 tussen De Rust en Oudtshoorn in die Klein-Karoo is weer vir verkeer oopgestel nadat dit Woensdag ’n ruk lank weens ’n betoging gesluit is. Nuus (14-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24