N

13-jarige steek skoolseun (15) dood

 
Netwerk24 13-jarige steek skoolseun (15) dood
Jade Davis (15) van Algoapark, Port Elizabeth, het Maandag in sy skooluniform in ’n oop stuk veld sy laaste asem uitgeblaas nadat hy deur ’n 13-jarige seun doodgesteek is. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24