N

Mangaung-metro sny skole se water oor skuld

 
Netwerk24 Mangaung-metro sny skole se water oor skuld
Die Mangaung-metro in Bloemfontein het Dinsdag oor die etensuur begin om skole in die stad se water af te sny oor meer as R100 miljoen se waterskuld en meer as R180 miljoen se erfbelastingskuld. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24