N

‘Ongerymdhede in federale tronk’ lei tot Epstein se selfdood

 
Netwerk24 ‘Ongerymdhede in federale tronk’ lei tot Epstein se selfdood
Daar was ernstige ongerymdhede in die federale gevangenis waar die miljoenêr en vermeende sekshandelaar Jeffrey Epstein homself vermoedelik om die lewe gebring het, het William Barr, Amerikaanse … Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24