N

Trump omseil weer kongres om armes uit VSA te hou

 
Netwerk24 Trump omseil weer kongres om armes uit VSA te hou
Amerika gaan voortaan visums en permanente verblyf aan arm mense weier – regulasies wat volgens kenners verreikende gevolge gaan hê en wettige immigrasie met tot die helfte gaan inkort. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24