N

Vrae oor borgtog aan vermeende moordenaar

 
Netwerk24 Vrae oor borgtog aan vermeende moordenaar
Ernstige vrae hang oor die skielike toestaan van borgtog aan ’n polisielid se seun wat van die moord op ’n bejaarde inwoner van Kroonstad in die Vrystaat aangekla word. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24