N

DA ignoreer bewerings van diefstal, sê Good

 
Maroela DA ignoreer bewerings van diefstal, sê Good
Die Good-party het Dinsdag die DA daarvan beskuldig dat hy bewyse ignoreer dat die Wes-Kaapse LUR van menslike nedersettings beskuldig is van elektrisiteitsdiefstal voor hy in die amp aangestel is. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela