N

Botsing op N11 eis man, vrou en 2 kinders

 
Netwerk24 Botsing op N11 eis man, vrou en 2 kinders
Vier mense, onder wie twee kinders, is Dinsdagmiddag dood in ’n grusame ongeluk op die N11 in Mpumalanga toe ’n vragmotor en ’n motor tromp-op gebots het. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24