N

‘Marcel is nié ’n psigopaat’ – sielkundige

 
Netwerk24 ‘Marcel is nié ’n psigopaat’ – sielkundige
Marcel Steyn (21) gebruik dalk dwelms en sy toon tekens van ’n bipolêre gemoedsversteuring, maar sy is beslis nie ’n psigopaat nie, het ’n kennergetuie Dinsdag in die hof getuig. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24