N

Bitou-hoë se aanstelling onreëlmatig, sê hof

 
Netwerk24 Bitou-hoë se aanstelling onreëlmatig, sê hof
Die Bitou-munisipaliteit in Plettenbergbaai se heraanstelling van ’n munisipale bestuurder wat in 2012 ná ’n tugproses afgedank is, is onreëlmatig en moet tersyde gestel word. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24